Wa0026

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 57

maroelamedia.co.

za

Geloftedag 2019: Hier is jou naaste


Geloftefees | Maroela Media
6 Desember 2019

44-56 minutes

‘n Geloftediens by die Voortrekkermonument. (Argieffoto.)

Duisende Afrikaners maak vanjaar weer gereed om


Geloftedag op 16 Desember te gedenk.

Dié dag gedenk die gelofte wat die Voortrekkers op 16


Desember 1838 afgelê het voordat 470 Voortrekkers
deur bykans 10 000 Zoeloes by Bloedrivier aangeval is.
Die Trekkers het dié veldslag oorwin en slegs een
Voortrekker, die leier Andries Pretorius, is lig beseer.

Die gelofte is afgelê toe die Trekkers vóór die slag die
Here gevra het om hulle te help in die geveg. Hulle het ʼn
gelofte afgelê en onderneem dat hulle elke jaar
16 Desember as Sabbat sou herdenk as die Here hulle
sou help.
Geloftedag is wel jaarliks ʼn geleentheid vir Suid-
Afrikaners om byeen te kom om dié gelofte te gedenk,
maar ook vir Afrikaners om weer hul verbintenis aan die
gelofte te bevestig.

Dié lys bevat Geloftefeeste oor al nege provinsies en


word gepubliseer met vergunning van Ditsem Nuus. Jy
kan ook hier na hul kalender (in PDF-formaat) kyk en dit
aflaai. Volg Ditsem Nuus op Facebook of Twitter.

Jy kan ook Ctrl + F op jou sleutelbord druk om na ʼn


spesifieke dorp te soek in die inligting hieronder.

ALEXANDRIA
Karel Landman Geloftefees

Karel Landman Monument by Kolrant, 25 km vanaf


Alexandria op pad na PE (Vier vanjaar 80ste
bestaansjaar).

09:45 – Diens ds. Anton Oliphant / Feesrede dr. Pieter


Mulder / Bring en braai

Kontak: Riana Heyneke 082 782 2682 /


r.heyneke@yahoo.com.

ALBERTON
APK Oos-Rand Geloftefees

AP kerk Alberton, Bloekomlaan 26, Genl. Albertspark.

09:30 – Geloftediens ds. André van den Berg / Feesrede


ds. André van den Berg / Tema: Siener van Rensburg en
die Tweede Gelofte / Gesellige saamkuier.

Kontak: Chris Janse van Vuuren 082 901 0508 /


oosrand@apk.co.za.
ALLDAYS
Alldays Geloftefees

Ross Thom-saal.

14 Desember: 16:00 – Boeresport en braai


16 Desember: 08:45 – Lees van Gelofte / 09:00 –
Geloftediens / 10:00 – Jaarvergadering / 11:00 –
Middagete.

Kontak: Robert Gallon 084 675 1324 /


rs.gallion@gmail.com

BADPLAAS
Badplaas Geloftefees

NG kerk Badplaas.

09:00 – Geloftediens / Versoeningsdiens.

Kontak: René Janse van Vuuren 072 292 5779 /


ngkerkbadplaas@tiscali.co.za

BARKLY-WES
De Kuile Geloftefees

Plaas De Kuile tussen Barkly-Wes en Reivilo.

13 Desember: – Laertrek / Potjiekos.

14 Desember: 08:00 – Perdekommando / Basaar /


Steak-ete / Boeresport.

16 Desember: 05:00 – Saluut, samesang en biduur /


09:00 – Feesrede Morné Diederichs (Solidariteit) / 11:00
– Geloftediens ds. Danielo Stolz (APK) / Kranslegging /
14:00 – Slotdiens
Kontak: Pieter Botes 071 672 9653 /
picanda1@gmail.com

BELFAST
Belfast Geloftefees

Geloftefeesterrein buite Belfast op Dullstroompad.

09:30 – Samesang / 10:00 – Geloftediens ds. Wim


Smith (EGK)

Kontak: Gerhard Kotzé 071 609 9266 /


gerhard.kotze@bwmr.co.za

BELLVILLE
Durbanville Geloftefees

EGK Tygerberg, h.v. Deodarstraat & Uys Krige-rylaan,


Loevenstein, Bellville.

08:45 – Voorsang / 09:00 – Geloftediens ds. Bill Barkley


/ Ligte verversings.

Kontak: Derik Strauss 084 408 6434 /


straussauto@telkomsa.net

BETHAL
Standerton / Bethal Geloftefees

Standerton teerpad vir 30 km, by Joubertsvlei-bord regs,


19 km na feesterrein.

13 Desember: Kamp opslaan

14 Desember: 10:00 – Boeresport / 14:00 –


Kunswedstryd / Families kuier by hul eie tente.

15 Desember: 10:00 – Erediens ds. Bennie Marais (NG) /


13:00 – Gesamentlike ete / 16:00 – Vlugbal-
familiekompetisie.

16 Desember: 07:00 – Biduur / 10:00 – Geloftediens ds.


Pieter Swanepoel / Vlaghysing / Verversings / 11:15 –
Feesrede Jan Bosman (Afrikanerbond)

17 Desember: Opruim (feesterrein).

Kontak: Dawid Theron 084 504 2376 /


dawid.theron@hatch.com.

BETHLEHEM
Laertrek Geloftefees

Laertrek Geloftefeesterrein tussen Bethlehem en Kestell.

Psalm 65:2: “Aan U kom ʼn lofsang toe, o God, in Sion, en


aan U moet die Gelofte betaal word.”

13 Desember: Kamp opslaan.

14 Desember: Gelofterit met perde / Taktiese skiet /


Spitbraai.

15 Desember: 09:00 – Oggenddiens ds. Barend Hefer /


Piekniek en besigtigingstoer / Aandgodsdiens en lees
van Gelofte

16 Desember: Verrigtinge: direkte uitsending op Radio


Maluti (wêreldwyd) op www.malutifm.co.za / 09:30 –
Perdekommando en vlaghysing / 10:00 – Geloftediens
ds Barend Hefer / 11:30 – Feesrede Hennie Steyn /
Middagete eie kos

Kontak: Gerrie Claassen 076 844 0472 /


claasengh@gmail.com
BLOEMFONTEIN
Bergkraal Geloftefees

Bergkraal-feesterrein op Maselspoort-Verkeerdevleipad.

10:30 – Geloftediens / 11:30 – Historiese vertelling /


Bring en Braai

Kontak: Ds. Robbie du Toit 084 401 6117 /


robbiedutoit12@gmail.com

Bloemfontein-Suid Geloftefees

Plaas Williamstrip, 31 km op Jagersfonteinpad, draai


regs na Hagesdam, Steunmekaar, 1 km draai regs na
Williamstrip.

Deut. 23:21: “As jy aan die HERE jou God ʼn gelofte doen,
moet jy nie versuim om dit te betaal nie; want die HERE
jou God sal dit sekerlik van jou eis, en dit sal sonde in jou
word.”

08:50 – Vlaghysing / 09:00 – Skriflesing en gebed en Die


Stem (vers 4) / Lees van Gelofte / Samesang / Erediens
dr. Adi Schlebusch / Historiese oorsig dr. Jann
Schlebusch / Samesang / Gesamentlike ete eie kos.

Kontak: Dr Jann Schlebusch 072 959 3214 /


jann.schlebusch@gmail.com

Dankbaar Geloftefees

Vrouemonument.

Pres. Paul Kruger: “Haal uit die verlede dit wat goed is en
bou die toekoms daarop.” Mag ons op die
Afrikanergeskiedenis bou en die Gelofte steeds nakom
en aan ons kinders en hul kinders oordra.

Pred. 5:3: “As jy ’n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit
om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase
nie. Betaal wat jy belowe.”

Biduur elke aand 9 tot 15 Desember om 18:30 by


Vrouemonument.

16 Desember: 09:00 – Samesang / 09:15 – Geloftediens


ds. Sarel Roets / Herbevestiging van die Gelofte /
Feesrede prof. Andries Raath / Kinders eenkant –
jeugvertelling Hugo Hayes / Kranslegging by
gedenknaald / Afsluiting Die Stem (4de strofe)

Verdere inligting: Formele kranse word namens ons volk


gelê / Ander instansies, gesinne en individue word
genooi om ook kranse te lê / Mense aangemoedig om
volksdrag aan te trek / Bring sambrele en stoele, asook
piekniekmandjie vir saamkuier ná die tyd.

Kontak: Hugo Hayes 076 817 6269 / hugo@vcho.co.za –


Willie Engelbrecht 082 728 1489

BOTHAVILLE
Bothaville Geloftefees

NG Meyerhof.

09:00 – Geloftediens dr. Pieter van Jaarsveld / Tee en


verversings.

