Za HL 230 Homofone Aktiwiteit - Ver - 2

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

Homofone

Reik of ryk?
Die man is nadat hy die geld gewen het.
Die dogtertjie na haar mamma uit.
Hulle uit na hul drome.

Brei of bry?
Ouma vir my ‘n rooi trui!
My het ek by my pa geërf.
Pieter sy kennis oor dinosourusse uit.

Steil of styl?
Ons het oor daardie kuns geleer.
Wanda het teen ‘n bult uitgeklim.
Kan jy asseblief my hare in hierdie maak?

Meel of meul?
Mamma gebruik om brood mee te bak.
Die se seile draai in die wind.

Vee of fee?
Die in die storie het vlerke.
Danie die blare in ‘n hopie op.
die vout uit en skryf die regte een neer.

Rand of rant?
Die een in my beursie is silwer.
Ek staan op die van die kloof.
Maak die van die pot glad.

Bladsy 1 van 4 besoek twinkl.co.za


Homofone
Ys of eis?
Ek geld terug van die bank af.
Die koel my koeldrank lekker af!
Hoekom is so hard?

Hart of hard?
My is baie seer nadat jy gejok het.
‘n is ‘n twee-dimensionele vorm.
Daardie bakstene is baie .

Rys of reis?
Moya kook die totdat dit sag is.
Ons na verskillende lande.
Die deeg moet voor dit gebak kan word.

Voet of voed?
Die haas haar kleintjies.
Ek het my seer gemaak toe ek struikel.

Noot of nood?
Kan jy vir my ‘n op die klavier speel?
In my het ek die ambulans gebel.
Gebruik die om die kos mee te koop.

Klere of kleure?
Daar is ses in ons landsvlag.
Die in die wasmasjien moet gehang word.
Kies twee om mee te teken.

Bladsy 2 van 4 besoek twinkl.co.za


Homofone Antwoorde
Reik of ryk?
Die man is ryk nadat hy die geld gewen het.
Die dogtertjie reik na haar mamma uit.
Hulle reik uit na hul drome.

Brei of bry?
Ouma brei vir my ‘n rooi trui!
My bry het ek by my pa geërf.
Pieter brei sy kennis oor dinosourusse uit.

Steil of styl?
Ons het oor daardie styl kuns geleer.
Wanda het teen ‘n steil bult uitgeklim.
Kan jy asseblief my hare in hierdie styl maak?

Meel of meul?
Mamma gebruik meel om brood mee te bak.
Die meul se seile draai in die wind.

Vee of fee?
Die fee in die storie het vlerke.
Danie vee die blare in ‘n hopie op.
Vee die fout uit en skryf die regte een neer.

Rand of rant?
Die een rand in my beursie is silwer.
Ek staan op die rant van die kloof.
Maak die rand van die pot glad.

Bladsy 3 van 4 besoek twinkl.co.za


Homofone Antwoorde
Ys of eis?
Ek eis geld terug van die bank af.
Die ys koel my koeldrank lekker af!
Hoekom is ys so hard?

Hart of hard?
My hart is baie seer nadat jy gejok het.
‘n Hart is ‘n twee-dimensionele vorm.
Daardie bakstene is baie hard.

Rys of reis?
Moya kook die rys totdat dit sag is.
Ons reis na verskillende lande.
Die deeg moet rys voor dit gebak kan word.

Voet of voed?
Die haas voed haar kleintjies.
Ek het my voet seer gemaak toe ek struikel.

Noot of nood?
Kan jy vir my ‘n noot op die klavier speel?
In my nood het ek die ambulans gebel.
Gebruik die noot om die kos mee te koop.

Klere of kleure?
Daar is ses kleure in ons landsvlag.
Die klere in die wasmasjien moet gehang word.
Kies twee kleure om mee te teken.

Bladsy 4 van 4 besoek twinkl.co.za

You might also like