Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 3

Alfonso Cauron het gese “Tegnologie is tegnologie, dit is nie goed of sleg nie, tegnologie is n

hulpmiddel”

Onderwyser,

Die rol van tegnologie in die menslike bestaan was nog altyd 'n onderwerp van fassinasie en
kommer. Die vraag wat baie mense besorg, is of tegnologie in die toekoms suksesvol gaan wees om
mense uit te skakel en alles te beheer.

Vandag gaan ek die rol van tegnologie en die impak wat dit op ons toekoms het bespreek deur die
volgende punte te handhalf.

1. Die voordele wat tegnologie vir ons bring.

2. Die impak van tegnologie het op die menslike bestaan

3. Staan tegnologie n kaans om mense uit te skakel?

Eeerstens is die voordele wat tegnologie vir ons bring. Aan die een kant het tegnologie enorme
voordele vir die mensdom gebring. Ons het gesien hoe dit ons wêreld verander en ons lewens
makliker en meer gerieflik maak. Volgens 'n studie wat deur die Pew Research Center uitgevoer is,
besit 96% van Amerikaners 'n selfoon, en 81% besit 'n slimfoon. Die meerderheid van ons populasiee
gebruik deesdae slimfone om alle daaglikse take te voltooi. Ons het tot groot hoeveelhede kennis en
inligting wat die manier waarop ons leer en kommunikeer, gerevolusioneer het, en dit is alles op n
masjien wat in ons broeksak kan pas. Sulke vlak van tegnologie laat ons toe om enige iets te leer wat
ons harte begeer. Ek self kan nie my lewe sonder my slimfoon sien nie, dit laat my toe om enige
nodige inligting te vind asook om mense binne sekondes te kontak. Ons het aangepas om tegnologie
as n gemaklike deel van ons daaglikse lewens te gebruik. Baie mense werk deesdae by die huis op
hulle skootrekenaars en selfs ons Teneo studente is besig om ons skool kurikulum aanlyn klaar te
maak.

Tweedens is die impak wat tegnologie het op die menslike betaan. Ons is in ‘n konstante
tegnologiese revolusie. Die mate van hoe tegnologie sterker en meer gevordered word verander die
wereld daagliks. Ons is tans in n toename van KI. KI staan vir kunsmattige intelegensie. KI laat
tegnologie toe om alles vir jou te doen, byvoorbeeld webladde soos chatgpt slaat die gebruiker toe
om KI te gebruik om, toets vrae te antwoord, opstelle te skryf, boeke op te som. Enige tikwerk wat n
mens nodig het kan hierdie webblad vir jou aanbied. Verder kry jy ander KI webladde wat fotos vir
jouk an maak gebasseer op n “description” wat jy intik. Behalwe vir die manier wat KI ons werk en
skool lewens kan verbeter word di took deesdae gebruik vir mediesie diagnoses en die ontdekking
van medisyne. Dit word verwag dat die KI-mark teen 2025 wereldwyd meer as $118 biljoen werd sal
wees. Volgens bbc.co.uk/news health het KI docters gehelp om bors kanker so vroeg soos 4 jaar voor
dat die gewas vorm te vind. Navorsers het bevind dat die algehele 1.2% valse positiewe uitslae was
en 2,7% vals negatiewe uitslae. Radioloe is van plan om hierdie tegnologie te gebruik tot hul
bessiting om die diagnose process makliker te maak sonder dat dit mense uitskakel. Dinge soos die
gaan die mensdom se manier van werk vinniger maak, daar is tans horde werke wat KI kan oorvat en
better en vinniger doen. KI kan die mediese veld revolusioneer. So die vraag is al is die impak van
tegnologie so sterk, kan dit mense uitskakel?

Laastens is of tegnologie die mensdom kan uitskakel. Tegnologie is besig om werk te doen op ‘n pas
wat mense nooit sal rekry nie met 100% effectiwiteit. Kanse dat as KI geimplimenteer word staan
baie mense die kaans om hul werk te verloor is hoog. Volgens n artikel duer forbes.com word 30%
van alle take deur tegnologie voltooi en teen die jaar 2025 staan dit kans om tot 50% te wees. Hulle
bevel dat alhoewel die implimeteering van hoer graad tegnologie soos KI baie nuwe werke kan skep
sal di took huidige werke oorvat. Maar ons gaan dit nie toelaat om dadelik te gebeur nie asgevolg
van die drastiese impak wat tegnologiese oorname gaan he op mense se lewens. Forbes.com se dat
drastiese verandering eers moet gebeur in lande soos Amerika, China, Ruslan den so voorts. Lande
gaan hulle burgers moet opvoed in manière wat hulle toelaat om by te hou by KI tegnologie om die
impak wat dit op die werkloosheid syffer sal he te verminder.Groot name in die tegnologiese wereld
vra dat ons spesiale belasting moet begin betaal as KI werke oorneem om die impak wat dit op die
ekonomie sal he te verminder. So staan tegnologie n kans oom oor te neem? Die antwoord is ja dit
sal ons lewens baie eefektiewer maak as tegnologie sou oorneem maar daar word
voorsorgmaatreels in plek gestel om seker te maak dat die impak nie so drasties is nie

Tegnologie moet nie gesien word as ons veiant nie. Tegnologie is n hulpbron. Dit laat ons toe om die
slimste rekenaar in in broeksak te hou. Dit bid groot mattes van impak op die mensdom in die vorm
van KI wat die mediesepraktyk kan verander in die form van meer akurate mediese diagnoses. Kanse
dat tegnologie sal oorneem is groot maar groot maatskapye is besig om die impak wat dit op die
werkloosheid syfer sal he te prober verminder.

Ek wil afsluit om Alfonso Cauron. weer aan te haal

Tegnologie is tegnologie, dit is nie goed of sleg nie, tegnologie is n hulpmiddel.


Ten spyte van hierdie kommer, is die potensiaal vir tegnologie om ons lewens te verander
onbetwisbaar. Byvoorbeeld, telemedisyne het die moontlikheid gebied vir afstandsmediese
raadplegings, wat veral nuttig kan wees vir pasiënte in landelike gebiede. 'n Sistematiese oorsig en
meta-analise wat in Neurology gepubliseer is, het bevind dat telemedisyne in noodgevalneurologie
effektief was en kon lei tot vinniger behandelingstye vir pasiënte. (4)

Verder help kunsmatige intelligensie (KI) met mediese diagnose en die ontdekking van medisyne. Dit
word verwag dat die KI-mark teen 2025 wereldwyd meer as $118 biljoen werd sal wees. (5)

Ons moet egter bewus wees van die etiese implikasies van tegnologiese vorderings. Met masjiene
wat al intelligenter en outonoomer raak, is daar kommer oor die verlies van werkgeleenthede en
beheer oor ons lewens. Dit is essensieel dat ons verseker dat teg

You might also like