Afrikaans

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 36

Afrikaans

Hoofstuk 23, 24, 25 & 26

Summary
It is the night of the Valentine's Ball. Amir is affectionate towards
Zelda
and kissed her on the cheek. Robert sees this and is bitterly jealous
Amir. When Amir and Zelda walk away to go dancing, Robert jerks
off
Zelda leaves and kicks her out about her poor ways. Amir steps
intervenes, but gets punched in the face. Just then Amir for Robert
stomps away, Dr. Burke comes on the scene. Robert pretends that
he
got hurt. Zelda tries to explain what happened, but becomes
silenced by Doctor Burke. Doctor Burke doesn't give Amir the either
opportunity to state his side of the case. He also leaves Amir
understand that he may be suspended, especially also because he,
again,
according to Doctor Burke, illegally obtained information. Doctor
Burke
ordered Amir to go home. Then Amir at the cricket nets
walking by, he is attacked in the dark and loses consciousness.
Amir only arrives at home at one o'clock in the night, where she
worries
parents are waiting for him. While his mother treats his bruises,
tells
Amir what happened. His parents believe that Allah protected their
son.
After everyone has had tea and is over the worst shock, Amir's
father asks
for him if there is a girl in his life; rumors seem to be doing the
rounds.
Amir thinks of Zelda, how beautiful she is and that she is a
Christian, but
he answered his father's question in the negative.
Meanwhile, Inspector Liebenberg and Constable Mentoor are busy
to work through the information from parents and schools, but find
nothing that
do not connect the victims to each other. It is only then constable
Mentoor gets a call that her daughter's music teacher is not after
school
did not arrive, that a light dawned for them. They never did
thought of staff teaching after-hours classes. They
going to try to get that information as soon as possible.
Doctor Harry Burke is also busy with plans. He knows the time is
there
for him, Morpheus, to strike again, so that he again the
can experience a dizzying sensation of euphoria.
Vrae Antwoorde
1 As Mia sê Detlev is ’n genetiese
“Robert clone” bedoel sy
Detlev het dieselfde
(generiese/genetiese)
samestelling as Robert
2 Wat word te kenne gegee Dat Robert dronk is
met: “Hy (Robert) is effens
onvas op sy voete”?

