Cat Pat Fase 1

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 16

Inhoudsopgawe:

Inhoudsopgawe: 2
Inleiding: 3
Taakdefinisie: 4
Fokusvraag: 5
Bevindinge: 6
Samevatting: 7
Bibliografie: 8
Bylaes: 9
Evaluering van bronne: 11
Opsomming van elke bron: 12
Leer struktuur: 13

1
2
Inleiding:

3
Taakdefinisie:
Ons huidige landboupraktyke is egter gebaseer op 'n hoë afhanklikheid en gebruik van
kunsmatige bemesting en chemikalieë om produktiwiteit te verhoog en plae en siektes te
verminder. ’n Tipe intensiewe boerdery wat monokultuur genoem word, verlaag ook
langtermyn grondproduktiwiteit; skep gronderosie. Daarom gaan ek navorsing doen oor
nuwe landboupraktyke wat kan gebruik word deur landbouers om die aarde se natuurlike
hulpbronbasis uit te brei en grondvrugbaarheid en gronderosie te handhaaf en te
verbeter.
Waterbestuur: In 'n droë klimaat soos Suid-Afrika is effektiewe waterbestuur krities. Dit sluit in
die implementering van besproeingstegnieke wat water bespaar, hergebruik Bodemgesondheid:
Die bewaring van die vrugbaarheid van die grond deur die toepassing van
bewaringslandboupraktyke, soos beperkte grondbewerking, gewaswisseling, en die gebruik van
organiese bemestingstowwe.Geintegreerde sensors en beeldverwerkingstegnologie: Sensors en
kamera's in landbouvoertuie kan gebruik word vir die monitering van gewasgesondheid,
opbrengskaartlegging, en plaagidentifikasie. Dit kan help om besluitneming te ondersteun en
opbrengste te optimaliseer.

EK gaan aan die heel begin kyk wat die vereistes is van my taak en dan volgens dit vir my
toepaslike vrae opstel om die korrekte inligting in te samel. Ek gaan begin op die plaas by
my pa en baie van die antwoorde by hom kry en by hom inligting insamel. Ek gaan ook
baie van my inligting kry by Dr Johann Strauss wat in beheer is van volhoubare landbou in
die departement van landbou van die Wes-Kaap. As ek daarna nog inligting benodig gaan
ek dit aanlyn insamel.
Die teikenmark vir my navoring is boere/landbouers wat hulle gewasproduksie wil
verbeter om meer ekonomies te wees maar ook terselfdetyd hulle hulpbronbasis wil uit
brei.

4
Fokusvraag:

Watter nuwe landboupraktyke kan gebruik word deur landbouers om die aarde se
natuurlike hulpbronbasis uit te brei en grondvrugbaarheid en gronderosie te handhaaf en
te verbeter?

5
Bevindinge:
Findings

Finding 1

Finding 2

Finding 3

6
Samevatting:

Leave blank - to be completed in Phase 3.

Leave blank - to be completed in Phase 3.

7
Bibliografie:

Insert your sources after you have identified and entered


them in the source table below.
Manage sources
Bibliography
APA or Harvard style

Please remember that your sources are very important


because that is where the information to write the report
will come from
You may not give your own answers; it must be from a
source.

Insert Section break next


page here to create table
on next page in landscape
orientation.

8
Bylaes:
Vlak
No Kategorie Vraag van Tip
vraag
Hoe kan hommeltuie bydra tot die bevordering van
1. Oplosssing 2
volhoubare landbou?
Watter uitwerking het gewaswisseling op grondbe-
2. Gevolge 2
waring?
Hoekom is dit nodig vir goeie besproeingstegnieke
3. Probleem 1
op n plaas?
Hoe dra organiese bemestingstowwe by tot n hoer
4. Oplossing 1
opbrengs?
Watter nuwe tegnologie word gebruik in masjiene
5. Oplossing 3
om hulle impak op die omgewing te verminder?
Hoekom is dit belangrik om gronderosie te vermin-
6. Probleem 3
der en hoe om dit te doen?
Wat is die doel van volhoubare landbou in die Wes-
7. Gevolge 2
Kaap in Suid-Afrika?
Wat kan gedoen word om gewasproduksie te ver-
8. Probleem 3
beter?
9. Agtergrond Wat is volhoubare landbou? 1
Watter negatiewe gevolge kan die landbouer ervaar
10. Gevolge 2
as hy volhoubaar boer?

