Stellingtoetse 2023 NR 2

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 22

Naam en Van: ___________________________________________________________

1. Bewys dat in enige rekenkundige reeks waarvan die eerste term is en waar die konstante
verskil is, die som van die eerste terme deur Sn gegee word. [4]

Oplossing Punte

1
Naam en Van: ___________________________________________________________

2. Gegee die meetkundige reeks , met die eerste term en die


gemeenskaplike verhouding. Bewys dat die som tot terme van hierdie reeks gegee word
deur: Sn [4]

Oplossing Punte

2
Naam en Van: ___________________________________________________________

3. In die diagram is O die middelpunt van 'n sirkel. OD halveer koord AB.

Bewys die stelling wat beweer dat die lyn wat vanaf die middelpunt van 'ns irkel getrek word
en 'n koord halveer, loodreg op die koord is, met ander woorde OD AB. (5)

Oplossing Punte

3
Naam en Van: ___________________________________________________________

3. In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel en punt T lê op koord RS.
Bewys die stelling wat beweer dat as OT RTS, dan is RT = TS. (5)

Oplossing Punte

4
Naam en Van: ___________________________________________________________

4. In die diagram is O die middelpunt van die sirkel met A, B en C wat op die sirkel geteken is.

Bewys die stelling wat beweer dat B C =2 . (5)

Oplossing Punte

5
Naam en Van: ___________________________________________________________

4. In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. A, B en C is punte op die omtrek
van die sirkel. Koorde AC en BC en radiusse AO, BO en CO is getrek. en

4.1 Bepaal die grootte van in terme van . (3)


4.2 Bewys vervolgens die stelling wat beweer dat die hoek wat deur 'n boog by die middelpunt
onderspan word, gelyk is aan twee keer die hoek wat deur dieselfde boog by die omtrek
van die sirkel onderspan word, dit is A B = 2A B. (3)
Oplossing Punte

6
Naam en Van: ___________________________________________________________

5. In die diagram is JKLM 'n koordevierhoek en die sirkel het middelpunt O. Bewys die stelling
wat beweer at . (5)

Oplossing Punte

7
Naam en Van: ___________________________________________________________

6. In die diagram is DE, EF en DF koorde in die sirkel met middelpunt O. KFC is 'n raaklyn
aan die sirkel by F.

Bewys die stelling wat beweer dat D K = (5)

Oplossing Punte

8
Naam en Van: ___________________________________________________________

6. In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. Punte S, T en R lê op die sirkel. Koorde
ST, SR en TR is in die sirkel getrek. QS is 'n raaklyn aan die sirkel by S.

Gebruik die diagram om die stelling te bewys wat beweer dat Q T= . (5)

Oplossing Punte

9
Naam en Van: ___________________________________________________________

7. In die diagram is ABC 'n driehoek. D en E is punt op sy AB en AC onderskeidelik, sodanig


dat DE ll BC.

Gebruik die diagram hierbo om die stelling te bewys wat beweer dat 'n lyn wat ewewydig
aan een sy van 'n driehoek getrek word, die ander twee sye eweredig verdeel, dus bewys
dat . (6)

Oplossing Punte

10
Naam en Van: ___________________________________________________________

7. In die diagram is ABC geskets. D is 'n punt op AB en E is 'n punt op AC sodanig dat
DE ll BC. BE en DC is getrek.

Gebruik die diagram om die stelling te bewys wat beweer dat 'n lyn wat ewewydig aan een
sy van 'n driehoek getrek word die ander twee sye in dieselfde verhouding verdeel, met
ander woorde bewys dat . (6)

Oplossing Punte

11
Naam en Van: ___________________________________________________________

8. In die diagram is ABC en DEF geskets sodanig dat en .

Gebruik die diagram om die stelling te bewys wat beweer dat as twee driehoeke
gelykhoekig is, dan is die ooreenstemmende sye in dieselfde verhouding, d.i. (6)
Oplossing Punte

12
Naam en Van: ___________________________________________________________

9. In die figuur hieronder is skerphoekige ABC geteken met C by die


oorsprong.
B

C A

Bewys dat opv van ABC =

Oplossing Punte

13
Naam en Van: ___________________________________________________________

10. In die figuur hieronder is skerphoekige ABC geteken met C by die


oorsprong.
B

C A

Bewys dat

Oplossing Punte

14
Naam en Van: ___________________________________________________________

11. In die figuur hieronder is skerphoekige ABC geteken met C by die


oorsprong.
B

C A

Bewys dat .

Oplossing Punte

15
Naam en Van: ___________________________________________________________

12. Bewys dat

Oplossing Punte

16
Naam en Van: ___________________________________________________________

13. Bewys dat:

Oplossing Punte

17
Naam en Van: ___________________________________________________________

14. Bewys dat:

Oplossing Punte

18
Naam en Van: ___________________________________________________________

15. Bewys dat:

Oplossing Punte

19
Naam en Van: ___________________________________________________________

16. Gegee:
Bewys dat:

Oplossing Punte

20
Naam en Van: ___________________________________________________________

17. Gegee:
Bewys dat:

Oplossing Punte

21
Naam en Van: ___________________________________________________________

18. Gegee:
Bewys dat:

Oplossing Punte

22

You might also like