Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 10

Direktoraat: Kurrikulum VOO

HERSIENING 2019

AFRIKAANS HUISTAAL

GRAAD 12

BRONMATERIAAL

ONDERWêRELD
Die verhouding tussen Eckardt en Greg
(sosiale manipulering; versterking van rebellie; adrenalienslaaf; “gevaarlike sport”; uitdaging van
gesag; hoofintrige; wraak; verlies)

Eckardt se vooraf-werk ● aangekondig het dat hulle ’n nuwe


● Het Dok en sy trawante van PNR gevaarlike sport gaan aandurf; wakker
dopgehou; gesien wat hulle met virus opwinding en potensiële gevaar by G
beplan en besluit toe om Greg die op
teiken van sy social engineering aanval ● Leer G hoe om ’n rekenaarnetwerk
te maak. d.m.v. CGI-swakpunte binne te dring
● Alles oor Greg se gesin uitgevind: John (reisagentskap)
se selfmoord; pa die mediamagnaat; ● Leer G van swart en wit hoed
Greg en Nicole kuberkrakers ; dumpster diving;
● Meeste moeite met Greg gedoen:; ● Sê G se pa kan nie vir hom besluit nie:
maak of hy talentopspoorder vir “Tyd om op jou eie bene te staan.”
universiteit is; kry sy skoolrekords; sy ● G hou van E, al verstaan hy hom nie.
rugbyvaardighede; selfs vir Rina gebel; Hy kan met E praat as dinge by die
Greg so goed geken soos Greg vir John skool plafc
geken het. ● G kan met hom oor N en sy ouers
● Greg se persoonlikheid geken; weet praat; E luister
Greg hou van gevaarlike sport, ● Tydens die vakansie gee G
adrenalien en uitdagings onbewustelik sy broer J se kamer vir E
om in te slap
Ontwikkeling van verhouding ● E maak G soggens wakker: “Terwyl
● Greg wou E as nuweling in matriek Zeus, die heerser van Olimpus, slapend
aanvanklik wys wie baas is. Tydens die gevou lê in Hipnos se vlerke, strand sy
Trappers-inisiasie ontferm hy hom egter seun, Herakles, se skip vandag weer op
oor E omdat hy hom aan John herinner. Kos.”
● Ná E se verdwyning ontdel G hy lees ● Op Jeffreysbaai dreig hulle om te
boek getiteld Depression: om G te baklei: G vermoed E was in N se kamer
mislei oor sy verdwyning of as deel van ● Uitstappie berg toe met perde
sy navorsing oor John? ● E vertel leuens oor sy gesin se oorsese
● G het iets van sy broer John in E reise
gesien. ● E ken G beter as wat N hom ken
● Tydens die Trappers-inisiasie help E vir ● Soos E, Greg word ’n eenkantmens: Hy
G om in die tonnelnetwerk te soek na 6 “breek weg van die party waar ouens in
seuns wat nie hul weg terug kon vind kringe om die vure staan en lag en
nie gesels.”
● E skep indruk dat hy en G albei streng ● G sê hy wens hy was E
pa’s het; dat hy ook “soos die res van Herontmoeting in Clarens:
die ouens” is; nlieg oor sy gesin ● E anders: voorkoms (hare en baard);
● Rapporteer nie dat E bier in sy yskas optrede (arrogant i.p.v. gemoedelik)
het nie. ● Onthulling
● Help G om fiktiewe e-posadres te skep
● Aankondiging van kuberkrakery laat G
hoendervleis kry, soos waaneer John

Skakel met die volgende literêre aspek(te):


● Titel: onderwêreld van kuberkrakery
● Intrige; spanningslyn
● Karakter en karakterontwikkeling
● Innerlike en uiterlike konflik

2
● Temas
● Ironiese wending

Die verhouding tussen Greg en sy pa

(verwagtinge; ooreenkomste; liefdeloos; uiterlike en innerlike konflik; bejammering)

