Download as pdf
Download as pdf
You are on page 1of 67
ONDERW Y ob KRooLUw a LIEN 5: sqwuestannskoent EN Voorspel Hoofstuk 1 Hoofstuk 2 Hoofstuk 3 Hoofstuk 4 Hoofstuk 5 Hoofstuk 6 Hoofstuk 7 Hoofstuk 8 Hoofstuk 9 Hoofstuk 10 Hoofstuk 11 Hoofstuk 12 Hoofstuk 13 Hoofstuk 14 Hoofstuk 15 Hoofstuk 16 Hoofstuk 17 Hoofstuk 18 Hoofstuk 19 Hoofstuk 20 Hoofstuk 21 Hoofstuk 22 Hoofstuk 23 Hoofstuk 24 Hoofstuk 25 Hoofstuk 26 Hoofstuk 27 Hoofstuk 28 Hoofstuk 29 Hoofstuk 30 Hoofstuk 31 Hoofstuk 32 Hoofstuk 33 Hoofstuk 34 Hoofstuk 35 Hoofstuk 36 Hoofstuk 37 Hoofstuk 38 Hoofstuk 39 Hoofstuk 40 Hoofstuk 41 Naspel SE LANKSTA INHOUD GEEL EN GELUKKIG JOU STANDAARD-SKOOLNOMMERT IIE KAKOFONIE VAN KLANKE DIE MEESTERSTUK LIENTSIE LIEFLIK A CHANGE OF SCENERY EFFENS LAST SEASON WEIRD MARIA 'N RUS OP DIE MENU IETS OM DIE PALAAT TE VERFRIS JULIA ROBERTS SONDER DIE MOND DIE TRAANDRUPPEL "N HUIS SONDER 'N MOEDER A CHANGE OF SCENERY, REGTIG ‘N BOTTEL ENERGADE THE PUSSYCAT DOLLS DIE AFGEVAARDIGDE VAN TIBET TEE EN KAASKOEK BATE STERKER AS CAMEL FILTERS NUWE MENSE RELAX NOU HIER SJERRIE VIR DIE KOUE TETSIE MET CHOCOLATE VIR POEDING DIE WELCOME-HOME-MAMMIE-DING DIE TOPPIE SONDER BATES HALFPRYS IS HALFPRYS CHEERS OP BINNELANDSE SAKE THE TOWN CLOWN SOMETHING FOR THE POOR, MY KING WAT IS SY VAN NOU WEER? DIE GRAFSTEENSANGERS DIE CORNER SONDER ENTERTAINMENT IETS WAT PICASSO KON BEDINK HET GELDIG VIR DERTIG DAE SHOPPING IS NIE VIR SISSIES NIE WERK DINGE IN LONDON 00K SO? COOL, SOU Ek SE, ACTUALLY KOUE GOED IN GROOT GLASE DIE DING MET DIE KUIF DIE BESOEK (1) DIE BESOEK (2) 'N BIETJIE KULTUUR ANSKOENE: ONDERWYSERSGIDS © Wie is die seuntjie wat gereeld na die video's van gelukkiger dae kyk? Braam (1) 2.1 Is die persoon wat die foto's neem ‘n man, of 'n vrou? vrou (Lien se ma) (1) 2.1 Motiveer jou antwoord in 2.1 Die persoon dra pienk sandale met geel blommetjies wat aan Lien| se ma behoort. (1) Wie is besig om vleis te braai? Lien se pa @y Wie is die haasbekdogtertjie? Lien (1) Wat doen die seuntjie in die video? Noem TWEE dinge. Hy jaag twee hondjies. Hy piepie in die swembad. (2) Hoe weet ons dat die persoon wat die video's neem 'n amateur is? Die kamera hou aan kantel, want die persoon wat die video's neem, hou dit nie stil nie. (1) Waar (plek) word hierdie video's geneem? In die tuin naby die swembad. (1) Kies die korrekte antwoord tussen hakies. Die atmosfeer in die video is (ongelukkig / gelukkig) gelukkig @) Wat is die funksie van die voorspel? Dit prikkel onmiddellik die leser se belangstelling. Wie is die mense? | (2) 12] Verduidelik die betekenis ve van die titel van hierdie hoofstuk. Die titel verwys na Lien se ma wat as geel beskryf word wanneer sy dronk, maar gelukkig is. Geel kan ook verwys na die geel kleur van goedkoop wyn. (2) Lien se ma het 'n drankprobleem. 