Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 17

DIENAAR VAN DIE NAGEREG

Patrick Peterson
dienaar van die nagereg – Patrick Peterson

1. wanneer ek, pie djy pie, dink aan u pa-pappa-pappie


2. sien ek
3. u langarm in ʼn jas reënerige kakie op ʼn groen raleigh
4. vir presies wees; ʼn teen-koue-kakiekombers dik om u
5. lyf gespan; wasem wat soos spookasem uit u mond hang;
6. op kantoor besig met die administrasie
7. van wit mag; en buite brand die blou lig blouer teen
8. die totale aanslag van links en swartwees; tussen twee tot tien
9. elf tot sewe vyf tot een en tien tot ses.
10. wanneer ek aan u werk dink pappa-piet
11. sien ek
12. ʼn hart wat vuiste maak; haat wat opgroei en ʼn
13. grootman raak; die maan wat snags u beatstap
14. tel; die wind altyd weer die wind op wolseley
15. wat die dood in sy knope opgaar; blink geelkoperknope –
16. waarin die volksnag lawenis soek; lexingtons
17. en way side twak; die apostoliese hawe – ʼn kloekbaai
18. wat haar skuitjies bymekaar hou.

19. en eenkant langs die tafel voor die stoof sit slaap
20. my skaduwee en ek. wag vir die kedoes medi
21. husse met lang-lang ore. wag vir tjoklit en humbugs.
22. wag vir die dienaar van die nagereg. wag vir één dag.
dienaar van die nagereg ❖ Dien: in diens wees/werk/bruikbaar

❖ Polisiebeamptes = geregsdienaars. As ‘n
polisieman is die spreker se pa dus ‘n dienaar
van die gereg.

 Die dienaar van die gereg word dán ’n dienaar


van die nagereg.
 Die woord “nagereg” dui dus op die lekkergoed
❖ Teenstrydigheid in die titel: dienaar van die (tjoklits en hambugs – r. 21) wat die pa vir die
gereg teenoor dienaar van die nagereg. spreker bring nadat sy skof as polisieman voltooi
❖ As dienaar van die gereg is die spreker se is.
pa dit waarvan hy nie hou nie, terwyl
dienaar van die nagereg ’n positiewe beeld
 Die woord “nagereg” is ‘n voorbeeld van
van sy pa skep as iemand wat lekkergoed
woordspeling – gereg (Wette van die land) is
huis toe bring.
kernwoord wat sentraal in gedig staan.
1. wanneer ek, pie djy pie, dink aan u pa- Eerstepersoonspreker – kind
pappa-pappie PDP: Biografies - die digter, Patrick James
Petersen, se voorletters is.
herinnering
“u” - formeel respek vir sy pa/dui afstand/
2 sien ek verwydering tussen die kind en sy pa aan.
Kind se liefde vir sy pa aan. Die drie dele van die
woord = ’n dieper aanduiding van die liefde a.g.v.
verkleinwoord (progressie en vertedering)