3 Wat bedoel Robert as hy vir Robert bedoel dat Amir ‘n


Amir vra of hy (Amir) sy terroris is.
(Robert se) kop gaan afkap
(want dis mos wat sy soort
doen)?
4 Waarop berus Robert se Op Amir se velkleur en
beskuldiging? geloof
5 By die Valentynsbal het At the Valentine's Ball,
Robert en Amir ’n uitval Robert and Amir have a
nadat Robert vir Amir 5.1. falling out after Robert tells
(beledighet. Toe dokter Amir 5.1. (insults. When Dr.
Burke op die toneel kom Burke came on the scene
5.2. (maak Robert of hy 5.2. (Robert pretends to be
seergekry het. Dokter Burke hurt. Dr. Burke doesn't
wil glad nie na Zelda se 5.3. want to listen to Zelda's 5.3.
verduideliking) luister nie explanation at all) and asks
en vra Amir om alleen agter Amir to stay behind alone.
te bly. Dokter Burke gee te Dr. Burke indicates that he
kenne dat hy teleurgesteld is disappointed in Amir's
is in Amir se 5.4. (gedrag). 5.4.(behavior). He says Amir
Hy sê Amir wil ander 5.5. wants to 5.5.(blame) others
(beskuldig) vir sy dade en for his actions and on top of
boonop het Amir that, Amir has continued
voortgegaan met sy 5.6. with his 5.6.(hacking).
(kuberkrakery). Volgens According to Dr. Burke,
dokter Burke het Amir al sy Amir has 5.7.(missed) all his
kanse 5.7. (verbrou). Amir chances .Amir is sent 5.8
word 5.8. (huis) toe (home) Behind the cricket
gestuur. Agter die nets, Amir is 5.9 (attacked)
krieketnette word Amir 5.9. and loses her 5.10
(aangeval) en verloor sy (consciousness).
5.10. (bewussyn).
6 Op bl. 119 is daar twee “…kan hy hom wat Amir is
sinsnedes wat beteken dat maar netsowel op die
Amir netsowel treinspoor gaan vasmaak.”
selfmoord/selfdood kan “…is jy lus om jou polse
oorweeg. Skryf hierdie deur te knaag.”
sinsnedes neer
7 Dink jy Amir se ouers gee Ja
om vir hom? Motiveer jou - Hulle was so
antwoord. bekommerd hulle het
die polisie gebel
- Hulle dank Allah dat hy
teruggestuur is na hulle
- Amir se ma versorg sy
wonde en gee vir hom
tee en iets vir die skok
- Amir se pa se hy is diep
dankbaar dat sy seun
veillig is.
8 Hoe sal jou ouers reageer as
jy erg beseer om eenuur in
die nag die huis
binnestrompel?
9 Amir se pa vra of hy weet Hy dink hy het dokter Burke
wie sy aanvaller was. se stem gehoor voor hy sy
Hoekom huiwer Amir bewussyn verloor het. Hy
voordat hy antwoord? het niks gese want dan
moet hy die hele sak patats,
van sy probleme by die
skool, vorendag kom.
10 Amir sê dit is seker ’n tikkop Iemand wat tik gebruik en
wat hom aangeval het. Wat onder die invloed daarvan is
is ’n tikkop?
11 Hoekom vermoed Amir se daar word geskinder dat hy
pa dat hy ’n meisie het? van 'n Christenmeisie hou

