Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 4

Afrikaans EAT Graad 11 Kortverhale –Verneukkind en ander verhale Uitdeelstuk 6/2016

Kortverhaal Graad 11

Drie Susters Corlia Fourie

Opsomming

Fred loer by sy ouerhuis se eetkamervenster na die drie buurdogters.


Estelle, Cora en Amalia lê in die son in hul swembroeke.
Fred dink aan elke suster en hoe baie hy van elkeen hou.
Ongelukkig sien nie een van die susters hom nie as ‘n toekomstige kêrel nie, maar
eerder as ‘n “boetie”.
Op ‘n dag sien Fred ‘n skelm naby die meisies en kontak die sekuriteitswagte.
Ná Fred se heldedaad kyk die meisies anders – meer romanties na Fred.
Fred kan nie besluit wie hy wil hê nie.

Summary

Fred is looking at his neighbour’s daughters from the window in his parent’s dining
room. He likes all three girls for different reasons. Estelle the oldest, is tall with a
beautiful body. She used to explain Maths to Fred as if it was a pleasure to be with him.
Cora is smaller and dainty. She was in Fred’s class at school. They share a love of
writing. Amalia is the youngest. She is a tomboy with an athletic body and red was often
asked to keep an eye on her. Now they are students and the boys have girlfriends. Fred
cannot understand why they don’t see him as a romantic prospect. Then Fred spots a
man close to the girls. It seems like he wants to harm them. Fred runs to his parent’s
bedroom and activates the panic button. He sees another man jumping over the fence.
Then he grabs the fire extinguisher and runs next door. Just as he exits his house, two
security guards stops in front of his house. After he saved the day, the girls look at Fred
differently. He still has no idea who to choose.

1. slim, lank en mooi 2. Smeulend, intens , 3. Avontuurlustig, atleties


klein en fyn

1. Let op die beskrywing van elk van die drie susters hierbo.
Wie is wie? (3)

Bladsy 1 van 4
Afrikaans EAT Graad 11 Kortverhale –Verneukkind en ander verhale Uitdeelstuk 6/2016

2. Wie het die meisies afgeloer vanuit sy ouerhuis? (1)

3. Hoe is die verhouding tussen die drie meisies en Fred in die begin van die
kortverhaal? (1)

4. Met watter drie van die meisies het Fred sy skryftalent gedeel? (1)

5. Hoe oud is elke suster in vergelyking met Fred? (1)

6. Wat is die sentrale tema van die verhaal? (1)

7. Watter van die drie meisies het Fred gehelp met Wiskunde? (1)

8. Saam met watter van die drie meisies het Fred gereeld fiets gery? (1)

9. Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg.

Fred nael terug eetkamer toe. Die man staan steeds effe gebukkend na die susters
en kyk. Sal hy die venster oopmaak en ‘n waarskuwing skree?
Amalia en Estelle mag dit dalk tot binne-in die kombuis maak as hulle nie vries nie,
maar Cora gaan dit beslis nie maak nie.
Die man is net ‘n paar tree van haar.
Wag hy vir sy makkers, nóg skelms?

9.1 Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi. Skryf slegs die vraagnommer
en die letter neer. (1)

Fred doen die volgende nadat hy die skelms gewaar:


A: Hy bel die polisie en die sekuriteitsmaatskappy.
B: Hy bel die noodnommer van die polisie en toe niemand antwoord nie,
bel hy die bure se huis.
C: Hy bel dadelik die bure se huis
D: Hy bel sy ouers.

9.2 Was daar meer as een skelm? Motiveer. (1)

9.3 Wat was Fred se reaksie toe hy die tweede skelm sien? Noem TWEE
dinge.
(2)

9.4 Hoe verskil die verhouding tussen Fred en die meisies voor die insident
teenoor na die insident? (2)

Bladsy 2 van 4
Afrikaans EAT Graad 11 Kortverhale –Verneukkind en ander verhale Uitdeelstuk 6/2016

9.5 Sê elke keer watter suster betrokke is:

9.5.1 vra Fred na die matriekafskeid. (1)


9.5.2 noem Fred die eerste keer my “boetie” (1)
9.5.3 waarsku fred dat hy gebruik word. (1)
9.5.4 dra ‘n oranje bikini. (1)

[20]
[Bron verwysing: Engelse vertaling – X-kit Letterkunde Studiegids Pearson]

Bladsy 3 van 4
Afrikaans EAT Graad 11 Kortverhale –Verneukkind en ander verhale Uitdeelstuk 6/2016

MEMORANDUM

1.  Estelle
 Cora
 Amalia (3)

2. Die buurseun, Fred. (1)

3. Hulle is soos broer en susters./ Goeie vriende (1)

4. Met Cora (1)

5. Estelle is ‘n jaar ouer., Cora is dieselfde ouderdom en Amalia is


‘n
jaar jonger as Fred. (1)

6. Onvoorspelbaarheid van die liefde. (1)

7. Estelle (1)

8. Amalia (1)

9. 9.1 (B) Hy bel die noodnommer van die polisie en toe niemand
antwoord nie, bel hy die bure se huis. (1)

9.2 Ja. Nog ‘n ou het oor die heining gespring. (1)

9.3 Hy hardloop na die kombuis en gryp die brandblusser.


Toe hy die veiligheidwagte buite sien, beduie hy vir hulle om
saam
te kom buurhuis toe. (2)

9.4 Voor: Hulle sien Fred as ‘n “broer”/ Net vriende


Na: Hulle kyk met “nuwe oë” na Fred (2)

9.5 9.5.1 Estelle


9.5.2 Estelle
9.5.3 Cora
9.5.4 Amalia
[20]

Bladsy 4 van 4

You might also like