Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 12

Mikro-omgewing →(ook bekend as interne bedryfstelsel)

 Def: v ‘n bs sluit alles binne die bs in. Alle interne sake v bs word bestuur deur
direkteure/eienaars v bs. Bs het volle beheer oor mikro-omgewing.
o 2 eksterne omgewing:
 Markomgewing
 Marko-omgewing
 Die omgewings hou verband + beinvloed mekaar.

 Interne bededrystelsel: al die akt wat uigevoer word biine die bs.

 Organisasiekultuur
o Def: verwys na hoe dinge in die bs gedoen word.
 Bv. Hoe hul kommunikeer + hul kleredrag + hul adminstrasie beleid.
o Doel: om onderneming se interne + eksterne identiteit + kernwaardes te
definieer.
 Die krag om werknemers in ambassadeurs v die bs te verander.
 Help om kliënte behou.
 Breek grene tussen spanne af: lei besluitneming + verbeter
produtiwiteit.
o Sluit in: waardes + oortuigings + norme + standaarde

 Organisasiestruktuur
o Def: is ‘n aanduiding v verskillende afdelings in ‘n bs + hoe die afdeling
georganiseer is. →(ook bekend as: organogram)
 Organogram: toon vlak v gesag, verantw + take v verskeie afdelings in
bs aan.
o Doel: om die bs te help om doelw te bereik.
 Toon die verband tussen die verskeie posisies + funksies in bs.
 Beskryf die koördinasie tussen onderskeie afdelings in die bs.
 Help om gladde + doeltreffende funksionering v die bs te verseker.

 Leierskap en Bestuur

Leierskap Bestuur
o Leier bepaal die visie + missie o ‘n Bestuurder sorg dat die doelw
o Leier skep die span + inspireer v die bs bereik word.
die ondergeskiktes o Hy/sy lei menslike gedrag
o Hy/sy beinvloed menslike gedrag. o ‘n Bestuurder kommunikeer
o Leier kommunikeer deur deur bestuurfunksies, bv.
visie/charisma Lugfunksies.
o Leiers word gebore met o ‘n Persoon word ‘n bestuurder
natuurlike/instinktiewe leierskap omdat hy/sy in die pos aangestel
vaardighede. is.

Charisma: sjarme wat toewydig by ander


kan insprieer.
Instinktief: gedoen sonder bewuste
nadenke.

 Bestuurstake
o Def: is instrumente wat deur ‘n organisasie gebruik word om projekte meer
doeltreffend te voltooi deur verwante take te organiseer + te prioritiseer.
a. Beplanning:
- Die taak evalueer die bestaande akt + doelw.
- Topbestuur formuleer strategiese planne.
- Middelbestuur formuleer taktiese planne.
- Gekose plan word geimplementeer.
b. Organiseer:
- Behels die opbreek v ‘n plan in aksies.
- Die akt word aan spesifieke individue toegewys.
- Opleiding is ingesluit om te verseker dat die take suksesvol uitgevoer word.
c. Leiding:
- Om personnel te laat weet wat gedoen meot word + wanneer dit gedoen moet
word.
- Werknemers word gemotiveer om by te dra tot die sukses v die onderneming.
- Inspireer werknemers om hul take na die best ev hul vermoë uit te voer.
- Vestig ‘n produktiewe werksklimaat.
d. Beheer:
- Verseker dat die onderneming sy doelw bereik.
- Verseker akt word uitgevoer soos beplan.
- Die risiko kan tydens beheer geidentifiseer word.
- Deur lopende beheer verseker dat die bs glad verloop.
e. Risikobestuur;
- Identifiseer mootnlike risiko’s deur risikodraende akt te vind binne dis bs.
- Help bs om elke moontlike risiko te ontleed + hoe waarskynlik dit is dat die
risiko sal gebeur.
- Evalueer die potensiele impak v risiko’s in terme v finansiële
aanspreeklikheid.
- Beheer die risiko deur verslae + tendense in die omgewing te bestudeer sodat
maatreëls getrek kan word om te voorkom dat dit gebeur.