Kontak: Dalene Brink 073 195 1540 /


dalenebrink0@gmail.com

Loskuil Geloftefees
Loskuil Laerskoolsaal, Bothaville-Odendaalsruspad.

Samesang / 09:30 – Geloftediens / 11:30 –


Gesamentlike ete

Kontak Frikkie Nel 082 829 5723 /


fricar@bothaville.co.za

Brits
Brits Geloftefees

Hoërskool Brits

09:00 – Geloftediens ds. Bernie Snijgans / Feesrede


prof. Koos Malan

Kontak: Chris van Wyk 074 888 4423 /


chrismarieta1@gmail.com

Bokfontein Geloftefees

Bokfontein Geloftefeesterrein op R104 – volg borde.

Tema: Maak ʼn verskil!

09:00 – Geloftediens ds. Joubert (NG) / Feesrede dr.


Hannes Noëth (Helpende Hand) / Kinderboeresport met
Koersvas Voortrekker Kommando / Saamkuier eie kos
en stoele

Kontak: David Scribante 073 195 4359 /


david.scribante@gmail.com

Evangelies Gereformeerde Geloftediens

Evangelies Gereformeerde kerk Brits

08:00 – Geloftediens
Kontak Charmaine Draisbach 012 252 2263 / egk@c-
all.co.za

Swarthoek Geloftefees

Swarthoek Geloftefeesterrein

10:00 – Geloftediens ds. Adriaan Swart (APK) /


Feesrede Jaco Kleynhans (Solidariteit) / Bring en braai

Kontak: Dries Brits 082 806 4320 / wildriebdy@live.co.za

BOSHOF
Boshof Geloftediens

NG kerk Boshof (kerksaal)

09:00 – Geloftediens ds. Andreas van Rooyen / Roomys


en vrugteslaai

Kontak: Ds. Andreas van Rooyen 082 553 9081 /


andreasvanrooyen@gmail.com

BRONKHORSTSPRUIT
Welverdiend Geloftefees

Wagtenbietjieskop Feesterrein (Vanjaar 101 jaar oud).

09:00 – Geloftediens ds. Henk Stavast (Gereformeerde


Kerk) / Feesrede dr. Dirk Hermann (Solidariteit)

Kontak: Callie Geldenhuys 082 808 1804 /


callie@natroadcarriers.co.za.

Bronkhorstspruit Geloftefees

NG kerk Nooitgedacht (saal).


08:45 – Voorsang / 09:25 – Feesrede ds. Chris Lötter
(NG) / 10:00 – Voordrag en vasvra deur jeug / 11:00 –
Verversings

Kontak: Gerhard van Niekerk 083 963 3243 / Pieter de


Villiers 082 372 5548 / 1ronnie@webmail.co.za

BURGERSFORT
Watervalsrivier Geloftefees

Watervalsrivier Geloftefeesterrein.

13 Desember: Laer opslaan / 18:00 – Bring en braai.

14 Desember: 13:00 – Boeresport / 18:00 – Konsert

15 Desember: 09:00 – Vertrek na waterval / 18:00 –


Filmvertoning

16 Desember: 04:00 – Saluut / 09:00 – Erediens ds.


Riaan Botha / 11:00 – Algemene jaarvergadering / 12:00
– Saameet onder die Groot Boom

17 Desember: Laer opbreek

Kontak: Lodewyk de Jager 083 236 5870 /


info@plmboerdery.co.za

CENTURION
Verwoerdburg Geloftefees

By Rooihuiskraal historiese terrein (in Rooihuiskraalweg,


suid van Hendrik Verwoerdweg, Wierdapark).

09:00: Geloftediens ds. Maarten van Helden


(Gereformeerde Kerk) / Vertolkte voorlesing uit
Afrikaanse literatuur Johan Verreyne / Drinkgoed en
koekies word verskaf.
Kontak: Charl van den Bergh 072 698 7956 /
charlvdbergh@gmail.com of Hannie van den Bergh 082
7803653

CLANWILLIAM
Seekoevlei Geloftefees

Seekoevlei Geloftefeesterrein, 15 km vanaf Clanwilliam


op Graafwaterpad

Sedert 1938 vier vanjaar 80ste bestaansjaar – vir


Citrusdal, Clanwilliam, Graafwater, Leipoldtville,
Elandsbaai, Redelinghuys en omstreke.

09:00 – Feesrede / 10:30 – Geloftediens / 12:00 –


Middagete

Kontak: Hendrik le Roux 067 777 7772 /


hendrik@bataviasa.co.za

CLOCOLAN
Clocolan Geloftefees

Clocolan Skouterrein

08:30 – Kranslegging / 09:30 – Geloftediens / Feesrede


prof. Das Steyn

Kontak: Carl du Randt 083 338 5654 /


durandtcj@webmail.co.za en Dawie Strauss 083 975
5171 / moperi@webmail.co.za

CHRISTIANA
Môrester Geloftefees

14 Desember: 14:00 – Laertrek / 16:00 – Cantus / 18:30


– Braai
16 Desember: 09:00 – Opening / 09:30 – Geloftediens /
10:30 – Verversings / 11:15 – Geskiedkundige vertelling

Kontak: Lucas Visagie 076 558 5911 /


lucas.heletje@gmail.com

COLIGNY
Doornbult Geloftefees

Gerdau Boeresaal

09:30 – Opening / 09:45 – Geloftediens ds. Tewie


Pieterse (NG) / 11:00 – Lees van die Gelofte / Historiese
oorsig Werner Human (Solidariteit) / 12:00 – Die Stem

Kontak: John Rankin 082 700 8106 /


rankin@webmail.co.za

Leeuwfontein Geloftefees

Leeuwfontein Geloftefeesterrein

Nadat ons terrein in 2017 geplunder en gevandaliseer is,


is ons gebede verhoor en die terrein sodanig herstel dat
ons vanjaar weer op die terrein Geloftefees vier.

09:00 – 1 minuut stilte… Ons onthou! / Samesang


volksliedjies / 10:00 – Geloftediens / Feesrede ds. Danie
Malan / 11:45 – Lees van Gelofte / 12:15 – Afsluiting en
die Stem / Spitbraai en gesamentlike ete

Kontak: Boeta Jordaan 083 400 8005 /


jordaanboeta@gmail.com

CULLINAN
Cullinan Geloftefees

TLU Saal, 4 km vanaf Fourways na Ekangala.


09:00 – Samesang, 09:15 – Kultuurprogram / 10:00 –
Erediens gelei deur dr. Johan Otto (Geloofsbond
Hervormd) / 11:15 – Die Stem en Verversings.

Kontak: Mias Smit 072 238 3696 /


mias.smit@gmail.com

DE AAR
De Aar Geloftediens, APK De Aar, 09:00.

Kontak: Dr. Reyno Louw 076 446 8683 /


zelno@telkomsa.net

DENDRON
Driedoornhoek Geloftefees

Legkraal

15 Desember: 16:00 – Samesang / Kultuurbeoefening /


Saameet

16 Desember: 09:00 – Vlaghysing / Geloftediens ds. Lou


Erasmus (Gereformeerde Kerk) / Feesrede Louis Scott
(Geskiedkundige) / 12:00 – Saameet

Kontak: Fanie Grobbelaar 083 229 8329 / Karolien


Becker 079 486 9337 / karolien@sigmafin.co.za

DUIVELSKLOOF
Duivelskloof Geloftefees

Hervormde kerk Duivelskloof

09:00 – Geloftediens ds. Fanie Beukes / Feesrede


Francois Coetzee / Bring en braai

Kontak: Piet Vermaak 079 019 7701 /


aroya77@gmail.com
DULLSTROOM
Dullstroom Geloftefees

Hervormde kerk Dullstroom

09:00 – Geloftediens

Kontak: Johanna Pieterse 0835454787 /


johannapieterse01@gmail.com

DUNDEE
Bloedrivier Geloftefees

Bloedrivier Erfenisterrein

13 Desember: 19:00 – Sangoptrede Martin Grobler

14 Desember: Oggend Vegkop uitklim, klei-os,


kettieskiet, skyfskiet, toutrek / 16:00 – Perdesport /
19:00 – Volkspele

15 Desember: 09:00 – Perdekommando / 17:00 –


Aanddiens / 20:00 – Lanternloop (afhangende van weer)

16 Desember: 06:00 – Biduur in wa-laer / 09:00 – Wa-


laer program / 10:00 – Erediens ds. Cassie Aucamp /
11:00 – Feesrede dr. Jackie Grobler

Kontak: Johan Fourie 082 320 4133 /


bloedrivier.komitee@gmail.com / Bakkiesblad

DURBAN
Hervormde Kerk Geloftediens

Metodiste kerk Westbrook

10:00 – Geloftediens ds. Dawie Jacobs


Kontak: Ds. Dawie Jacobs 083 456 0831 /
dawie@lantic.net

ELLISRAS
Canterbury Geloftefees

Plaas Somerset-Noord, Kiesel

Tema: Die vier wonderwerke tydens die Slag van


Bloedrivier.