● konflik dag voor G se laaste skooljaar ● Beskou G as ’n ondankbare klein


begin: omdat G nie harder wil werk as snotkop
vorige jaar nie; sê G moet ruggraat hê; ● G ervaar innerlike konflik: wil hy sy pa
nie soos oorlede broer John nie. ‘ gelukkig maak of nie?
● Frons op sy voorkop lyk nes dié van sy ● Hy verwens sy pa se gatkruipery by
pa Dok Pienaar
● Sou nie omgee vir skoolwerk as sy pa ● vertel vir E sy pa is ’n donderjaer
hom nie gedruk het nie ● insig dat hy nooit sy pa tevrede sal kan
● Pa verbied G om te huil toe John dood stel nie
is ● Pa gee instruksies vir rugbyseisoen
● G kyk nie verkeerde goed op internet ● G lieg vir sy pa dat hy nog steeds op
nie, want sy pa “sal uitfreak as hy hoor koers is om 9 onderskeidings te behaal
sy skouperd doen iets wat hom ’n ● Ongemaklike gesprekke tussen hulle
skorsing kos” ● Pa sal “van sy rocker af gaan” omdat G
● Net soos sy pa is G minagtend teenoor so baie uit die klas geroep word
mense uit laer sosiale klas: groet nie vir ● Dit was sy pa se idee dat G by Lawson
Tom terug nie, want volgens sy pa is Kollege moet skoolgaan
Tom “nie ons soort mense nie”. ● Toe sy pa by die gastehuis in
● Hy besef dat hy ’n kloon van sy pa is; Clarensaankom, druk hy G teen hom
vrees dat sy toekoms ook soos sy pa vas
s’n gaan wees. ● G dink dis ironies dat sy pa ’n groot
● Nadat hy op die rugbydag teen Dok in kommunikasiemaatskappy besit, maar
opstand gekom het oor skool se hy kan nie behoorlik met sy eie seun
hantering van E se verdywning ervaar kommunikeer nie
hy vrees omdat hy sy optrede aan sy pa ● Sy pa se blou oë het vir G altyd koud
sal moet verduidelik gelyk
● G beskou sy pa se mediakontakte as sy ● G besef hy het sy pa nooit regtig geken
eie: “ek het mos contacts in die pers” nie
● Pa wil hê hy moet by UCT studeer; hy ● Pa erken sy misdade teenoor G en ma
wil Potch toe gaan ● Aan einde bejammer G sy pa toe hy in
● Hy wil oorsee gaan, maar dit sal sy pa trane uitbars oor feit dat John pille van
se stresvlak opjaag PlusUltraMed gedrink het selfmoord te
● Sy pa konfronteer hom omdat hy pleeg
geweier het om rugby te speel en Dok P ● G vra sy ma om na sy pa te kyk
se gesag ondermyn; dwing hom om
verskoning te vra

Skakel met die volgende literêre aspek(te):


● Intrige
● Karakter en karakterontwikkeling
● Innerlike en uiterlike konflik
● Temas: plaasvervangerskap; verlies; opstand

3
● Ironiese wending

Project Nursery Rhyme


(selfverryking; wêreld van wetenskap en tegnologie ontmoet die wêreld van finansies; deurlopende
motief)
● Dok Pienaar se toespraak by eerste ● naarheid, diarree, hoofpyn, duiseligheid,
saalbyeenkoms: gaan private asemhalingsprobleme, bloeding uit die
sakebelange najaag; “science and neus, mond en rektum; hulle maak ook
technology meet the world of finance” ’n entstof – dit word getoets deur
● Eerste nuusberig oor voëlgriep: twee iemand wat omgekoop is om ’n
mense in Engeland dood; verspreiding positiewe verslag te gee
vanaf Hong Kong na Weste ● TJ vertel G dat meer gevalle van die
● Plank en TJ bring koerant met berig dat voëlgriepvirus in SA aangemeld is: ’n
voëlgriep na SA versprei het vrou dood en ander ernstig siek
● voëlgriep baie dieselfde as gewone ● Mense word vir eers met Tamiflu
griep behandel
● Deur sy speurtog in Ekk0 se ● E het Dok en sy makkers lankal
onderwêreld kry G toegang tot dopgehou. Toe hy sien wat hulle met
plusultramed se organogram; Dok die viaaarus en vaksine wil doen, het hy
Pienaar is die hoof van dié maatskappy die idee vir sy social engineering aanval
● Op pad na die Aprilvakansie is daar oor gekry
die radionuus ’n berig van voëlgriep ● Die bewyse wat E oor PNR gekry het,
● TJ en Plank gesels oor tweede sal verdoemdene getuienis wees
voëlgriep-geval in SA: ’n vrou ● PNR wou die virus in oorlogvoering
● Turret News Online, mnr Owen se e- gebruik
nuuskoerant, bevat ’n hoofopskrif oor ● G besef die wêreld van geld en
voëlgriep korrupsie is die eintlike onderwêreld:
● G ontdek dat daar drie karakters in PNR “Die wêreld van geld is boser as
is: The Butcher, the Baker en the enigiets wat ’n hacker sal kan aanvang.”
Candlestick-maker; volgens die ● Dok-hulle wou die siekte sowel as die
kinderrympie is hulle almal skelms geneesmiddel daarvoor versprei en
● Hy ontdek ook dat Dok Pienaar the sodoende geld maak.
Butcher is (baasbrein; hoofmisdadiger; ● Ryk mense sou eerste gehelp word
wreed) omdat hulle die virus kan bekostig,
● The Baker = ’n doktor in virologie (hy terwyl arm mense sal sterf
ontwikkel die virus en vaksine) ● TJ sê nog iemand is aan die virus dood;
● The Candlestick-maker = Mnr Owen dokters is bekommerd oor die
(deur sy koerante moet hy die nuus van ongewone simptoom van bloeding
die virus versprei en sodoende ● G ontmasker Dok Pienaar en PNR se
massahisterie veroorsaak) korrupsie
● Die Candlestick-maker gebruik die ● Dok en sy pa het PNR begin nadat die
woord “voëlgriep” in ’n brief stof van hul eerste korrupsie gaan lê het
● PNR is ’n ander manier van social ● Dok in hegtenis geneem; na
engineering polisiekantoor in Bergville geneem
● Doel van PNR: wil ’n virus kweek en ● Sy pa sal ook later gearresteer word
versprei wat soos voëlgriepvirus lyk;
mense sal behandel word, maar dit sal
nie werk nie; die virus sal later ’n
hemorargiese virus word (simptome:

Skakel met die volgende literêre aspek(te):


4
● Titel: onderwêreld van geldmag; korrupsie
● Karakter en karakterontwikkeling
● Innerlike en uiterlike konflik
● Deurlopende motief: voëlgriep;
● Ironiese wending
● Tema: sosiale manipulering (social engineering); wraak

5
Eckardt se “verdwyning”
(bespiegeling; vrees vir die dood/ herhaling van die nagmerrie; misterie)
● Het Greg nie oggend kom wakker maak ● G ervaar selfde bitterheid en
nie; sy selfoon in sy kas gelos. magteloosheid nou as destyds toe hy
● Mnr Eden, Wiskunde-onnie, kom agter mense oor J se selfmoord moes vertel
dat E nie in klas is nie; meld E se ● Greg gebruik kuberkraakvaardighede
afwesigheid by mnr Andersen aan wat E hom geleer het om raaisel van sy
● Leerders bespiegel: Plank (weggeloop; verdwyning te probeer oplos
ouers het hom kom haal a.g.v. krisis) ● Ná sy verdwyning is E, soos J destyds,
● Soektog: seuns moet skoolterrein vir G “meer teenwoordig as ooit”
fynkam; res van skool gaan aan soos ● G ontdek Dok Pienaar het iets met E se
normaalweg verdwyning te doen
● Andersen: matriekseuns moet nie met ● G word deur polisie (Botha en Cele) oor
ander leerders of hul ouers oor E se E se verdwyning ondervra
verdwyning praat nie; maak staat op ● Installeer RAT en keystroke logger op
hulle integriteit; wil nie skool se trotse Dok se rekenaar om vas te stel hoe hy
reputasie laat skade ly nie. by E se verdwyning inpas
● Gerugte onder seuns: dat ● Die polisie soek E in die skool se
selfmoordbrief gevind is; bring stormwaterpype
gevoelens tydens John se selfmoord en ● G vrees dat die ander matriekseuns iets
vrees vir dood vir Greg terug: “soos ’n aan E gedoen het omdat hy (G) hom
goor fliek wat jy alreeds gesien het.” tydens die Trappersinisiasie beskerm
● Onderwysers soek op omliggende het
dorpe ● Die polisie vermoed dat G iets met E se
● Ander seuns maak eie stories op: E is verdwyning te doen gehad het en dat E
gekry waar hy aan ’n boom hang ’n leidraad daaroor wou gee deur slegs
● Konfronteer Dok Pienaar oor manier G se selnommer op sy foon te stoor.
waarop hulle dit hanteer (D sê hulle ● Insp. Cele vermoed dat G vir E deur die
moet in die skool se belang nie oor E se tonnel gestuur het.
verdwyning praat nie; sportdag moet ● G gebruik sy vaardigheid as
voortgaan) ; oor hoof sê E het gedros; kuberkraker om ‘n verband tussen E se
oor hulle eers dag ná E se verdwyning verdwyning en PNR vas te stel
begin soek het; glo skool steek iets vir ● G dink die mense van PNR het iets aan
seuns weg; skool versuim hul plig E gedoen (hom laat verdwyn) omdat hy
omdat hulle nie meer doen oor E se bewyse teen hulle gevind het deur hul
verdwyning nie rekenaarstelsel te kraak
● G stuur anonieme e-pos aan media oor
E se verdywning; gebruik sy pa se
kontakte