 Organisasiestruktuur:
o Def: is ‘n stelsel wat uiteensit hoe sekere akt. Gerig is om die doelw v ‘n
organisasie te bereik.
 Die akt kan reëls + rolle + verantw insluit
 Die organisasiestruktuur bepaal ook hoe inligting tussen in vlakke
vloeibinne die maatskappy.
o Faktore wat die organisasiestruktuutr beinvloed:
 Grootte v die organisasie
 Strategie
 Tegnologie
 Hulpbronne
o Tipes organisasie struktuur:
a. Funksionele struktuur → (onder laer vlak)
 Werknemers kry instruksies v meer as 1 bestuuder
 Die planne wat uitgevoer moet word, bepaal wie instuksies sal gee.
 Die struktuut verwar werknemers omdat hulle aan meer as 1
bestuurder rapporteer.
b. Projek struktuur
 Werknemers word dan gegroepeer om ‘n projekspan te vorm om ‘n
spesifieke projek uit te voer.
 Gestruktureer rondom projekspanne.
 Dis ‘n tydelike struktuur omdat werkenmers onttrek word v
verskillende afdelings.
c. Matriks struktuur
 Gestruktureer rondom projekte, maar werknemers bly in hul
afdellings.
 ‘n Projek moet tot op ‘n sekere punt voltooi word. Die projek word
dan deurgegee aan die volgende span wat die volgende fase v die
projek sal uitvoer.

 Administrasiefunksie
o Verantw: versameling + verwerking + verspreid v inligting wat deur bestuur
gebruik word.
o Dit berg + versamel inligting deur v jongste tegnologie gebruik.
o Verrig algemene kantoorwerk, bv. Liassering + berging v inlgting.
 Aktiwiteite v adminfunksie:
1. Bestuur v inligting
o Admin personeel moet inligting korrek hanteer om te vermy dat verkeerde
besluite gebaseer word op VERKEERDE inligitng
o Admin verantw vir die tipes inligting:
 Hou alle bs transaksies op datum
 Begrotings wat ‘n plan is v beraamde uitgawes + inkomste vir ‘n
spesifieke tydperk.
 Die insameling + klassifikasie v numeriese data + statistieke
 Rekeningkunde rekord, wat gebruik word om finansiële state +
verslae op te stel.
2. Hantering v inligting
 Inligting word beide v buite + binne die bs ingesamel.
 Korrekte + betroubare inligting moet beskikbaar wees vir sinvolle
besluitneming + die bs suksesvol te bestuur.
3. Kantoor praktyk
 Kantoorpraktyk → hoe die admin personeel hul pligte moet hanteer.
 Dek sake soos: kleredrakkode vir werknemers liasering v dokumente
deur persooneel ens.
4. Insameling v inligting
 (verwys na hantering v inligting)
5. Inligtingstegnologie (IT)
 IT is gebruik v elektroniese toerusting om te help met verskeie
admin take.
 Tegnologie gebruik om inligting te kommunikeer + te hanteer +
daarna verwys as IKT.

Data: Inligting:
 Verwys na rou/onverwerkte feite wat  Verwys na verwerkte data wat
in grafieke/tabelle gevind word. inligting an bestuurders verskaf ten
 Data kan v ander bsf binne die bs einde besluit te neem.
ingesamel word.  Inligting kan per hand in lêers
 Data moet verwerk word voordat dit gestoor word.
as inligting gebruik kan word.  Belangrik om rugsteun → (back up)
 Data kan handmatig verwerk te hê v alle inligting op rekenaars
word/deur tegnologie gebruik word. wat gestoor word ingeval beskadig
word.
 Baie bs gebruik elektroniese
toestelle, vb. Geheuestokkies,
hardeskyf om inligting te stoor.

 Bronne v finansiering

Banklenings Bankoortrekking
- Langtermynfinansiering: Geld - Is korrttermyn lening op
wat jy by die bank leen + binne rekening v ‘n entrepeneur/bs.
ooreengekome tydperk - Terugbetaal teen ‘n vasgestelde
terugbetaal. rentekoers binne ‘n
- Met rente terugbetaal ooreengekome tydperk.
- Entrepeneur mag vaste bate as
borg aanbied om waarde v lening
te dek.