9:00 – Feesrede en Geloftefees boodskap Hansie Theart

Kontak: Lizelle 083 457 1462 /


cruisersafaris@icloud.com

Ellisras Geloftefees
Ellisras Boeresaal (Veilingskrale)

10:00 – Geloftediens ds. Jurie Venter / Feesrede


Albertus Breytenbach / Koue ete

Kontak: Agnes Olivier 078 016 6433 /


aolivier@xpress.co.za

Palala-Sarahbell Geloftefees

Plaas Sarahbell

09:00 – Geloftediens dr. Daan van Wyk (Hervormde kerk)


/ 10:00 – Vlaghysing / 11:00 – Geskiedenisvertelling
Johan van der Merwe / 12:00 – Herbevestiging van
Gelofte / Middagete en koeldrank word voorsien

Kontak: Kobus van der Merwe 084 515 7162 /


kobus@paradyssafaris.co.za.

Steenbokpan Geloftefees
Steenbokpan Boereverenigingsaal

10:00 – Geloftediens s.. Arno Nieuwhoff / 11:00 –


Feesrede Ignatius Erasmus / 12:00 – Middagete word
voorsien

Kontak Chris & Ilse Erasmus 073 212 7505 / 079 585
8682 / stockpoortond@gmail.com

Weidhoek Geloftefees

Weidhoek Geloftefeesterrein

09:00 – Geloftediens ds. André Strydom (bring eie


stoele) / Bring en braai, bykos word voorsien

Kontak Dirk Uys 071 706 5138 /


dirklimpopogame@gmail.com

ERMELO
Smitsfield Geloftefees

Smitsfield Geloftefeesterrein

15 Desember: 17:00 – Braaivleis / Biduur

16 Desember: 10:00 – Geloftediens / 11:00 – Tee en


koffie / 12:00 – Gesamentlike ete – elke vrou bring twee
geregte

Kontak: Leon Grobler 082 807 9264 /


lggrobler@skyafrica.co.za

Ons het wegbeweeg van ʼn feesspreker en beskou dit as


ʼn verootmoedigingsdag voor die Allerhoogste.

Holland Geloftefees
Plaas Holland, op Amersfoortpad

14 Desember: 15:00 – Kamp opslaan / 17:00 – Bring en


braai (Braaipakkies te koop) / 19:00 – Samesang en
kuier rondom kampvuur

15 Desember: 08:00 – Oggendoordenking / 09:00 –


Ontbyt / 10:00 – Boeresport / 13:00 – Middagete / 14:00
– Skattejag / 19:00 – Aandete / 20:00 – Optrede Antonie
Tollig

16 Desember: 07:30 – Ontbyt / 09:45 – Vlaghysing /


10:00 – Geloftediens ds. Joseph de Witt / 11:00 –
Feesvergadering / 12:00 – Middagete word deur
Feeskomitee voorsien / 15:00 – Kamp afslaan

Kontak: Nick Prinsloo 081 531 1404 /


ns1544@yahoo.com

FRANKFORT
Van Rheenenskop Geloftefees

Van Rheenenskop Geloftefeesterrein tussen Frankfort en


Oranjeville.

09:30 – Geloftediens ds. van Rensburg (APK) /


Middagete (word voorsien, bring net eetgerei)

Kontak: SW Graaff 082 335 3103 / swgraaff@gmail.com

FRASERBURG
Fraserburg Geloftefees

CVO Skoolsaal Fraserburg

10:00 – Geskiedeniskroniek Riaan le Roux / Geloftediens


Johan Cloete / Herbevestiging van Gelofte /
Klipstapeling / Ligte ete

Kontak: Dr. Ronnie van der Merwe 073 557 3337 /


cavdmerwe11@telkomsa.net

GLENTANA
Glentana-Outeniqua Geloftefees

NG kerk Outeniqualand

09:30 – Geloftediens ds. Jan Fourie

Kontak: Stoffel Bester 044 879 0003 /


potgieterf@gmail.com

GRAVELOTTE
Kwaggasnek Geloftefees

Kwaggasnek

09:00 – Geloftediens ds. Kobus van Jaarsveld /


Opvoering deur kleuters van verhaal van Bloedrivier /
Braai (vleispakkies en spitbraai te koop) / Kleiduifskiet /
Kindervermaak / Saamkuier

Kontak: Gerrie van der Merwe 083 4599 080 /


gerrie13@telkomsa.net

GREYLINGSTAD
Wilgefontein Geloftefees

Feesterrein op Greylingstad- en Villierspad.

Tema: Volharding.

09:30 – Samesang / Geloftediens ds. Gert Coetzer (EGK)


/ Feesrede / Vrugtefeesmaal
Kontak: Jorik Drent 072 236 0747 /
elmiendrent@hotmail.com

GROBLERSDAL
Groblersdal Geloftefees

09:00 – Geloftediens / Feesrede André de Beer

Kontak André de Beer 078 161 1967 /


andre12@lantic.net

GROBLERSHOOP
Kheis Riverside Lodge Geloftefees

Kheis Riverside Lodge

08:30 – Ruiters oorhandig Gelofte / 09:00 – Geloftediens


ds. Dekker Stadler / Feesrede Wynand du Toit

Kontak Wollie Burger 083 303 7762 /


wollieburger@lantic.net

GROOT-MARICO
Groot Marico Gesamentlike Geloftediens

Hervormde kerk Groot Marico

08:00 – Geloftediens ds. Stephan Botha (saam met NG


kerk)

Kontak: Ds. Stephan Botha 083 743 0507 /


gsbotha@absamail.co.za

Oberholzerskloof Geloftefees

Oberholzerskloof

09:45 – Verversings en lemoensap / Vlaghysing /


Geloftediens ds. Willem Badenhorst / Feesrede Ras
Myburgh (Erfenisstigting) / Samesang o.l.v. Sarie Horn /
Verkiesing nuwe bestuur

Kontak: Hennie van Eck 083 259 0223 /


hennie3144@gmail.com

HARTBEESPOORT
Hartbeespoort Geloftefees

NG kerk Hartbeespoort

09:00 – Geloftediens ds. Christo van Vuuren / Historiese


aanbieding ds. Christo van Vuuren / Tee en verversings

Kontak: Ds Christo van Vuuren 083 742 1496 /


christovanvuuren@telkomsa.net

HARTENBOS
Hartenbos Geloftefees

NG kerk Hartenbos / Groot Trek Museum van ATKV

08:00 – Geloftediens ds. Janlu Cuyler / 09:15 –


Feesrede ds. Gerdrie van der Merwe (geskiedkundige)

Geloftediens in ATKV-amfiteater ds. Pieter Voigt / 09:15


– Geloftefees in ATKV Museum / Voordrag Gelofte /
Spreker dr. Theuns Eloff (FW de Klerk Stigting) / Koffie
en kuier.

Kontak: Schalk van Vuuren 083 628 7900 /


wilmarcor@telkomsa.net

HARRISMITH
Bo-Cornelisrivier Geloftefees

Verkykerskop
12 Desember: 19:30 – Leer ken mekaar / 21:00 –
Jeugprogram

13 Desember: 07:00 – Oggendgodsdiens en Gelofte /


09:00 – Perdekommando / 11:00 – Perdekaskenades /
15:00 – Jukskei / 19:30 – Onvoorbereide toesprake

14 Desember: 07:00 – Oggendgodsdiens en Gelofte /


11:00 – Basaar, veiling en middagete / 14:00 – Jukskei /
19:30 – Gesinsprogram en samesang

15 Desember: 09:00 – Erediens ds. Kobus Vermeulen /


11:00 – Voordragte / 14:00 – Jukskei / 15:00 –
Speletjies / 16:00 – Waatlemoenfees / 19:30 – Gewyde
program ds. Kobus Vermeulen

16 Desember: 09:00 – Geloftediens ds. Kobus


Vermeulen / Hernuwing van die Gelofte / 11:30 –
Feesrede Wouter Wessels / 15:00 – Jukskei finaal /
19:00 – Saamkuier

Kontak: Esmé Coetzee 083 982 8324 /


esme_c@absamail.co.za

Retiefklip Geloftefees

13 Desember: Kamp opslaan / 19:00 – Boekevat Johan


Ungerer / Verwelkoming / Teedrink – Badenhorstkamp

14 Desember: 07:00 – Biduur Dirk van Reenen / 09:00 –


Boeresport / Bergwedloop (Muller Fourie) / 12:00 –
Waatlemoenfees en swem / 19:00 – Boekevat
(Lombardkamp) / Talentkompetisie / Kampvuur /
Teedrink – Badenhorstkamp

15 Desember: 10:00 – Erediens ds. Org van der Walt /


19:00 – Boekevat Fourie (Roodkamp) /
Verskeidenheidskonsert Bybeltema / Teedrink – De
Jagerkamp

16 Desember: 10:00 – Geloftediens ds. Org van der Walt


/ 13:00 – Middagete en saamkuier / 19:00 Boekevat –
Gary Francis

17 Desember: Oppak en vertrek.

Kontak: Müller Fourie 082 836 4864 /


mullerfourie@yahoo.com

HEIDELBERG
Suikerbosrand Geloftefees

11 Desember: Kom kamp lekker saam voor die tyd

13 Desember: Boeremusiek en braai

16 Desember: 10:00 – Kanonsaluut / Geloftediens /


Saamkuier, gratis gemmerbier en saameet.