12 Waarom hinder die hy is 'n toegewyde Moslem


skinderstories Amir se pa? en wil hê Amir moet net in
Moslem-meisies belangstel

13 Die taakspan vorder nie na The task force is not making


wense met hulle ondersoek the desired progress with
nie, want hulle het ’n tekort
their investigation, because
aan 13.1. (personeel) en hetthey lack 13.1. (staff) and
ook nie die nodige 13.2. also does not have the
(toerusting) nie. necessary 13.2.
(equipment) not.
14 Om watter rede verbied Want hulle is ‘n paar en
konstabel Mentoor haar 16- loop die gevaar om deur die
jarige dogter om saam met reeksmoordenaar geteiken
haar kêrel huis toe te stap te word
ná skool?
15 Tot watter besef kom Hulle nooit die skole vir die
inspekteur Liebenberg toe naamlyste van tydelike
die konstabel ’n oproep kry personeel gevra het
om haar in te lig dat haar
dogter se musiekjuffrou nie
ná skool opgedaag het nie?
16 “Die tyd is hier,” dink Die tyd om weer te moor
dokter Burke. Aan watter
tyd dink hy?
Hoofstuk 27, 28 & 29
Summary
The Friday morning after Amir is attacked, he tells Zelda, Mia
and Werner about it and says he suspects it could have been Doctor
Burke
did, following the attacker's voice. The chief comes to the
group and wants to know why there is still no work at the Old Hostel
has not been done. Amir explains that they plan to spend the
weekend
work. The chief hints that Amir is in trouble because he
beat Robert. Zelda tries to explain that it is not the
truth is not, but is silenced. Doctor Marais also says that he
Monday morning will check how the work has progressed. He
ordered
also for Robert and Amir to iron out their differences. The
learners realize that doctor Burke went to complain to the principal.
Werner
reminding the others that he warned them about Doctor Burke.
Werner slips away and goes to the Old Residence.
Saturday morning, Amir, Zelda and Mia arrive at the Old Residence
to start cleaning. Werner has been there since early to come and
watch
how his dog, Bella, is doing. He now needs another place to live
find her and Zelda offers to look after her in the meantime. Mia is
packing already
the backpacks in one room. Robert also shows up with spray cans
paint, and beer.
A paper is pasted on a wall with all the work that needs to be done
are: painting walls, sanding banisters and removing rubbish. There
will be
decided that Amir would do the sanding work which would be easier
for
him with his cracked ribs. Robert scolds him about it and he says
don't believe Amir's story about the attack. Zelda says Robert
belongs
knowing better, because he (Robert) was responsible for the
attack. Amir asks Zelda to leave the matter at that. He knows it
was not Robert, but Dr. Burke. He has a piece
material torn off the attacker's clothes - there is a red Levi logo on it;
just like those on the clothes Doctor Burke always wears. Mia
give the assignments: She and Robert will do the painting, Werner
and
Zelda can take out the trash and Amir can sand the banister.
As Zelda and Werner carry out the piles of newspapers, they notice
that the above those of the past few months. They find it strange
because the place has been empty for many years. Werner also tells
Zelda what the basement looked like, where he kept Bella. It is not
under the ground, like most old houses'.
By half past two everyone is starving. As they eat, Werner asks for
Amir if he could then find out more about Doctor Burke; who he
really is
Vrae Antwoorde
1 Voltooi die volgende genetiese
uitdrukking en sê ook wat
dit beteken: Praat van die
duiwel ... (bl. 131)
2 Amir vertel vir Zelda en Mia Dit was dokter Burke, want
van die aanval op hom en hy dink telkens dat Amir nie
sê net voordat hy sy gekies is nie, maar wel
bewussyn verloor het, het Werner; Zelda en Werner
die aanvaller gesê: “Dit sal
nie jy wees nie, Amir
Pieterse.” Wie, dink jy, was
die aanvaller? Gee redes.
Kyk weer op die volgende
bladsye: 65, 94 en 104.
3 Amir deel sy vriende ook Sodat Amir en Zelda geskei
mee dat dokter Burke hom kan word; sodat Amir nie in
nou sommer uit die skool die pad sal wees nie
wil skop. Hoekom sou
dokter Burke vir Amir
geskors wil hê?
4 Dit lyk egter of die Die hoof vra slegs dat Amir
skoolhoof nie ’n skorsing en Robert hul geskille oor
oorweeg nie. Waaruit word die naweek sal uitsorteer en
dit duidelik?
noem niks van ‘n skorsing
nie
5 “Zelda, bly nou asseblief Want doktor Marais vertrou
stil.” Waarom wil doktor doktor Burke en wat hy te
Marais nie na Zelda se se gehad het oor die
weergawe van die vorige gebeure by die
aand se gebeure luister nie? Valentynsdag

6 Hoe sou jy gevoel en “…kan hy hom wat Amir is


opgetree het as jy in Zelda maar netsowel op die
se skoene was en net treinspoor gaan vasmaak.”
stilgemaak word? “…is jy lus om jou polse
deur te knaag.”
7 “... en Burke wat self nou ’n - Burke is die skool se
shrink nodig het.” (bl. 135) sielkundige
Hoekom is Zelda se woorde
ironies?
8 Wat bedoel Mia as sy sê Mia bedoel dat doktor
“Burke gooi ’n Jekyll en Burke wat tot nou toe
Hyde”? vriendelik en toegeeflik
was, ewe skielik verander
het en ‘n ongenaakbaar
teenoor Amir optree
9 “Soos gewoonlik vou hy Werner se liggaamstaal se
(Werner) sy arms voor sy dat hy teruggetrokke is en
bors en kyk hulle nie sommer mense sal
agterdogtig aan.” (bl. 136) vertrou nie
Wat sê Werner se
liggaamstaal van sy
karakter?
10 Watter deelnemers kry Die wat gewen het
gewoonlik die “lap of
honour”?
11 Watter karaktereienskappe Sy is altyd voorbereid en
openbaar Mia in hoofstuk neem maklik die leiding.
28 toe die werkery begin
12 12. Zelda bied aan om na 12.1. ‘n sirkus
Werner se hond te kyk en 12.2. Sy se haar ouers se
sê haar ouers se aandag is aandag word so in beslag
so toegespits op die geneem deur die komende
komende egskeiding dat egskeiding dat hulle nie sal
hulle nie sal agterkom as al agterkom as Boswell Wilkie
Boswell Wilkie se se hansworse daar intrek
hansworse by hulle intrek nie. Dit is ‘n hiperbool ,
nie. (bl. 139) want die is onmoontlik vir
12.1. Wie of wat is Boswell ‘n hele sirkus se narre om
Wilkie? by Zelda-hulle in te trek
12.2. Zelda gebruik ’n
hiperbool om te wys hoe
haar ouers net op di

