AKT 5 BVS (SS 2020 Tjeks Uit)

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

2022 Rekeningkunde Gr 12 Studiepakket

AKTIWITEIT 5: BANKVERSOENING EN INTERNE BEHEER (SS 2020, Vr 2.2)

5.1 Kontantontvangstejoernaal Kontantbetalingsjoernaal


65 570 64 790
(14 550 - 11 850)
31 350 2 700 
150  9 750
2 975
800
Beide (44 000 - 33 500)
totale 10 500
97 070  91 515 10

5.2 Bereken die Banksaldo in die Grootboek


Bewerkings Antwoord

- 350  + 97 070 (KOJ)  sien 5.1 - 91 515 (KBJ)  sien 5.1 R5 205 (Dt) 
Kontroleer bewerkings 4

5.3. Bankversoeningstaat op 30 April 2020


Debiet Krediet
Saldo per bankstaat 7 445 
Deposite nog nie op die BS 27 750
EFOs nog nie op die BS: 880 8 600
889 7 300
Fout in die BS (internetbankfooie) 800
Dt Saldo per bankrekening (sien 5.2) 5 205 
 (beide totale opgetel) 28 550 28 550 7

5.4 As interne ouditeur is jy nie gelukkig met die beheer van kontant in hierdie onderneming
nie.
• Verduidelik TWEE probleme om jou vermoede te bevestig. Haal syfers aan.
• Gee raad oor hoe ELKE probleem in die toekoms vermy kan word.
Probleme
Raad
Enige TWEE  
Verduideliking bewyse
Diefstal/bedrog/Interne • Elke EFO moet deur ‘n senior werknemer
beheermaatreëls ontbreek / foute gemagtig word.
(optelfoute) met opmaak van • Ondersteunende dokumente (bv. maandstaat of
deposito’s (R33 500 i.p.v. R44 000) faktuur) moet verskaf word om die rede vir die
betaling te verifieer.
Oorrol van kontant/ sekuritietsrisiko: • Kontantdepositos’ moet dadelik (vlg dag)
• Deposito R50 400 verskyn 14 gedeponeer word/ twee persone moet dit bank toe
dae later neem / verdeling van pligte met kontant ontvang
en deposito’s voorberei
• Deposito van R27 750 van
28 April is nog uitstaande aan • Reël met bank vir kennisgewings (SMS) vir elke
einde van die maand
deposito sodat dit opgevolg kan word as daar nie 6
n SMS die volgende dag is nie.

TOTALE PUNTE 27

You might also like