Visuele Teks Vrae en ANTWOORDE GR 7 FAL

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

Visuele Teks – Graad 7 EAT TOTAAL: ___/10 Datum:___________

Kwartaal 1 – Onderwyser:______________

1.1Hoeveel karakters is in die strokie? (1)

______________________________________________________________
1.2 Noem die karakters. (1)

1.3 Wat is die agtergrond van die strokie (waar speel dit af)? (1)

1.4 Watter dier se spore dink jy volg die karakters? (1)

1.5 Die strokiesprent maak gebruik van idiomatiese taal. Verduidelik die letterlike
betekenis. (2)
________________________________________________________________________

1.6 Verduidelik die figuurlike betekenis. (2)

1.7Dink jy die spotprent is snaaks? Verduidelik hoekom jy so dink of nie so dink nie. (2)
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
Visuele Teks – Graad 7 EAT TOTAAL: ___/10 Datum:___________

Kwartaal 1 – 2023 Mev. Z. Calitz

ANTWOORDE

1.1 Hoeveel karakters is in die strokie? (1)

2/ Twee Karakters 
1.2 Noem die karakters. (1)
Die karakters is jagters/ wildbewaarders. 

1.3 Wat is die agtergrond van die strokie (waar speel dit af)? (1)

Dit speel af in die wildtuin/ bos/ woud 

1.4 Watter dier se spore dink jy volg die karakters? (1)
Hulle volg ‘n roofdier/ leeu/ beer/ luiperd. 

1.5 Die strokiesprent maak gebruik van idiomatiese taal. Verduidelik die letterlike betekenis. (2)

Die dier loop skeef – die dier loop nie reguit nie. 
1.6 Verduidelik die figuurlike betekenis. (2)
Iets het fout gegaan. 
1.7 Dink jy die spotprent is snaaks? Verduidelik hoekom jy so dink of nie so dink nie. (2)
Ja/ Nee
Ja, want hy gebruik die letterlike betekenis van die idioom en wys hoe die dier letterlik
skeef loop. 

You might also like