R 2 – herhaal in r. 11 - alleenplasing beklemtoon


die kind se herinneringe aan sy pa wat hierop vlg. –
alles visuele beelde: kakie, groen; wasem
sien - deur enjambemente en omgekeerde
woordorde voor aan versreëls 2 en 11 geplaas
3. U langarm in ’n jas reënerige kakie op ’n
• Letterlik = die pa se arm verwys.
groen raleigh
• Figuurlik = uitdrukking “langarm van die gereg”
4. vir presies wees; ’n teen-koue-kakiekombers
(polisie kyk geen misdaad mis nie)
dik om u
❖ “reënerige kakie” = sinestesie: (sintuie, nl. sien
5. lyf gespan; wasem wat soos spookasem uit u en voel/sig en gevoel, word saam gebruik).
mond hang;
Bruin polisiemanne - kakie-uniforms en -jasse .
Die pa het op ’n Raleighfiets gery.
Kommapunte:
Skei afsonderlike aspekte van die pa en  ‘n Kakiekombers - die koue te verdryf.
die pa se werk wat beskryf word.  Metafoor: teen-koue-kakiekombers dik kakiejas
wat sy pa soos ’n wolkombers om sy lyf dra – word
versterk deur die k-alliterasie
 Vergelyking: die wasem uit die pa se mond =
spookasem. Die wasem is ‘n teken van die koue
wat die pa ervaar.
 Wasem x spookasem = woordspeling
 binnerym
❖ Polisieman-pa verrig kantoorwerk - kind sien dit
as ‘n manier waarop sy pa die wit oorheersing
(wit mag voor 1994) moes administreer.
❖ Ironie: 'n mens verwag hy sal teen die wit
6. op kantoor besig met die administrasie mag/in opstand teen verdrukking sal kom, maar
7. van wit mag; en buite brand die blou lig hy werk vir hulle en nie teen hulle nie.
blouer teen ❖ b-alliterasie: klem op beskermingstaak van die
8 die totale aanslag van links en swartwees polisie – polisie = veilige hawe
tussen twee tot tien ❖ Die blou lig moet as buffer dien teen dit wat die
Suid-Afrikaanse regering bedreig.
9. elf tot sewe vyf tot een en tien tot ses.
❖ Links: Die polisie word gebruik om die
opstandiges in die struggle te onderdruk – dus
diegene wat die struggle ondersteun het.
 “swartwees” = teenstelling met “wit mag”.
 Die verskillende skofte waartydens die pa as
polisieman gewerk het.
Kind onderskei tussen die pa en sy werk.
u – steeds formele aanspreekvorm
Progressie: r .1 – pa nou – pappa piet. Hierdie
naam spreek ook van die kind se liefde vir die pa.
Toon ontnugtering aan: spreker besef sy pa is
10. wanneer ek aan u werk dink pappa-piet onderdanig en deel van die bestel waarin bruin- en
swartmense nie regte het nie.
11. sien ek
Alleenplasing : hierna word die kind se herinneringe
12. ’n hart wat vuiste maak; haat wat opgroei
aan sy pa se werk beklemtoon.
en ’n
personifikasie: dui op die kind se woede teenoor die
polisiewerk
Progressie van slegs die uiterlike waarneming van sy
pa se vuiste, tot die fynere waarneming van “bedekte
woede” en “groeiende haat”. Woede word
Retoriese middel – herhaling: sien ek geïmpliseer deur “vuiste” - die negatiewe gevoel
R 2: sien hy slegs die uiterlike raak, maar in r. 11 is teenoor die polisie het nou verdiep tot “haat”.
Haat impliseer dat hy insig oor politieke bestel gekry
sy waarneming skerper en sien hy die
het.
ongelukkigheid en ontevredenheid van sy pa raak.
Stemming: verander - waar daar in strofe 1 ‘n
Dalk word hy ook van sy eie ontevredenheid bewus. stemming van liefde geheers het, kry ons nou woede
en haat.
personifikasie aan: “haat wat opgroei en ‘n
13. grootman raak; die maan wat snags u grootman raak”. - suggereer dat die spreker se
beatstap haat vir die polisie oorheersend geword het.

14. tel... Personifikasie: Die maan tel sy voetstappe en


weet hoe hard hy werk – (maan kan nie tel nie -
polisieman wat patrolleer)

Die woorde (maak en raak) na die


kommapunte rym.
Die enjambemente Iaat die versreëls
oorgaan en die kommapunte stop die
sinne sodat hierdie rymwoorde uitgehef
word.
w-alliterasie /herhaling (retoriese middel) van “die
14. tel; die wind altyd weer die wind op wind” suggereer hoe erg die wind waai.
wolseley Wolseley – dorpie in Wes-Kaap

❖Windsterkte: suggereer dat die wind die dood


veroorsaak/die dood voorafgaan.

15. wat die dood in sy knope opgaar; blink Woordspeling: “knope” en “geelkoperknope”
Die sterkte van die wind word met die blink knope
geelkoperknope – van die polisie-uniform verbind. Deur hierdie
woordspeling word die dood en die polisie dus aan
R 15: verwys na al die sterftes wat ’n mekaar verbind.
polisieman in die beoefening van sy beroep Sinekdogee: Die geelkoperknope verteenwoodig
sien.
die hele polisie-uniform/-manne en -mag.
Die bruin- en swartmense is destyds
hardhandig deur die polisie behandel waaraan Die aandagstreep vestig die aandag op die rol wat
die bruin- en swart polisiemanne meegedoen die polisie speel om die volk te beskerm.
het ❖ .
❖ “lawenis” impliseer dat die geelkoperknope (die
16. waarin die volksnag lawenis soek; lexingtons polisie) snags verfrissing en rustigheid vir die volk
17. en way side twak; die apostoliese hawe – ’n bied.
kloekbaai ❖ Sigarette wat sy pa gerook en die tabak wat hy
18. wat haar skuitjies bymekaar hou. gekou of gesnuif het.
❖ Apostolies: sluit aan by apostels/kerk/ gelowe. ’n
persoon met mandaat, gesaghebbend; manlike
beskerming; plek van veiligheid; onder kerklike
beskerming
❖ Metafoor: die pa wat aan die kind beskerming
bied /na polisie wat beskerming aan die volk bied
– suggereer in die breë op enige manlike
beskerming
❖ Metafoor: Hier word die pa of die polisie
gelykgestel aan ‘n hoenderhen wat haar kuikens
wil beskerm.
❖ Kloek – klanknabootsing – gesels by bymekaar-
komplekke
 “hawe” en die woorddeel "baai" – geassosieer met
see - plek van veiligheid, waar skepe tot rus kom.
 ‘n Baai is ‘n beskutte gebied; dit sluit dus aan by
die beskermingsidee.
Fokusverskuiwing: Die fokus verskuif nou
na die ek-spreker, die kind van die
polisieman-pa.
Eenkant - verwydering tussen die kind en
pa en kind is ver van polisiekantoor
19. en eenkant langs die tafel voor die stoof Huislike atmosfeer
sit slaap
20. my skaduwee en ek. wag vir die kedoes Die s-alliterasie - kind se rustigheid/
medi
informele taal
- tipografiese wit voor (en die woord
“wag”) dui aan hoe lank die spreker
gewag het.
Kedoes - kardoessak “die” - spreker wag vir iets spesifieks –
Bolandse Afrikaans wag seker dat die pa wel iets gaan bring.
medi – met die- assimilasie “husse met lang-lang ore” verwys na iets
niespesifieks wat in die kardoes sal wees.
= tipografiese wit (r 20, 21 en 22)
beklemtoon hoe lank die spreker gewag het.
Verwys na iets niespesifieks wat in die kardoes sal
wees (om nuuskierige kind af te sit)
Kan ook binne konteks dui op vergeefse gewag
❖ Die niespesifieke “husse met lang-lang ore” - word
nou spesifiek sjokolade (“tjoklit”) en lekkers
21. husse met lang-lang ore. (“humbugs”) genoem.

