Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 31

Maatskappy

Begrippe –
Hoofstuk 1
Maatskappy - Eienskappe
Aandeelhouers
Afsonderlike wettige entiteit (regspersoon)
Gebind deur die Maatskappywet
Winste behoort aan die maatskappy en word in die vorm van
dividende aan die aandeelhouers uitbetaal
Aandeelhouers het beperkte aanspreeklikheid (die maatskappy
as regspersoon is aanspreeklik vir skulde/verliese)
Bestuur deur direksie
Akte van Oprigting en Kennisgewing van Inkorporasie /Inlywing

2
Regspersoon
’n Regspersoon het ’n wetlike vermoë om:
o ooreenkomste aan te gaan en kontrakte te sluit,
o verpligtinge te aanvaar,
o skuld aan te gaan en te betaal,
o te dagvaar en in eie reg gedagvaar te word, en
o verantwoordelik gehou te word vir sy
handelinge

3
Regspersoon
MAW: ‟n Maatskappy as regspersoon impliseer die volgende:
o ‟n Maatskappy het sy eie regte en verantwoordelikhede.
o Maatskappye werk afsonderlik (onafhanklik) van sy
aandeelhouers.
o Die maatskappy besit die bates in eie reg.
o Die inkomste wat voortgebring word, behoort aan die
maatskappy.
o Die maatskappy as entiteit is aanspreeklik vir
belasting.
o Die maatskappy is aanspreeklik vir sy eie verpligtinge.
4
Voordele van „n Maatskappy

1. Afsonderlike regspersoon
2. Beperkte aanspreeklikheid vir
aandeelhouers
3. Deurlopendheid (kontinuïteit)
1. Afsonderlike regspersoon
o ’n Maatskappy bestaan wettiglik en
afsonderlik van sy bestuur en
aandeelhouers.

o ’n Maatskappy mag in eie reg bates besit,


mag skuld aangaan en regshandelinge
uitvoer.
2. Beperkte aanspreeklikheid vir aandeelhouers

o As ’n maatskappy misluk, sal ’n aandeelhouer se enigste


verlies die waarde van sy aandele wees.

o Aandeelhouer se persoonlike bates word beskerm.

o Dit is nie die geval met ’n alleenhandelaar en


vennootskap nie waar die persoonlike bates van die
handelaar of vennote gekonfiskeer sal word as die
onderneming misluk.
3. Deurlopendheid (kontinuïteit)

o Direkteure, bestuurders en werknemers


tree slegs as agente van die maatskappy
op.

o As hulle die maatskappy verlaat, aftree of


sterf, bly die maatskappy bestaan.
Nadele van ‘n Maatskappy
o Maatskappye is duur en ingewikkeld om te bestuur.
o Maatskappye word gereguleer deur die
Maatskappywet, wat die aandeelhouers beskerm.
o Verpligte statutêre ouditering van die finansiële
state van maatskappye met openbare
aanspreeklikheid

9
Maatskappywet
❖ Suid-Afrika het ’n goed ontwikkelde en formeel
gereguleerde Maatskappywet-bestel.
❖ Die Maatskappywet 61 van 1973 was gebruik om alle sake
met betrekking tot maatskappye te reguleer.
❖ In April 2011 het ’n nuwe Maatskappywet 71 van 2008 wet
geword.

10
Maatskappywet - Doelwitte
o Om die prosedure vir die oprigting van
maatskappye te vereenvoudig, en
o Om die koste verbonde aan die oprigting
en bestuur van ‟n maatskappy te
verminder

11
Maatskappywet - Doelwitte
o Om die prosedure vir die oprigting van maatskappye te
vereenvoudig, en
o Om die koste verbonde aan die oprigting en bestuur
van ‟n maatskappy te verminder
o Die nuwe Wet bring verligting aan kleiner
maatskappye wat nie hoë ouditfooie kon bekostig nie.

12
Maatskappywet - Inhoud
o die prosedures om ’n maatskappy op te rig,
o hoe kapitaal verkry mag word,
o hoe maatskappye bestuur behoort te word, en
o watter inligting in finansiële state openbaar
gemaak moet word.

13
Registrateur van Maatskappye

o Administreer die Maatskappywet


o Hy/sy reik registrasiesertifikate aan
geregistreerde maatskappye uit as bewys van
inlywing.

14
Openbare vs Private Mpyé
Openbare maatskappy Privaatmaatskappy
1 persoon 1 persoon
“Beperk” (afkorting: Bpk) “Eiendoms Beperk” (afkorting: (Edms) Bpk.)
3 1
Die publiek word genooi om Die publiek word nie genooi om aandele te
aandele te koop. koop nie.
Aandele kan vrylik oorgedra Aandele kan net deur die Direksie
word. oorgedra word.
Openbare maatskappye moet Privaatmaatskappye stel slegs ‟n ouditkomitee
‟n ouditeur, ouditkomitee en aan in die mate wat deur die AVO bepaal
maatskappysekretaris aanstel word.
15
Openbare vs Private Mpyé
Openbare maatskappy Privaatmaatskappy
Moet geouditeerde finansiële Hoef slegs geouditeer te word as sekere
state hê wat binne ses maande vereistes nagekom moet word
na die jaareinde by die AJV aan (hoofsaaklik vir groter privaatmaatskappye)
aandeelhouers voorgelê moet
word
Moet ‟n Maatskaplike en Hoef slegs ‟n Maatskaplike en Etiekkomitee
Etiekkomitee aanstel. aan te stel as sekere vereistes nagekom
moet word (hoofsaaklik vir groter
privaatmaatskappye).
aandele aan die publiek uit te aandele aan die eienaars uit te reik
reik

