Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

2021 LESOPSOMMING (Herstel JOP) Direktoraat: Kurrikulum VOO

VAK EN GRAAD TOERISME GRAAD 12


KWARTAAL 1 WEEK 6 (NASIONALE HERSTEL JAARLIKSE ONDERRIGPLAN)
ONDERWERP KAARTWERK EN TOERBEPLANNING: SAAMSTEL VAN DAG-VIR-DAG REISPLANNE
DOELWITTE VIR DIE LES 1. Te verstaan wat die hoofaspekte van ‘n toerplan is en om hierdie in ‘n geskrewe voorbeeld van ‘n reisplan te
Na voltooiing van hierdie identifiseer.
onderwerp/afdeling moet jy in 2. Te verstaan watter aspekte oorweeg moet word wanneer ‘n reisplan opgestel word.
staat wees om: 3. Jou kennis van toerplanne en toerbeplanning te kan toepas om dag-vir-dag reisplanne te kan saamstel vir verskillende
scenarios.
HULPBRONNE BENODIG PAPIERGEBASEERDE HULPBRONNE DIGITALE HULPBRONNE
Wat het jy nodig ter Om jouself vertroud te maak met die inhoud van hierdie onderwerp Klik op die skakels hieronder om die aanly/digitale hulpbronne wat
voorbereiding vir hierdie les? of afdeling moet jy na die volgende gedeeltes in jou handboek verband hou met hierdie onderwerp/afdeling, te kyk of af te laai:
verwys:
1. Via Afrika: bl.38 – 43 1. https://www.education.gov.za/Portals/0/CD/2017%20PATS/Tourism%20PAT%2
2. Oxford Suksesvolle Toerisme: bl.51 – 58 0GR%2012%202017%20Eng.pdf?ver=2017-01-06-100322-000
3. Verken Toerisme: bl.32 – 37 2. https://www.education.gov.za/Portals/0/CD/2018PATS/Tourism%20PAT%20GR
%2012%202018%20Eng.pdf?ver=2018-01-09-083632-000
4. Top Klas Toerisme: bl.46 – 62
3. https://www.education.gov.za/Portals/0/Documents/PATS2019/Tourism%20PAT
%20GR%2012%202019%20Eng.pdf?ver=2018-11-27-104400-000
INLEIDING UIT GRAAD 10 UIT GRAAD 11
Wat behoort ek reeds te weet? Verskillende tipes akkommodatsie instellings: Die reisplan:
Dink oor en beantwoord die  Fasiliteite en Dienste aangebied deur elke tipe  Konsepte:
volgende vrae:  Reisplan
Verskillende vorms van vervoer:
 Logiese toerbeplanning
 Vergelyk die verskillende vorms van vervoer (pad, lug, spoor, water) in
terme van gerief, koste, veiligheid, drakapasiteit, spoed, betroubaarheid  Geskeduleerde toere
 Faktore om in ag te neem wanneer ‘n reisplan saamgestel word
Afstandsaanduiders en afstandstabelle:  Verskillende tipes reisplanne
 Skakel tussen afstand en tyd spandeer aan reis (ry ongeveer 100km in een  Die skryf van ‘n reisplan
uur)
KONSEPTE EN VAARDIGHEDE SAMESTELLING VAN DAG-VIR-DAG TOERPLANNE:
Wat kan jy verwag om
te leer uit hierdie  Die hoofaspekte van ‘n toerplan (beskrywing van vervoer, akkommodasie, attraksies en aktiwiteite, insltuitend stilhoutye
onderwerp/afdeling vir etes).
van die werk?
 Faktore om te oorweeg wanneer ‘n toerplan saamgestel word (fokus op logiese beplanning).
 Samestelling van toerplanne volgens verskillende scenarios.

Bladsy | 1
DIE HOOFASPEKTE  Sluit ‘n GEDETAILLEERDE LYS VAN ALLE VERVOER, AKKOMMODASIE, ATTRAKSIES EN AKTIWITEITE (insluitend stilhoutye vir etes) in.
VAN ‘N TOERPLAN  Dit sluit ook DIE DATUMS WANNEER die beplande AKTIWITEITE GAAN PLAASVIND.
VERVOER: AKKOMMDASIE:
Waarheen gaan hulle? Waar gaan hulle bly/tuis?
Wanneer gaan hulle? Hoe lank gaan hulle bly?
Waarmee gaan hulle? Watter dienste/fasiliteite gaan hulle
Hoe laat vertrek hulle en kom hulle nodig kry?
daar aan?
ATTRAKSIES: AKTIWITEITE:
Wat wil/gaan hulle sien? Wat wil/gaan hulle doen?
Pas dit by hulle behoeftes en Pas dit by hulle behoeftes en voorkeure?
voorkeure? Is dit bekostigbaar?
Is dit bekostigbaar? Pas dit binne hulle begroting?
Pas dit binne hulle begroting? Wanneer en waar gaan hulle eet?

