Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 9

Gr.

8 EBW
Opdrag 1:
Maak ’n opsomming van kwartaal 1 se werk.
Die volgende bladsye moet opgesom word: Bl.16-49

Onderwerp 5: Opsomming
Belangrike terme:
Brondokumente:
Stawende Doumente:
Interne brondokumente:
Eksterne brondokumente:

1. Kwitansies (bl.51):
Sakeonderneming reik kwitansie uit om te erken dat dit geld ontvang het.
Aktiwiteit 1:
2. Depositostrokies (bl.52):
Om note, munte, posorders of tjeks te deponeer moetn’n depositostrokie voltooi word.
Klante kan ook ‘n direkte deposito in die sakeonderneming se bankrekening maak.
Voorbeeld:

Aktiwiteit:

Die sakeonderneming het op 21 Maart 2011 die volgende kontant en tjeks in die
lopende bankrekening van Admiralty Sport gedopneer:
• Kontant: Note, R4550; Nikkel, R400
• Tjeks: V Nquera, R3668 (Absa bank; tak 432157), M. Kasserman, R564
(NEDBANK; tak 56438)
Voltooi die depositostrokie:
3. Kasregisterstrokies (bl.53):
Die strokie of kwitansie wat die kassier aan klant gee nadat iets
aangekoop is.
Gaan lees deur die proses op bl.53
Aktiwiteit:

4. Tjeks (BL.55)
Sakeondernemings moet betalings doen vir sake-uitgawes of bates aan te koop. Dit kan
gedoen word deur uit die kleinkas te betaal, elektronies of per tjek.
’n Tjek is ’n geskrewe inskruksie aan die sakeonderneming se bank om ’n bedrag geld
namens hom uit te betaal aan die person of sakeonderneming wat op die tjek aangedui
is.
3 partye is betrokke: Trekker (rekeninghouer), Ontvanger (aan wie die tjek uitgemaak
is), Betaler (bank).

Aktiwiteit:
Vra jou ouer of voog om vir jou ’n voorbeeld van ’n tjek te wys.

5. Tjekteenblaaie (BL.55):
Gedeelte van die tjek wat as rekord in die tjekboek agterbly.
Gaan lees oor tjekteenblaaie op bl.55

Voorbeeld:
Aktiwiteit:
6. Bankstate
’n Gedrukte rekord wat aandui hoeveel geld mens in die bank het, assook die bedrae
wat gedeponeer en onttrek is.
7. Kontantfakture
Geskrewe state van items of dienste gelewer. Dit het dieselfde funksie as
kasregisterstrokies
Doen ook die volgende asb.:
1. Vrae op bl.61
2. FAT op bl. 62
3. Toets op bl. 63-65

Die memos van die onderwerp sal oor ’n week beskikbaar wees.
Veilig wees
Juf. Vd Merwe

You might also like