13 Robert is meestal traak-my- Robert wil eers die huis met


nieagtig en besef nie die sy grafifiti “versier” voordat
gevolge van sy dade nie. hulle die plek begin
Waaruit is dit duidelik op bl. skoonmaak en verf. Hy dink
140? nie daaraan hoeveel le verf
oor sy graffiti sal moet kom
om dit te bedek nie.

14 “Zelda se stem kan ysbere Yskoud en kil


hipotermie gee.” (bl. 141)
Hoe klink so ’n stem?
15 Hoe weet Amir vir seker dat Amir het ‘n stukkie material
dokter Burke sy aanvaller van sy aanvaller se blou
was? hemp afgeskeur. Die rooi
Levi-logo daarop het hy
onlangs op ‘n hemp van
doktor Burke gesien.
16 16. “Wie behalwe mal 16.1. Werner se herwinning
mense gaar so baie het 30 jaar gelede nie
koerante op?” (bl. 143) bestaan nie.

16.1. Hoe verklaar Werner 16.2. Zelda dink die hoof


die feit dat daar so baie het sy ou koerante daar
koerante is?
hom neergooi om vir hulle
16.2. Hoe verklaar Zelda die meer werk te maak.
feit dat die boonste
koerante nuwes is? 16.3.

16.3. Hoe verklaar jy self-


die feit dat die boonste
koerante nuweriges is?
17 Kies die antwoord wat nie D - afknou
pas nie. As Robert sê hy hou
nie van kerrie nie, wil hy
eintlik vir Amir ...
A verkleineer
B verneder
C afkraak
D afknou
18 18. Werner is die enigste 18.1. Werner het die kelder
een wat weet dat die huis ’n toevallig ontdek toe hy vir
kelder het. sy hond ‘n blyplek in die Ou
18.1. Hoe het hy dit Koshuis gesoek het.
uitgevind?
18.2. Hoekom het hy net vir 18.2. Hy was bang dat
Zelda daarvan gesê? Robert die plek vir homself
sal tooeeien en daar
partytjie kom hou
19 Watter skokkende nuus Hy vertel die ander dat hy
omtrent dokter Burke deel het doktor Burke saam met
Werner die ander mee? die laaste paartjie wat
vermoor is naby die Ou
Koshuis gesien het.

20 Robert se reaksie op Robert bedoel dat Werner


Werner se onthulling is: “Jy doktor Burke aansien as ‘n
maak of hy Hannibal Lecter kannibalistiese
is.” Wat bedoel hy reeksmoordenaar.
daarmee?
21 Noem twee redes waarom -Dink die polisie sou hom
Werner nie die polisie nie glo nie
ingelig het oor wat hy - Bang hulle sal sy hond vat
gesien het nie.
22 Waarom noem Robert nou Robert noem Zelda nou so
vir Zelda “juffrou omdat sy ‘n verhouding met
samoesa”? Amir het.
Hoofstuk 30, 31, 32 & 33

