Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

Module AFK1501

Year of Publication 2014

Title of Publication Karretjiemense van die Groot Karoo: Vergete afstammelinge van die vroegste
Suid-Afrikaners /DeJongh , M.
Edition
Publisher
Chapter number
Chapter title Swerwery as 'n lewenswyse (fragment) I IcM ichael DeJongh
Page 75-77

AFRICA (UNI

A single copy (printed or electronic) of the material


may be kept for academic use only.
Swerwery as 'n lewenswyse

le' Abrahams se weeklaag is: 'Ons is baie ongelukkig om hier in die gange te moet bly. As
daar iets anders was, sou ons dit gevat het. Daar is nie werk nie, nou bly ons so, maar ons
sal nie vir altyd so bly nie.'

'n Lewenswyse
Feitlik a! die Karretiiemense is eentaligMrikaanssprekend. Daar is wei enkele uitsonderings
soos oorle Oom Jas Verrooi wat op 'n plaas in die Colesbergdistrik 'afgetree' het en wat
steeds 'n Khoekhoen-taal kon praat.

Sy seun, 'n werker op dieselfde plaas, kan ook 'n paar woorde van die taal praat, s6 ook sy
dogter, wat een van die Karretiiemense is.

Die meeste van hul voorname is ontleen uit die Mrikaanse tradisie alhoewel baie name eie
is aan die Karretiiemense. Van die name is van diername afgelei, diere wat in hul omgewing
voorkom, of voorgekom het. Van die algemene name is: Mieta Arnoster (renoster), Jan
'Soos hy le' Abrahams, Hendrik Sors, Katiie Geduld, Plaatiie Januarie, Meitiies Verrooi

'n Karretjie-oornagskuiling in die Victoria-Wesdistrik- die bewoners,


die Lotterings, is weg in die skeerhuis
Hoofstuk 4

(Van Rooyen), D anster Slingerse, Vermink Louw en Struis M aneswil (vo lstrui s) . Ander
voornam e sluit in: Kl aas, J as, Moos, Sakkie, Stee n~i e, Koelman, Flora; en vann e soos
Stee nbok, Konstabel, Witbooi , Swarts, Springbok, H oorni et, Saalman enJonkers.

Alhoewe l enkele Karre~ i e m e n se in 'n (sending-) kerk of voor 'n m agistraat getrou het,
is dit m ee r algem een dat so 'n verbintenis ee nvo udig bekragtig word deur middel van
die erkenning daarvan deur di e Karre ~i ege m ee n skap . Kinders gebore uit eersgenoemde
huwe lik nee m di e pa se van aan en laasgenoe mde die rna se van.

Ka rre ~i e kind e rs
het ook 'kJ einnaa mpi es' (byname). Byvoorbee ld, di e klein dogtcr~ie
M arie J acobs staan ook bekend as Rokki es, en haar tweelingboetie, Simon J acobs as Ou~ i e.

Alhoewel die Mrikaans wat die Karre~iemense praat redelik ve rstaanbaar is vir
Mrikaanssprekendes, is dit tog eie aan hull e en word dit verryk deur kenmerkende woorde
en gesegdes. Selfs Mrikaanssprekendes het egter m oei te om se kere woorde en uitdrukkin gs
te verstaan, byvoorbeeld 's kerbestuurders' (skaapskeerders); 'kJipbrill e' (ongeletterd , kan
ni e lees ni e); en 'hull e regeer al weer' (hu lle stry al weer).

Die Mrikaans wat hull e praat, is dus kenm erkend en m ens kan som s m oe ilik van di e
ge mee nsam e uitdrukkings verstaan - soos di e vo lgende saamges telde paragraaf wys :

O us is skerbestuurders 111et klipbrille eu die plek is ,~ekroets, //Wa r as ous '11 sy het eu j y gaa11 baud-
stalllp, dan 11101'1jy die regeerdery ouder die uro11ens hoor. M aa r ons ,~ee 111ckaar uie 11i1 uie e11 as 'n baas
om 11100i 111ishandel (sic) dau u•erk ons 11ir ho111 en hou die hoog1e dat die lou kan Sl't .f bly. Maar as hy
skcif is, sit 011s uie in die sak uie en 1y dan soli/Iller draflwr I'll //(J/1 die 111a uas soos ous 111t"/.