2.1 Stem jy saam met hierdie stelling? Ja (1) 2.2 Motiveer jou antwoord in 2.1 deur DRIE dinge te noem. Die kinders kan sien sy is dronk. Sy maak nie kos nie. Sy koop wyn. Sy eet min, maar drink meer. Soms kan sy nie gaan werk nie. (3) Watter ooreenkoms is daar tussen Braam en Lien se pa wat hulle voorkoms betref? Albei het donker krulhare. (4) Soos wie, dink Lien, lyk Braam? Josh Groban (1) Hoekom steek Lien vir Norah Jones tong uit? Lien dink Norah Jones se woorde terg haar en spot met haar. (1) Vir wie sé Lien aan die einde van die hoofstuk: “Ek haat jou, Ek haat jou"? Vir haar pa qa) [10] Waarna verwys die titel in hierdie hoofstuk? Die titel verwys na Sally Swanepoel se skoolrok wat korter is as wat dit behoort te wees. (2) Waarom besluit Lien om by tant Malie se koffiekroeg te gaan werk in plaas| van by die haarkappersalon? Sy gaan R10 per uur en fooitjies by die koffiekroeg kry, terwyl sy R15 per uur sonder fooitjies by die haarkapper sal kry. (1) Wie belowe om gereeld by die kof fiekroeg 'n draai te maak? Wouter @) Hoe beplan Lien om nd matriek te ontvlug uit haar ellendige situasie? Lien wil oorsee gaan, ver weg van al haar ellende. (1) 5.1 Wie is Lien se gunstelingonderwyser? Mnr. MacMillan. Hy gee Engels. (1) 5.2 Hoekom dink jy hou sy die meeste van hierdie onderwyser? Hy steur hom nie aan al die reéls nie - doen sy eie ding. Hy leef| hom uit in die letterkunde. Hy dra ook modieuse dasse en eienaardige bont hemde. (1) Lien, Miemie Spies, Sally Swanepoel en Hein Venter is saam in ‘n groep. 6.1. Hoekom is hulle saam in 'n groep? Hulle wil almal regte studeer en moet meer oor die beroep uitvind. qa) 6.2 Hoe voel Lien oor haar groep? negatief/krities 6.3 Wat is Lien se opdrag in die groep? qa) Sy moet op die internet kyk wat die universiteite se toelatingsvereistes is. (1) (0) Waarna verwys die titel in hierdie hoofstuk? Die titel verwys na Prokofiév se derde klavierkonsert. Die akkoorde is swaar en klink soms deurmekaar. (2) Wat, volgens Lien, het dieselfde bedwelmende invloed as wyn op haar ma? Die klassieke musiek waarna sy luister. (1) Waarom is Malie se Tuin heel waarskynlik Dinsdae en Donderdae baie besig? Daar is 20% afslag vir bejaardes. (1) 4.1 Watter dag gaan Lien vir die onderhoud by Malie se tuin? Dinsdag (i) 4.2 Noem TWEE redes waarom Lien onmiddellik kan begin werk? Die plek is baie besig en tant Malie weet dat Lien die geld nodig het. (2) Een van Lien se verantwoordelikhede is om die kasregister te hanteer. Verduidelik hoekom hierdie stelling ONWAAR is. Slegs tant Malie hanteer die kasregister. @ Waarom gesels Lien nie met Sophie en Agnes nie? Die kelnerinne is te besig. Daar is nie tyd vir gesels nie. qa) Verduidelik kortliks watter fout Lien die eerste dag by die koffiekroeg begaan. Lien gee vir ‘n klant wat nie ‘n senior burger is nie, 20% afslag. (2) 8.1 Hoe verskil die trauma wat Wouter beleef het met die trauma wat Lien ervaar het? Wouter se ouers is geskei en hy en sy suster trek saam met hulle ma van Bloemfontein af Pretoria toe. Lien se pa is in die tronk weens bedrog. (2) 8.2 Watter ooreenkoms is daar in Lien en Wouter se traumatiese ervarings? Albei is sonder ‘n pa. (2) Aan die einde van die hoofstuk vra Lien: “Waar is Ma?" en “Wanneer kom Ma weer terug?” Verduidelik wat Lien met hierdie vrae bedoel. ; Lien wonder hoekom haar ma haar kinders so verwaarloos en nie meer goed versorg en vrolik is soos vroeér nie. Sy vra wanneer haar ma weer vir hulle 'n ma gaan wees en haarself regruk. (2) [18] Waarna verwys die titel in hierdie hoofstuk? Breytenbach