Skakel met die volgende literêre aspek(te):


● Titel: onderwêreld van misterie
● Intrige
● Karakter en karakterontwikkeling
● Innerlike en uiterlike konflik
● Temas: vrees vir die dood; verlies; plaasvervangerskap
● Ironiese wending
● Ruimte: koshuis; skool; tonnelnetwerk; Clarens

6
Greg as hoofseun en rebel
(interaksie met die ander seuns; onderwysers; opstand teen Dok Pienaar)

● Heilige Grond
● Sê hy bevind hom “in ’n godverlate ● Hy twyfel aan sy leierskap: Nie een van
skool in die Drakensberge”; in die die ander seuns het hom in sy opstand
middel van verdwaal-se-gat” teen Dok Pienaar gesteun nie.
● bewus van korrupsie van sakeleiers; ● Na sy onderonsie met Dok Pienaar deel
diskriminasie en klasverskille wat by hy nie die ander seuns se vreugde oor
skool heers die oorwinning oor Durban Boys HS nie
● negatief oor skool se najaag van ● Nie opreg nie: Gebruik sy
prestasie; hoofseunstem om Plank te vermaan dat
● gekant teen breinspoeling en kloning bier nie by die skool toegelaat word nie;
waaran skool hulle onderwerp hy het self in E se kamer bier gedrink
● vergeet dat hy as VRL-voorsitter by ● Betrokkenheid by kuberkrakery maak
graad agts aan diens is dat hy nie heeltemal luister as sy pelle
● seuns wil graag met hom gesels/terg met hom gesels nie.
● nie lus om ouens te groet nie ● Een van die seuns noem hom ’n loser
● fake smile vir onderwysers ● Oortree koshuisreël as hy lank na ligte
● matrieks se formele sitkamer herinner uit nog besig is met The idiot test,
aan sy pa se studeerkamer; “sal my ● Oorhaastige studiesessies; ruil
maar min sien” toesigdiensbeurte uit
● voel goor omdat hy een van ● Druip eerste keer wiskundetoets
“uitverkorenes” is wat leiersposisies ● vertel maklik leuens; ook aan sy pelle,
verkry het omdat hul ouers geld aan TJ en Plank
skool geskenk het ● Berispe graadneges omdat hulle op
● kwaad oor Dok se opdrag dat skool ná trappe sit en een ou rook
E se verdwyning voortgaan soos ● Hy en E verkry onwettig toegang tot die
normaalweg skool se netwerkkamer
● Rapporteer nie dat E bier in sy yskas ● voel goed omdat hy graad 8’s en 9’s uit
het nie; drink selfs die bier, want bed geboender het
“4X4’s ...moet af en toe rowwe terrein ● Sy kop is by ander goed; vernalaat sy
aandurf.” pligte; tree weird op (Plank)
● verwys na seuns in laer grade as “die ● Hy voel tegelyk soos ’n rebel en ’n
spul” verraaier (toe hy weer by die skool se
● sit op koshuistrap, al mag hulle nie daar netwerkkamer wou inbreek)
rondhang nie; traak-my-nie-agtig as TJ ● Behalwe Plank en TJ, gesels sy pelle al
sy oortreding uitwys minder met hom
● kwaad dat skool na E se verdwyning die ● Greg kan dit soms nie verdra om die
rugbywedstryde teen Durban Boys HS ander seuns naby hom te hê nie
laat voortgaan; rebelleer teen ● Gee aan die einde nie om dat hy ’n
skoolgesag; weier om rugby te speel skoolreël verbreek deur in sy skoolklere
● Ervaar frustrasie, vreugde, vrees en te eet en drink nie. “Alles was net
magteloosheid oor sy opstand teen Dok show.”
Pienaar: bly hy het sy man gestaan
teen Dok se slapgattigheid;

7
Skakel met die volgende literêre aspek(te):
● Intrige
● Karakter en karakterontwikkeling
● Innerlike en uiterlike konflik
● Temas: opstand
● Ironiese wending
● Invloed van ruimte

