Download as xlsx, pdf, or txt
Download as xlsx, pdf, or txt
You are on page 1of 6

Demokrasie regeringstelsel in 'n land waar almal kan stem om die leiers te verkies Pa die reg e

stem om te wys watter mens of mense jy wil kies a


regering n sisteem waarvolgens 'n gemeenskap of staat regeer word b
demokratiese verkiesing Proses waardeur alle volwasse burgers die rg het om te stem c
burgers mense van 'n land d
Politieke party groep mense met soortgelyke idees oor hoe 'n land bestuur moet word e
stembrief n papier wat aan kiesers gegee word waarop hulle moet merk vir watter party hulle stem f
grondwet die wette wat almal in die land moet gehoorsaam
Parlament tie tak van die regering wat vir die maak van die land se wette verantwoordelik is
Geregtigheid Wat regverdig, korrek of reg is
Regstelsel die polisie en geregshowe waar mense verhoor word 1
Regte die dinge wat mense toeglaat word om te doen of te he 2
Verantwoordelikhede die dinge wat van mense verwag word om te doen 3
Grondwet die hoogste hof in Suig-Afrika 4
kind enige een oor die ouderdom van 18 5
simbool n prent of ietem wat vir iets staan of 'n spesiale betekenis het 6
leuse n frase of sin wat beskryf wat die organisasie of land wil beriek of glo 7
volkslied amptelike lied van 'n alnd wat gewoonlik by amptelike geleenthede gesig word 8
om respek aan 'n land te betoon 9
10
11

Uiteidelik in _________ het Suif-Afrika se eerst _____________________ gehou. Dit beteken dat al die
volwasse __________________van Suid-Afrika nou die reg gehad het om te kies wie hulle as leiers wou he

Hulle kry 'n _____________ en maak 'n merk lans hul keuse. Hulle kan net _________ merk maak
die resultate word in ______________ op_____________ en oor die _____________ aangekondig

Vandag het die Grondwet van Suid-Afrika wette om te verseker dat almal gelyk gehnade word
Dit lui: Elkeen is gelyk voor die reg en het die reg op gelyke beskerming en voordeel van die reg

Dit beteken dat ( noem die wette)

In ______ het meer as ____ kinders regoor Suid-Afrika byeengekom om hulle idees oor )_________________ te bespreek
Die geleentheid is die ____________________________________________________
Die kinders se idees is in die vorm van 'n ___________________________ neergeskryf

Noem die kinder regte


1
2
3
4
5
6
7
8
Landsvlag
Lansvlag wat ons nou het is vir die eerste keer in ______ gebruik as simbool van _________________ is
Suid-Afrika
Verskillende kleure beteken verskillende goed

Rook
Bou
Groen
Swart
Wit
Geel

Volkslied bestaan uit 2 verskillende liedere


1
2

____________________________ is in ______ as n _______________ geskryf deur _________________________


n onderwyser en koormeester

Dit word gesing in 4 tale 1


2
3
4
die reg en verantwoordelikheid by mekaar
se wat ek nodig het en dink 1 Nie ander leed aandoen nie
kies wie ek as leiers wil he 2 So ver moontlik die waarheid uitvind
die waarheid deur leiers vertel te word 3 Luiseter na ander
se wanneer jy verskil 4 die uistlag van 'n regverdige verkiesing aanvaar
genoek kos en water he 5 ander toelaat om van jou ter verskil
veilig van ander wees 6 nie kos en water mosrs nie

Kinders moet Kinders moenie


1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11

Ampswapen
Wat beteken die
Opkomende son
Protea
Khos san mense
Skild
Koringare
Spes en knopkierie
Olifand tand
Leuse
PARLEMENT (TWEE HUISE

NASIONALE VERGADERING NASIONAL RAAD VAN PROVINSIES (nrp


1 1
2 2
3 3
4
Tak van regering wat vorm die tak funksie van die tak

You might also like