wil opvoer. Sy verwys na elke jaar se opvoering as “ Meesterstuk”. Hoekom vra Christiaan vir juffrou Breytenbach om vir hulle ‘n paar bladsye van die toneelstuk voor te lees? Oor watter DRIE dinge handel die toneelstuk? ‘n Groep skoolkinders se probleme, vrese en drome. Die titel verwys na die nuwe drama, The Breakfast Club, wat juffroy Hy wil nie sy mondeling doen nie. Lien dink hy het niks voorberei nie. Watter DRIE dinge omtrent Lien pla vir juffrou Breytenbach? slim. Sy maak geen vriende nie. Sy wil aan geen buitemuurse aktiwiteite deelneem nie, tensy sy gedwing word. Watter emosies ervaar Lien nadat Lien is kwaad en ongelukkig omdat juffrou Breytenbach iets omtrent haar ontdek het. Lien is vir almal kwaad. Haar punte is nie goed genoeg nie, want sy is juffrou Breytenbach met haar gepraat het? Hoekom sé juffrou Breytenbach vir Lien dat die toneelstuk nie spesifiek oor Amerikaners handel nie? Lien hou nie van Amerikaners nie en Juffrou Breyter cortuig om deel te neem. Tuffrou Breytenbach wee nbach probeer haar| om haar probleme te verwerk as Sy deelneem, = isa Len Bele (1) Wat veroorsaak dat Lien vir Wouter kwaad is. omdat di haar nie? sy dink hy ondersteun| Wouter dink sy Correageer toe s i Y hom vertel ir Srevtenbach Hike yt SY 9258 het. Hy sé a * Kawvood vir-Juffroq entjie Lieflik” (die vriendelikste ‘at sy nie juis steek haar in die kool is nie. Sy dink 8. | Hoe ontferin fannie Bets haar oor Lien 2) bi Hoekomn is die titel van hierdie hoofstuk " we uh Die titel verwys na Wouter se woorde aan Lien wanneer hy sé sy is nie {Lientjie Lieflik" nie, want sy is nie baie vriendelik nie. Verduidelik kortliks hoe Lien haar werk by die kof fiekroeg verloor? Lien loop per ongeluk in Agnes vas en koppies en pierings breek fee dit van hulle skinkborde afval. Tant Malie bereken die skade en sé die twee meisies sal vir 'n paar dae gratis moet werk. Lien dink dis onregverdig. Tant Malie hou nie van haar houding nie en sé sy hoef nie weer terug te kom nie. Wanneer Lien by die huis kom, is haar ma se kamerdeur toe. Wat beteken dit, volgens Lien? Haar ma het nd werk iewers gaan drink en slaap dit af. 4.1 Wie kom by Lien-hulle besoek aflé? Gerhard, die jong predikant. 4.2 Beskryf hierdie besoeker. Hy dra byderwetse klere en het ‘n kuif wat regop staan. Hy is vriendelik. 4.3 Wat is die bynaam wat Lien hierdie besoeker gee? Kuifie 44 Verduidelik waarom jy dink dit is 'n gepaste bynaam? Hy het waarskynlik ‘n haarstyl met 'n kuif wat regop staan. (2) 2) (1) q) aq) qa) (2) Wat laat Lien dink aan hulle lewens wat die afgelope twee jaar so drasties verander het? Lien kyk na ‘n prent wat Braam van hulle gesin en hulle straat geteken het toe hy vyf jaar oud was. (4) Hoe verskil tannie Bets se woonstel van Lien-hulle sin? Tannie Bets se woonstel is baie geselliger, alhoewel die twee woonstelle dieselfde is. (2) Van watter tipe musiek hou tannie Bets? Country Music q@) Hoekom verstaan tannie Bets dat dit nie Lien se skuld is dat sy haar werk by tant Malie se koffiekroeg verloor het nie? Sy weet dat tant Malie 'n moeilike vrou is. (1) Watter ander deeltydse werk stel tannie Bets vir Lien voor? Tannie Bets sé Lien kan dalk by