Summary

Constable Mentoor finally makes the


breakthrough after which she and
Inspector Liebenberg is looking. She finds the
connection between the victims: There is a school
psychologist, doctor Harry Burke, who with all
the murdered teenagers had contact. Inspector
Liebenberg gets
the name Harry Burke on the police station's
database and discovered
that such a person did exist, but he was already in
1984
deceased. The school psychologist, doctor Burke,
has the deceased's
identity stolen. The police will now vining the
principals in the
have to get hands on.
Meanwhile, Werner discovers a stairwell that
leads to an attic in the house.
There is a ladder to climb. Werner and Zelda use
Mia's
flash to climb up. In the attic they see disturbing
things, such as small bottles of liquid and syringes,
a kettle and a
hot mug, as well as a collage that is divided into
four blocks. The
first three blocks contain photographs of the
murdered couples, before and
after their death. The most disturbing, however, is
that the fourth block already
contains photos of Werner and Zelda. Paralyzed
by fear, Werner struggles
and Zelda with the ladder down. They warn the
others that
the murderer finds himself in the house and that
he is getting ready
for his next victims: Werner and Zelda. The most
feared four
children try to get out, but all the doors are locked
and their backpacks
and cell phones are gone.
Amir suggests they check if all the doors are
locked or not
there might not be a way out somewhere. He
(Amir) will go upstairs to look,
Robert will watch downstairs and Werner will
stay with the girls. When Amir the
entering the last room, he saw a trapdoor hanging
from the roof.
He realized that the entire third floor was an attic
room with a
trap door in each of the bedrooms. Amir turned to
go back
walks, but is surprised by Doctor Burke. Amir
immediately sees a doctor
Burke's torn shirt and took the piece of material
from his pocket.
He now knows for sure who his attacker was.
Doctor Burke informs Amir that not he but
Werner has been chosen. He
also gives Amir the reasons why he kills teenage
couples: to
to save them from lovelessness, betrayal and
disillusionment and to protect them
to perpetuate love for each other. Before Amir can
do or say anything, becomes
a syringe stuck in his arm.
Vrae Antwoorde
1 Konstabel Mentoor kry Al die vermoorde tieners is
uiteindelik die verband in die een of ander stadium
tussen die vermoorde na ‘n skoolsielkundige,
tieners. Wat is dit? doktor Harry Burke, het
berading van doktor Burke
ontvang

2 Watter ontdeking maak Die ID-nommer is dieselfde


inspekteur Liebenberg toe as dit van ‘n doktor Harry
hy “harry burke” by die Burke wat in 1984 oorlede
polisie se databasis intik? us

3 Tot watter gevolgtrekking -Die skoolsielkundige


kom die twee polisielede na iemand anders as doktor
aanleiding van die inligting Burke
wat hulle oor die naam - Hy het die oorlede doktor
gekry het? Harry Burke se identiteit
gesteel het.

4 Watter onmiddellike stappe Die polisie moet Harry


moet nou deur die polisie Burke en die skoolhoof
gedoen word? dadelik vind
5 5. “Come to my parlour,” 5.1. C
said the spider to the fly.
(bl. 155) 5.2. Spinnerkop - Dr. Burke
5.1. Kies die korrekte Vlieg- Zelda en Werna
antwoord. Bogenoemde
uitdrukking word gebruik 5.3. Na die spinnerak
wanneer iemand in ’n ...
gelei word.
A lokaal
B loket
C lokval
D lokvink

5.2. Na wie verwys die


spinnekop en die vlieg in die
konteks van die verhaal?

5.3. Waarna verwys die


“parlour” in die
oorspronklike uitdrukking?
6 6. Voltooi die volgende 6.1. valdeur
paragraaf deur geskikte 6.2. solder
woorde in te vul. Werner en 6.3.
Zelda ontdek ’n
6.1. ________ wat na die
.2. ______ lei. Met behulp
van ’n
6.3. _________ kan hulle
inklim en sien wat daar is:
’n rusbank, ’n tafel met
botteltjies vloeistof wat 6.4.
deurskynend is en naalde
om mee 6.5. te spuit. Daar
is ook ’n 6.6.
onopgemaakte bed en ’n
6.7. collage teen die muur,
met foto’s van die 6.8.
vermoorde paartjies. Tot
hul ontsteltenis sien
Werner en Zelda ook hul eie
6.9. fotos , wat beteken dat
hulle die volgende 6.10.
slagoffers gaan wees.

