Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

Roman:

Kruppel Engel
Hoofstuk 2

• Toe haar ouers, Ma Lettie en grootmaakpa, Pa At, uitvind sy kry by


Stefaans hulp, is hulle kwaad en Ma Lettie slaan haar.

• Sy besef die persoon wat raad gegee het, is Jakob en wonder hoe hy van
Stefaans geweet het.

• Pa At is ‘n plaasarbeider, maar trots dat Tina en haar halfboetie goed


vaar op skool.

• Hulle gaan op 16 Desember dorp toe om Kersinkopies te doen.

• Kersdag werk die vrouens in die wit boere se huise en hou ook self
Kersdagvieringe.

• Merlin, Jakob se ma, is by hulle en drink amper paraffien uit ‘n bottle.

• ‘n Bakleiery begin en Pa At word amper deur Evaan met ‘n mes gesteek.

Opsomming
Tina se ma is onsteld dat sy Stefaans om hulp gevra het en Pa At is ook views.
Tina vermoed dat Stefaans haar pa is omdat mense al jare lank daarvan praat.

Sy wonder hoe Jakob van Stefaans geweet het. Sy vra haar ma, maar Ma Lettie
wil nie oor Jakob praat nie. Pa At kom huis toe en vertel dat vyf skape gesteel
is. Hy praat oor haar en klein Attie se goeie rapporte.

Op die 16de Desember gaan hulle dorp toe en koop Kersfeesgoed. Pa At hoot dat
sy met Stefaans gepraat het. Hy is baie kwaad en ontevrede.

Kersdag is Merlin by hulle. Tina probeer baie ordentlik wees en bied vir haar ‘n
glas aan vir die watter wat sy in ‘n bottle het. Dis nie water nie, dis paraffien.
Ma Lettie klap die bottle uit Merlin se hand en klap per ongeluk vi room Ketôt.
Sy vrou, Sanna, wil hom help, maar Pa At keer haar.
Haar seun, Evaan, wil Pa At met ‘n mes bykom.

You might also like