wag vir tjoklit en humbugs. Die “nagereg” van die titel word nou verklaar: die
pa, bring vir sy kind sjokolade en lekkers na sy
skof.

Dit is ironies dat sy pa vir hom iets lekker bring:


'n mens verwag sy pa se ondergeskiktheid sal
net slegte herinneringe bring, maar hier
onthou hy die lekker herinneringe.
❖ Die dienaar van die gereg is dus tegelyk ook ‘n
dienaar van die nagereg = persoon wat
lekkergoed vir sy kind bring.
❖ ("Nagereg" kan ook dui op die tyd na die pa as
geregsdienaar diens gedoen het – na+gereg.)
 Retoriese middel: Die herhaling van “wag” (r.
20, 21 en 22) beklemtoon hoe ernstig die kind
gewag het.
22 22. wag vir die dienaar van die  As volwassene verwys nagereg na die dag wat
nagereg. wag vir één dag. geregtigheid aanbreek./wat hulle van wit
oorheersing bevry sou wees.
 “één dag” - kan dui op die spreker se wag vir die
dag as sy pa nie meer aan wit oorheersing
onderwerp is nie /wanneer vryheid sal aanbreek.
 Twee woorde: spesifieke dag waarop hulle bevry
sal word
 Akuuttekens dui op sekerheid dat die vryheid
wel sal kom.
DIGVORM
Die gedig is ’n vrye vers. Afwesigheid van hoofletters:
Die strofes en versreëls is nie  Ondersteundie onderdanigheid en
ongeregtigheid wat die swart en
ewe lank nie
bruin mense van daardie tyd ervaar
Geen vaste rymskema kom voor het.
nie.  Geen hoofletters dui moontlik ook ʼn
gelykmaker aan: daar is geen base
en klase nie - almal behoort gelyk te
TIPOGRAFIE
wees. Sonder hoofletters suggereer
Dit bestaan uit drie strofes wat 22 dit dat almal gelyk is.
versreëls beslaan.
Die stemming van die gedig wissel van strofe tot strofe.
STEMMING  In strofe 1: liefderyke, gemoedelike stemming. (Dit is asof
die seun sy polisieman-pa jammer kry omdat hy in die
koue en wind moet werk.)
 In strofe 2: opstandigheid, woede en haat teenoor die
werk wat die pa doen.
 Strofe 3: verwagting: aanvanklik ’n huislike stemming en
kinderlike afwagting. Die strofe eindig met die
vooruitwysing na “één dag” en die verwagting van vryheid
wat sal kom.

TOON Die toon is ook wisselend –


informeel, nostalgies, besinnend
Tema:
Die gedig handel oor ’n ouer-kind-verhouding.
Boodskap
Ek kan die werk wat my ouers doen, verafsku, terwyl ek
Tema en hulle nog steeds liefhet.
boodskap Opsomming
’n kind se herinnering aan sy pa/pa se werk as polisieman
in die ou apartheidsbedeling in SA.
Die kind se siening van sy pa is teenstrydig: enersyds is
daar liefde en andersyds is daar bitterheid jeens die werk
wat die pa doen.
Kind sien pa as iemand met die mandaat/mag om
beskerming te bied.

You might also like