7 Noem drie redes waarom Die huis se deure is almal


dit vir die tieners gesluit
onmoontlik is om die - Almal se selfone is weg
buitewêreld te bereik. - Daar is stewig
diefwering voor die
vensters
8 Wat stel Amir voor om te Amir stel voor dat hy op die
kyk of daar uitkom kans is? boonste verdieping en
Robert op die grondvlak
moet kyk of al die deure
gesluit is.
9 Wat word bedoel met “sy Amir se hart klop wild can
(Amir se) hart hou Tweede die spanning
Nuwejaar”?

10 Amir is nie verbaas om Die valdeurtjie wat uit die


dokter Burke daar aan te dak hang
tref nie. Wat het hom
daarop voorberei?

11 “Dit was jý gewees nou die 11.1. Sien doktor Burke se


aand.” geskeurde hemp

11.1. Hoekom is Amir so 11.2. Het alle respek vir


seker dat dokter Burke sy hom verloor
aanvaller was?
11.2. Hoekom spreek Amir
nou vir dokter Burke as “jy”
aan?

12 Watter rede gee dokter Werner en Zelda die


Burke vir die feit dat hy sublimiteit van ware liefde
Werner en Zelda gekies het ervaar
as sy volgende slagoffers?

Haal ’n sin op bl. 168 en een “


op bl. 169 aan waarmee
dokter Burke aandui dat hy
die ware liefde van sy
slagoffers wil bewaar.

14 Watter verband sien dokter D


Burke tussen sy aksies
(moordpleging) en die
verhaal van Romeo en
Juliet?
15 Hoe word Amir voorlopig Hy spuit Amir met iets wat
stilgemaak? maak hom slaap
16 Kies een van die volgende A. Spookagtig
woorde om die atmosfeer
in die Ou Koshuis, veral die
solder, te beskryf. A
spookagtig B spookasem C
spooksel D spokerig
Hoofstuk 34, 35 & 36

Summary

Inspector Liebenberg and constable Mentoor


arrive at the
golf course's clubhouse in search of Doctor
Marais. They find him
soon in the hands and ask if Doctor Harry Burke,
their suspect, much
had contact with any learners. Doctor Marais tells
about the
four grade eleven learners who individually and
also as a group by doctor
Burke was seen and some of the work they have
to do at the old Residence
do. The inspector makes the principal understand
that they are the
learners urgently need to get.
Meanwhile, Zelda realizes that Amir hasn't come
back from her
search for an opening on the top floor. They
realize
they will have to go into hiding without Amir.
Werner observes them the cellar where they lock
themselves up. They hear someone,
presumably Doctor Burke, singing a macabre
lullaby. Then listen
they see Dr. Burke coming down the stairs.
Through the closed door he speaks
with the children and tell them to just make peace
with the fact
that they will not be able to get out.
Doctor Burke also tells how easy it was for his
victims to do this
time to get He says it started with Werner who
joined him with the
had seen two previous victims there at the Old
Residence. This is the
reason why Werner is being targeted. Doctor
Burke says he actually wanted to
only two of the five learners had there. Now he
decided he
will simply kill two couples: Werner and Zelda,
with Robert and Mia. Amir, he says, was not
chosen; he lies and
sleep in the house Doctor Burke finally says that it
will get better
to wait until it is dark to perform his deeds. Then
hear the
children as he walks away.
Zelda later sat down dejectedly on a pile of
blankets in the corner
of the cellar and to her relief saw an opening
between the ground
and the first plank. They try to dig a hole around
Mia then through it
to get. When Werner reached out to dig outside,
spoke
doctor Burke suddenly again with the four in
there. It is then that
Robert decides to open the deadbolt to Doctor
Burke
trying to overtake unexpectedly.
Shortly afterwards, Inspector Liebenberg arrives
with a team of policemen
on there. Two policemen have crowbars with
which they the
burglar alarm bent open. The police hear screams
and a noise in the house
and then it became silent; except for a gasp. When
the police got inside, get
their Robert with a knife in his shoulder, Doctor
Burke sitting ready
with a syringe in his hand and constable Jantjies
with a pistol
the hand. Doctor Burke threatens to make Robert
his Romeo
the police dare to do something. However,
Constable Jantjies sees his chance,
sprang forward and struck Doctor Burke with the
butt of the pistol against the
head. After Burke is handcuffed, Inspector
Liebenberg hears how
constable Jantjies before all the other policemen
arrived there
and got the keys from the caretaker.
Vrae Antwoorde
1 Watter twee “middeljarige lywe”
opeenvolgende woorde in
die eerste paragraaf van
hoofstuk 34 dui daarop dat
die mans wat gholf speel
nie jonk is nie?
2 Hoe weet inspekteur Doktor Marais se vrou het
Liebenberg dat doktor haar vertel dat hulle by die
Marais by die klubhuis is? klubhuis

