Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 4

POENK SE GEHEIM (Doolhof wat hy gebou het)

Bestudeer die onderstaande doolhof. Voer dan die opdrag uit.

Gebruik die leidrade in die blok hieronder om Nadia te help om by die Engel uit te
kom. Die paadjie stel Nadia se lewe voor. Onthou ‘n mens se lewe loop nooit
reguit nie. Daar is soms ompaaie en soms moet jy terugloop op die paadjie wat jy
gevolg het.
Gebruik die opsomming en Drama self om die ekstra inligting in te vul. Hierdie
ekstra inligting moet in die blokke ingevul word. Dui slegs die paadjie aan tot
waar sy geloop het en dan weer omgedraai het of gaan stop het. Skryf dan die
nommer van die blok op daardie plek neer. Jy sal vind dat daar 6 plekke is waar sy
haar rigting moes verander voordat sy finaal by die Engel uitgekom het.

LEIDRADE: (elke nommer is ‘n nuwe fase in Nadia se lewe)


Nomme Karakters Gebeure (die woorde wat gegee is, is slegs
r leidrade.)
1 Nadia en (Stap in, eindig weer buite)
Armand Vriende, verlief, probleme, video

2 Nadia en haar (begin oor, eindig weer buite)


ma Probleme, tuis, yskaskind, ma se werk,
kommunikasie

3 Nadia by nuwe (begin weer van buite, vorder dieper in die


skool doolhof)
(Magoebaskloof) Joy, Poenk, vreemde gevoel, eensaam

4 Nadia by Ouma (vorder nog verder in die doolhof)


Huis, gelukkig? Kan vorentoe beweeg

5 Nadia en Joy (probleem en moet kort ent terugdraai – ander


paadjie volg)
Vriende, seunsvriende, nie baie spraaksaam nie

6 Nadia en Poenk (saam vorentoe beweeg, hulp kry)


Skool, bos, vriende,
7 By Engel (Nadia bang - terugdraai)
Nadia, Poenk

You might also like