Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

VRAE:

1. Watter dele van die krokodil is sigbaar bo die wateroppervlak? Noem TWEE. (2)

2. Watter dele van die krokodil is onder die oppervlak? Noem TWEE. (2)

3. Watter kleur is die krokodil se oë en met watter ander dier se oë word dit
vergelyk? (2)

4. Gee ‘n voorbeeld van ‘n metafoor in reël 7-8 en verduidelik kortliks. (2)

5. Watter EEN woord in versreël 10 sê vir ons dat die krokodil nie beweeg nie? (1)

6. Kies die prentjie in kolom A wat by die woorde in Kolom B pas. Skryf slegs die
vraagnommer en letter neer as antwoord, bv. 6.1 (a) (5)
KOLOM A KOLOM B

6.1 (a) ekster

6.2 (b) wulp

6.3 (c) kikvors


6.4 (d) kaaimansblom

6.5 (e) maraboe

7. Noem TWEE maniere hoe die krokodil beweeg. (2)

8. Watter EEN woord in versreël 30 sê vir ons dat die krokodil snaaks lyk as hy
beweeg. (1)

9. Waarin word die krokodil gereduseer? (1)

10. Wat word opgesnipper, uitgeknip, gepoleer, gepatroon en fyn gestik? (1)

11. Waarom is die maraboe se snawel as snoeperig beskryf? (1)

You might also like