9
BIBLIOGRAPHICAL INFORMATION OF SOURCES

https://www.grainsa.co.za/gesonde-grond,-vol-lewe,-vir-volhoubare-gewasproduksie

Author(s)/Organisation/Publisher OWEN RHODE en CHARNÉ MYBURGH

Name of website and webpage GrainSa


Date created/updated March 2017

Date of Access 10 April 2024

https://www.wwf.org.za/our_work/initiatives/sustainable_agriculture/
Author(s)/Organisation/Publisher Johannes Potgieter
Name of website and webpage World Wide Fund for Nature
Date created/updated 20 November 2022
Date of Access 10 April 2024

Landbouweekblad
Author(s Lloyd Phillips
Title of Source Volhoubare landbou: ‘Gun ons tyd,’ vra boere
Date published 26 Sep. 2023
Publisher Media24

10
Evaluering van bronne:

Web page 1 URL: https://www.grainsa.co.za/gesonde-grond,-vol-lewe,-vir-


volhoubare-gewasproduksie
Authority Owen Rhode is Navorser(Mikrobiologie) by Landbounavorsingsraad.
Charné Myburgh is n wetenskap leier in gewasproduksie.
Currency Die artikel is gepubliseer in Maart 2017.
Accuracy Die artikel se inhoud stem saam met ander data. Die inhoud is univer-
sieel en kan op eninge jaar toegepas word.
Objectivity Die artikel se inhoud stem saam met ander data. Die inhoud is univer-
sieel en kan op eninge jaar toegepas word.
Coverage Die inligting dek verskeie areas se benodighede en kan toegepas word
op eninge tyd of jaar.
URL:
Web page 2
https://www.wwf.org.za/our_work/initiatives/sustainable_agriculture/
Authority Johannes Potgieter is n wereld bekende skrywer en boer in die Oos-Kaap. hy is
bekend vir sy nuwe uitsigte op grondbeheer.

Currency Die artikel is gepubliseer op 20 November 2022, maar word maandeliks


opdateer om op datum te bly met die nuutste tegnologie.
Accuracy Die artikel se inhoud stem saam met ander data. Die inhoud is univer-
sieel en kan op eninge jaar toegepas word.
Objectivity Die artikel se inhoud stem saam met ander data. Die inhoud is univer-
sieel en kan op eninge jaar toegepas word.
Coverage Die inhoud van die artikel dek meestal net volhoubare boerdery in die
Wes-Kaap van Suid-Afrika.
Other source NAME:Landbouweekblad
Authority Lloyd Phillips is n ervare Senior Joernalis met 'n gedemonstreerde geskiedenis
van werk in die nasionale en internasionale landboujoernalistieksektore.

Currency Die Boek is gepubliseer op 26 Sep. 2023.


Accuracy Die artikel se inhoud stem saam met ander data. Die inhoud is univer-
sieel en kan op eninge jaar toegepas word.
Objectivity Die artikel se inhoud stem saam met ander data. Die inhoud is univer-
sieel en kan op eninge jaar toegepas word.
Coverage Die inhoud is beperk tot Suid-Afrika, maar dit word versprei deur me-

11
dia24 se groot netwerk.

12
Opsomming van elke bron:

SOURCE QUESTION SUMMARY OF THE SOURCE FROM


WHICH THE ANSWERS TO THESE
QUESTIONS WILL COME:
https:// Watter uitwerking het
www.grainsa.co.za/ gewaswisseling op
gesonde-grond,-vol- grondbewaring?
lewe,-vir-
volhoubare- Hoekom is dit belangrik om
gewasproduksie gronderosie te verminder
en hoe om dit te doen?

https:// Wat is die doel van vol-


www.wwf.org.za/ houbare landbou in die Supply the answers to the ques-
our_work/ Wes-Kaap in Suid-Afrika?
tions from the source – in your
initiatives/
Wat is volhoubare land- own words
sustainable_agricult
ure/ bou?

Landbouweekblad Watter negatiewe gevolge


kan die landbouer ervaar as
hy volhoubaar boer? Supply the answers to the ques-
tions from the source – in your
Hoe dra organiese bemest- own words
ingstowwe by tot n hoer
opbrengs?

13
Leer struktuur:

Which questions will be answered by the same source?


Answers to the questions must come from the
sources indicated above.
Copy the questions that will be answered from the same
source here and make a summary of the source in your

14
Learner declaration of authenticity

ID Number
Learner name:
Complete with your own de-
Grade tail.
Year 2017
12

Subject Insert
Computer a screen shot
Applications of the file structure
Technology
here. Make sure your name, all the files and
folders are visible in the screenshot.
Practical Assessment Task (PAT) Phase 1 Teacher:
Crop the screen shot to show only the rele-
Did you receive any help/information from anyone to complete this project?

⬜No ⬜Yes (provide details below)

Help/Information received from (person): Nature of the help/information (provide evidence):

I hereby declare that the contents of this assessment task are my own original work (except where there
knowledgement and appropriate reference to the work of others) and that I have not plagiarised, copied
one else or used work previously submitted for assessment by anyone.

_________________________ ___ / ___ / 2017


SIGNATURE OF LEARNER DATE

Copy the completed phase 1 doc-


ument to the phase 3 folder.

15
16

You might also like