EBW JUN EKS 2020 - Graad 7

You might also like

Download as doc, pdf, or txt
Download as doc, pdf, or txt
You are on page 1of 9

EBW JUNIE EKSAMEN GRAAD 7

Junie 2020
TYD: 60 minute

EKSAMINATOR: CCMD
Punt =_______%
MODERATOR: Me S GILIOMEE
60
_______________________________________________________________________________________________________________

NAAM: …………………………………..... HANDTEKENING VAN OUER:…………………………

INSTRUKSIES

1.Skryf netjies en leesbaar.

2.Alle vrae is VERPLIGTEND.

3. Lees die vrae sorgvuldig deur en maak seker dat jy genoeg tyd vir elke vraag toeken.

4.Gebruik van 'n sakrekenaar is toelaatbaar.

_______________________________________________________________________________________________________________

INHOUD EN TYDGIDS

AFDELING ONDERWERP PUNTE TYDSDUUR

Afdeling A Alle onderwerpe

Vraag 1.1: Meervoudige keuse 5 4
Vraag 1.2: Groepeer 5 4
Vraag 1.3: Waar / Onwaar 5 4
Vraag 1.4 Woordbank 5 4

Afdeling B (Entrepreneurskap)
Vraag 2.1 Sakeondernemings 8 8
Vraag 2.2 Sakeondernemings 6 5
Vraag 2.3 Sakeondernemings 7 8

Afdeling C
(FINANSIËLE GELETTERDHEID)
Vraag 3.1 Finansiële geletterdheid 4 5
Vraag 3.2 Staat van Netto Waarde 5 8
Vraag 3.3 Inkomste en Uitgawes 10 10
AFDELING A
VRAAG 1: KORTVRAE
VRAAG 1.1: MEERVOUDIGE KEUSE

Meervoudige opsies word gegee as moontlike antwoorde op elke vraag. Omkring die
korrekte antwoord.

1.1.1 Die besittings van ‘n sakeonderneming word ........................ genoem.

A kapitaal
B inkomste
C bates
D laste (1)

1.1.2 Watter een van die volgende is nie ‘n uitgawe nie?

A salarisse en lone
B verhandelbare voorraad
C water en elektrisiteit
D skryfbehoeftes (1)

1.1.3 Toerusting en geboue is ……………..

A laste
B uitgawes
C bedryfsbates
D nie-bedryfsbates (1)

1.1.4 Verkope is ‘n voorbeeld van ………….

A uitgawes
B bates
C inkomste
D verhandelbare voorraad (1)

1.1.5 Watter tipe onderneming word deur die onderstaande prentjie voorgestel? ..............(1)

2
A. Vervaardigingsonderneming
B. Handelsonderneming
C. Diensonderneming
D. Tersiêre besigheid

VRAAG 1.2: PAS BYMEKAAR (5)

Pas die beskrywing in kolom A by die korrekte antwoord in kolom B. Skryf slegs
die korrekte letter van die antwoord langs die nommer van die vraag bv 1.2.6 H
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 ’n Rekeningstaat ontvang van ’n afdelingswinkel A. Begroting
wat ’n uitstaande bedrag van R600 aandui.
1.2.2 Kontant ontvang deur ’n besigheid vir geld belê B. Netto waarde
by ’n bank of ander instelling.
1.2.3 Het nie ’n hoë vlak van onderwys nie en doen C. Bates
hoofsaaklik fisiese werk.
1.2.4 Plan oor hoe om te spaar, te leen en te bestee. D. Ongeskoolde
arbeider
1.2.5 Totale bates - Totale laste = E. Laste
F. Rente-inkomste

VRAAG 1.3 WAAR OF ONWAAR

Noem of die volgende stellings Waar of Onwaar is. Skryf slegs die antwoord
langs die korrekte nommer neer.

1.3.1 ENB is ‘n formele onderneming ……………………. (1)

1.3.2 Salarisse word weekliks betaal ……………………. (1)

1.3.3 Diensondenemings koop goedere aan by hul diensverskaffers en verkoop dit (1)
aan verbruikers teen ‘n wins …………………………

1.3.4 ‘n Formele onderneming het maklike toegang tot banklenings (1)

…………………..

1.3.5 Handelsondernemings ontvang belasting van die staat. ……………….. (1)

VRAAG 1.4 WOORDBANK

Kies ‘n gepaste woord uit die woordbank om elke stelling te voltooi:

wins; masjinerie; transaksie; besparings; laste; ruil; verlies; belegging

1.4.1 Wanneer ‘n besigheid se uitgawes die inkomstes oorskry, maak die besigheid (1)
3
‘n ……………..

1.4.2 Bates – Netto waarde = …………………………. (1)

1.4.3 Kapitaalinkomste is geld wat ‘n besigheid spandeer om bates soos (1)

………………………………. aan te koop.

1.4.4 ………………………… beteken om geld opsy te sit vir toekomstige gebruik oor (1)

medium tot lang termyn.