'n Willekeurige se leksie van segoed en uitdrukkings Ji g di e punt ve rder toe:

Om gaau ho111 !Jere (begral/le)


O upa en ou!llrt het r; ir ous gesukkel (~eh elp, gesorg)
Sou kly Ill}' 111aa r dan sit ek by die 111111r (Ek staa11 11roeg op.)
Die 111aag suy (die 111aag pyu)
S it saam 0111 'n prys op te sit (ouderhaudel '11 skeerprys)
'n Man wat ho111 ondenvater hou {'11 lila// wat driuk)
Baas tl'as llt oeds will~rt. toe sit ek uie uir die sak nie (Ek het ditnie ,rteduld nie.)
S ien deesdae is lllll/11/e se hande 11100i blink (beraaldag, betaaltyd)
I Iy stry teen die sak (Hy is onteurede 111e1die beta ling.)
Lea/ drie tl'eke so {tuerkloos)
Jy 11/0enie koggelrig is nie (sic) (M oenie te~g. spotnie.)
Wil al111al aan die perc/ proe (Wil 'n be11rt he 0111 te ry. )
Die kinders is taa ikoppig (on,~ehoorsaa 111)

Die Intis is gekroets (t,ewalle)


jinne/henne! (I Jere!)
I l y is 'n agten nekaar Boes111a11 (I Iy is 'n ,r:oeie 11/CIIs.)

76
Swerwery as 'n lewenswyse

O ns ry lee kar PlzilljJston toe (~taa n kuier in Plzi/ipstoll'll, trek uie)


Dis 'n droepm111-kind (laatlalll)
I bor in11altyd (11oor u•erk, baic ''roeg)

Weinig van die Karretjiemense behoort aan 'n kerk of godsdiensorganisasie, of is al ooit
in werklikheid blootgestel aan godsdiensaktiwiteite. Van hulle is deur 'n do minee van
die N ederduitse Gereformeerde Sendingkerk gedoop, hetsy in 'n kerk of wanneer 'n
dominee die plaas besoek het waar die kind se ouers werksaam was. Soos reeds genoem ,
is die paartjies wat 'n kerktroue gehad het (met ander woorde, diegene wat 'geeg is')
die uitsondering teenoor diegene wat saamwoon, maar wat as 'n behoorlik-erkende
verbintenis beskou word. 'n Verhouding tussen 'n man en 'n vrou is meer afhanklik
van die deurlopende wedersydse ondersteuning, kameraadskap, volvoering, en dan die
erkenning daarvan deur die ander mense by 'n uitspanning, as deur 'n formele of wettige
of godsdienstige voltrekking van die huwelik. 'Baie van ons is nie in die kerk geeg nie maar
dit werk m aar dieselfde as om getroud te wees, ons doen alles soos getroude m ense.'

N 6g religieuse n6g ander vakansiedae het enige besondere betekenis vir die Karretjiemense.
Die onvoorspelbare aard van die m anier wat hulle 'n bestaan maak as swerfskeerders is
sodanig dat daar byna net so baie 'werkdae' is wanneer hulle ledig is as wanneer hulle skeer.
Die boere vir wie bulle skeer se selektiewe inagneming van die nasionale vakansiedae
van Suid-Mrika bepaal grootliks die aktiwiteite van die Karretjiemense op sulke dae. Die
Kersfees-Nuwejaarstydperk, wanneer daar in elk gevalnie geskeer word nie, is 'n tyd vir
feesviering, m aar net in die sin dat pogings aangcwend word om m eer te ete en te drinke
beskikbaar te he - vi r soverre hulle karige hulpbro nne dit toelaat.

Die Karretjiemense is blootgestel aan die fel temperatuur-uiterstes, in die winter en somer,
van hierdie streek van Suid-Mrika. Een van die skeerders het beweer dat dit so koud is
in die winter in sy skuiling met sinkplaatdak, dat 'dit ryp dwarsdeur die dak', en dat hullc
komberse gevolglik met ryp bedek is! Gedurende die winter ly bulle gedurig aan hoesbuie
en verkoue. Tog is hulle in die algemeen redelik gesond. Die volwassenes poog slegs in
uiterste noodgeva lle om m ediese behandeling te kry, soos tydens geboorte, vir kroniese
siektes of ernstige ongelukke: 'Of die "Koembi" (Volkswagen Combi , wat as 'n m obiele
kliniek dien) help ons, ofjy moet dorp toe gaan na die dokters en bulle gee ons goed soos
versterksalf' Gas Verrooi).

Die meeste van die uitspannings het nie varswater nie en daar is glad nie toiletgeriewe nie.
Gevolglik word die mense wat daar woon aan uiters ongesonde om standighede onderwerp .
Die Karretjiemense se gesondheid hang dus nou sa am met hulle omgewingsom standighede.
H oe getalle babastcrftes, lae geboortegewig, swak dieet, ondervoeding en diarree is
beduidende faktore wat die kwaliteit van hul gesondheidstoestand bepaa l.

Mobiele klinieke, waarop landelike mense sterk steun vir hul gesondheidsorgbehoeftes,
is veronderstel om 'n sekere gebied ten minste een m aal per week te bereik, maar hul
rooster is w isselvallig en by sekere plekke kom hullc eenvoudig nooit uit nic (The New
Nation 1995:4). Selfs nou dat gesondheidsowerhede bewus gemaak is van hulle treurigc
omstandighede, sinkroniseer die Karretjiem ense se swerwery nie goed met die sporadi ese,
maar vasgestelde patroon van 'n mobiele kliniek nie.

77

You might also like