Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

2022 Rekeningkunde Studiepakket - Oplossings

BANKVERSOENING (1) (aangepas vanaf Vr 1.3 Maart 2017)

1.1 Bereken die korrekte saldo van die Bankrekening in die Algemene
grootboek op 31 Julie 2016.
Voorlopige banksaldo R16 785 Aanvaar alternatiewe
Rente inkomste + 285 aanbiedings bv ‘n bank
Bankkoste – 950 t-rekening of
Ontvangste- en
Regstelling EFO Nr. 374 – 3 600  betalingskolomme
Diefstal van kontant – 37 800 -1 Vreemde items, maks -2
Indien ‘n punt in die BVS
Korrekte banksaldo – 25 280  verdien is
Een deel korrek

Gunstige / Ongunstige: Ongunstig  Sien berekening hierbo 8

1.2 Bankversoeningstaat op 31 Julie 2016

Alternatief DEBIET KREDIET


Saldo per bankstaat (27 410) 27 410
Balanserende syfer

Uitstaande deposito 27 180 27 180


Uitstaande EFOs:
Nr. 305 (8 400) 8 400
Nr. 401 (18 600) 18 600
Debietorder foutiewelik 1 950 1 950
gedebiteer
Saldo per bankrekening (25 280) 25 280
Sien 1.1
-1 Vreemde items, maks -2 indien punt in 1.1 54 410 54 410
verdien is 6

1.3 Verwys na Inligting D.


Verduidelik EEN interne beheermaatreël wat die onderneming behoort in
te stel om te verseker dat dit nie in die toekoms weer sal gebeur nie.
Enige geldige interne beheermaatreël  (deelpunte vir vae /onvolledige antwoorde)

Moontlike antwoorde vir twee punte:


• Senior boekhouer behoort te verseker dat kontant ontvang
gedeponeer word / daagliks gedeponeer word.
• Verdeling van pligte – kassiere behoort kontant te tel en
depositostrokies te voltooi; boekhouer (senior finansiële persoon)
moet ook strokie teken nadat alles nagegegaan is en die kassiere na
die bank te vergesel.
• Gebruik die dienste van kontant-transitobesighede wat kontant veilig
na die bank kan vervoer. 2

[16]

You might also like