Bate-gebaseerde lening Toekennings


- Geld word geleen aan suksesvolle - Geld wat deur regering verskaf
bs wat bedrywighede wil uitbrei. word aan klein bs wat
- Lening gebruik om ‘n bate te ontwikkel fase is.
koop + daai bate behoort aan die - Geld hoef nie afbetaal nie as dit
lener totdat ten volle afbetaal is. gemeenskap bevoordeel.
- As geld nie afbetaal is nie, sal die - Regering wil sien dat klein
lener die bate neem. ontwikkelende bs die
gemeenskap + omgewing op
een/ander manier bevoordeel.
Ontvangbarefinansiering Engelfinansiering
- ‘n lening wat aan bs verskaf word - Dis geld wat deur welvraende
terwyl hul wag vir betaling v g/d entrepeneurs aan ander bs
verskaf om ‘n kontantvloeikort te aangebied word in ruil vir
vermy. aandeel in die bs.
- Lening is gelyk aan uitstande - Gebeur wanneer bs nog in
fakture wat verskuldig is. begin fase is + dit höe risiko vir
belegger inhou.

Waagkapitaal
- Geld wat deur individue/organisasie aangebied word om bs te begin/uit te
brei.
- Word gedoen in ruil vir aandeel in bs.
- Belegger vereis ‘n bestuurposisie/raadslid in bs.

 Belegging
o Bs belê geld uit hul wins om welvaart + inkomste te genereer.
 Wat belê is, vermeerder sonder arbeid/moeite.
o Kan kies om in finansiele instellings/openbare maatskappye.
 Vaste kapitaal:
o Wat in vaste bates belê, bv. Grond+geboue.
o Finansier langtermyn kapitaalbehoeftes v bs.
o Vb. Kapitaalmark + verbande.
 Bedryfskapitaal:
o Kapitaal v die bs gebruik vir daaglikse akt.
o Bv. Handelsvoorraad, grondstowwe.
o Finansier korttermyn kapitaalbehoeftes v bs.
o Vb. Geldmark+ korttermyn lenings.
 Eie kapitaal:
o Alle kapitaal deur eienaar v bs verskaf.
o Uit hul spaargeld, verkoop v hul bates belegger kom.
o Vb: waagkapitaal + persoonlike spaargeld.
 Geleende kapitaal:
o die tipe kapitaal is geld wat by finansiele instellings soos banke geleen
word/persone.
o Die geld moet met rente terugbetaal word.
o Vb: banklening, bankoortrekking.

 Verskille tussen vaste + bedryfskapitaal:

Vaste kapitaal Bedryfskapitaal


- Geld/fondse wat aangewend - Geld/fondse wat aangewend
word vir die koop v vaste bates word vir dag-tot-dag akt, bv.
bv. Grond + geboue. Aankoop + handelsvoorraad.
- Finansier langtermyn kapitaal - Finansier korttermyn
behoedtes v die bs. kapitaalbehoefte v die bs.
- Vb: kapitaalmark + verbande. - Vb: geldmark +
korttermynlenings
Eie kapitaal →(deur eienaar verskaf) Geleende kapitaal →(verkry vanaf
finansiele instellings)
- Permanente kapitaal, omdat die - Tydelike kapitaal wat na ‘n
bs nie verplig is om terug te vasgestelde tydperke terugbetaal
betaal nie. moet word deur die bs.
- Die nie ‘n las/aanspreeklikheid - Dis ‘n las/aanspreeklikheid vir
vir die bs nie. die bs.
- Vergoeding vir die verskaffers v - Vergoeding vir die verskaffers v
die kapitaal is die wins v die bs. die kapitaal is die rente wat die
bs moet betaal op geleende geld.

