Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 10

PLAKKER

SENTRUMNOMMER

EKSAMENNOMMER

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

REKENINGKUNDE V1

GRAAD 12

NOVEMBER 2023

SPESIALE ANTWOORDEBOEK

VRAAG PUNTE PARAAF MOD.


1
2
3
4
TOTAAL

Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde/V1 2 DBE/November 2023
NSS – Antwoordeboek

VRAAG 1

1.1 Bereken die waarde van die fietse se eindvoorraad deur die EIEU-
metode te gebruik.
BEWERKINGS ANTWOORD

1.2 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023

Verkope 21 017 200


Koste van verkope
Bruto wins
Ander inkomste
Oninbare skulde ingevorder
Diverse inkomste

Bruto bedryfsinkomste 12 254 100


Bedryfsuitgawes
Salarisse en lone
Waardevermindering
Diverse uitgawes

Bedryfswins 4 150 300


Rente-inkomste
Wins voor rente-uitgawes
Rente-uitgawes
Netto wins voor belasting 3 737 250
Inkomstebelasting (1 152 000)
Netto wins na belasting 2 585 250

24

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde/V1 3 DBE/November 2023
NSS – Antwoordeboek

1.3 Staat van Finansiële Posisie soos op 28 Februarie 2023

BATES
NIE-BEDRYFSBATES
Vaste bates
Beleggings: Vaste deposito
BEDRYFSBATES

TOTALE BATES
EKWITEIT EN LASTE
GEWONE AANDEELHOUERSBELANG
Gewone aandelekapitaal 20 000 000

NIE-BEDRYFSLASTE 4 512 550


Lening 4 512 550
BEDRYFSLASTE
Handel en ander betaalbare bedrae

Korttermyndeel van lening 420 000

TOTALE EKWITEIT EN LASTE

25
TOTALE PUNTE

55

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde/V1 4 DBE/November 2023
NSS – Antwoordeboek

VRAAG 2

SHERBIZ BPK.

2.1 GEWONE-AANDELEKAPITAAL-NOTA
1 200 000 Uitgereikte aandele op 1 Maart 2022 7 200 000

2.2 KONTANTVLOEI VAN BEDRYFSAKTIWITEITE


Kontant voortgebring deur bedrywighede
Rente betaal (117 600)

10

KONTANTVLOEI VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde/V1 5 DBE/November 2023
NSS – Antwoordeboek

2.3 Bereken die volgende finansiële aanwysers:

Netto batewaarde per aandeel


BEWERKINGS ANTWOORD

3
Dividenduitbetalingskoers
BEWERKINGS ANTWOORD

5
% opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang
BEWERKINGS ANTWOORD

TOTALE PUNTE

35

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde/V1 6 DBE/November 2023
NSS – Antwoordeboek

VRAAG 3

3.1 3.1.1
3.1.2
3.1.3 3

3.2 Likiditeit:

Identifiseer die maatskappy wat sy bedryfskapitaal goed bestuur. Haal


TWEE finansiële aanwysers met syfers en tendense aan.

3.3 Finansieringstrategieë en finansiële hefboom: Guardian Bpk.

Wat was die oorsake van die verandering in die skuld-


ekwiteitverhouding? Verskaf TWEE oorsake met syfers.

4
Verduidelik waarom dit vir die maatskappy raadsaam was om meer van
lenings gebruik te maak. Haal aan en verduidelik EEN ander finansiële
aanwyser (met syfers en tendense) wat hierdie mening ondersteun.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde/V1 7 DBE/November 2023
NSS – Antwoordeboek

3.4 Dividende, verdienste en opbrengs: Navarra Bpk.


Verduidelik EEN finansiële aanwyser wat daarop dui dat 'n
bekommerde aandeelhouer nie met die verandering in die
dividendbeleid van die maatskappy tevrede behoort te wees nie. Haal
syfers en tendense aan.

3
Verduidelik of die aandeelhouers tevrede behoort te wees met die
verdienste en opbrengs van die maatskappy. Haal TWEE finansiële
aanwysers met syfers en tendense aan.

3.5 Aandeelhouding van Nathan Crewe in Navarra Bpk.:


Identifiseer die effek wat die terugkoop van Nathan se aandele op sy
% aandeelhouding gehad het. Haal syfers en tendense aan.

2
Verduidelik hoe die maatskappy in staat was om ongeveer R4,4 miljoen
te verkry om die terugkoop van aandele en die dividende wat aandeel-
houers verdien het, te finansier. Verskaf TWEE punte. Haal syfers aan.

4
Gee TWEE redes waarom die besluit om Nathan se aandele terug te
koop, as onverantwoordelik beskou moet word.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde/V1 8 DBE/November 2023
NSS – Antwoordeboek

3.6 Direkteurskap:

'Die HFB (hoof- finansiële beampte) het 'n noemenswaardige invloed


op 'n maatskappy se sukses.' Verduidelik waarom jy met hierdie
stelling sal saamstem.

2
Verduidelik of die direkteure tevrede behoort te wees, of nie, met die
aandeelpryse van die maatskappye aan die einde van die finansiële
jaar. Haal in ELKE geval TWEE finansiële aanwysers met syfers en
tendense aan.

GUARDIAN BPK.

NAVARRA BPK.

6
Die HUB (hoof- uitvoerende beampte) van Guardian Bpk. beplan om die
vakante HFB-pos in Maart 2023 vir Nathan Crewe aan te bied.
Verduidelik EEN punt van advies aan die HUB.

TOTALE PUNTE

45

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde/V1 9 DBE/November 2023
NSS – Antwoordeboek

VRAAG 4: KORPORATIEWE BESTUUR

4.1 Ouditering:

Verduidelik EEN plig van 'n interne ouditeur.

2
Gee EEN rede waarom die rekeningkundige rekords van 'n genoteerde
maatskappy deur 'n eksterne ouditeur geoudit moet word.

4.2 Fluitjieblasers (Informante):

Wat sal jy vir Sally sê met betrekking tot haar stelling in die eerste
paragraaf oor fluitjieblasers wat nie bereid is om 'n standpunt teen
korrupsie in te neem nie? Verduidelik EEN punt.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde/V1 10 DBE/November 2023
NSS – Antwoordeboek

4.3 Aandeelhouers se menings en bekommernisse:

As 'n aandeelhouer, verduidelik DRIE punte wat jou bekommerd maak


oor die optrede van die direksie van Monaco Bpk. Gee in ELKE geval
'n toepaslike rede vir jou kommer.
BEKOMMERNIS REDE

TOTALE PUNTE

15

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

You might also like