Die Pro-02-Guide

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

MOORE HOUSE ACADEMY

Vak Graad Vraestel Genre Naam Punt


Afrikaans EAT 12 Letterkunde Roman Die pro 11

ROMAN: DIE PRO

HOOFSTUK 2: MIKOFIETE EN FIKOFIETE (BL. 20 – 30)


M EMORANDUM

1. Kyk of jy kan raaksien hoe die Biologie-opsomming iets verklap van die gebeure wat daarop
volg. Wat is dit in hierdie hoofstuk?

 Tiaan verwys spottenderwys na Fikofiete as bendelede. √


 In hierdie hoofstuk, in die dagboek, skryf hy oor die stroperbendes. √ (2)

2. Aan watter meisie dink Tiaan?

 Hy dink aan Jasmine. (1)

3. Wat, dink Tiaan, sal sy ma se reaksie wees as hy dié meisie huis toe nooi? Verduidelik.

 Hy dink nie sy ma sal daarvan hou nie √ omdat Jasmine, bruin, √ Engels √ en ‘n
Moslem √ is. (4)

4. Om watter rede, dink Tiaan, is Yvette “nie te simpel nie” (bladsy 20)?

 Anders as die ander kinders, dink sy oor wat in die lewe aangaan. √ (1)

5. Verwys na die vloekwoord in die middel van bladsy veertien en sê of jy saamstem met die
volgende stellings.

5.1 Boeke wat vloekwoorde bevat, behoort nie vir hoërskoolleerlinge voorgeskryf te word
nie.

 Eie opinie.
 Moontlik sal leerders voel dat dit die werklikheid weerspieël omdat tieners baie
keer vloektaal gebruik. √ of
 Ander mag voel dat ‘n skool nie “goedkeuring” aan sulke taalgebruik moet gee
deur dit in boeke te hê nie. √ (1)

5.2 Vloekwoorde in voorgeskrewe boeke is aanvaarbaar as dit binne konteks is en nie te


veel voorkom nie. Stem jy hiermee saam?

 Eie opinie.
 Ek stem saam / nie saam nie.
 Eie opinie. √√ (2)

(Steenkamp, 2007) [11]

© MHA KOPIEREG Bladsy 1 van 2 Blaai asseblief om...


MOORE HOUSE ACADEMY
Vak Graad Vraestel Genre Naam Punt
Afrikaans EAT 12 Letterkunde Roman Die pro 11

BIBLIOGRAPHY
Steenkamp, D. (2007). Die Pro 'n Onderwysersgids deur Danie Steenkamp. Kaapstad: Tafelberg-Uitgewers 'n afdeling van NB Uitgewers (Edms.)
Bpk.

© MHA KOPIEREG Bladsy 2 van 2 Blaai asseblief om...

You might also like