Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

Graad 10

Nuwe kontanttransaksies 5

Joernalisering

Gevra:
Teken die volgende transaksies in die gegewe kolomme aan:

1. Die vaste deposito by Vital Bank van R80 000 verval. Ontvang R90 000 per tjek by Vital Bank.
2. Ons het ‘n lening by Trust Bank van R50 000. Rente beloop 11% per jaar. Betaal drie maande se rente per tjek.
3. Ontvang rente op ons gunstige banksaldo by Capitec – R210.
4. Betaal R250 namens debiteur Yster vir vraggeld, ons wil die kostes van hom verhaal. Maak die betaling d.m.v.
internet bankdienste aan Move It.

KOJ Diverse rekeninge


Ontleding Koste
Dok Dag Besonderhede van Bank Verkope van Bedrag Besonderhede
ontvangste verkope

KBJ Diverse rekeninge


Handels- Krediteure-
Dok Dag Besonderhede Bank voorraad Toerusting kontrole Bedrag Besonderhede

Wolkpos Rekeningkunde Tanya Nel Kopiereg voorbehou

You might also like