3 Watter inligting gee - Hulle het ‘n verdagte


inspekteur Liebenberg aan - Harry Burke het ‘n vals
doktor Marais? Noem vier identiteit aangeneem
dinge. - Harry Burke is die
enigste skakel tussen
die slagoffers
- Hulle vermoed dat die
reeksmoordenaar weer
daardie naweek gaan
toeslaan
4 Watter inligting wil Inspekteur Liebenberg wil
inspekteur Liebenberg weet of doktor Burke baie
dringend van doktor Marais kontak met tieners, veral
bekom? paartjies, in doktor Marais
se skool gehad het
5 Wat bedoel inspekteur Voor die reeksmoordenaar
Liebenberg as hy sê hulle hulle vermoor
moet die kinders kry voor
dit te laat is?

6 Werner kan sy hond nêrens Want Bella sal begin blaf as


kry nie. Hoekom kan ons Werner is gevaar is en dan
aanvaar dat dokter Burke sal doktor Burke se plan nie
iets met haar verdwyning te werk nie
doen het?

7 Waar kruip die kinders In die kelder


weg?
8 Dink jy die wiegelied wat
dokter Burke sing, is gepas
vir dit waarmee hy besig is?
Gee redes

9 Is daar ondertone van


geweld in die liedjie?
10 Dink jy ’n baba sal rustig Nee,
aan die slaap raak as hy die
woorde van die liedjie kon
verstaan? Gee redes.
11 Hoe het Werner op dokter Hy het Burke saam met die
Burke se moordlys beland? vorige twee slagoffers by
die Ou Koshuis gesien.
12 Hoekom gaan daar, volgens Want hy beplan om Mia en
dokter Burke, ’n viering in Robert se liefde saam met
die naam van Eros Zelda en Werner s’n te
plaasvind? verewig; dus om twee
verliefde paartjies
gelyktydig te vermoor

13 Glo jy dokter Burke as hy sê Ja, doktor Burke het nooit


Amir lê en slaap? Gee ’n beplan om Amir te vermoor
rede. (Dink aan wat hy nie.
telkemale oor Amir gesê
het.)

