Spring Fanie Viljoen Notes

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 6

1

Spring – Fanie Viljoen

HOOFSTUK 1: Veels Geluk, Liewe Rudi

- Rudi kry ‘n videokamera. Steven dink dis onnosel want selfone kan video’s
neem. Hy is baie skik daarmee.
o Steven is Rudi se beste vriend.
- Steven sê dat dit is nie asof Rudi het ‘n meisie gekry.
o Almal weet dat Rudi sukkel om ‘n meisie te kry. Rudi kan nie verstaan nie
hoekom hy sukkel so.
§ Miskien dit is die kuiltjie in sy wang; miskien dis want hy lyk soos ‘n
mamma-se-seuntjie; miskien stink sy asem en niemand het hom
vertel.
- Rudi hou van Lize.
o Hy dink sy is oulik – sy het ‘n mooi lyfie, swart hare, melkwit vel.
o Sy wil ‘n tatoe op haar skouer sit van ‘n rose.
§ Haar ouers wil nie ‘n tatoe toelaat nie. Rudi ook dink sy moet nie ‘n
tatoe kry nie.
- Lize dan wens Rudi geluk want dit is sy verjaarsdag.
o Rudi neem ‘n foto van Lize op sy kamera. Hy wil haar video wanneer sy
hom geluk wens. Lize poseer vir die kamera.
§ Rudi sê dat haar glimlag lyk soos Paris Hilton s’n.

HOOFSTUK 2: Hoe was dit met Steven?

- Rudi sit en eet verjaarsdag koek.


o Hy eet 3 stukkies koek, en sê dis okei want hy kan die ‘ekstra kilogram op
die rugbyveld afskud’.
2

- Rudi vleuel op die rugbyveld.


o Steven sê Rudi het vlerke aan sy voete – hy is blitsvinnig.
- Lize hou nie die rugbyhelde nie (sy hou nie van spesifieke rugbyspelers nie) –
rugbyspelers is nie haar tipe nie. Rudi is ongelukkig daaroor.
- Steven het vreemd daardie dag opgetree – ons weet nie wat was fout met hom
nie.
o Rudi stuur vir Lize ‘n boodskap op sy selfoon: hy vra wat was fout met
Steven.
o Lize sê dat Steven is jaloers, en Rudi moet gaan slaap.
- Rudi dink Lize is reg – Steven se pa-hulle is arm, daarvoor Steven nie groot
geskenke op sy verjaarsdag kry nie.

HOOFSTUK 3: Die Plan

- Die volgende dag is Steven in ‘n beter bui.


- Steven gee homself oorskiet-koek en oorskiet-melktert.
o Hy neem ‘n groot bord vol.
- Steven sê dat Rudi moet sy kamera uittoets.
o Steven dink hulle moet ‘n video maak net van goeters.
o Rudi sê dat idees maak goeie video’s, nie goeters nie.
- Steven dink dat Rudi kan so dom soos modder wees.
- Steven kry ‘n droemerige uitdrukking in sy oë.
- Steven vra waar Riana is – Rudi sê sy waarskynlik sit en lees onder ‘n boom
iewers of by die visdam.
o Riana is Rudi se suster.
- Steven wil hallo vir haar sê. Rudi kan nie verstaan hoekom hy wil doen so.
- Steven neem ‘n bos rooi klappers uit sy broeksak. Rudi dink dis kinderagtig.
o Die rooi klappers is Steven se goeie idee vir die video.
3

- Steven wil die klappers gebruik om Riana te verskrik, en dan hy wil Rudi dit te
video.

HOOFSTUK 4: Wraak

- Rudi dink dis nie ‘n goeie idee nie want Riana sal baie kwaad wees.
- Steven wil die video neem op YouTube.
o Steven sê Riana sal dit hou later, en sy het ‘n goeie humorsin. Steven sê
Riana sal wêreldberoemd wees.
- Rudi is nie gretig nie – hy dink dis ‘n baie slegte plan. Die soort plan wat nooit
werk nie.
- Dan, Rudi dink na die vorige week.
o Riana heet sy Facebook password gekry op sy SuperRugby-
wedstrydrooster, en sy gebruik dit.
o Al die ouers van die skool gelag vir hom.
§ Mense nou spot hom dat hy van hekel en brei hou en dat sy
gunstelingboek Winnie the Pooh is.
§ Riana ook sit vreeslike foto’s van Rudi toe sy klein was op die
SuperRugby-wedstrydrooster.
• Dis baie sleg want Rudi ‘n paar dae vorige het Facebook-
vriende met die All Blacks se rugbykaptein gemaak.
- Agter Rudi onthou al die slegte dinge Riana het gedoen, hy wil die plan doen.

