Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

MOORE HOUSE ACADEMY

Vak Graad Vraestel Genre Naam Punt


Afrikaans EAT 12 Letterkunde Roman Die pro 13

ROMAN: DIE PRO

HOOFSTUK 9: VERTEBRATA (BL. 83 – 85)


O PSOMMING

Tiaan gaan op sy ma se aandrag kyk hoe dit met Geyer gaan. Daar kom hy af op Geyer wat probeer selfdood
pleeg het deur homself te skiet. Tiaan is kwaad vir die wêreld en spesifiek vir Dirkie wat so kon “afshow” en nou
as gevolg daarvan dood is.

Tiaan voel dat ’n mens niemand kan vertrou nie.

© MHA KOPIEREG Bladsy 1 van 2 Blaai asseblief om...


MOORE HOUSE ACADEMY
Vak Graad Vraestel Genre Naam Punt
Afrikaans EAT 12 Letterkunde Roman Die pro 13

B EANTWOORD DIE VOLGENDE VRAE

1. 29 Julie: Skryf twee woorde neer om Tiaan se gevoel te beskryf. (2)

2. 31 Julie: “Iets verskrikliks het gebeur! Iets afskuweliks”. Verduidelik. (3)

3. Tiaan vaar uit teen Dirkie – omdat hy altyd wou “afshow”. Op watter maniere het Dirkie dit
gedoen? (5)

4. Augustus: Tiaan voel dat hy niemand kan vertrou nie. Waarom dink jy voel hy só? (3)

[13]
(STEENKAMP, 2007)
BIBLIOGRAPHY
Steenkamp, D. (2007). Die Pro 'n Onderwysersgids deur Danie Steenkamp. Kaapstad: Tafelberg-Uitgewers 'n afdeling van NB Uitgewers (Edms.)
Bpk.

© MHA KOPIEREG Bladsy 2 van 2 Blaai asseblief om...

You might also like