Professional Documents
Culture Documents
Ouma Se Resepte
Ouma Se Resepte
VANIELJE ROOMYS
Bestanddele:
500 ml room
2 eiers, geskei
1 blik kondensmelk
Metode:
Klop room tot semi-styf.
Neem die 2 gele van die eiers en voeg by kondensmelk en vou in by die room.
Klop die wit van die eiers styf.
Vou versigtig in met metaal lepel by mengsel.
Plaas in vrieskas vir 24 uur.
Dis 'n heerlike vanielje roomys.
Jy kan dit oor en oor vries.
Hier kan jy rond speel met kersies, Oreo koekies fyn maak, verskillende neute fyn maak, of gooi
by net waarvoor jy lus het.
LOWCARB TAMATIESOUS
Dit is een van die beste Tamatie Sous-resepte wat ek nog teëgekom het - maak die Tamatiesous
fyn met 'n handmenger ("stick blender") sodat dit soos regte-egte Tamatiesous lyk. Al die lekker,
sonder die suiker!
125 ml olie
100 g uie, fyngekap
100 g groenrissie,gekap
1 rooi rissie, gekap, opsioneel
3 knoffelhuisies, fyngemaak
2,5 ml komyn
500 g tamaties, gekap
25 ml tamatie pasta
125 ml water
15 ml droë pietersielie
Verhit die olie in ‘n groot braaipan oor medium hitte. Voeg die uie, soetrissie en rissie by en
braai tot dit sag en goudbruin is. Voeg die knoffel en komyn by en braai vir 2 minute. Voeg nou
die tamaties, tamatie pasta en water by. Verminder die hitte na laag en bedek die pan. Kook
stadig vir 20 minute en roer af-en-toe. Geur na smaak met sout en peper en gooi die pietersielie
by. Puree die sous met ‘n handmenger (jy kan nog bietjie water bygooi as dit te dik na jou sin is).
Lewer ± 1 liter Sous * Per 30 ml * 151kJ *
Total Fat 4g * Protein 0g *
Total Carbs 1.2g Net Carbs 0.7g
Two quick tuna tarts for dinner
1tin tuna
1onion
2eggs
1cup of milk
1 cup of cheese
3spoons flour
1 spoon baking powder
Mix all together add cheese on top
(I doubled the recipe, added gherkins and all the Robertson's red spices. Paprika, cayenne...
Vetkoek
Afgekoelde kook water ek gooi gewoonlik 750ml in n beker om af te koel so lou wees
nie warm maar ook nie koud as jy haastig is gooi by warm water gewone water tot dit lou
voel en 60ml oil meng lou water en olie
En gooi nou bietjie vir bietjie by meel soos jy met lepel roer
Tot dit n slap deeg is jy moet nie Al die water gooi ek meng tot slap deeg
dan maak ek dit toe met n doek gebruik bak wat seel of met deksel
Na 1uur maak jy bolle met meel hande en bak af
Tradisionele vetkoek
Nicole Kemp Vetkoek is trooskos wat enige Suid-Afrikaner maar al te goed ken. Hierdie resep is
maklik en vinnig, nes ons daarvan hou! Deur Vickie de Beer. Kos Tradisionele vetkoek Euro
Genoeg vir: 10-12
Nutrition facts: 200 calories 20 grams fat
Bestanddele
• 500 g meel
• 10 g (1 pakkie) kitsgis
• 7 ml (1½ t) sout
• 400 ml louwarm water
• olie vir die bakslag
Metode
1. Gooi die meel en sout in ’n groot mengbak. Strooi die gis oor die meel.
2. Voeg die water by en meng tot ’n sagte deeg. Keer die deeg op ’n meelbestrooide
werkvlak uit en knie vir sowat 10 min. tot sag en glad.
3. Laat rys vir 1½ uur tot dubbel die grootte. Knie die deeg af en rol in ewe groot bolletjies
uit. Sit die bolletjies op ’n meelbestrooide bakplaat en laat rys vir nog ’n halfuur.
4. Verhit die olie in ’n groot, vlakkerige kastrol. Trek die deeg lekker plat en sit een vir een
in die warm olie. Druk die vetkoeke vir sowat 15 sek. met ’n gaatjieslepel onder die olie.
Keer om en braai tot goudbruin.
5. Dreineer op kombuispapier. Sit voor met botter en lekker baie stroop of heuning.
Salwaa’s Bollas
20-24 bollas per recipe
Buttermilk (3/4 cup) or make your own by adding lemon to ¾ cup of milk and let it stand
Sugar (1/3)
Two Eggs
Oil (1/3)
2 cups self-rising flour
1tsp Vanilla Essence
1. Mix together (sugar, Oil and eggs) with hand or Electric mixer till its nice and creamy
2. Add 1 tsp of vanilla essence, stir in and add the flour, buttermilk
3. Then add 2 cups of self-raising flower
4. Now add the buttermilk
5. Whisk in and mix till all flour is gone
6. Batter is not needed to raise afterwards and should be a bit runny unlike other donuts but not
too runny
7. Heat Oil
8. Take two spoons (or ice cream spoon) to add spoonful of batter in hot oil
9. Bollas will turn on its own but you can stir to make sure it do turn
The sauce
1 cup of sugar
1 cup of water
1 cup of designated coconut to
Boil the above and stir bollas in and dip in coconut