Fonologie en Fonetiek

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 10

Fonologie en

Fonetiek
 Kyk na die volgende video en maak
nota’s oor fonologie en fonetiek.
 Let op die verskille tussen hierdie twee
velde.

https://www.youtube.com/watch?v=ulcmQ
oDaZ_g&t=9s
Waar pas fonologie in die groter struktuur van die
linguistieke veld?
 Fonetiek
 Fonologie
 Morfologie
 Sintaksis
 Semantiek
 Pragmatiek
Wat is ‘n foneem?
 Die kleinste eenheid van klank wat gebruik word
om een woord/woordeenheid van ‘n ander te
skei.

 kat vs mat vs vat


 kat vs mat vs vat

 Die basis vir die klassifikasie van (Afrikaanse) klanke

 Hoekom is hierdie veld belangrik vir die opvoeding


van grondslagfase leerlinge?
Wat is fonemiese bewustheid?
 “Fonemiese bewustheid” verwys na die
vermoë om individuele klanke in woorde
te kan hoor en herken.
 Indien ‘n persoon oor fonemiese
bewustheid beskik, sal hy/sy in staat wees
om die bogenoemde klanke in woorde te
kan identifiseer en manipuleer.
Verskillende vlakke van
fonemiese bewustheid:
 Die isolasie van klanke
 Vermenging van klanke
 Skeiding van klanke
 Verwydering van klanke
 Die byvoeg van foneme
 Die uitruil van foneme
Toepassing: isolasie van klanke
Verwys na die vermoë om een klank in ‘n woord te
kan isoleer.

 Voorbeeld oefening – Lees woorde hardop en vra


leerlinge om die eerste/laaste klank van woorde
te identifiseer.
 “Bad” - /b/
 Vir Graad 1 kinders – gebruik kaarte en vra
leerlinge om klanke eers mondelings te identifiseer
en dan die korrekte kaart te identifiseer.
 Onthou om te kontroleer of leeringe korrek
antwoord of nie.
Samevatting
 Fonologievs fonetiek
 Fonemiese bewustheid
Volgende klas:
Uitsprake/artikulasie van Afrikaans:
 Ontronding
 Nasalering
 Assimilasie
 Palatalisasie
 Vokaalreduksie

You might also like