Donovan en Dirkie se haarsalon gaan werk. (1) Lien dink dat sy haar Brother in Arms verloor het. 10.1 Na wie verwys Lien? Wouter a) 10.2 Hoekom voel Lien so? Wouter het nou tuis geraak by die nuwe skool en sy nie. (2) 10.3. Wat doen Lien die volgende oggend omdat sy vir Wouter kwaad is? Sy gaan vroeg skool toe en wag nie vir Wouter sodat hulle kan | (1) saamstap nie. [20] erdie hoofstuk verwy: Lien om by die Wimpy te et. Dit kan ook dui op} voorberei het Verduidelik waarna A change of scenery Die titel verwys na Wouter se uitnodiging aan gaan koffie drink om van haar probleme te verge die feit dat Lien se ma vir 'n verandering vir hulle kos en nie so dronk soos gewoonlik is nie. Hulle eet weer as gesin saam by die tafel en geniet mekaor se geselskap. (2) Hoekom moet Lien die inligting oor universiteit-toelatingsvereistes by die skool soek? Hulle het nie internet by die huis nie. @) Hoe maak Wouter vrede met Lien? Hy gee vir haar ‘n briefie waarin hy om verskoning vra en hy nooi haar vir koffie by die Wimpy. @) Waaroor, hoop Lien, sal die skoolkinders wat by die Wimpy verbystap en vir haar en Wouter daar sien sit, wonder? Sy hoop hulle sal oor haar en Wouter se verhouding wonder. (1) Waarheen nooi Wouter vir Lien toe hulle by die Wimpy sit? Na die matriekafskeid. @) Watter verspotte voorstel maak Wouter? Hy sé hulle moet verspotte klere aantrek. (4) Hoekom besluit Lien om wel vir die oudisie te gaan? Sy gaan omdat Wouter haar gevra het, want sy wil nie sy vriendskap verloor nie. @) Watter verrassing wag op Lien wanneer sy by die woonstel kom? Lien se ma is nie so dronk soos gewoonlik nie en het vir hulle kos voorberei. (2) Watter goeie nuus kry Lien ook daardie aand? Dirkie laat haar weet dat sy die werk by die haarkappersalon gekry het. @) 10. Hoe kan Braam 15% kommissie verdien? Hy moet iemand kry om hulle krieketspan te borg. @) Lien is gelukkig daardie aand, maar ook teleurgesteld. Verduidelik waarom sy aan die einde van die aand teleurgesteld is. Lien sien haar ma met die boks wyn kamer toe stap. (2) 12. Verduidelik hoekom daar ook daardie aand A change of scenery by Lien- hulle se woonstel plaasgevind het. Haar ma berei vir 'n verandering aandete voor en sy lé nie dronk in haar kamer nie. (2) _| (16) Verduidelik waarna Effens Last Season verwys. Die titel verwys na Donovan wat Lien se haarstyl as "effens last season” beskryf. @ 2. | Noem EEN rede waarom Dirkie hom gereeld vir Donovan vererg, Donovan is baie baasspelerig. Q) 3. | Noem DRIE take wat Lien by die haarsalon het. Lien moet die tydskrifte rangskik, koffie maak, die telefoon antwoord, die afspraakboek op datum hou, die vloer vee, die kombuis netjies hou, die toonbank en die trollie netjies hou en die bottels op die trollie rangskik. (3) 4. | Hoekom is die werk by die haarsalon net tydelik? Sue-Ellen, in wie se plek Lien werk, is op kraamverlof, maar kom weer terug. (@) 5. Donovan dink dat Lien se hare modieus is. Verduidelik waarom hierdie stelling ONWAAR is. Donovan sé haar haarstyl is effens "Last season”. 