Kontak: Lemont Kriel 084 511 4759 /


lemontk@lesedi.gov.za

HEILBRON
Vegkop Geloftefees

Vegkop Geloftefeesterrein

09:00 – Vlagparade Heilbron Voortrekkers /


Skrifoordenking ds. Willem van Schalkwyk (APK) /
Kranslegging / Sing Lied van Jong Suid-Afrika / Feesrede
Gert Bouwer (Afrikanerskap) / Etes te koop

Kontak: Jasper van der Bijl 082 453 7357 /


jasper.vanderbijl@kombijl.co.za
HENDRINA
Hendrina Geloftefees

Plaas Grasfontein

13 Desember: Kamp opslaan / Gesamentlike braai

14 Desember: Jukskei / Vermaak / Braai

15 Desember: Erediens op dorp / Potjiekos /


Geskiedenisvertelling

16 Desember: 08:00 – Oggendgodsdiens / 09:30 –


Geloftediens / 11:30 – Jaarvergadering / 13:30 –
Gesamentlike ete (bring en eet) / 19:00 – Gesamentlike
braai

17 Desember: Kamp afslaan.

Navrae: Anton Pelser 082 804 1796 /


astro2@megaweb.co.za

Olifantsrivier-Oos Geloftefees

Plaas Rietkuil

10:00 – Geloftediens ds. D. Snyman / Feesrede M.


Breytenbach

Kontak: Neels Kruger 072 342 4589 /


driepanboerdery@gmail.com

HENNENMAN
Samekoms Geloftefees

15 Desember: 09:00 – Lofprysingsdiens (informeel) /


10:00 – Boeresport / 13:00 – Talentkompetisie /
Stokbrood en boereworskompetisie / 16:00 – Die
verhaal van Bloedrivier (DVD) / 17:00 – Bring en braai en
kampvuur

16 Desember: 10:00 – Geloftediens past. Riaan Lubbe /


12:00 – Jaarvergadering / Koek en tee

Kontak: Christine Bouwer 082 773 9297 /


cpbothariptill@gmail.com

HOBHOUSE
Hobhouse Geloftefees

NG Kerk Hobhouse

09:30 – Geloftediens Piet le Roux

Kontak: Piet le Roux 082 355 1637 /


lerouxpgp@gmail.com.

Juistzoo Geloftefees

Plaas Juistzoo naby Hobhouse

09:30 – Geloftediens

Kontak: Roelf Jordaan 073 906 3141 /


roelofjordaan@yahoo.com

JAN KEMPDORP
Jan Kempdorp Volkskansel Geloftediens

Perseel 25 E 2, Hartsvallei

Feesspreker: Herman Bayer.

Geloftediens: Ev. Cobus van der Merwe

Kontak persone: Kobie Swartz 072 559 4144 / Hansie


Maritz 072 062 7816 / outransvaal7@gmail.com

KAAPSTAD
Strand Geloftefees

Gereformeerde kerk, Altenastraat, Strand

Gesamentlike Geloftefees van Gereformeerde kerk


Strand, Nederduits Hervormde kerk Strand, AP kerk en
EG kerk (vanjaar vir 10de jaar, roteer jaarliks)

09:00 – Geloftediens ds. Armand Olivier (EG kerk) /


Samesang en Geloftes van Bloedrivier, Jan van Riebeeck
en Paardekraal word gelees / Bekende Carel en Petro
Trichardt bied woordbeeld oor Afrikaner en Bloedrivier /
Kollekte vir Bybelverspreiding / Verversings

Alle besoekende Transvalers, Vrystaters en volksgenote


van elders welkom om byeenkoms by te woon.

Kontak: Willem Reyneke 082 375 7701 /


wimrey@telkomsa.net

KAYASEPUT
Kayaseput Geloftefees

Kayaseput Feesterrein

10:00 – Verwelkoming / Vlaghysing / Lees van Gelofte /


Geloftediens ds. Roelf Smit (AP kerk) / Spreker /
Vergadering / Saamkuier en -eet

Kontak: Izak & Tarine Welgemoed 083 778 8136 /


groenboom@gmail.com

KEMPTONPARK
Bredell Geloftefees
Laerskool Bredell, h.v. 3de Laan en 6de Straat, Bredell.

Tema: Wat bind ons saam?

09:00 – Geloftediens ds. Werner Olivier (Hervormde


kerk) / Feesrede Johan Theunissen / Saamkuier met tee
en verversings

Kontak: Johan Theunissen 083 460 3302 /


kantoor@afrikanervolksparty.org

Geloftediens APK Kempton Park

APK Kempton Park, h.v. Rietfonteinweg en Pioneerstraat,


Glen Marais, Kemptonpark.

08:00 – Samesang / 08:30 – Gesamentlike Geloftediens


ds. Piet du Preez / Feesrede dr. Pieter Groenewald (VF
Plus) / Ligte middagete

Kontak: Danie Steyn 072 451 6876 / 011 976 1591 /


kemptonpark@apk.co.za

KIMBERLEY
APK Kruisgemeente Geloftefees

AP kerk Kruisgemeente h.v. Queensweg en


McDougalstraat, Kimberley

09:00 – Geloftediens ds. Danilo Stoltz / Geskiedenis van


die Gelofte van Bloedrivier

Kontak: Annalien Keyser 083 715 1202 /


kruis2007@gmail.com

KLEINFONTEIN
Kleinfontein Geloftefees
09:30 – Geloftediens ds. AJ Bezuidenhout / Samesang /
Historiese / Bevestiging van Gelofte

Kontak: Jan Groenewald 082 823 6008 / Charel


Bezuidenhout 082 255 6531 /
cmonster@vodamail.co.za

KOPPIES
Greenlands Geloftefees

Greenlands Feessaal, Vredefortweg, begraafplaasterrein.

14 Desember: 17:00 – Mini basaar / Kleiduifskiet

16 Desember: 09:00 – Kranslegging / 09:30 –


Geloftediens ds. Hennie Hatting / 10:30 – Feesrede
Johan Wolfaardt / Saamkuier en eet, bring eie eetgerei.

Kontak: Gert Loggenberg 072 020 9568 – Charlotte


Smalberger 0823794457 /
smalbergercharlotte@gmail.com

KOUGA
Kouga Geloftefees

Lemoenfontein plaas, wat geleë is tussen Port Elizabeth


en Jeffreys Baai

11:00 – Samesang / 11:15 – Geloftediens ds. Lee


Greyling / 12:00 – Bevestiging van Gelofte / 12:05 –
Feesrede / 12:45 – Bring-en-Braai. Bring asb. u eie
stoele.

Kontakpersoon – Wentzel Coetzer 072 534 5914 / oogly-


boogly@hotmail.com

KROONSTAD
Onder-Heuningspruit Geloftefees

Perdekommando / Lees van Gelofte / Openingsgebed /


Samesang / Kinderprogram / Geloftediens ds. Piet
Jacobs / Getuienisse / Oorwinningslied / Bring en braai

Kontak: Marius Voigt 082 786 4364 /


kalmar.voigt@gmail.com

NG Moedergemeente Kroonstad Geloftediens

09:00 – ds. Herman Kok (APK)

Kontak: Dries Otto 082 923 3113 /


ajotto@compuking.co.za

Randjieslaagte Geloftefees

Randjieslaagte Geloftefeesterrein

09:00 – Geloftediens ds. Hannes Els (NG) / Feesrede


Koos Basson / Verversings

Kontak: Anne-Marie Nigrini 083 631 3362 /


anigrini@sars.gov.za

Welvaart Geloftefees

Welvaart Feesterrein (ou Lindleypad)

09:00 – Geloftediens ds. Pieter Mohr van Niekerk / 10:00


– Feesrede Chris van Wyk / Voorlaaier-demonstrasie /
Braai en kuier

Kontak: Paul Serfontein 082 8011 434 / lani@e3.co.za

KRUGERSDORP
Paardekraal Geloftefees
Paardekraal Geloftefeesterrein

06:00 – Oggenddiens ds. Johan van Wyk (Hervormde


kerk) / 08:45 – Samesang / 08:55 – Vlaghysing / 09:00
– Voorlees van 1880 Gelofte / 09:10 – Feesrede Rudie
Rossouw / 10:45 – Samesang / 10:55 – Voorlees van
die 1838 Gelofte / 11:00 – Geloftediens ds. Christo
Jooste (APK) / 11:55 – Vlagstryking en Die Stem

Neem asb. kennis dat persone met vreemde kleredrag of


uniforms nie op die terrein toegelaat sal word nie.

