Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

Taaljuweel = STROKIES

1 2 3

1. Neelsie is (sarkasties / ironies) wanneer hy sê die antwoord is onder die klip.


2. Waarom dink jy sê Neelsie dat die antwoord onder die klip is?
3.1 Gee 1 woord om die meneer se gesig in raampie 2 te beskryf.
3.2 Gee 2 tekens uit die meneer se gesigsuitdrukking om jou antwoord in 3.1 te bewys.

1 2 3

1. Wat is die verhouding tussen die 2 karakters in die strokie?


2. Waarom is daar ‘n ellips aand die einde van Neelsie se sin in raampie 2?
3. Wat impliseer Neelsie met sy woorde in raampie 3 dat Wilhelmpie se gesin nie meer ‘n huis
het nie?
4. Watter les kan jy uit die strokie leer?

1 2 3
1. Hoe word die meneer se woorde in raampie 2 uitgehef?
2. Wat in die meneer se liggaamstaal dui daarop dat hy baie kwaad is?
3. Wat is die agtergrond / ruimte waarin hierdie strokie plaasvind?
4. Waarom sê Neelsie in raampie 3 dat hy nou doof is?

You might also like