HOOFSTUK 5: Vuurwerke!

- Steven verduidelik die plan vir Rudi. Die plan is as volg:


1. Rudi weggesteek agter die rankplante sodat Riana hom nie kan sien nie.
4

2. Dan, Rudi skakel die kamera aan en neem alles af.


3. Steven sal deur die tuin sluip – Riana sal hom nie sien nie.
4. By die kruietun, Steven is baie versigtig.
5. Ook by die roosbome, is Steven baie versigtig.
6. By die visdam se riete, steek Steven die klappers aan.
7. Steven slinger die klappers. Die klappers val op die plaveisel voor die
tuinbankie, waarop Riana sit en lees.
8. Riana skrik!
9. Riana hardloop in Steven se arms – Steven is nou haar held.
10. Riana raak dadelik op Steven verlief.
11. Hulle bly vir altyd gelukkig saam.

- Maar – in werklikheid – stap 9, 10, en 11 is heeltemal anders.


9. Riana maak ‘n paar snaakse bewegings met haar arms.
10. Sy spring op en af die tuinbankie. Enigiets snaaks sal fantasties wees.
11. Dan, hulle sit die video op YouTube.
- Maar ... dis nie wat gebeur nie.

- Rudi kyk Steven die klappers in sy sak steek en die boksie vuurhoutjies.
- Rudi se pa-hulle is nie by die huis nie – dis ‘n goeie ding want hulle plan kan hulle
in die moeilikheid sit.
- Dan, Steven vryf sy hande teen mekaar en kraak sy kneukels. Rudi gaan tog nie
baklei nie!
- Rudi skakel die videokamera aan.
- Rudi beskryf die plan wat hulle beplan vir die kamera en sê dat hy dink Steven is
‘n regte idioot.
- Rudi swaai die kamera na Steven toe, dan Steven lag ‘n waansinnige laggie en
begin van die kamera weghardloop.
o Rudi volg hom met die kamera.
- Vir ‘n oomblik die beeld gaan na Riana – sy weet niks nie, sy net lees. Dan is die
beeld terug op Steven.
5

- Steven sluip versigtig in die kruietuin en verby die roosbome.


- Dan, is Steven en Riana albei in die beeld. Steven haal die klappers uit sy sak,
steek ‘n vuurhoutjie aan maar die waai dood.
- Steven steek nog een aan en die klappers begin brand. Steven lig sy hand, maar
iets is verkeerd!
o Een van die klappers in die stringetjie haak vas aan Steven se horlosie!
o Riana lag – sy is nie skrik nie. Steven skrik – hy nie lag nie.
§ Die klappers skiet om Steven se arm.
§ Dan, tuimel Steven in die visdam. Steven se voete gly onder hom
toe hy probeer om uit die water te klim.
§ Daar was vuurwerke – nes Rudi belowe het.

HOOFSTUK 6: Treffers en Trefslae

- Lize dink Rudi en Steven is mal want sy het die video op YouTube sien.
o Steven wou steeds die video op YouTube geplaas.
- Baie mense (384123 mense) het die video afgelaai en net 145 mense hou nie
daarvan nie. Rudi sê sy ma hou nie van die video nie. Steven sê sy ma is nie sy
teikengehoor nie.
- Riana dink dat Steven is ‘n aap.
- Rudi sê sy ma is kwaad – die klappers ontstel honde.
o Lize sê ‘ja’ en dan gee vir Rudi ‘n drukkie. Rudi se wange begin gloei. Die
gloed sproei binne sy hele lyf.
- Lize dan van Steven se selfoon en kyk weer na die YouTube-video en kyk na die
kommentare. Sy sê die kommentare is oulik.
o Steven sê hulle is sy “fans”.
§ Een van hulle se “fans” wil hulle ontmoet. Sy naam is Marco.
• Die naam stuur ‘n rilling lands Rudi se rug af maar Rudi
weet nie hoekom nie.
6

HOOFSTUK 7:

You might also like