LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM (Notas)

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 9

LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM

BEDRYWENDE (aktiewe) VORM NA LYDENDE (passiewe) VORM

STELSINNE
TEENWOORDIGE TYD

STAPPE

1. Benoem die verskillende dele van die sin (STOMPI).


2. Herskryf dan die sin in die volgende VOLGORDE:
* Voorwerp (Object)
* Stel die tyd vas. Teenwoordige tyd: voeg as werkwoord 1 WORD in en
skuif werkwoord 1 na werkwoord 2 se posisie.
* Skryf tyd, wyse en plek (time, manner, place) neer.
* Voeg DEUR in plus onderwerp (subject).
* Voeg ge- by werkwoord 2.
3. Indien die onderwerp ʼn voornaamwoord is, kan die DEUR + onderwerp
uitgelaat word. Anders moet dit verander word na:
ek my
hy hom
sy haar
STELSINNE
TEENWOORDIGE TYD
VOORBEELD

1. Benoem die verskillende dele van die sin (STOMPI).

S V1 T O M P

Ek skop elke dag die bal baie hoog op die rugbyveld

2. Herskryf dan die sin in die volgende VOLGORDE:


* Voorwerp (Object)
* Stel die tyd vas. Teenwoordige tyd: voeg as werkwoord 1 WORD in en
skuif werkwoord 1 na werkwoord 2 se posisie.
* Skryf tyd, wyse en plek (time, manner, place) neer.
* Voeg DEUR in plus onderwerp (subject).
* Voeg ge- by werkwoord 2.

O V1 T M P M V2

Die bal word elke dag baie hoog op die (deur geskop
rugbyveld Ek
my)
STELSINNE
VERLEDE TYD

STAPPE

1. Benoem die verskillende dele van die sin (STOMPI).


2. Herskryf dan die sin in die volgende VOLGORDE:
* Voorwerp (Object)
* Stel die tyd vas. Verlede tyd: Skrap het en vervang dit met is.
* Skryf tyd, wyse en plek (time, manner, place) neer.
* Voeg DEUR in + onderwerp (subject).
* Hou werkwoord 2 waar dit is.

3. Indien die onderwerp ʼn voornaamwoord is, kan die DEUR + onderwerp


uitgelaat word. Anders moet dit verander word na:
ek my
hy hom
sy haar
STELSINNE
VERLEDE TYD
VOORBEELD

1. Benoem die verskillende dele van die sin (STOMPI).

S V1 T O M P V2

Piet het gister ʼn koek baie goed in die oond gebak.

2. Herskryf dan die sin in die volgende VOLGORDE:


* Voorwerp (Object)
* Stel die tyd vas. Verlede tyd: Skrap het en vervang dit met is.
* Skryf tyd, wyse en plek (time, manner, place) neer.
* Voeg DEUR in + onderwerp (subject).
* Hou werkwoord 2 waar dit is.

O V1 T M P S V2

ʼn Koek het gister baie goed in die oond deur Piet gebak.
is
STELSINNE
TOEKOMENDE TYD

STAPPE

1. Benoem die verskillende dele van die sin (STOMPI).


2. Herskryf dan die sin in die volgende VOLGORDE:
* Voorwerp (Object)
* Stel die tyd vas. Toekomende tyd: Hou sal en voeg WORD by na
werkwoord 2. Dit dien dus as werkwoord 3.
* Skryf tyd, wyse en plek (time, manner, place) neer.
* Voeg DEUR in + onderwerp (subject).
* Voeg ge- vooraan werkwoord 2.
3. Indien die onderwerp ʼn voornaamwoord is, kan die DEUR + onderwerp
uitgelaat word. Anders moet dit verander word na:
ek my
hy hom
sy haar
4. Alle HULPWERKWOORDE soos sal, kan, wil, gaan, moet, mag word
behou.
STELSINNE
TOEKOMENDE TYD
VOORBEELD

1. Benoem die verskillende dele van die sin (STOMPI).

S V1 T O M V2

Ann sal môre die toets baie goed slaag.


kan
wil
gaan
moet
mag

2. Herskryf dan die sin in die volgende VOLGORDE:


* Voorwerp (Object)
* Stel die tyd vas. Toekomende tyd: Hou sal en voeg WORD by na
werkwoord 2. Dit dien dus as werkwoord 3.
* Skryf tyd, wyse en plek (time, manner, place) neer.
* Voeg DEUR in + onderwerp (subject).
* Voeg ge- vooraan werkwoord 2.

S V1 T M S V2 V3

Die sal môre baie goed deur Ann geslaag word.


toets kan
wil
gaan
moet
mag
VRAAGSINNE

STAPPE

1. Benoem die verskillende dele van die sin (STOMPI).


2. Herskryf dan die sin in die volgende VOLGORDE:
* Voeg DEUR in plus onderwerp (subject).
* Stel die tyd vas. Teenwoordige tyd: voeg as werkwoord 1 WORD in en
skuif werkwoord 1 na werkwoord 2 se posisie. Verlede tyd: Skrap het en
vervang dit met is. Toekomende tyd: Hou sal en voeg WORD by na
werkwoord 2. Dit dien dus as werkwoord 3.
* Skryf die voorwerp (object) neer.
* Skryf tyd, wyse en plek (time, manner, place) neer.
* Voeg ge- by werkwoord 2.

VRAAGSINNE
VOORBEELDE
1. Benoem die verskillende dele van die sin (STOMPI).

Teenwoordige tyd

S V1 T O

Wie bak nou die koek?

Verlede tyd

S V1 T O V2

Wie het gister die koek gebak?

Toekomende tyd

S V1 T O V2

Wie sal môre die koek bak?


gaan
moet
mag
2. Herskryf dan die sin in die volgende VOLGORDE:
* Voeg DEUR in plus onderwerp (subject).
* Stel die tyd vas. Teenwoordige tyd: voeg as werkwoord 1 WORD in en
skuif werkwoord 1 na werkwoord 2 se posisie. Verlede tyd: Skrap het en
vervang dit met is. Toekomende tyd: Hou sal en voeg WORD by na
werkwoord 2. Dit dien dus as werkwoord 3.
* Skryf die voorwerp (object) neer.
* Skryf tyd, wyse en plek (time, manner, place) neer.
* Voeg ge- by werkwoord 2.

Teenwoordige tyd

S V1 O T V2

Deur wie word die koek nou gebak?

Verlede tyd

S V1 O T V2

Deur wie is die koek gister gebak?

Toekomende tyd

S V1 O T V2 V3

Deur wie sal die koek môre gebak word?


gaan
moet
mag

You might also like