NS Leer Werk

You might also like

Download as txt, pdf, or txt
Download as txt, pdf, or txt
You are on page 1of 2

HOE IS WATER GESOND

VIR N MENS

1) Gesonde vel
2) Help gewig
verloor
3) Gesonde hart
4) Gee energie

WAT IS
BILHARZIA

Bilharzia is n slakagtige parasiet wat


leef van n ander organisme en dit skade aandoe

SIMTOME

N jeukerige uitslag met hoofpyn, maagpyn,


bloedderige diarree, blaasinfeksie en koors

HOE OM JOUSELF TEEN


BILHARZIA TE BESKERM

*Drink skoon
wate wat gekook is
*Bad in water
wat gekook is
*Moenie in
water swem of bad as daar Bilharzia gereel voorkom nie

WAT IS
MALARIA

Malaria is a siekte wat


veroorsaak is deur die vroulike miskiet

SIMTOME

Koors, hoofpyn, diaree, naarheid,


gewrig en spierpyn, bewing, sweet en moegheid

VOORKOM
VAN MALARIA

Jy kan medikasie drink om te verhoed dat jy dit nie kan kry nie
maar as jy dit het kan dit nie gevoorkom word nie en dan kry jy dit elke jaar

GOEIE WATERGEHALLRTE WOR BESKRYF AS


WATER WAT VEILIG, DRINKBAAR EN ALLE LEWE OP AARDE ONDERSTEUN
1)Dit behoort nie enige chemiese of radioaktiewe
bestandele te bevat wat skadelik is vir die gesondheid van enige lewende ding nie.
2)Dit behoort vry te wees van enige siektedraende
organisme/bakteriee.
3)Dit moet vry wees van swaarmetale en sure.

IN SUID-AFRIKA NEEM DIE SKAARSHEID


VAN VARS WATER SE GEHALTE AF AS GEVOLG VAN:

1)Ontbossing

2)Vernietiging van vleilande


3)Myne
4)Landbou

WAT IS
CHOLERA

Cholera is n siekte
wat veroorsak wor deur bakteriee

SIMTOME

Diaree
en braking
Mense wat die siekte het moet
baie skoon water drink om dehidrasie te voorkom

VOORKOM
Was jou hande voor jy kos voorbery
en was hande as jy klaar die badkaamer gebryk het

STOP
CHOLERA
1)Maak water
veilig om te drink
2)berei kos
veilig voor
3)Was jou
hande
4)Hou
toilette skoon

BEHANDELING
VAN CHOLERA
Water + Suiker
+ Sout
1 lieter water 2
Eetlepels suiker 1/2 teelepel sout

You might also like