2) 6. | Wat noem Donovan vir Lien wat haar irriteer? Engel (1) 7. | Om watter rede herrangskik Lien Sue-Ellen se kombuis? Sy dink dis onprakties. w 8. | Hoe oortuig Lien vir Braam om sy hare by die haarsalon te laat sny? Lien sé Braam moet die haarkappers vra om sy krieketspan te borg. _| (1) 9. _| Verduidelik hoekom tannie Bets (indirek) by Lien se plan betrokke was om vir ekstra geld te bedel. Terwyl Lien vir tannie Bets in die motor wag, sien sy ‘n vrou wat by Pick ‘n Pay bedel Dit gee haar die idee om te gaan bedel, 10. | Hoekom is dit ironies dat oom Faantijie die feit dat hy gewig verloor het met 'n bier of twee wil gaan vier? , Deur ‘n bier of twee te gaan drink, gaan hom net weer gewig laat cansit. Ti, | Hoekom wonder iemand wat van die honde geword het? Die honde in die video is honde wat hulle vraeér gehad het. Lien-hull woon nou in 'n woonstel en moes seker die honde weggee. Waar te ane honde? Sou hulle nog leef? 3) (2) @) 118) joofstuk? Na wie verwys Weird Maria in hierdi cm stuk, The Breakfast Chub. Die titel verwys na Lien se rol in die toneel @ Lien het die rol gekry. Hoe gaan die feit dat Lien in rol in die toneelstuk gekry het, haar sosiale lewe verbeter? Sy kan dalk vriende maak. @) Hoe troos juffrou Breytenbach dié kinders wat nie rolle gekry het nie? Sy sé elkeen gaan iets doen - dekor, beligting, bemarking, kaartjie- verkope en kostuums. (1) Hoekom kan ons sé dat Braam 'n suksesvolle dag by die haarsalon gehad het? Noem TWEE dinge. Hy is tevrede met sy hare en die haarkappers gaan sy krieketspan borg. (2) Watter voordeel hou Donovan en Dirkie se borgskap vir hulle in? Hulle salon se naam sal op die kriekethempies wees (advertensie), die mense van die omgewing sal hulle ondersteun omdat hulle die krieketspan borg. (2) Watter TWEE voorwaardes stel Donovan indien hulle die krieketspan gaan borg? Hulle logo moet op alles wees en hulle wil self die kleur van die hemde kies. (2) Pas elke keer die rol in kolom B by die persoon in kolom A wat die rol gekry het. A Antwoord |B 1. Lien 1-F A Die terterige, Jenny 2. Miemie Spies 2=E B Rona 3. Christiaan 3=6 C Die onderwyer 4. Sanet 4=A D Esther 5. Riekie 5=B E die vroulike skoonmaker 6. Elma 6=D F (Weird) Maria 7. John Toerien 7=1 G Die hunk, David 8. WiaanReynecke |8= J H_ Dienerd, Ben 9. Sors Naudé 9=H I Windgat Alac 10. Herman 10= C JI Die moeilike Frederick (10) (20) Verduidelik die titel van die hoofstuk. In die restaurant bestel Miemie vir hulle 'n soetigheidjie en sé dit is iets om die palaat te verfris, soos haar ma altyd sé. Hoe verskil Lien van Braam as dy die laaste gedeelte van die hoofstuk bestudeer? Braam bring Deon na hulle woonstel, karig-gemeubileerd met die vuil mat en verslete meubels. Dit lyk of dit hom glad nie rack nie. Lien sal te skaam wees om enige van haar vriende daarheen te bring. 10. Waarom voel Lien skuldig toe sy die steak en skyfies so geniet? Sy dink aan Braam wat daardie middag maar weer Marmite- toebroodjies moet eet. i a sie hoofstuk, in konteks? Waarna verwys die titel in hierc ie not Se Len ona Die titel verwys na ‘n Russiese kompont luister.. Hoekom praat Donovan en Dirkie Hulle is kwaad vir mekaar. met mekaar deur Lien? Wat het in die haarsalon se kombuis gebeur? Mary Morning Glory het die kombuis weer teruggeskuif nadat Lien dit herrangskik