 NKW → Nasionale Krediet Wet


o Definisie:
 NKW is ingestel om beide kredietverskaffers + krediet aansoeker te
voorsien met duidelike riglyne.
 hul regte + verantw
 die wet is v toepassing op alle bs wat op kredit verkoop.
o Doel:
 Bevorder die ontwikkeling v ‘n kredietmark wat vir al Suid-Afrikaners
toeganklik is.
 Moedig verantw aankoop aan.
 Ontmoedig roekelose kredietverlening deur kredietverskaffers
 Leer verbruikers op om die regte keuse te maak wanneer hulle om
krediet aansoek doen.
o Positiewe/voordele:
 Verlaag slegte skuld wat lei tot beter kontantvloei.
 Beskerm bs teen nie-betalende verbruikers.
 Verhoog kontantverkope aangesien krediet slegs aan kwalifiserende
kliёnte toegestaan kan word.
 Voorkom die roeklose toestaan v lenings deur finansiele instellings.
o Negatiewe/nadele:
 Bs kan nie meer die risiko loop om goedere v swak gehlte teen hoё
pryse te verkoop nie.
 Bs kan nie meer krediet bemarking doen nie.
 Lei tot verlies aan verkope aangesien baie bs dalk nie kwalifiseer om
op krediet te verkoop nie.
 Bs kan slegs beperkte voorraad koop aangesien krediet nie beskikbaar
is nie wat kan lei tot verlies v kliёnte.
o Verbruikersregte uiteengesit in die NKW:
 Aansoek om krediet te doen
 Inligting in hul amptelike taal ontvang.
 Redes ontvang waarom ‘n kredietaansoek geweier word.
 Aansoek te doen vir skuldberading indien ‘n kliёnt te veel skuld het.
o Verantwoordelikhede v kredietverskaffers:
 Kredietverskaffers moet ‘n kredietbeoordeling doen om te verseker dat
verbruikers sskuld kan bekostig.
 Gaan die verbruiker se maandelikse skuldterugbetalingsverpligtinge na
ingevolge kredietooreenkomste.
 Neem ander uitgawes v die verbruiker in ag.
 Neem die verbruiker se skuldterugbetalingsgeskiedenis in ag.
o Remedies v NKW:
 Verbruikerstribunaal is verantw. Vir die hersiening v belsuite wat deur
die Nasionale Kredietreguieerder (NKR), en die Nasionale
verbruikerkommissie (NVK).
 Nasionale verbruikerkommissie:
 Die Nasionale Verbruikerskommissie is verantw vir die
bevordering v voldoening met die NKW + WBK deur die
voorspraak + handhawing.
 Beskerm die ekonomiese welsyn v verbruikers.
 Ombudsman:
 ‘n Ombudsman is ‘n onafhanklike persoon met gesag +
verantw om klagtes v verbruikers ontvang aanspreek.

 WVB → Wet Op Verbruikersbeskerming


o Definisie:
 WVB is ingestel om te verhoed dat verbruikers deur bs uitgebuit word.
 Dit verseker die volle deelname v voorheen benadeelde individue in
die ekonomie.
 Dis v toepassing op alle bs wat g+d aan verbruikers verkoop.
o Doel:
 Bevorder verantw verbruikersgedrag.
 Versterk ‘n kultuur v verbruikersregte + verantw.
 Stel nasionle standaarde daar om verbruikers te beskerm.
 Vestig Nasionale Verbruikerskommissie (NVK).
o Positiewe/voordele:
 Bs kan beskerm word teen oneerlike mededingers.
 Bs kan beskerm word as hulle as verbruikers beskou word.
 Voorkom dat groter ondernemings kleiner ondernemings ondermyn.
 Mag verbruikerslojaliteit verkry as hulle aan WVB voldoen.
o Negatiewe/nadele:
 Vertroulike bsinligting kan vir mededingers beskikbaar word.
 Boetes vir nie-nakoming kan baie hoog wees.
 Bs voel dalk onnodig belas deur regsprosesse.
 Hulle moet meer inligting oor hul produkte + prosesse/dienste
openbaar maak.

