Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 7

DIE TARENTAAL

VERWYS NA DIE TARENTAAL WAT ‘N MAAT SOEK, MAAR BLY DAN


ALLEEN AGTER NADAT SY MAAT GESKIET IS.
‘N TARENTAAL = ‘N SOORT WILDEVOËL, GROOTTE VAN ‘N
HOENDER.
HET DONKERGRYS, WITGESPIKKELDE VERE.
WEI IN TROPPE OP GROND, SLAAP SNAGS IN BOME.
IS MONOGAAM – MONOGAMOUS: IN ‘N VERHOUDING HET
IEMAND SLEGS EEN ANDER PERSOON WAARMEE HY/SY SY LEWE
DEEL.
 1. Die kruiwawiel se skreeugeluid
 Personifikasie: ‘n Kruiwawiel kan nie skreeu nie.
 Metafoor: tarentaal se roep word gelykgestel aan geluid van
‘n kruiwawiel (wheelbarrow)

 2. kerm hy droefgeestig uit


 Kerm (moan)& droefgeestig (mournfully): dra by tot
droewige stemming
 Sinoniem droefgeestig: hartseer/eensaam
 3. terwyl die skeemring vinnig daal,
 HERHALING VAN K: halfrym / alliterasie
 Skeemring: (dusk)- skemering: tyd tussen lig en donker

 4. die tarentaal.halfrym / alliterasie: help om ritme


in die gedig te versterk.

 Strofe 1: Die tarentaal is eensaam en soek ‘n maat


 Teenwoordige tyd
 5. Hy soek – en dit is ook al laat –
 He (male/manlik) is searching for a mate – was too late
 - - parentese: plaas klem op die feit dat die tarentaal eintlik
te lank gevat het om ‘n maat te soek.

 6. vir hom ‘n kameraad,


 Kameraad (mate): maat

 7. om in ‘n boom die eensaamheid


 Eensaamheid: dra by tot droewige stemming

 8. en nag te slyt.
 Slyt (spend): deurbring / wegslyt: angstigheid / eensaamheid
verminder en die nag voel korter.
 Strofe 2: Die tarentaal soek ‘n maat
 Teenwoordige tyd
 9. Sáám sal hul in ‘n blinkblaarboom
 Sal- dui op die toekoms

 half slaap, half waak, half


10.
droom,(half – herhaling: verwys na sy
angstigheid/senuweeagtigheid)
 Assonansie van aa: dra by tot treurig stemming

 11. en by die naadring van verderf,


 Verderf:(perdition) – die dood- dra by tot droewige
stemming
 Naadring: (approach): nadering – wat naderkom
 Antitese/teenstelling
 12. alléén nie sterf.
 Being alone
 Strofe 3: hy droom van hoe dit sou wees om saam slaapplek
in ‘n boom te vind.
 Toekomende tyd
 13.Ek het gemik, en met die knal
 Knal (bang): harde klapgeluid - klanknabootsing
 Ek – die jagter (digter)
 14. het een dood neergeval;
 Killed one bird
 Shot - skiet

 15. die ander vlieg met wilde krag


 Ander tarentaal vlieg vinnig weg – is bang en nou alleen

 16. wég in die nag!

 Wending: die spreker is die jagter en die gebeure


word uit sy perspektief beskryf.
 Strofe 4: verlede tyd en teenwoordige tyd
 Uiterlike bou en rym:
 * vier kwatryne

 * vaste rymskema (paarrym)

 * elke strofe bestaan uit 3 langer versreëls en 1


korter versreël.
 * elke strofe het presies dieselfde getal lettergrepe
per reël (8, 6, 8, 4)
 * 2 woorde is verkort om by lettergrepe aan te pas:
“skeemring” i.p.v. skemering en “naadring” i.p.v.
nadering.
 * vaste eindrym en vaste lettergreeptelling gee
gedig formele kwaliteit wat ritme bepaal.
 * rympatroon vestig aandag op die eindwoorde en
plaas klem op handelinge en beinvloed die
stemming.
 Tema: dood en sterflikheid, die hartseer wat ervaar
word wanneer ‘n lewensmaat weggeneem word.

You might also like