Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 6

INSEKTE

E I E N S K A P P E VA N ‘ N I N S E K
NUTTIGE EN SKADELIKE INSEKTE
Eienskappe van die insek
Alle insekte se lyfies is
opgedeel in 3 dele: Dele van ‘n mier:
Kopstuk , borsstuk, Voeler
agterlyf
Borsstuk

Insekte het 2 voelers en


6 pote. Sommige het
vlerke
Agterlyf
Kop
Kom ons kyk na die lyfie
van ‘n mier:
KAN JY INSEKTE IDENTIFISEER?
Wenk: Kyk na hul lyfies!
Sprinkaan Spinnekop
Padda Duisend poot

vlieg by Liewenheersbesie Naaldekoker


INSEKSKUILINGS:
Waar bly die insek?
By

Miernes

Kewer
Byekorf

Mier
Hout stomp
NUTTIGE INSEKTE:
Nuttig beteken goed vir die mens!
Heuningbye versamel nektar van blomme. Dit meng met ensieme
in hul mondjies. Dit verander dan in heuning.
Vir meer inligting kyk die volgende video:
Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=nZlEjDLJCmg

Skoenlappers bestuif die blomme sodat die blom sade kan dra. Dit
is nodig sodat vrugte kan groei.
Vir meer inligting kyk die volgende video:
Youtube:https://www.youtube.com/watch?v=9AuVm1jpKEA
SKADELIKE INSEKTE:
Skadelik beteken sleg vir die mens!
Muskiete versprei malaria deur ‘n siek persoon se bloed te suig en
daarna ‘n gesonde mens se bloed te infekteer.
Vir meer inligting kyk die volgende video:
Youtube:https://www.youtube.com/watch?v=PGiqxnAr2fQ

Vlieë versamel kieme uit vullis en rioolwater, waar hulle gewoonlik


leef en broei. Hulle dra daardie kieme oor wanneer hulle op ons
kombuistafels, voedsel, glase ens sit.
Vir meer inligting kyk die volgende video:
Youtube:https://www.youtube.com/watch?v=magUVxKOz4A

You might also like