Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

Voornaamwoorde Gids

Dit staan in die plek van ‘n persoon of dier.


Persoonlike
ek, jy, hy, sy, ons, julle, hulle, my, jou, hom, haar, ons, dit
Voornaamwoorde
byvoorbeeld: Ek is dors. Moet hom nie wegjaag nie.

Dit kom gewoonlik by natuurlike verskynsels voor.


Onpersoonlike
dit
Voornaamwoorde
byvoorbeeld: Dit spook in die huis.

Dit dui besitting aan.


Besitlike Voornaamwoorde dit, die, myne, joune, hare, syne
byvoorbeeld: Dit is my speelding. Die fiets is hare.

Wanneer ‘n voornaamwoord ‘n bysin tot die selfstandige naamwoord van die omvattende sin betrek.
Betreklike
wie, wat, waaraan, waarin, waarop, waaroor, waarvan
Voornaamwoorde
byvoorbeeld: Die seun wat boek lees. Die vrou wie se kind huil.

Dit staan gewoonlik aan die begin van ‘n sin.


Vraende Voornaamwoorde wie, wat, watter, waaroor, waarmee
byvoorbeeld: Waarmee is jy besig? Watter dag kom jy kuier?

Dit het nie betrekking op een persoon of saak nie.


Onbepaalde
iemand, niemand, die mense
Voornaamwoorde
byvoorbeeld: Niemand gaan môre kom nie.

besoek twinkl.co.za

You might also like