 Metodes om openbare betrekkinge uit te voer:


o Media
 Bs kry publisiteit vir promosiegeleenthede + inligting deur media.
 Sluit advertensies + die verspreiding v die bs in.
o Direkte kontak
 Inligting oor die bs word aan die lede v die publiek deurgegee wat
voorheen kliënte/verbruikers v die bs was.
 Direkte kontak met werknemers/telefonies kommunikasie is ‘n gewilde
vorm v openbare betrekkinge.
o Brosjures
 Brosjures is ‘n uitstekende manier om inligting koste-effektief te
versprei.
o Uitstalings
 Die bs word aan die publiek bekendgestel + ontmoet bestaande + nuwe
kliënte in winkelsentrums
o Sosiale verantw.
 Dis bs lig die gemeenskap op omdat die gemeenskap die bs deur hul
produkte te koop.
o Transito-advertensies
 Advertensies op voertuie soos taxi’s busse, bakkies.
o Gebruik v die telefoon
 Wanneer potensiële kliënte die bs bel om navraag te doen oor iets, is.
MARK OMGEWING
o Mark omgewing:
o Verwys na die onmiddelike eksterne komponente v bs wat die vermoe het om
die bedryf direk te beinvloed.
o Die bs om suksesvol te wees moet die komponente in die omgewing kan
beinvloed. →(maar nie beheer nie)

 Komponente:

1. Verbruikers:
- Verbruikers/ kliënte verwys na individue/ander bs wat p+d v ‘n bs aankoop.
- Verbuikers is die finale gebruikers v p/d.
- Mark bestaan uit nuwe+ou kliënte wat geld het om g/d te koop.
- Kliënte sal na ‘n meddeinger gaan as hulle nie te vrede is met p/d v ‘n bs nie.
2. Verskaffers:
- Verskaffers is individue/ander bs wat bs verskaf/voorsien met die insette/hulpbronne
wat hul nodig het om hul p/d te produseer/vervaardig.
- Indien verskaffer versuim om bs v gehalte hulpb/insette te voorsien, / dit nie
betyds/teen die regte prys lewer nie, sal bs nie hul doelw/doels kan bereik nie.
- Bs moet verseker dat hul betroubare verskaffers in die mark identifiseer.
3. Tussengangers:
- Dis individue/ bs wat die p/d v ‘n bs versprei+ verkoop.
- Tussengangers oorbrug die gaping tussen produsente+verbruikers.
- Tussengangers sluit in groothandelaars, kleinhandelaars, agente, makelaars,
vervoerdienste.
- Sommige tussengangers help bs met verpakking+advertensies v hul p+d in.
4. Mededingers:
- Mededingers verwys na bs/oragnisasie wat min/meer dieselfde g/d verskaf/verkoop.
- Bs moet die akt v hul mededingers monitor sodat hulle g/d v beter gehalte as hul
mededingers kan prosduseer.
- Nuwe toetreders tot die mark
- Krag v verskaffers:
→ mag v verbruikers
→ bedreiging v plaasvervanger p/d.
→ mededingende wedywering
→ mededinging is voordeling vir kliënte, want dit hou pryse laag.

 Ander organisasies/burgerlike samelewing


o Gemeenskapsgebaseerde organisasie → (GBO’s)
o Nie-regeringsorganisasie → (NRO’s)
o Reguleerders
o Strategiese alliansies
o Vakbonde

 Gemeenskapsgebaseerde organisasie → (GBO’s)


o Gestig: gemeenskap met werkskepping + sosio-ekonomiese ontwikkeling
+ selfversorging bly te staan.
 Dis plaaslike organisasies: in gemeenskap saam werk om sosiale
dienste te voorsien met maatskaplike opheffing as oogmerk.
o Hul fokus op sosio-ekonomie: MIV/Vigs + werkloosheid + misdaad +
ongeletterheid.
 Nie-regeringsorganisasie → (NRO’s)
o Nie rergerinsorganisasie is nie-winsgewende organisasie wat apart v
regering werk.
o Gestig: om belangrike behoeftes in die gemeenskape te bevredig deur
sommige sosio-ekonomiese kwesies aan te spreek.
 Deel v die mark omgewing omdat hul verbruikersgoedere + -
dienste verskaf + besorg is oor die welsyn v ander.