het. Watter nuwe taak moet Lien in die haarsalon verrig? Pfeern (4) Sy moet die mense se hare was. Wat doen Lien met die geld wat sy by die salon verdien het? Sy koop vir hulle kos en vir haar en Braam elkeen 'n klein Bar One. (1) Hoekom sien Lien nie uit daarna om terug te gaan woonstel toe nie? Braam is vir die naweek na Deon-hulle toe en dit sal net sy en haar ma, die wyn en haar ma se klassieke musiek, by die huis wees. (1) i Waaroor voel Lien se ma skuldig? (1) Sy voel skuldig dat Lien met haar geld kos moes koop. Lien gaan spel die Blou Donau op die klavier uit frustrasie, Waardeur word Lien se frustrasie veroorsaak? Lien vra haar ma om weer vir haar klavier te speel. Haar ma is so vasgevang in haar eie gevoelens dat sy nie reageer op Lien se versoek nie. Lien dink as haar ma nie wil speel nie, sal sy gaan speel. 1) 11. Watter nare droom het Lien? Sy droom Dirkie doen iets aakligs met haar hare. Haar hare is pers ef sy het 'n silwer neusring aan. Lien voel baie eensaam, want haar ma is in haar kamer en sy mis vir Braam. Voltooi die sin deur woorde uit die woordblok te kies en in te vul ts: Wouter; ellendi Lien dink aan haar ellendige lewe en sy oorweeg di dit om vit of om by tannie Bets te gaan kuier, €g dit om vir Wouter te bel, Hoe soek Lien gewoonlik by die woonstel ontviugting>. Sy sit haar oorfone aan en luister na Norah Raberts’2e musiek siek. la Waarom ien nie na die matriekafskeid toe gaan nie? Gee TWEE redes. 1. Lien kan nie voorgee dat sy die twee jaar by die skool geniet het nie. 2. Sy kan ook nie ‘n dur uitrusting bekostig nie. (2) Wat is Lien se groot droom? Sy wil oorsee gaan werk en reis. @) Hoekom moet Skotland ook op haar reisplan wees? Gee ten minste DRIE redes. (enige drie) 1, Die groen hooglande is so mooi. 2. Die mis en stilte en die spieélgladde mere is asemrowend. 3. Die wonderlike klein dorpies en die snaaksste eetgoed soos skaapkop en snaakse worse, is interessant. @) Het Lien rede om jaloers en kwaad te wees omdat Wouter en Riekie gesels? Motiveerjou antwoord. (p. 67) Nee, nie regtig nie, want hulle is net vriende. Lien is kwaad, want sy wonder wat Riekie nou eintlik van Wouter af weet. Sy weet nie waaroor sy en Wouter in die Wimpy gesels nie en sy weet ook niks van hul planne vir die matriekafskeid nie. (2) Verduidelik waarom Lien dit snaaks vind dat Miemie haar nooi. Hulle was eintlik nog nooit pelle nie. @) Waarvoor het Miemie vir Lien genooi en waarom juis vir Lien? Lien het net soos sy, nie eintlik pelle by die skool nie en sy wil graag haar verjaardag saam met haar vier. Dit beindruk haar ook dat Lien nie nonsens by die skool vat nie. 2) Waarom kan ons sé dat Miemie ‘ook in 'n wanfunksionele gesin is? Verduidelik. . / Miemie noem haar ma ‘n sepieslaaf en sé sy het nog nooit gewerk nie. Haar pa het sy eie It-Company in Johannesburg, maak baie geld, maar is baie min by die huis en as hy door is, bou hy modelvieg- ; tuigies en luister na Pink Floyd. Miemie noem hom ‘n “blérrie ki ae xy kry dus min aandag. Sy wil ook nie haar verjaarsdag saam get lle vier nie. Sy sé ook sy wil nie kinders hé nie. Sy sien dalk die motorbestuurder meer as haar ouers. (4) 13

You might also like