Kontak: At von Well 082 348 3828 / vwella@eskom.co.za


– wagters@nashuaisp.co.za

LEANDRA
Eendracht Geloftefees

Eendracht Geloftesaal

09:00 – Vlaghysing / 09:30 – Geloftediens ds. Charl van


Schalkwyk / 10:00 – Aflê van Gelofte / 10:10 – Feesrede
/ 11:00 – Samesang / 12:00 – Ete en saamkuier

Kontak: Ds. Markus Pretorius 082 395 1754 /


markuspretorius1986@gmail.com

LEEUDORINGSTAD
Brandhoek Geloftefees

Plaas Brandhoek tussen Leeudoringstad en Bothaville


op oewer van Vaalrivier.

09:00 – Geloftediens ds. Jackie van Zyl (NG kerk) /


Feesrede Japie Venter / Saamkuier

Kontak: Ria Fouche 082 882 0539 /


mefouche7@gmail.com.

LICHTENBURG
Lichtenburg Geloftefees

CVO-terrein

10:00 – Geloftediens ds. Gerrie Senekal / Feesrede / Tee


en koeldrank

Kontak: Theo Goosen 083 200 7286 /


theopgoosen@gmail.com

Omkyk Geloftefees

09:00 – Opening en feesrede Andrie Meyer (SA


Kanonskiet Vereniging) /10:00 – Eie verversings / 11:00
– Lees van Gelofte / Geloftediens ds. Koos Cloete /
12:00 – Kanonsaluut

Kontak: Johan Terblans 084 514 3312 /


terblans@nwisp.co.za

LINDLEY
Groenvlei Geloftefees

Toegang tot die terrein Saterdag 14 Desember 2019.


Volwassenes en hoërskoolkinders – R30;
Laerskoolkinders – R20; Kamptarief – Volwassenes R100,
skoliere R50 (Toegangsgelde vir instandhouding van
feesterrein)

14 Desember: 10:00 – Perderitte / 14:00 – Perdesport /


16:30 – Vlaghysing en boeresport / 18:00 – Braaivleisete
(bring donasie) / 19:00 – Saamsing / 19:35 – Toneelspel

15 Desember: 10:00 – Kampeerders-erediens


16 Desember: 09:30 – Samesang / 10:00 – Voorlees van
Gelofte en Geloftediens ds. Attie Roux / Spreker Stoffel
Cilliers / Afsluiting en Die Stem

Kontak: Kobus van der Berg 082 415 6924 /


kobusvdb.theunissen@gmail.com

LYDENBURG
Badfontein Geloftefees

Alwyn Beetge Badfontein Wildsplaas

15 Desember: Vanaf 09:00 – By Rusoord Ouetehuis /


15:00 – Praatjie / 18:00 – Bring en braai met
kampvuurkonsert

16 Desember Badfontein Wildsplaas: 10:00 –


Perdekommando / Oorhandiging van Bybel, Gelofte en
vlae / Geloftediens ds. Lemmer Venter / Eerbetoning /
Saluut / Volksliedere sing / Bring en braai en aktiwiteite

Kontak: Nico Cross 082 470 3070 /


nicocross@sanlam4u.co.za

Lydenburg Geloftefees

Gereformeerde kerk Lydenburg

09:00 – Gesamentlike Geloftediens van gemeentes ds.


Abel Steyn

Kontak: Fanus Potgieter 083 454 1167 /


fanus@scubarebels.co.za

Naauwpoort Geloftefees

09:00 Steenkampsberg Boereverenigingsaal


Kontak: Ernst Lategan 082 898 1825 /
latlogbk@gmail.com

MACHADODORP
Elandsfontein Geloftefees

14 Desember: 10:00 – Boeresport en skyfskiet / 12:00 –


Braai of piekniek / 13:00 – Perdesport / 17:00 – Braai
(Bykosse word verskaf, braaipakkies te koop) / 18:30 –
Verskeidenheidskonsert / Geselligheid

16 Desember: 05:00 – Oggendsaluut / 06:00 – Biduur /


08:00 – Perdekommando / 09:00 – Vlaghysing / 10:00 –
Geloftediens ds. Adriaan Appelgryn (APK) / 11:30 –
Feesrede ds. Adriaan Appelgryn / 13:00 – Middagete
(Braaipakke te koop / Opruiming

Kontak: Izak Davies 083 701 2243 / Matilde Pretorius


082 878 5570 – matildep@assmangchrome.co.za

MAKWASSIE
Beyersrus Geloftefees

09:30 – Geloftediens ds. Nico Roux / Feesrede prof.


Jorrie Jordaan / Samesang / Saameet

Kontak: Cobus Wallis 083 284 6444 /


cobus@wacpty.co.za

MARBLE HALL
Marble Hall Geloftefees

Marble Hall Laerskoolsaal

09:00 – Geloftediens ds. Koekemoer (NHK) / Feesrede


Marius Kruger
Kontak: Gerhard Fourie 082 893 0333 /
5fouries@gfing.co.za

LOUIS TRICHARDT
Levubu Geloftefees

18:00 – Geloftediens ds. Petrus Kriel / Saamkuier en


braai

Kontak: Ds. Petrus Kriel 082 898 2081 /


krielpj@mweb.co.za

Vetfontein Waterpoort Geloftefees

Vetfontein Feesterrein

14 Desember: Bring en braai (Bykosse word voorsien) /


Boeresport

16 Desember: 10:00 – Geloftediens / Gratis ete (Bring


stoele, eetgerei en drinkgoed)

Kontak: Lionel 082 877 8695 / Nico 082 560 4563 /


Bossie 083 253 9780

MARGATE
APK Margate Geloftefees

AP kerk, Alexanderweg 58, Gayridge

09:00 – Geloftediens

Kontak: Kobie Jacobs 082 896 3236 /


suidkus@apk.co.za

MIDDELBURG
Banke Geloftefees
Banke Boereverenigingsaal

09:30 – Samesang / 10:00 – Geloftediens ds. Thys


Muller (APK) / 11:00 – Kort oorsig van Gelofte / 11:30 –
Bring en braai

Kontak: Lida Botha 082 777 0736 /


ikebana@telkomsa.net

Middelburg Geloftefees

08:00 – Gesamentlike Geloftediens al vier kerke in NG


moederkerk (Wit kerk)

Kontak: Ds. Jaco van Rooyen 079 494 0091 /


kantoor@witkerk.co.za

MOSSELBAAI
Mosselbaai Geloftefees

Mosselbaai Stadsaal, Marshstraat

09:00 – Geloftediens ds. Danie van Dyk / Feesrede Henk


van de Graaf (TLU SA)

Kontak: Piet Joubert 082 562 7508 /


psjoubert@telkomsa.net

NABOOMSPRUIT
Naboomspruit Geloftefees

09:00 – Vlaghysing / Geloftediens ds. Jan Claassen


(Hervormde Kerk) / Herhaling van Gelofte / Feesrede
adv. Jan van Zyl / Vergadering / Sing van Die Stem

Kontak: Charl Heymans 082 458 0235 /


waterplan@telkomsa.net – Danie Janse van Vuuren 082
801 9217 / danie.elbiejansevanvuuren@gmail.com
NAMIBIË
Stampriet Geloftefees

NG kerk Stampriet

09:00 – Geloftediens ds. WM Snyman

Kontak: Ds. WM Snyman +264813033645 /


w.m.snyman@gmail.com

NELSPRUIT
Nelspruit Geloftefees

NG kerk (Suid)

09:00 – Geloftediens ds. Thys Lourens / Vertelling van


geskiedenis ds. Thys Lourens

Kontak: Diederick Scholtz 082 400 1360 /


diederick@harmonie.co.za

NEWCASTLE
APK Newcastle Geloftefees

AP kerk Loeriestraat 20

08:00 – Geloftediens ds. Coen Janse van Rensburg

Kontak: Tinus Maré 072 383 3981 /


tinusmare@telkomsa.net

ODENDAALSRUS
Saamtrek Geloftefees

Saamtrek Geloftefeesterrein, op S639 Odendaalsrus-


Losdoornspad

9:30 – Opening Jaco Grobbelaar / 09:45 – Geloftediens


ds. Zak Stolz / 11:00 – Feesrede prof. Piet Strauss

Kontak: Jaco Grobbelaar 082 417 2517 /


jacogrobb@gmail.com.