FAKTORE OM TE OORWEEG  DIE BELANGRIKSTE FAKTOR om te oorweeg (behalwe die hoofaspekte hierbo genoem) IS LOGIESE BEPLANNING.
WANNEER ‘N TOERPLAN  Dit beteken dat BESTEMMINGS IN ‘N LOGIESE VOLGORDE BESOEK MOET WORD.
SAAMGESTEL WORD:  Om in ‘n ONBEPLANDE VOLGORDE ROND TE R IS DUUR EN LEI TOT ‘N VERMORSING VAN TYD.

1. TOERISTE INLIGTING: 2. TOER DOELWITTE:


Alle komponente van die toer moet by die toeriste se behoeftes en voorkeure pas, Wat is die rede vir die toer (plesier/ontspanning, sake)?
soos verkry uit die toeris se profiel. Waarheen gaan die toeriste (land, bestemming, roete)?
Toeristeprofiele sal ook spesiale behoeftes aandui, bv. Halaal etes, rolstoeltoegang, Wanneer gaan die toer plaasvind (seisoen, skoolvakansie)?
ens.

3. TYD: 4. TOERBEGROTING: 5. TOERROETE:


Hoe lank gaan die toer duur? Verwys na die kostes vir elke Dui die volgorde aan hoe attraksies
Reistyd tussen bestemmings? dag van die toer. besoek gaan word.
Tyd benodig om attraksies te besoek? Sluit in tariewe, toegangsfooie, Roete vir die besoek van attraksies
Tyd vir ontspanning/inkopies? fooitjies, opsionele ekstras, ens. moet logies wees en onnodige rite en
vermorsing van tyd vermy (voorkom).

6. TOERVOLGORDE: 7. TOERINLIGTING:
Dit verwys na die program vir elke dag. Addisionele inligting soos paspoortvereistes, visums,
Vertrek- en aankomstye moet in logiese volgorde aangedui word. doeane-regulasies
Vorm van vervoer, name van dorpe/stede en stilhouplekke e route moet ook ingesluit word. Inligting oor gesondheidsertifikate en gesondheidsverwante
Attraksies en aktiwiteite vir elke dag moet ingesluit word. voorsorgmaatreëls, bv. malaria profilakse, ens.
Akkommodasie en oornagstoppe moet ook ingesluit word (om einde van elke dag aan te dui). Inligting oor veiligheid en sekuriteitskwessies.

Bladsy | 2
Top wenke
Lees die scenario hieronder en stel ‘n dag-vir-dag
reisplan saam vir die Wilsons gebaseer op die
WANNEER JY ‘N TOERPLAN GAAN
inligting wat verskaf word. Maak gebruik van die SAAMSTEL, HOU DIE VOLGENDE
teimplaat wat voorsien word om elke dag van die toer NUTTIGE WENKE IN GEDAGTE:
1. Uitleg moet netjies, duidelik en
te voltooi.
KLIËNTEPROFIEL: interessant wees om te lees.
Mnr. and Mev. Wilson van Gauteng het besluit om ‘n vinnige Sho’t Left na Kaapstad te onderneem op die
eerste naweek van April. Hulle vlieg Donderdagmiddag met die SAL vanaf die OR Tambo Internasionale 2. Gebruik die 24-uur horlosie formaat om
Lughawe na Kaapstad. By aankoms in Kaapstad huur hulle 'n motor by Avis Car Rental op die Kaapstadse tyd aan te dui.
Internasionale Lughawe. Hulle sal die motor vir die duur van die naweek gebruik en dit Maandagmiddag
terugbesorg voordat hulle hul laatmiddagvlug na Gauteng sal haal.
3. Skryf die toerplan asof jy direk met die
Tydens hul verblyf in Kaapstad sal hulle gebruik maak van die bed-en-ontbyt fasiliteit, Sweet Lemon
Boetiek B&B vir akkommodasie (R1 300 p.n.). Hulle begroot die volgende bedrae vir hul wegbreek: toeris praat.