14 Hoe sou jy gevoel het en


wat sou jy gedoen het as jy
in die plek van een van die
vasgekeerde kinders was?
15 Hoekom word Robert ’n Robert wil die plek aan die
pretbederwer genoem? brand steek en die gevaar
loop dat hulle almal
doodbrand
16 16. “Wie gaan sy vinger vir 16.1. Want Werner steek sy
my wys sodat ek kan kyk of vinger by ‘n opening uit
julle vet genoeg is?” (bl.
180) 16.2. Hansie en Grietjie

16.1. Waarom vra dokter 16.3. Ja, net soos Hansie en


Burke hierdie vraag? Grietjie uitgelewer was aan
die bose heks, so Is die
16.2. Uit watter sprokie kinders uitgelewer aan
kom hierdie woorde? doktor Burke wat hulle wil
vermoor
16.3. Dink jy die verwysing
is gepas? Gee redes.
17 “Ons is die gelukkige Ironie, want die
wenners van ma’s en pa’s teenoorgestelde is waar
wat wat ’n veer voel.”
Watter stylfiguur is in
hierdie woorde van Robert?
Motiveer jou antwoord.
Hoe kom die polisie in die Die polisie buig die
toegesluite huis met diefwerig met 'n koevoet
diefwering voor die oop en klim deur 'n venster
vensters?
19 Inspekteur Liebenberg Daar gaan moontlik geskiet
skree vir konstabel Mentoor word en iemand kan doktor
om vir doktor Marais daar Marais dalk vir doktor Burke
weg te kry. Hoekom? aansien en kan beseer of
selfs gedood word

20 Kies die korrekte woord.


Dokter Burke probeer vir
Robert as (gyselaar)
aanhou.

21 Kies die woord wat die A. Verbaas


beste pas. Inspekteur
Liebenberg is ... om
konstabel Jantjies daar aan
te tref. A verbaas B verheug
C verwonderd D woedend
22 Hoe het konstabel Jantjies Hy het dadelik na die Ou
toegang tot die huis verkry? Koshuis gegaan toe hulle
uitgeroep is en het die
sleutels by die opsigter
gekry
23 Het konstabel Jantjies Ja, konstabel Jantjies se hy
berou gekry oor sy vroeëre het mislik gevoel oor sy
misstap? Motiveer jou dade en daarom het hy
antwoord. dadelik gereageer.

Hoofstuk 37 & 38
Summary

Die Oggendblad has another report about the


murders: The serial killer was caught in the act
and admitted guilt. Captain
September and his team are praised by the police
commissioner for
their clever detective work.
After their ordeal, the five, who are now all
friends, go to Amir's for dinner
's favorite restaurant, serving traditional Malay
dishes.
They talk about doctor Burke who is actually a
psychopath and someone
stole someone else's identity. There were no
forensic clues
not, because Dr. Burke was volunteering at the
prison, right
he got a lot of tips from criminals. The five friends
did
a lot to say and ask each other, but they know
there is enough
time left in which they can do it.
Vrae Antwoorde
1 Dokter Burke was met sy ‘n Beskuldigde
inhegtenisneming ’n
verdagte. Hoe sal hy
genoem word nadat hy
skuld erken het?
2 Watter woord op bl. 187 sê “geloof”
vir ons dat die
polisiekommissaris trots is
op die taakspan?
3 Robert het vantevore vir 3.1. Kerriekop
Amir neerhalend “kerrie-
asem” genoem. 3.2. Dat hy en Robert nou
mekaar se gelyke is
3.1. Hoe noem Amir nou vir
Robert?
3.2. Wat gee Amir alles
daarmee te kenne?
4 Hoekom kon Werner nie sy Doktor Burke het Bella met
hond kry toe hulle gaan iets ingespuit.
wegkruip het nie?
5 “Ek dink soms nog ek sien 5.1. Amir bedoel hy kry
groen varke. En dit is erg vir nagmerries
’n Moslem.”
5.2. Moslems eet nie
5.1. Wat bedoel Amir as hy varkleis nie
sê hy sien groen varke?

5.2. Hoekom sou dit erg


wees vir ’n Moslem?

6 Hoe weet ons dat Werner Werner wys sy tatoe van ‘n


besig is om uit sy dop te duif vir almal.
kruip?
7 Verklaar die laaste sin van - Dinge kan verander,
die verhaal: “Niks is werklik soos die verhouding
in permanente ink geskryf tussen Amir en Robert
nie.” / Zelda en Amir

You might also like