OHRIGSTAD
Ohrigstad Geloftefees

Potgietersaal, Voortrekker Begraafplaas

08:00 – Kranslegging by Voortrekker Begraafplaas /


09:00 – Geloftediens Potgietersaal

Kontak: Marnus van der Wal 083 751 5536 /


vanderwalboerdery@gmail.com

OLIFANTSHOEK
Olifantshoek Geloftefees

08:30 – Geloftediens ds. Johan Verdoes / Feesrede Frik


Wentzel (Bastion Opleidingsinstituut) / Bring en braai

Kontak: Hennie Fourie 082 784 8655 /


fourieboerdery@yahoo.com

ORANIA
Orania Geloftefees

Oewerpark, Orania

08:30 – Voorsang / 09:00 – Geloftediens dr. Wikus Buys


/ 09:50 – Feesrede Pieter Krige / 10:30 – Verversings en
gratis gemmerbier

Kontak: Pieter Bischoff 061 813 8272 /


pieterb@orania.co.za

ORANJEVILLE
Saambou Geloftefees

Saambou Geloftefeesterrein (langs plaas van Nicci


Oosthuizen)

09:00 – Geloftediens ds. Tommie van Vuuren


(Gereformeerde kerk) / Feesrede en
geskiedenisvertelling van Slag van Bloedrivier

Ons vier die dag omdat ons voorouers ʼn Gelofte aan God
gemaak het en wat ons glo ons moet eerbiedig.

Kontak: Mart Mari du Plooy 082 386 2906 /


martmari@leemeat.co.za

OTTOSDAL
AWB Geloftefees

Tussen Ottosdal en Delareyville

09:00 – Geloftediens / Feesrede Steyn van Ronge (AWB)

Kontak: Piet Breytenbach 082 578 1631 /


splitpinchris@gmail.com

OUDTSHOORN
Populiersbos Geloftefees

Oude Muragie, 38 km van Oudtshoorn en 9 km van De


Rust

10:00 – Geloftediens ds. Johann Jacobs (APK) /


Feesrede

Kontak: Dr Basie Wassermann 082 757 3862 /


lilianw67@gmail.com

PAARL
Paarl Geloftefees

Voortrekkersaal by Kloofstraat 16 in Bertville, Paarl

09:00 – Verrigtinge begin om 10:00 onder die leiding van


ds. Chris le Roux / Ná die verrigtinge word ʼn
piekniekbraai gehou. Bring eie verversings, eetgerei,
komberse en stoele.

Kontak: Pieter Burger 068 016 3446 /


pjhburger@protonmail.ch

PETRUSBURG
Paardeberg Geloftefees

Perdeberg, 40 km vanaf Kimberley op Petrusburgpad

09:00 – Perdekommando / Geloftediens past. Pieter


Coetzee / Feesrede prof. Hennie van Coller / Verversings

Kontak: Wikkie en Aletta Knipe 082 805 5390 /


alettak@vodamail.co.za

PHILIPPOLIS
Philippolis Geloftediens

Ou kerkie in Waterkloof, 5 km buite Philippolis

09:30 – Geloftediens ds. Henry Scherman (APK) / Tee en


verversings

Kontak: Johan Botes 083 273 7482 /


johan.botes4@gmail.com

PIETERSBURG
Strydpoort Geloftefees

Strydpoort Geloftefeesterrein, 45 km buite Pietersburg


op Zebedielapad.

13 – 17 Desember: Kamp gesellig saam

16 Desember: Geloftediens ds. Chard Meyer (NG kerk) /


Feesrede Gordon Horn

Kontak: Anneke Muller 082 717 2661 /


anekemuller@gmail.com

PLETTENBERGBAAI
Plettenbergbaai Geloftefees

NG kerk Plettenbergbaai, Wittedrift

09:00 – Geloftediens

Kontak: Chris du Preez 082 551 1685 /


chris2dupreez@icloud.com

PIETERMARITZBURG

AP kerk Gelofte-Pietermaritzburg

Bowkerweg 30, Bisley

09:00 – Geloftediens oudl. J.H. le Roux / Voordrag van


Slag van Bloedrivier oudl. J.H. le Roux / Die Stem strofes
1 en 4 / Koffie, tee en ligte verversings

Kontak: Christiaan le Roux 082 306 9241 /


apkgeloftepietermaritzburg@apk.co.za.

Pietermaritzburg Noord

NG kerk Pietermaritzburg-Noord, Morcomstraat 89,


Prestbury
09:00 – Geloftediens ds. Lucas Meyer / Feesrede /
Koffie, tee en verversings

Kontak: Louis Radyn 082 857 2260 /


louisradyn@gmail.com; ngk@scottburgh.co.za

POTCHEFSTROOM
Roepersfontein Geloftefees

Roepersfontein Geloftefeesterrein, geleë in Koepelgebied

08:30 – Skriflesing / 09:00 – Perdekommando /


Vlaghysing / Kranslegging (Eie kranse ook welkom) /
Sing van volksliedere / 10:00 – Geloftediens ds. Johan
Gericke (APK) / Feesrede Johan Fouchee / Die Stem /
12:00 – Besigtiging van kol op senotaaf / Middagete en
samesyn

Kontak: Willie Olivier 073 563 8017 / 071 659 1409.

Rooipoort Geloftefees

Rooipoort Geloftefeesterrein

09:00 – Lees van Gelofte / Samesang / Geloftediens ds.


Hennie Aucamp / Feesrede / Die Stem / Saameet onder
die bome

Kontak: Alet 076 979 8310 / anfourie@truenw.co.za

Pretoria
Akasia-De Wildt Geloftefees

Jopie Fourie Feesterrein, 3 km wes vanaf Hornnekspad


aan R513 na Brits

Tema: Vryheidstrewe van die Afrikaner: Betekenis van


die Groot Trek
08:00 – Vlagparade en samesang / 09:20 – Geloftediens
en aflê van Gelofte ds. Johan Schütte (APK HK) /
Feesrede prof. Daan Goosen (Akademia) /10:15 – Die
Stem / 11:00 – Saamkuier (Bring piekniekmandjie)

Kontak: Gawie Rossouw 072 134 1105 /


ggmotors89@gmail.com

Kloof Geloftefees

APK Wonderboom, Hesteapark, Pretoria-Noord

08:45 – Geloftediens prof. Gerrit Smit / 10:00 –


Feesrede Louis van der Schyff (HNP)

Kontak: Fritz van Graan 082 854 2643 /


llvangraan@mweb.co.za

Bapsfontein Geloftefees

Dalhwinnie, Garsfonteinweg

09:00 – Geloftediens ds. Dawid Nel / Vertelling van


geskiedenis dr. Pieter Möller / Saamkuier.

Kontak: Wayne Gibbs 082 818 0696 /


waynegibbs@gmail.com

Gereformeerde Geloftefees Pretoria-Noord

Gereformeerde kerk Wonderboompoort, Genl.


Beyersstraat 256, Pretoria-Noord

Ps. 78:3-4: “Wat ons gehoor het en weet en ons vaders


ons vertel het, sal ons nie verberg vir hulle kinders nie,
maar aan die volgende geslag vertel die roemryke dade
van die HERE en sy mag en sy wonders wat Hy gedoen
het.”
08:55 – Geloftediens / Herbevestiging van die
Bloedrivier Gelofte ds. Pieter le Roux / 10:30 –
Samesang / Historiese vertelling / Gelofte / Piekniek.

