Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 7

Klankomruilings: Remediërende

Aktiwiteite vir b/d verwarring.


Gratis aktiwiteite
d b q p
Klankvorming
:Kom ons oefen om ons klankies reg
te skryf

rom allon iamant eur


Teken ‘n prent wat

d b d b b
begin met die klank

d b d b
d

bed b
bad d
vingerspasie
End

Start

5
Hoe om te speel.
Ouditiewe speletjies
Benodighede
Dobbelsteen
2 Skuiwers

Hoe speel ons.


• Maak beurte om te gooi.
• Wanneer skuiwer op ‘n prent land
- Skryf die beginklank met jou vinger in ‘n skinbord met rys (multi-sensories,
- of gebruik ‘n witbord pen om teen ‘n yskas of spieël die klank te skryf.
• Wenner is eerste by die einde.

Hierdie gratis aktiwiteite vorm deel van die b/d Verwarring


/Omkeringsprogram.

Die ’b’ en ’d’- klankprogram is saamgestel deur n arbeidsterapeut


met die fokus op klankvorming, asook visuele en ouditiewe
persepsie-oefeninge om ’b’ en ’d’-verwarring en omkerings te
voorkom. Die strokiesprent- video demonstreer ’n 3-stap strategie
wat die leerder moet toepas elke keer wanneer ’n ’b’ of ’d’ klankie
geskryf word. Die korrekte begin en vorming van klanke, sal ook
bydra om klankomkering te verminder

Vir meer inligting loer gerus aanlyn www.writeability.co.za

www.writeability.co.za 6
Besoek gerus ons aanlynwinkel vir meer
inligting rakende ons “koop 2 kry 1 gratis” aanbod
op enige aankope van spesiale produk-pakette
ww

www.writeability.co.za 7

You might also like