 Reguleerders
o Reguleerders is die regeringsorganisasie wat reëls + regulasies maak om
akt v bs te beheer.
o Die reëls + regulasies word in plek gestel om te verseker dat bs nie hul
kliënte/werknemers uitbuit nie.
o Vb: SABS → Suid-Afrikaanse Burto vir Standaarde. ACSA →
Lughawensmaatskappy v SA.
 Vakbonde:
o Gestigde:: organisasie wat belange v werkers beskerm.
o Reg: om industriele aksies sso stakings/sloerstakings voor te stel wanneer
hul eise nie deur organisasies/die regering nagekom word nie.
o Hul onderhandel voortdurend vir beter lone+salarisse vir hul lede teen
onbillike afdanking.
o Hul onderhandel vir beter werksomstadighede vir hul lede + mag hul lede
tydens dissiplinêre verhore verteenwoordig.
 Strategiese alliansies:
o Strategies alliansies is bs wat hul hulpb kombineer om ‘n projekte
onderneem wat tot voordeel v almal sal wees. Hul kan hul kundigheid +
inligting deel om tot voordeel v al hul lede te wees.
o Die verhoudings help bs om nuwe markte te verken + ook om
mededingende voordeel te verkry.
Positiewe impak Negatiewe impak
Opportunities – Geleenthede Threats – bedreigings
 Def: is faktore in eksterne  Def: bedreigings in einge faktore
omgewing wat sal bydra/ het in eksterne omgewing wat in die
alreeds byggedra tot die sukses v pad sal staan v bs + hul keer om
die bs. hul doelw te bereik.
o Bs moet voortdurend o Bs het die uitdaging om
geleenthede in hul voortdurend
eksterne omgewing soek bedreiginings in die
om mededingende te byl. eksterne omgewing te
identifiseer en strategiee
O te bedink om dit in
geleenthede te omskep
o Vb: Afname in belasting ten einde suksesvol te
sluiting v ‘n mededinger wees.
se bs afname in
rentekoers+gunstige
wetgewing deur regering.
T
o Skryf die geleenthede o Vb: nuwe bs wat die
neer om die doelw te mark betree, toename in
bereik. rentekoers, tekort aan
verskaffers ,
nywerheidsaksies,
verhoogde belasting,
inflasie + veranderinge in
regeringswetgewing.
o Skryf die beleggings neer
om die doelw te bereik.

 Die konsep van gehalte


o Def: gehalte verwys na hoe g/d die kliënte se behoedtes + verwagtinge
voortdurend bevredig.
o Dit verwys na die eienskappe v ‘n p/d wat aan die kliënt se vereistes voldoen.
o Gehalte waarborg die graad v uitnemendheid waartoe ‘n p/d aan die vereistes
v kliëntebehoeftes voldoen.

 Def v gehaltebeheer:
o Gehaltebeheer behels die inspeksie v ‘n finale produk om te verseker dat dit
voldoen aan die vereistes standarde.
o Dit sluit in in die stel v teikens, meting v prestasie, + om regstellende
maatreëls te tref.
o Grondstowwe, werknemers, masjinerie, vakmanskap + produksie word
nagegaan om te verseker dat hoë gehalte standaarde gehandhaaf word.
 Def v gehalteversekering:
o Die inspeksie v p+d moet tydens + na die produksieproses plaasvind.
o Dit sal verseker dat die vereiste standaarde vir die p/d wat uiteengesit is, is in
elke stadium v die proses nagekom.
o Dit verseker ook dat elke proses daarop gemik is om die p/d die eerste keer reg
te kry, + stel spanne in staat om te verhoed dat foute gebeur.

Gehaltebeheer Gehalteversekering
- Inspeksie v die finale produk om te - Inspeksie word uitgevoer tydens +
verseker dat dit aan die vereiste na die produksieproses om te
standaarde voldoen. verseker dat vereistes standaarde by
- Sluit in die stel v elke stadium v die proses voldoen
teikens/prestasiemeting + die neem v word.
regstellende maatreëls. - Verseker dat elke proses gemik is om
die produk die eerste keer reg te kry
+ voorkom dat foute weer gebeur.

You might also like