1.4.5 ‘n …………………………… is ‘n finansiële handeling of gebeurtenis wat in ‘n (1)

sakeonderneming plaasvind.
[20]

AFDELING B (SAKEONDERNEMINGS)
VRAAG 2

2.1 Lees die gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg:

Mpho Khumalo het ’n Universiteitsgraad, maar woon in ’n landelike gebied waar

werksmoontlikhede skaars is. Sy is verplig om tuis te bly en na haar jonger boeties, sussies
en haar siek ouma, om te sien. Sy het besluit om haar eie haarsalon, wat ook ’n Spazawinkel
wat kruideniersware verkoop insluit, by haar ouer se huis oop te maak.

2.1.1 Bedryf Mpho ‘n formele of ‘n informele besigheid? Verskaf ‘n rede. (2)

_____________________________________________________________

(3)
2.1.2 Was Mpho betrokke by ‘n vervaardigings-, diens- of handelsonderneming?
Verskaf ‘n rede.
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________

2.1.3 Noem drie voordele wat die besigheid vir Mpho inhou. (3)
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________

4
VRAAG 2.2

Bestudeer die bostaande prentjie en verduidelik die gevolge op die nabygeleë

besighede wat van omliggende dorpe afgsny was weens vernietigde paaie en
brûe. Daar was vir agt dae geen elektrisiteit nie, telefoonlyne was vernietig en
dit het twee jaar geneem om die paaie en brûe te herstel.

2.2.1 ‘n Bed en Ontbyt wat verblyf aan toeriste voorsien het. (2)
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________

2.2.2 ‘n Boer se tamatie- en komkommeroes. (2)

_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________

2.2.3 Die plaaslike vulstasie.

_____________________________________________________________ (2)
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________

5
VRAAG 2.3

2.3.1 Noem twee eienskappe van:

a. ‘n formele sakeonderneming
____________________________________________________________ (2)
____________________________________________________________

. b. ‘n informele sakeonderneming (2)

_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________

2.3.2 Verduidelik en gee ‘n voorbeeld van: (1)

a. handelsonderondernemings
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________

b. vervaardigingsondernemings
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________ (1)

c. diensondernemings
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________ (1)
_____________________________________________________________
[21]
Afdeling C Finansiële geletterdheid
Question 3

3.1 Dui in die onderstaande tabel aan of die items as Bates, Laste, Uitgawes of Inkomste
geklasifiseer word. (4) ½ a mark each
No Name van Rekening Bates Laste Uitgawes Inkomste
1 Lone
2 Grond en geboue
3 Rente-inkomste
4 Telefoon
5 Voertuie
6 Kapitaal
7 Advertensies
6
8 Rente-inkomste

3.2 Gebruik diee onderstaande inligting en prentjies om ‘n Staat van Netto Waarde vir Die
Rekenaar Pakhuis op te stel.

Toerusting – R15 000

Voertuie – R120 000

Grond en Geboue – R250 000

Meubels – R10 000

Belegging – R90 000

Die Rekenaar Pakhuis het ‘n uitstaande balans van R150 000 op ‘n lening en R30 000 is
steeds uitstaande op ‘n motorfinansieringsrekening. (5) ½ a mark each

Naam: Die Rekenaar Pakhuis Staat van Netto Waarde:

Lys van Bates en Laste: R

Bates:

Totale Bates

Laste:

Totale Laste

7
Netto waarde

3.3.1 Definieer die volgende: (5)

a. Verkwiste uitgawes
__________________________________________________________________________

b. Finansieringsuitgawes
__________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________
c. Rente-inkomste
__________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________
d. Bedryfsuitgawes
__________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________
e. Spaargeld

3.3.2

Die Simpson familie se inkomste en uitgawes. Homer Simpson en sy vrou, Marge, het twee
kinders, Bart en Lisa. Bart is in Graad 7 en Lisa is in Graad 6. Homer besit sy eie rekenaar
herstelbesigheid en Marge is ‘n onderwyseres. Homer is wys met sy geld en kon dit
bewerkstellig om van sy geld in ‘n bankrekening te spaar waarop hy rente verdien.

8
Homer se vrou het ‘n woonstel by haar ouma ge-erf wat sy verhuur. Die familie het
lewensuitgawes wat maandeliks betaal moet word. Hieronder volg ‘n lys van inkomste en
uitgawes van die Simpson familie vir die maand April:

Marge se salaris R12 000 Selfoonrekeninge R1 340

Vermaak R1 230 Klere R400
Buitemuurse uitgawes R780 Algemene Uitgawes R500
Rente op spaarrekening R560 Kruideniersware R7 500
Geld vanuit rekenaar R23 000 Telefoonuitgawes R770
herstelbesigheid
Huurinkomste van woonstel R2 500 Brandstof en Vervoer R2 500
Huur betaal R6 700 Versekering R600
Skoolfonds R3 500 Mediese Uitgawes R1 600
Water en Elektrisiteit R1 450 Bankkoste R150

3.3.2 a. Bereken die Simpson familie se totale inkomste vir April. (2)
__________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________

3.3.2 b. Bereken die Simpson familie se totale uitgawes vir April. (2)
__________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________

3.3.2 c. Daar was omlangs ‘n verhoging in BTW. Hoe sal dit die Simpson familie (1)

beïnvloed?

__________________________________________________________________________

[19]

Groottotaal =
9 80

You might also like