Etes R 7500 p.p.p.d Vermaak R 500 p.p.p.d 4. Noem interessante feite oor beplande
Attraksies en Aktiwiteite R1500 p.p.p.d Geskenke en Aandenkings R1 500 in totaal attraksies wat deel vorm van die toerplan
Onvoorsiene uitgawes R2 000 in totaal

Terwyl hulle in Kaapstad is, wil hulle die kabelkarretjie tot bo-op Tafelberg neem (R300 p.p. retoer), asook 5. Gebruik byvoeglike naamwoorde om
die V&A Waterfront, Twee Oseane Akwuarium (R200 p.p.) besoek en die wêreldbekende Bo-Kaap Tour & plekke van belang te beskryf.
Lunch-ervaring doen (R740 p.p.). Ook op hul emmerlys is 'n besoek aan die Stellenbosch-wynroete,
Boulders Strand om na die pikkewyne te kyk, Kaappunt en ontspanning op die strand (as die weer dit
toelaat).

DAG *TYD VERVOER AKKOMMODASIE ATTRAKSIES AKTIWITEITE BEGROTING


1: Vertrek: SAL Vlug SA2019 Jhb na Ksd Sweet Lemon Inboek en uitpak VLUG: R2 461.34 p.p. retoer
Donderdag 16:50 Avis Motorhuur (Ksd Int) Boetiek B & B = R4 922.68
01/04 Aankoms: Vryetydsbesteding HUURMOTOR: R878.40 p.d. x 5
19:00 = R4 392.00
AKKOMMODASIE: R1 300 p.n. x 4
= R 5 200.00
AANDETE EN DRANKIES by Andy’s
Sushi Bar = R468.00
(*Tye mag ingesluit word)

Bladsy | 3
SAMEVATTING: HOE WORD VRAE OOR HIERDIE ONDERWERP NORMAALWEG IN ‘N VRAESTEL GEVRA?
AFDELING B: VRAAG 2 – KAARTWERK EN TOERBEPLANNING

 LEERDERS KAN VRAE OOR DIE VOLGENDE VERWAG:


 Toerplanne en roetebeplanning, die opstel van 'n daaglikse toerplan, die opstel van 'n toerbegroting, veiligheid,
gesondheid, reisdokumentasie, wêreldtydsones en berekening van wêreldtye wanneer daar tussen lande gereis word.

 VRAE IN HIERDIE AFDELINGS KAN BRONNE BEVAT, SOOS:


 kaarte, grafieke, tabelle, prente, logo's, vloeidiagramme, uittreksels, gevallestudies, strokiesprente, 'infographics' insluit.

 VRAE KAN BEGIN MET:


 'Gee jou standpunte oor …'; 'Verduidelik waarom …'; 'Bespreek hoe …'; 'Lewer kommentaar oor …'; 'Stel … voor …';
'Analiseer/Ontleed …'; 'Evalueer …'; 'Stem jy saam …'; 'Maak aanbevelings oor …'; 'Regverdig/Motiveer/Staaf …'; 'Na jou
mening…'; 'Redeneer vir of teen …'; ens.

 Hierdie vrae vereis hoër-orde-denkvaardighede en leerders moet krities en kreatief dink of probleme oplos.

AKTIWITEITE VIR ASSESSERING: Voltooi asseblief die volgende aktiwiteite om te wys hoe goed jy die inhoud van hierdie onderwerp/afdeling bemeester het.
HANDBOEK VORIGE VRAESTELLE DIGITALE/AANLYN AKTIWITEITE
1. VIA AFRIKA – BL.43 1. DBO PAT 2017: BL.14 (V. 4.1)
2. OXFORD – BL.52; P.55; BL.58 2. DBO PAT 2018: BL.17 (V. 7)
3. VERKEN – BL.33; BL.35 3. DBO PAT 2019: BL.13 (V. 6)
4. TOP KLAS – BL.48; BL.50; BL.53; BL.60; BL.62 4. DBO PAT 2020: BL.14 (V. 7 – 8)

WAARDES:
Om die menslikheidsaspek in oorweging te bring wanneer 'n toer vir mense organiseer word. Neem in ag wie hulle is, wat hulle kan bekostig
en om aan hulle die beste waarde te gee wat hulle kan kry vir die geld wat hulle spandeer.

Bladsy | 4

You might also like