Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 7

WS 3: TOELATINGSVORM Administratiewe nommer:

HOëRSKOOL DIE WILGERS


GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

KANTOORGEBRUIK:
VERPLIGTEND VIR VERPLIGTEND VIR
BY AANSOEK
GRAAD 8 GRAAD 9 - 12
AANGEHEG
Posbus 72648
Afskrif van ID-dokument
Lynnwoodrif 0040 van beide ouers en/of  
Frankweg 8 voogde
Geboortesertifikaat van
Die Wilgers 0041 leerder/voornemende  
leerder
Oorplasingsertifikaat EN
volledige rapport
Tel: (012) 807 5229/30/31 /punteverslag en  
portefeuljes
E-pos: admin@hswilgers.co.za
Bewys van woonadres of
Webblad: www.hswilgers.co.za werksadres, bv. ‘n  
water- en ligterekening.

1. LEERDERBESONDERHEDE
Volle name: Huistaal:
Van: Leerder selfoonnommer:
Voorletters: Leerder e-posadres:
Noemnaam: Inskrywingsdatum:
Geboortedatum: DAG MAAND JAAR Toelatingsdatum:
Nasionaliteit: Suid-Afrikaner Voorheen in graad:
Ander: Tans in graad:
ID-nommer:
Kerkverband: Registerklas/Waglys
Geslag: Jare in graad:
Bevolkingsgroep: Jare in fase: GRAAD 7 - 9 GRAAD 10 - 12
Woon in land: Ou toelatingsnommer: KANTOOR KANTOOR
Woon in provinsie: Nuwe KANTOOR KANTOOR
toelatingsnommer:

2. VORIGE SKOOL BYGEWOON


Naam van skool:
Adres van skool:
Provinsie van skool:
Kontakbesonderhede van skool: Telefoon: ( ) E-posadres:
Leierskapsposisie Hoofleier Onderhoofleier Prefek/VLR Sportkaptein Ander:
3. STATUS VAN GESIN ( Merk van toepassing)
Beide ouers Geskei: Woon by Pa Vervreem: Woon by Pa Pa: wewenaar
Voogde Stiefma Stiefma Stiefma
Geskei: Woon by Ma Vervreem: Woon by Ma Ma: weduwee
Stiefpa Stiefpa Stiefpa
4. BROERS EN SUSTERS
Ouderdom/ Inskrywingsnommer
Naam Skool bygewoon
Graad (indien by H/S Die Wilgers)

1
5. 6.
Vader Moeder Voog Vader Moeder Voog
OUER/VOOG 1 OUER/VOOG 2
Titel Titel
Volle name Volle name
Van Van
Voorletters Voorletters
Noemnaam Noemnaam
Huwelikstatus - Huwelikstatus
Nasionaliteit Nasionaliteit
ID-nommer ID-nommer
Paspoortnommer Paspoortnommer
Etniese groep Etniese groep
Geslag Geslag
Huistaal Huistaal
Kommunikasie Kommunikasie
D6 E-POS D6 E-POS
voorkeur voorkeur
Selfoonnommer Selfoonnommer
Telefoon(h) Telefoon(h)
Faksnommer Faksnommer
E-posadres E-posadres
(Verpligtend) (Verpligtend)

Woonadres Woonadres

Posadres Posadres

Poskode: Poskode:

Beroep Beroep
Werkgewer Werkgewer
Posbeskrywing Posbeskrywing
Werksnommer Werksnommer
7. KONTAKBESONDERHEDE IN GEVAL VAN NOOD (Anders as ouers/voogde)
Naam en Van

Adres

Huis:
Kontaknommers Werk:
Selfoon:
8. MEDIESE BESONDERHEDE
Spesifieke mediese inligting van leerder bv. Epilepsie,
Diabeet, Allergieë en of ander sieketoestande
Naam:
Mediese dokter
Kontaknommer:
Naam:
Mediese fonds Fondsnommer:
Hooflid:

2
9. OUERBETROKKENHEID
Dui aan by watter aktiwiteite u graag sal wil inskakel, indien moontlik. ( Merk van toepassing)
Inligtingstegnologie
Beroepsleiding
Akademie
Akkommodasies
Naskoolsentrum
Kultuur Kultuur
Terrein
Geboue
Logistiek
Voertuie
Sekuriteit
Voedingskole
Bemarking
Publikasies
Borge
Fondswerwing
Fondsinsameling
Verkope
Ouerkomitee
Klerebank
Fasiliteite
Sport
Borge

