Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

MOORE HOUSE ACADEMY

Vak Graad Vraestel Genre Naam Punt


Afrikaans EAT 12 Letterkunde Roman Die pro 13

ROMAN: DIE PRO

KARAKTERS IN DIE PRO

Volwasse karakters Hulle verhouding tot Tiaan

Tiaan Nothnagel Vertel die storie. Rou oor beste vriend se dood. Sukkel om weer sy lewe op dreef te kry.

Ed Nothnagel Sy pa, wat baie min praat. Het sy eie boumateriaal-winkel.

Ma Nothnagel Praat te veel. Karring aan Tiaan om meer uit te kom.

Geyer Afgetrede joernalis. Moedig Tiaan aan om opsommings te maak om sy Biologie-punte te probeer
verbeter en om nie vir sy probleme weg te hardloop nie.

Dominee Oberholzer Tiaan is in sy katkisasieklas. Hulle sit vas, want Tiaan voel hy verstaan hom nie.

Dominee Jordaan Tiaan wens hy kon eerder by hom katkiseer. Behartig Dirkie se begrafnis.

Kruiwa Onderwyser. Gehate onderhoof en Tiaan se gewese Biologie-onderwyser. Gereeld in konflik met
Tiaan en ook vroeër met Dirkie.

Mevrou Beukes Onderwyseres. Tiaan se nuwe Biologie-onderwyseres. Hy hou van haar.

Bambi Onderwyseres. Trek “pouerig” aan, reël matriekafskeid

Meneer Brits Onderwyser. Atletiek, Aardrykskunde

Tryna Haarkapper

Tannie Ella Louis se ma wat vir Tiaan se ma vertel dat hy sy wetsuit wil verkoop

Oom Francois Tiaan se oom en Dawid se pa

Meneer en mevrou Jasmine se ouma en oupa


Farat

Dokter Gouws Verklaar Dirkie dood

© MHA KOPIEREG Bladsy 1 van 2 Blaai asseblief om...


MOORE HOUSE ACADEMY
Vak Graad Vraestel Genre Naam Punt
Afrikaans EAT 12 Letterkunde Roman Die pro 13

Karakters Tiaan se tydgenote in Die Pro

Tiaan Nothnagel Verteller in die boek. Moet die dood van sy beste vriend verwerk.

Hond se naam is Hugo (‘’n Weimaraner)

Dirkie Lawrence Tiaan se beste vriend. Sterf in ‘’n fratsongeluk in die see.

Hond se naam is Stoffel (‘’n Jack Russell)

Klein Dawid Tiaan se neef

Yvette Vriendin wat later Tiaan se meisie word

Herman Nuwe intrekker in Vlakberg, raak aan die einde van die jaar met Tiaan bevriend.

Albert Sit langs Tiaan in die bus, kom nie met sy pa oor die weg nie, loop weg, doen dinge saam met
Tiaan en Yvette, praat baie nonsens, verklap Tiaan se geheim.

Kevin Farat Jasmine se broer, speel skaak teen Tiaan, leen vir Tiaan Boeke

Corré Dirkie se broer

Louis Leerling by die skool. Wil Tiaan se wetsuit koop.

Henko Wiese Leerling by die skool. Tiaan het twee jaar in ’n ry sy ou Biologie-handboek.

“Windgat” Marius Leerling by die skool. Gooi ‘’n meisie raak met ’n spies by die atletiek.

Dustin Leerling by die skool. Baie aantreklik, ry saam met Gustav fiets, Jasmine se vriend.

Christien Leerling by die skool. Dirkie se vriendin ten tyde van sy dood.

Welma Voges Leerling by die skool. Haar pa sterf aan ’n hartaanval.

Branderplankryers James, Alex, Attie


(Steenkamp, 2007)

BIBLIOGRAPHY
Steenkamp, D. (2007). Die Pro 'n Onderwysersgids deur Danie Steenkamp. Kaapstad: Tafelberg-Uitgewers 'n
afdeling van NB Uitgewers (Edms.) Bpk.

© MHA KOPIEREG Bladsy 2 van 2 Blaai asseblief om...

You might also like