Interaksies met newekarakters wat aspekte van Greg se karakter belig

⮚ Nicole: (oppervlakkig; agterdog; vrees ● Bang dat G ook soos J selfmoord


vir die dood; die erotiese; dwelms) sal pleeg a.g.v.druk wat pa op hom
● sy self nie seker of hul verhouding plaas
sal werk nie; Greg twyfel ook of ● bederf G (of probeer verhoed dat
afstandsverhouding kan werk hy selfmoord pleeg) deur ekstra
● hul kommunikasie nie altyd opreg sakgeld
nie: soms bloot om stiltes te vul ● Hy wil nie sy ma teleurstel nie; sy
● agterdogtig as N bel en sê dat sy het hoop vir hom
en haar pelle uitgaan ● Sy besluit sy gaan hom uit Lawson
● Nie seker of N net uit ordentlikheid Kollege haal
bekommerd is oor E se verdwyning ● G jammer dat sy ma van pa se
en of daar dalk iets meer is nie misdade moes uitvind
● Stuur stout SMS vir Greg ⮚ Kwanele: (agterdog; selfgeldend)
● soen G innig voor sy ma Rina, E en ● G sit hom op sy plek by die VRL-
haar vriendinne C&C vergadering
● gaan na nagklub Secrets & Lies; ● Kwanele uitdagend teenoor G
meisies gebruik ecstacy ● G beskou Kwanele as ’n sot omdat
● Op strand in Jeffreysbaai vermoed hy op ’n Saterdagaand studeer
hy N is meer geïnteresseerd in E ● G beskou K as “coconut”, veral
as in hom; voel onrustig daaroor omdat hy Engels sonder ’n Afrika-
● Troos haar deur belofte van aksent praat
inkopies en uiteet ● vra K om vir sy kerdiensbeurt in te
● Sy bel hom om te kla haar ouers wil staan
haar nie toelaat om saam met C&C ● K het later feitlik die VRL
na musiekvertoning te gaan nie; G oorgeneem
bly dat sy nie kan gaan nie toe hy ● K bied aan om G te ondersteun
hoor C&C gaan saam met ouens omdat hulle dit tydens hulle
ry; Sy dreig om iets te doen Trappersinisiasie aan mekaar
(selfmoord te pleeg?) sodat haar belowe het
ouers jammer kan wees ⮚ TJ: (vriendskap; vervreemding;
● Sy ken G nie werklik nie; het nie vertroue; verraad)
besef dat G sy oorlede broer John ● handhaaf skoolreëls: dra skooldrag
se plek moes inneem nie op Sa. as hy nie aan sport
● G beskou die goed wat by N se deelneem nie
skool gebeur as simpel. ● sê G tree weird op: sluit sy
⮚ Rina: (bejammering; vrees; empatie) kamerdeur vir sy vriende
● G bejammer haar omdat sy ● dwing G om te sit terwyl hy en
eensaam by huis is; omdat sy teen Plank ontbyt eet
sy pa staande moet bly ● besorgd oor G na besering by
rugbyoefening;
8
● nooi G om te gesels oor wat pla; kan TJ aan plan dink om G uit
om skaak te speel gemors te help)
● na G se navrae oor die voëlgriep, ● TJ verraai G: vertel vir mnr
weet TJ dat iets verkeerd is; dat G Andersen en speurders dat G hom
iets wegsteek vertel het dat E ’n kuberkraker is
● G vertel hom dat E by kuberkrakery (hy wil nie hê sy oupa se
betrokke was (kan TJ vertrou; dalk handewerk moet bedreig word nie)