16
Akte van Oprigting (AVO):
‟n dokument wat aandeelhouers,
direkteure en ander binne die
maatskappy se regte, pligte en
Kennisgewing van verantwoordelikhede uiteensit
Inkorporasie:
‟n formele aankondiging Prospektus:
aan die publiek om die ‟n dokument wat die hoof-
oprigting van ‟n nuwe eienskappe van ‟n onderneming
regspersoon aan te dui aan voornemende kopers beskryf

17
Direksie
o Die aandeelhouers (maatskappy se “eienaars”) verkies ‟n
Direksie om as die koördinerende
beleidontwikkelingsliggaam van die maatskappy op te tree.

o Die Direksie moet uit ten minste drie direkteure bestaan.

o Die meeste direksies van openbare maatskappye het tussen agt


en twaalf direkteure.

18
o in goeie trou en vir ‟n
gepaste doel
o in die beste belang van
die maatskappy
o met ‟n hoë graad/vlak
van vaardigheid, sorg
en ywer. Direksie –
uitvoering van
magte en funksies
19
Direksie
Kan persoonlik aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade
of kostes wat die maatskappy aangaan as gevolg van ‟n skending
van die direkteur se:

o fidusiêre plig (plig om in goeie trou en die beste belang van die
maatskappy op te tree); of

o die plig om sorgsaam, vaardig en ywerig op te tree.

o Direkteure kan uitvoerend, nie-uitvoerend of onafhanklik wees.

20
Uitvoerende direkteure
o is betrokke by die
dag-tot-dag-
bestuur van die
maatskappy, en/of
o staan in voltydse,
gesalarieerde
diens van die
maatskappy.

21
Nie - Uitvoerende
direkteure
o is onafhanklik van die
bestuur met betrekking
tot alle sake
insluitende strategie,
prestasie,
volhoubaarheids-
bronne, transformasie,
diensbillikheid en –reg-
verdigheid, ens.
22
Onafhanklike
direkteure

o is nie in die vorige drie jaar


op enige manier deur die
maatskappy aangestel nie,
o moet heeltemal onafhanklik
wees van die maatskappy,
en
o moet onafhanklike oordeel
en wye sake-ervaring na die
Direksie bring. 23
Direksie – rolle en pligte
o Bied aan die maatskappy strategiese rigting en keur strategiese
planne goed.
o Behou doeltreffende beheer van die maatskappy en verseker dat
alle wette en regulasies nagekom word.
o Delegeer toepaslike magte aan die bestuur en monitor hulle op ‟n
gereelde basis.
o Identifiseer en monitor sleutelrisiko’s en verseker dat die
maatskappy oor doeltreffende interne kontrolemaatreëls beskik
om alle risiko‟s te bestuur.
o Identifiseer en monitor belangrike prestasiegebiede vir die
Direksie en die bestuur.

24
Onafhanklike ouditeure
o Alle openbare maatskappye moet by elke AJV ’n
geregistreerde, onafhanklike ouditeur aanstel.
o Die onafhanklike ouditeure voer ’n oudit van die
maatskappy se finansiële state uit.
o Die onafhanklike ouditeur spreek ’n opinie uit
oor die akkuraatheid en betroubaarheid van die
maatskappy se finansiële state.

25
Ouditkommittee
Die aandeelhouers van alle openbare maatskappye moet op elke AJV ’n
ouditkomitee aanstel.
’n Paar van die ouditkomitee se pligte sluit in:
 nominasie van ’n onafhanklike ouditeur en bepaling van
ouditfooie
 versekering dat die aanstelling van die ouditeur voldoen
aan alle regulasies
 evaluering van die maatskappy se blootstelling en reaksies
op betekenisvollerisiko's
 versekering van doeltreffende kommunikasie tussen
direkteure, bestuur en
 interne ouditeure en eksterne ouditeure

26
● Elke maatskappy moet bogenoemde kommittee aanstel op
AJV.
● Minstens 3 direkteure moet hierop dien.
● 1 moet „n onafhanklike nie-uitvoerende direkteur wees.
● Moet by die AJV verslag doen.
● Hierdie kommitee verseker dat die maatskappy
voldoen aan die King III beleid wat vereis dat
maatskappye eties op tree en handel dryf.
27
Se primêre doel is om die maatskappy se aktiwiteite te
monitor mbt die volgende:
● maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling;
● goeie korporatiewe burgerskap;
● die omgewing;
● verbruikersverhoudinge; en
● sekere aangeleenthede met betrekking tot
indiensneming.
28
Aandeelhouers
Het die volgende regte:
o Stemreg in groot kwessies (die verkiesing
van direkteure en belangrike veranderinge)
o ‟n Aanspraak op dividende
o Besit in ‟n deel van die maatskappy
o Geleentheid om die maatskappy se rekords
te ondersoek

29
Aandeelhouers
Tydens die AJV word besluite geneem:
o Aanbieding van die direkteureverslag,
geouditeerde finansiële state en die oudit-
komitee se verslag
o Verkiesing van ouditeure
o Aanstelling van ‟n ouditeur en ‟n oudit-komitee
o Enige sake wat deur aandeelhouers geopper
word.
30
The End

You might also like