10. VAKTOELATINGSVEREISTES: GRAAD 10 - 12


1) Algemeen:
ʼn Minimum van 15 leerders moet ‘n vak kies om die aanbieding daarvan in graad 10 te regverdig.
2) Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid:
‘n Leerder sal toegelaat word om vanaf Wiskunde na Wiskundige Geletterdheid te verander en nie anders
om nie.
3) Fisiese Wetenskappe:
Die chemie en fisika gedeelte van Fisiese Wetenskappe moet in graad 9 ten minste op vlak 3 geslaag
word. Wiskunde is verpligtend.
4) Rekenaartoepassingstegnologie:
‘n Toelatingstoets word afgelê. ‘n Beperkte aantal leerders kan toegelaat word na gelang van die
beskikbare infrastruktuur.
5) IT (Inligtingstegnologie):
‘n Goeie punt in wiskunde dien tot toelatingsvereiste. ‘n Beperkte aantal leerders kan toegelaat word na
gelang van die beskikbare infrastruktuur.
6) Rekeningkunde:
‘n Graad 9-punt van 60% in EBW word benodig. Wiskunde is ‘n aanbeveling.
7) Visuele Kuns:
‘n Praktiese eksamen word afgelê.
8) Ontwerp:
‘n Praktiese eksamen word afgelê. ‘n Beperkte aantal leerders kan toegelaat word na gelang van die
beskikbare infrastruktuur.
9) Meganiese Tegnologie:
Verpligte kombinasies: (Kies slegs een.)
i) Wiskunde, Fisiese Wetenskap en Ingenieursgrafika en –ontwerp. OF
ii) Tegniese Wiskunde, Tegniese Wetenskap en Ingenieursgrafika en -ontwerp.
10) Gasvryheidstudies:
‘n Beperkte aantal leerders kan toegelaat word na gelang van die beskikbare infrastruktuur.

3
11. LEERAREAS (VAKKEUSES): GRAAD 8 & 9
Verpligte leerareas/vakke:
Afrikaans Huistaal 
Tale
Engels Eerste Addisionele Taal 
Wiskunde Wisk 
Natuurwetenskappe NW 
Lewensoriëntering LO 
Sosiale Wetenskappe SW 
Tegnologie Teg 
Skeppende Kuns SK 
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe EBW 
12. VAKKEUSES: GRAAD 10 - 12 (‘n Minimum van sewe (7) vakke moet gekies word.)
AFDELING A: VERPLIGTE VAKKE:
Afrikaans Huistaal 
Tale
Engels Eerste Addisionele Taal 
Lewensoriëntering LO 
Wiskunde
Wiskunde (Kies een)
Wiskundige Geletterdheid
Ingenieursgrafika en -ontwerp
Meganiese Tegnologie
Tegniese rigting (TSWFS) Keuse 1
Fisiese Wetenskappe
Wiskunde
Ingenieursgrafika en -ontwerp
Meganiese Tegnologie
Tegniese rigting (TSWFS) Keuse 2
Tegniese Wetenskappe
Wiskunde
AFDELING B: KEUSE VAKKE:
Kies enige drie (3) vakke uit hierdie afdeling (behalwe leerders wat reeds ‘n tegniese vakrigting gekies het).
MOONTLIKE STUDIERIGTINGS MOONTLIKE VAKKE
Fisiese Wetenskappe
Lewenswetenskappe
Natuurwetenskappe
Inligtingstegnologie
Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
Rekeningkunde
Ekonomiese Wetenskappe Ekonomie (8ste vak)
Besigheidstudies
Sosiale Wetenskappe Geografie
Visuele Kunste
Skeppende Kunste Ontwerp
Drama
Toerisme
Dienste
Gasvryheidstudies
Ingenieurswese en Argitektuur Ingenieursgrafika en -ontwerp

• ʼn Minimum van 15 leerders moet 'n vak kies om die aanbieding daarvan in graad 10 te regverdig.

Handtekening van ouer/voog Datum


4
WS 3: AANHANGSEL A

BUITEMUURSE AKTIWITEITE
1. Ek gee hiermee toestemming dat my seun/dogter aan die volgende buitemuurse aktiwiteite van die
skool mag deelneem asook toere en uitstappies mag meemaak wat vir die verryking daarvan nodig is:
( Merk van toepassing)
Rugby Ruitersport Klank en Beligting
Netbal Gholf Skoolkoerant
Hokkie Landloop Skoolkoor
Krieket Kabaret Debat
Atletiek Skaak Redenaars
Tennis Swem Sêrgroep
Sagtebal Toneel Noodhulp

2. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat
ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese- en/of hospitaalrekeninge.

3. Ek dra my magte as ouer/voog oor aan die skoolhoof of sy/haar verteenwoordiger indien mediese
behandeling of ‘n chirurgiese prosedure vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy/sy fisies
in staat om aan die genoemde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy/sy in goeie gesondheid.

