Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

Afrikaans (FAL)

Paper 2
Setworks
2 AFDELINGS:

1. AFDELING A: LIEN SE LANKSTAANSKOENE


(35 PUNTE)
2. AFDELING D: GEDIGTE
(35 PUNTE)
TOTAAL: 70 PUNTE
LINK TO READER

Vir Lien Jooste het haar matriekjaar onverwags in ’n


nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer
dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval
het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste
uitweg. Weg van die huis, weg van die skool, en
veral, weg van haar ma. Lien se lankstaankoene is
die aangrypende verhaal van ’n matriekmeisie wat te
midde van ’n familiekrisis leer dat ’n mens meestal net
twee keuses het: óf jy sink, óf jy swem.
1. ‘Rondom my’ - Dawie de Jager

2. ‘Ek het ‘n huisie by die see’ – H.A Fagan

3. ‘Pryslied’ - Antjie Krog

4. ‘Klara Majola’ – D.J Opperman

5. ‘Die boodksapper’ - Peter Snyders

6. ‘Die nuwe kind’ - Pieter Strauss

7. ‘Boekmerk’ - Marlise Joubert

You might also like