Kontak: Kobus en Kittie Kok 082 670 1961


/ jaanskok@gmail.com

Pretoria- Oos Geloftefees

Pioniersmuseum, Silverton Pretoria

09:00 – Geloftediens prof. Willem Boshoff /


Gaskunstenaar / Tee en verversings

Kontak: Bessie Keun 082 454 6060 /


bessie@applous.co.za

Roodeplaat-Zeekoegat Geloftefees

Oudste Geloftefees in Pretoria

Gereformeerde kerk Kameeldrift, h.v. Tambotie en


Sekelbosweg

08:00 – Geloftediens / Kanon- en voorlaaiersaluut /


Uitstallings / Koffie, tee en verversings

Kontak: Ziets Fourie 082 5707547 /


zietz.fourie@labour.gov.za

Voortrekkermonument Geloftefees

Voortrekkermonument

06:30 – Hekke open / 07:00 – Assegaaihek open / 08:15


– Samesang / 08:30 – Geloftediens dr. Danie Langner
(FAK en Die Voortrekkers) / Lees van Gelofte Müller
Pretorius / Boekbekendstelling / 11:00 – Hoofhek open
vir algemene publiek / 12:00 – Son op senotaaf

Kontak: Annatjie Erasmus 012 326 6770 /


bemarking@vtm.org.za

Waverley Geloftefees

Waverley Christian Academy Skoolsaal, 28ste Laan,


tussen Ben Swart- en Haarhoffstraat

Tema: Verootmoediging

10:00 – Geloftediens ds. Frans Joubert /


Geskiedkundige oorsig.

Kontak: Ds. Frans Joubert 073 482 3295 /


fransgj@gmail.com

PRIESKA
Prieska Geloftefees

NG kerk Prieska

08:00 – Kranslegging / 09:30 – Geloftediens ds. Rudi


Jansen van Vuuren / Feesrede Carel Boshoff
(Vryheidstigting)

Kontak: Koos du Pisanie 083 457 8145 /


bets.dupisanie@gmail.com / 084 582 7024

RAMSGATE
Ramsgate Geloftefees

Ramsgate-hoofstrand onder groot tent

09:00 – Geloftediens dr. Mike Heaney / Saamsing / Bring


& braai.
Kontak: Wessel Pretorius 082 318 6195 /
pcm2000@lantic.net

RANDBURG
Waterval Geloftefees

Laerskool Unika, Abbotstraat, Robindale

09:00 – Geloftefees ds. Johan Pieters (NG) / Feesrede /


Koeksisters, tee en koffie

Kontak: Gawie Naudé 083 479 5582 /


waterval.geloftefees@gmail.com

RUSTENBURG
Middelfontein Geloftefees

Middelfonteinplaas, Derby-distrik

10:00 – Geloftediens Abri van der Heever / Aflê van


Gelofte

Kontak: Jaco de Jager 082 854 9984 /


mari@habaservices.co.za

Moedwil Geloftefees

Bosveld Oord, Windgatsaal

08:45 – Samesang / 09:00 – Geloftediens past. Deon


van Zyl / Geskiedenisvertelling Johan Schoeman / FAK
Volksliedere / Verversings

Kontak Johny Cloete 083 417 7517 /


cloetejohny@gmail.com

Rustenburg Geloftefees
09:00 – Geloftediens ds. Rian Steyn, NG Suid /
Geskiedenisvertelling

Kontak: Alet Potgieter 084 332 4199 /


welmaplaas@gmail.com

SABIE
Sabie Geloftefees

Castle Rock-karavaanpark, Feeshuis

09:00 – Geloftediens gesamentlik, Hervormde kerk bied


diens aan

Kontak: Peet Reyneke 082 325 6960 /


peet_reyneke@absamail.co.za

SECUNDA
Gesamentlike Geloftediens vir Secunda en Louis
Trichardt

Nederduits Hervormde kerk, Secunda

09:00 – Geloftediens ds. Martin Meyer / Die Stem (4de


strofe) / Videovertoning van Slag van Bloedrivier

Kontak: Werner Ernst 082 663 9408


www.Secundagelofte.wordpress.com

SENEKAL
Senekal Geloftefees

Biddulphsberg Oord, kampterrein

09:30 – Geloftediens ds. Stefan Terblanche /


Boeresport, swem, jukskei, sakresies, ens. / Bring en
braai (eie drinkgoed, eetgerei en stoele (pap en sous
word voorsien, melkterte en koeksisters te koop)
Kontak: Ds Stefan Coetzee 082 386 7675 /
stefan.coetzee@apk.co.za

STELLA
Plesier Geloftefees

Plaas Plesier, tussen Stella en Mafikeng

14 Desember: 16:00 – Saamkuier / Jukskei /


Toneelopvoering / Fakkelloop

16 Desember: 10:00 – Feesrede / 11:00 – Geloftediens /


12:00 – Saam eet

Kontak Tina le Roux 083 298 1537 /


tleroux2605@gmail.com

STERKRIVIER
Sterkrivier Geloftefees

Hanglip Boeresaal

09:00 – Geloftediens ds. Jaco Putter (Gereformeerde


kerk) / 10:30 – Spreker Jas Hansen (Oudskoolhoof)

Kontak: Bertus Möller 083 448 4784 /


ljmoller@limpopo.za.net

SWARTRUGGENS
Brakkloof Geloftefees

Terrein van ou Brakkloofskool – Geloftefeeskomitee hou


geboue en terrein in stand en vier meer as 100 jaar lank
hier die Geloftedag

09:00 – Voorafsang / Geloftediens ds. D.H.P. Wijnbeek /


Volksliedere / Feesrede Mardie Steenkamp / Verversings
en saamkuier
Kontak: Welma Els 083 479 6335 /
welmaplaas@gmail.com

THABAZIMBI
Leeupoort Geloftefees

Leeupoort-karavaanpark, Saal

09:00 – Geloftediens ds. Paul Buitendag

Kontak: Pieter Bodenstein 082 410 1655 /


boskuiers@gmail.com

Swaershoek Geloftefees

Tema: Alleen aan God die eer

09:00 – Vlagseremonie / Voorlaaier- en kanonsaluut /


Geskiedenisvertelling / 10:00 – Geloftediens ds. Herman
Erasmus (APK) / 11:15 – Samesang en Feesrede ds.
Aubrey Hough (APK) / 12:00 – Gesamentlike ete

Kontak: Danie & Cecile Nel 082 872 4144 /


danny.cecile.nel@gmail.com

THEUNISSEN
Theunissen Geloftefees

Gereformeerde kerk Theunissen

09:15 – Geloftediens gemeentes gesamentlik / Tee en


verversings

Kontak: Monté Pienaar 078 448 5858 /


monte@hotmail.com

THORNHILL
Kouga Geloftefees
Plaas Lemoenfontein naby Gamtoosriviermond, tussen
PE en Jeffreysbaai

11:00 – Samesang / 11:20 – Geloftediens ds. Lee


Greyling / 11:55 – Ander Geloftes Jan van Riebeeck en
Paardekraal / 12:00 – Bevestiging van Gelofte / 12:05 –
Feesrede ds. Gideon Aggenbach / Die Stem / 12:45 –
Bring-en-braai (bring stoele)

Kontak: Wentzel Coetzer 072 534 5914 / oogly-


boogly@hotmail.com

TWEELING
Hooggelegen Geloftefees

Geleë tussen Petrus Steyn, Frankfort en Tweeling

13 Desember: 19:30 – Toneelspel (R20


volwassenes/R50 kinders)

14 Desember: 09:00 – Monumente-toer / 14:00 –


Koorsang / 15:30 – Boeresport / 18:00 – Braai (R40 p.p.
bring eetgerei en stoele) / Konsert Coert en Sarel (R20
volwassenes, R10 kinders)

15 Desember: 10:00 – Koorsang / Erediens ds. Ruan


Combrinck / 18:00 – Skuifievertoning /
Rolprentvertoning van Bloedrivier

16 Desember: 08:00 – Biduur / 09:30 – Geloftediens ds.


Ryno van As / Lees van Gelofte / Spreker ds. Ruan
Combrinck

Kontak: Willem Lotter 082 854 9045 /


lotterwj@eskom.co.za

TZANEEN
Tzaneen Geloftediens

CVO Skool Feesterrein

15 Desember: Karel Treghardt kakebeenwa, plaaslik


gebou in 1988 vir 150-jarige herdenking van Groot Trek,
op terrein in tipiese Voortrekker-uitspanning te besigtig.