4. Ek versoek egter dat die verantwoordelike persone op die volgende sal let:
(Noem asseblief waarvan die onderwyspersoneel bewus moet wees, byvoorbeeld: allergieë,
geneigdheid tot abnormale bloeding, epileptiese aanvalle, angsaanvalle, migraine, ensovoorts.)

MEDIESE BESONDERHEDE
Naam:
Huisdokter
Kontaknommer:
Naam:
Mediese Fonds Fondsnommer:
Hooflid:

ID-nommer van ouer / voog:

Ouer/Voog se volle name en van:

Handtekening van ouer/voog:

Datum:

VRYWARING - PoPI WETGEWING (Protection of Personal Information Act, 2013)

Hiermee gee ek, toestemming dat die skool foto’s en


video’s mag neem van my kind vir plasing op sosiale media en
ander media (insluitend bemarkingsmateriaal), asook kommunikasiekanale van die skool sowel as inligting van
sy / haar prestasies.

5
WS 3: AANHANGSEL B

SKOOLGELDONDERNEMING: REKENPLIGTIGE

EK, DIE ONDERGETEKENDE, VERKLAAR DIE VOLGENDE:

A. Dat ek aanspreeklik is vir die volgende kind/kinders se skoolgeld vir 20___

Volle name Van Graad ID-nommer

B. Dat my besonderhede soos volg is: Vader Moeder Voog

Van
Volle name
ID-nommer
(Heg afskrif aan)

Woonadres
Poskode:

Posadres
Poskode:
E-posadres
(Verpligtend)
Kontaknommers Huis: Werk: Selfoon:

C. Dat ek kennis dra van die veranderinge in die wetgewing rakende die verpligtinge ten opsigte van
skoolgeld soos vervat in die Suid-Afrikaanse Skolewet:

Artikel 39:
Hiervolgens is albei partye (beide biologiese ouers asook wettige voogde) vir die betaling van skoolgeld
aanspreeklik.
Artikel 40:
Hiervolgens mag die skool die betaling van skoolgeld met regsmeganismes afdwing.

D. Dat ek verkies om die skoolgeld soos volg te betaal:


1. Volle betaling teen 28 Februarie 20 . Ja Nee
2. Januarie-betaling en 9 paaiemente per debietorder. Ja Nee
3. 10 x Gelyke paaiemente van JANUARIE tot OKTOBER 20 . Ja Nee

E. Dat ek bevestig dat ek myself vergewis van die presiese bedrag verskuldig soos vasgestel op die
Algemene Ouervergadering, gehou in November 20 .

F. Dat waar enige paaiemente in die geval van Afdeling D(2) of D(3) nie op die vervaldatum betaal word
nie, die volle uitstaande bedrag onmiddellik opeisbaar en betaalbaar sal wees. Enige vergunning
vanaf die skool, met betrekking tot betaling en die afbetaalwyse, sal nie gesien word as ʼn wysiging
van hierdie ooreenkoms nie.

G. Dat ek erken dat ek bewus is daarvan dat ek in terme van die Skoolwet (Wet 84 van 1996 Afdeling 35
en Afdeling 3(4)(g) van die Wet op Nasionale Onderwysbeleid en Wet 27 van 1996 se Nasionale
Norme en Standaarde) indien ons kwalifiseer, aansoek kan doen vir korting op skoolgeld. Ek
onderneem om enige sodanige aansoek voor of op 28 Februarie 20 op die voorgeskrewe

6
aansoekvorm by die skool in te dien en bevestig dat die onus op my rus om sodanige aansoek op te
volg. (Hulp met kortingsvorms is by die finansiële kantoor beskikbaar.)

H. Dat ek onderneem om die skool onmiddellik skriftelik te laat weet indien enige besonderhede van
my verander.

I. Dat ek onderneem om myself te vergewis van die skoolreëls, om redelike stappe te neem dat my
kind dit nakom en redelike stappe te neem om stiptelike skoolbywoning te verseker.

Is u vantevore gesekwestreer of was / is u onder administrasie?


Indien wel, dui aan in watter jaar en by watter prokureur. Ja Nee

JAAR:

NAAM VAN PROKUREUR: KONTAKNOMMER:

Hiermee dra ek verder kennis dat die skool agterstallige skoolgeld aan ‘n gekontrakteerde invorderaar
sal oorhandig vir invordering, indien nodig.

Geteken te op hierdie dag van 20 .

Rekenpligtige

Dankie dat u die aansoekvorm by Hoërskool Die Wilgers ingedien het. Indien u enige verdere
navrae het, moet u asseblief nie huiwer om die skool te kontak of ʼn e-pos te stuur aan
hswilgers@hswilgers.co.za nie.

Geteken te op hierdie dag van 20 .

Vader (Biologies)

Moeder (Biologies)

Ander (Wettige Voog)

Getuie

You might also like