Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9

DATUM: WEEK VAN 20 AUGUSTUS 2018 PUNTE: 15

TAAK: ROLSPEL TYD: 4-6 MIN

INSTRUKSIES

Kies EEN onderwerp hieronder.

Doen ’n rolspel saam met een van die leerders in jou klas.

Elke leerder moet tussen 2-3 MINUTE praat.

Jy sal INDIVIDUEEL bepunt word, dit is daarom jou verantwoordelikheid om seker te

maak dat jy genoeg tydens elke spreekbeurt sê.

ONDERWERPE

 Jy en jou ma/pa baklei omdat jy gedurig op jou selfoon besig is terwyl jy

eerder tyd met hulle moet spandeer.

 Jou beste vriend/vriendin het jou op sosiale media verneder en baie lelike
goed oor jou gesê. Konfronteer nou jou vriend/vriendin daaroor.

RUBRIEK

1 2 3 4
KRITERIA Totaal
1 INHOUD /4
. Volwasse idees
2 TAALGEBRUIK /4
. Sinskonstruksie
Korrekte
woordgebruik
3 AANBIEDING /4
. Lyftaal
Oogkontak
Stemgebruik
Nie alles afgelees nie
4 KREATIWITEIT /2
. Ekstra hulpmiddels
gebruik
5 TE KORT /1
. TE LANK

You might also like