Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 7

Grade 10

Afrikaans
Term 1 & 2
Literature Memorandum
Kinders van die wind
01 Gedig 1
Bl. 32

Nkosi sikelel’i-Afrika
02 Gedig 2
Bl. 38
Gedigte:
Sara Baartman
03 Gedig 3
Bl. 41
Kinders van 4. Strofe 2: ‘n Deuntjie wat bly
terugkeer, word vergelyk met

die wind grepe uit ‘n ou verhaal. Strofe 4:


Gesigte, drome en name word
vergelyk met iets wat deur die
Memorandum
wind verwaai kan word,
1. Stofes 3 en 5 byvoorbeeld ‘n boom, hare en
2. Dit handel oor iets wat oud en gras.
vergete is. 5. Enige van die volgende:
3. Dit vat die kern van die vers sinisme, weemoed, verlies en
saam, naamlik soekers wat rigtingloosheid.
nooit vind, is ‘n baie ou verhaal.
Die ellips skep afwagting en
vra om voltooi te word, maar
die vers gaan juis daaroor dat
dit nie voltooi kan word.
Nkosi sikelel’i- 3.
a. abba acca adda aa

Afrika b. Die “a”-rymklank kom


dwarsdeur die gedig voor.
Gewoonlik is dit tot die eerste
Memorandum kwatryn beperk.
c. Op hierdie manier word Afrika
1. Die lied klink so mooi dat hy herhaal en deur die ander “a”-
elke oomblik daarvan wil klanke ondersteun, herhaal,
beleef. Dis ‘n gebed. geëggo.
2. “soos ‘n serafskoor / val daar 4. Saam met die vertaling daarvan
stemme strelend”. Die sang is beklemtoon dit die
so mooi dat dit hom aan ‘n belangrikheid van God se seën
engelekoor laat dink – te mooi vir die baie volke/kulture in die
om waar te wees / verhewe / land.
heilig.
Nkosi sikelel’i-
Afrika
5. Ek is een van die mense wat in
hierdie land saam met vele
volkere leef. Dit is moontlik om
in vrede saam te leef, maar dan
moet ons mekaar respekteer en
vir mekaar bid.
Enige ander goed gemotiveerde
antwoord is ook aanvaarbaar.
Sara Baartman
strofe 3 oor die edelheid in die mens
wat wil vertroos en en eer betoon.
3. Dit dien om Sara by herhaling te
Memorandum verseker dat sy nie meer alleen
in ‘n vreemde land is nie.
1. B – graf 4. “bed” en “berei” allitereer, asook
2. In strofe 2 word vertel van die “proteas” en “pronk”, wat
onmenslike behandeling wat musikaliteit aan die versreël
Sara te beurt geval het, hoe sy verleen.
bespot is en haar liggaam 5. Sara is deur Europeërs na
gedissekteer is. In strofe 3 word Europa geneem en daar ten toon
Sara vertoos en haar skoonheid gestel vir daardie mense se
besing. Strofe 2 gaan oor die vermaak. Eeue later het mense
boosheid van die mens wat wil ingesien hoe onmenslik dit was
verneder en homself hoër as ‘n en is haar oorskot aan haar land
ander beskou; van herkoms teruggegee.
Sara Baartman
So is vrede vir die mense van
Afrika en vir Sara bewerkstellig, al
was dit na haar dood.
OF
Enige ander goed gemotiveerde
antwoord.

You might also like