Eckardt se “social engineering” (sosiale manipulering) van Greg

● Definisie: Oorreed mense om vertroulike dae later pluk ek vir die heel eerste keer in
inligting te gee; pogings om die gesindhede my lewe 'n wiskundetoets.
en gedrag van die samelewing of ‘n individu ● Greg se aandag word so opgeneem deur
te beïnvloed om verborge doelwitte te Eckardt en kuberkrakery dat hy nie
bereik. agterkom dat sy aansien en gewildheid
● Doel: (1) sodat sy aansien in die wêreld van onder die leerders daal nie./Bv. bl. 85:
kuberkrakers kan verhoog. Bv. Bl. 214: “My "Loser," kap een sag.
street-cred in die hacking underground sou ● Eckardt maak Greg subtiel daarvan
sky-rocket!” (2) wraak op Dok en Mnr Owen bewus dat hy teen sy pa se druk op hom
● Eckardt begin sy "social engineering moet rebelleer. So voed hy Greg se
attack" (sosiale manipulering) nog opstand teen gesag sodat hy later bereid is
voordat hy vir Greg ontmoet./Bv. bl. 214: om teen Dok Pienaar op te staan en na
"En toe ek by die skool aankom, het ek jou Eckardt te soek./Bv. bl. 99: "Jeez Greg, jou
so goed geken soos jy jou broer geken het, pa kan nie vir jou besluit nie,"
Greg.” ● Eckardt se manipulering van Greg bring
● Eckardt voer 'n gesprek oor rekenaars Greg in konfrontasie met Dok Pienaar –
met Greg in sy kamer, waarna hy Greg na hy konfronteer hom openlik oor die swak
sy kamer nooi. Greg dink hulle is besig hantering van Eckardt se verdwyning; iets
om vriende te word, maar Eckardt draai wat hy vantevore nooit sou doen nie./Bv. bl.
Greg 'n rat voor die oë ter wille van sy eie 75: "Ek dink dis pateties!"
agenda./Bv. bl. 70: "Hoop nie jy is op die ● Eckardt se verdwyning ontstel Greg so
porn sites nie?" dat hy self deur kuberkrakery probeer
● Eckardt is bewus van Greg se liefde vir vasstel wie agter Eckardt se verdwyning
ekstreme sport as hy hom vra of hy al 'n sit. Gevolglik ontdek hy met watter korrupsie
rekenaar probeer kraak het. Ondanks Dok Pienaar besig is./Bv. bl. 190: Geen
Greg se aanvanklike teenkanting aanvaar wonder die ouens wat met hierdie goed
hy die uitdaging./Bv. bl. 71: "… het jy al 'n besig was, wou keer dat Eckardt dit weet
computer try hack?" nie.
● Eckardt prikkel Greg se belangstelling ● Eckardt se "social engineering attack"
wanneer hy hom meer inligting omtrent gee vir Greg genoeg kennis om toegang
kuberkrakers en hulle metodes gee sodat tot Dok Pienaar se geheime lêers te kry.
Greg hom dan vra om hom te leer./ Bv. bl. In die proses ontdek hy die misdaad waarby
81: "Sal jy my leer?" vra ek toe Eckardt weer Dok Pienaar betrokke is.
agteroorleun in sy stoel.” ● Eckardt openbaar hom in Clarence aan
● Eckardt wen Greg se vertroue as hy hom Greg: Greg besef hy is mislei/misbruik om
voordoen as 'n vriend en Eckardt leer hoe nie net Dok Pienaar nie, maar sy eie pa te
om rekenaars te kraak./Bv. bl. 97:"Gee ontmasker./Bv. bl. 215: "Want, Greg, hulle
aandag aan die detail." het niks met die virus of die vaksine …, uit te
● Eckardt draai Greg 'n rat voor die oë as waai nie.
hy vir hom vals inligting oor sy familie ● Deur Eckardt se invloed kom Greg tot die
gee en Greg glo die egtheid van die insig dat die onderwêreld van geld boos
inligting./Bv. bl. 90: “Dis my broer Henno, en gevaarlik is./Bv. bl. 191: Die wêreld van
dié en my sussie, Janita." geld is boser as enigiets wat 'n hacker sal
● Eckardt trek Greg so diep in die kan aanvang.
kuberwêreld in dat hy sy skoolwerk en ● Deur Eckardt se toedoen kom Greg tot
pligte begin afskeep./Bv. bl. 99: En drie die insig dat hy gemanipuleer en slegs 'n

9
pion in Eckard se skaakspel/wraak is – is soos hy aanvanklik gedink het/vir
/Bv. bl. 212: En jy was die victim. Plank gesê het nie.bl. 225: "Ek is toe nie so
● Eckardt se manipulering lei daartoe dat bullet-proof soos ek gedink het nie," sê hy
Greg tot die insig kom dat sy pa ook by sag.
die korrupsie en misdaad betrokke is. ● Eckardt se "social engineering attack"
Greg kom verder tot die insig dat Eckardt bring Greg tot die insig dat geld hulle
hom doelbewus geprogrammeer het om ook gesin se ondergang is./Bv. bl. 222: Geld is
sy pa aan die kaak te stel./Bv. bl. 215: "Dis wat ons gesin gemaak het, en geld is wat
reg, die candlestick–maker is jou pa …" ons vandag gaan uitmekaar skeur.
● Eckardt se manipulering bring Greg tot
die insig dat hy glad nie so "bullet-proof"

10

You might also like