09:00 – Geloftediens ds. Adriaan van Tonder / Koffie en


kuier by die wa

Kontak: Allan Campbell 083 635 7732 /


rabek@mweb.co.za

Letaba Geloftefees

Fonteinplaas Feesterrein op R71, 12 km vanaf Tzaneen,


rigting Letsitele

09:30 – Geloftediens ds. Chris Denysschen (APK) /


Feesrede Johan Grobler (Afrikaner Nasionalistiese
Beweging) / Bring en braai

Kontak: Dirk Joubert 073 377 4622 / dirkiej2@gmail.com

Magoebaskloof Geloftefees

Plaas Kromdraai (Cheeriopad R71)

Vir bykans 30 jaar elke jaar gehou

10:00 – Geloftediens ds. Thinus du Plessis / Kuier en


bring en braai, gesinsgeleentheid

Kontak: Schalk en Bettie van der Merwe 076 458


1282 /bettie@kromdraaiblomme.co.za

UPINGTON
Giel Kriel Geloftefees

Volle Evangelie kerksaal, 3de Laan

09:30 – Geloftediens ds. Chris Lombaard / Feesrede


Tiaan Theron / Piekniek

Kontak: Yvonne de Jager 083 655 2083 /


werdakamers@gmail.com

VANDERBIJLPARK
Vanderbijlpark Geloftediens

Derde Kruis Gemeente, Prinsloostraat

09:00 – Geloftediens ds. Deon Senekal /


Geskiedenisvertelling / 10:00 – Kuier rondom koppie
koffie

Kontak: Suzette van der Merwe 083 270 5536 /


svdm24@gmail.com

VANRHYNSDORP
Lankverwacht Geloftefees

Lankverwacht Gasteplaas & Kampeerterrein

08:00 – Oggendgodsdiens / 08:30 – Vlaghysing / 09:00


– Geloftediens ds. H. Gotham / 09:45 – Aflê van Gelofte
/ 10:15 – Feesrede / 11:45 – Gesellige verkeer en ete
(bring eie eetgerei)

Kontak: Sakkie van der Merwe 071 868 0413 /


sakkievandermerwe@gmail.com

VEREENIGING

Volkskansel Geloftefees
Laerskool Voorwaarts-saal, Neethlingstraat 224,
Riversdale, Meyerton

09:30 – Geloftediens Ev. Essie Esterhuizen / Feesrede


Hennie le Roux / Bring & braai.

Kontak: Hennie le Roux 084 6888 713 /


hennie@wicard.co.za

Vaal Geloftefees

Lion’s Creek-lapa, Donaldweg, Glen Donald (Drie Riviere)

10:00 – Samesang / Geloftediens ds. Dirk Dykstra


(Gereformeerde kerk) / Geskiedenisoorsig

Kontak: Robert Fourie 083 653 2514 /


robert@flashcor.co.za

VERKEERDEVLEI
Rietfontein Geloftefees

Rietfontein Feesterrein

Kom kamp saam vanaf 14 Desember

15 Desember: 15:30 – Vlaghysing / 16:00 – Biduur /


17:00 – Boeresport / 18:30 – Skaapbraai / 20:00 –
Konsert en kinderprogram

16 Desember: 09:30 – Feesrede M.C. Heunis / 10:15 –


Koek en tee / 11:00 – Geloftediens ds. Gert Terblanche /
12:00 – Middagete

Kontak: Quinton Ferreira 083 377 9035 /


kongres@internext.co.za

VERMAAS
Rietspruit Geloftefees

Gereformeerde kerk Uitschot

09:30 – Geloftediens / Steak-ete te koop

Kontak: Jannie Breytenbach 082 872 9560 /


janniebreytenbach@gmail.com

VOLKSRUST
Majuba Geloftefees

Majuba Feesterrein

09:40 – Vlaghysing en erewag / 09:45 – Verwelkoming /


09:50 – Samesang / 10:00 – Voorlees van Gelofte /
Geloftediens ds. Martin Jordaan / 11:30 – Feesrede
prof. Erik Holm / Die Stem / 12:30 – Uitstalling en
verduideliking van die 67 waens / 13:00 – Middagete
(Braai)

Kontak: Ds. Paul Buitendag 082 853 8900 /


buitendagp@telkomsa.net

VILJOENSKROON
Viljoenskroon Geloftediens

NG kerk Viljoenskroon

09:00 Geloftediens ds. Petrus Harmzen / Kuier en


verversings

Kontak: Louis Botha 083 411 9544 /


bodeel1@gmail.com

VREDEFORT
Dewetsdrif Geloftefees
09:00 – Geloftediens / 10:00 – Feesrede prof. André
Duvenhage (NWU Potch) / Verversings en wegneemetes

Kontak: Stefan du Toit 083 540 7375 / Chris Reyneke


072 467 8779

VRYBURG
Grootpan Geloftefees

Grootpan Geloftefeesterrein, tussen Vryburg en


Delareyville

10:00 – Geloftediens / Kerrie en rys

Kontak: Cilliers Snyman 083 383 4190 / skillie@wasp-


sa.co.za

WARMBAD
Berlyn Geloftefees

Plaas Berlyn, 35 km buite Warmbad naby Settlers

09:00 – Vlaghysing / 10:00 – Geloftediens past. Gielie


(AGS).

Kontak: Kassie Pretorius 060 566 3194 /


pretorius.kassie@gmail.com

Mabula Geloftefees

Mabula Boeresaal

09:00 – Geloftediens ds. Neels van Tonder / Feesrede dr.


Gideon Grobler / Gesamentlike ete (bring net eie
eetgerei, slaai en drinkgoed)

Kontak: Theo Ahlers 082 824 7321 /


theosnr@belanet.co.za
Geloftediens Gereformeerde Kerk Warmbad

Gereformeerde kerk Warmbad, h.v. Oosthuizen- en


Kwaggastraat

09:00 – Geloftediens ds. Bernard Hattingh / Lees van


Gelofte

Kontak: Ds Bernard Hattingh 082 373 2590 /


gkwarmbad@mweb.co.za

Warmbad Geloftefees

NG kerk Warmbad-Wes, h.v. Gilfillan- & Oosthuizenstraat

Tema: Quo Vadis? Die trekgeskiedenis saam met God en


wat ons vandag daaruit kan leer.

08:40 – Samesang / 09:00 – Feesrede Faan Rabie


(Radio Pretoria) / Bou ossewa / Gedig voorlesing / 09:40
– Geloftediens ds. Bernard Hattingh (Gereformeerde
kerk) / 10:15 – Saamkuier en verversings / Gratis
Geloftefeesboekie

Kontak: Reint van de Pol 082 563 7602 /


reintvandepol@gmail.com

WELKOM
Welkom Geloftefees

Hoër Tegniese Skool Welkom

09:00 – Geloftediens / DVD oor geskiedenis / Kuier,


verversing en waatlemoen

Kontak: Weitz Botes 082 780 8518 /


weitzbotes.wb@gmail.com
WITBANK
Witbank Volkskansel Geloftediens

Portugese Saal Witbank

09:00 – Geloftediens ds. Ben Strijdom / Feesrede Johan


Greyling

Kontak: Johan Greyling 082 701 0652 /


strijdomb@gmail.com

Witbank Geloftefees

NG kerk Vallei, Kiepersollaan 97, Tasbetpark

09:00 – Geloftediens ds. Hannes Grobler / Feesrede


Victor Schultz / Verversings.

Kontak: Leon Viviers 082 894 5755 /


leonviviers53@gmail.com

WOLMARANSSTAD

Doornpan Geloftefees

09:15 – Perde-optog / Kranslegging / Oorsig van Gelofte


Pieter Greyling / Lees van Gelofte Willem Grobbelaar /
10:15 – Geloftediens past. Willie Massyn / Die Stem /
11:30 – Gaskunstenaar Cathy Viljoen / Oorwinningslied /
Spitbraai

Kontak: Willem Grobbelaar 083 264 2472 /


wgadmin@nwet.co.za

ZEERUST
Bokkraal Geloftefees

Bedien omliggende dorpe: Koster, Swartruggens, Groot


Marico, Zeerust en Lichtenburg

09:30 – Biduur en lees van Gelofte / 10:00 –


Geloftediens ds. Faan Visser / 11:45 – Feesrede Bennie
van Zyl (TLU SA) / Die Stem / Middagete

Kontak: Evert du Preez 083 635 6528 /


coetseeferdi@gmail.com

Rietvallei Geloftefees

Ou Kosterpad

10:00 – Geloftediens ds. Stephan Botha /


Geskiedkundige vertelling

Kontak: Wilma Huyser 083 308 8215 /


wilma.huyser@standardbank.co.za

BUITELAND

NIEU-SEELAND, CHRISTCHURCH

ACK Christchurch Geloftediens

30 Tresillian Drive, Rolleston, Christchurch

19:00 – Geskiedenisoorsig Daan Roux / Geloftediens


Salmon van Huyssteen / Saamkuier en tradisionele
verversings soos melktert, koeksisters en biltong met
koffie en tee, asook pap en wors

Kontak: Daan Roux +64 21 1285128 /


danroux458@yahoo.co.nz

VSA

CROFTON, MARYLAND
Marisa Haasbroek en gesin

1111 Soho Ct., Crofton, Maryland, VSA

Gesinsgeleentheid

Kontak: Marisa Haasbroek tuiskoolmarisa@gmail.com

LEXINGTON, KENTUCKY

500 Persimmon Tree Road, Lexington, SC 29072

Gelofteherdenking deur Ferdi Fourie en gesin

Kontak: Ferdi Fourie +1(402)659-8439 /


ferdif7@outlook.com

You might also like