Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

Die wêreld het so klein geword (Alta Marincowitz)

1 Toe my ouma ’n kind was, speel hulle op Ouma se


Generasie 1:

die wye vlakte,


leefruimte en
2 deel granate in die boord,
Ouma

leefwêreld
3 lees boeke in hulle soeke na kennis
4 en klets met maats as die foun [foun] twee (physical living
kortes en drie langes lui. space)

5 As kind bly my ma op ʼn ruim erf


6 met ʼn grasperk en twee bome,
Generasie 2: Ma

7 sit sy vasgenael voor die kassie [kassie]


[kassie] – Ma se leefruimte
8 vol drome om eendag oor die wye wêreld te en leefwêreld
swerf.
(physical living
9 Sy ken al mense wat oorsee was!
space)
10 Haar niggies in die stad gaan naweke fliek
11 en voor matriek sien sy hoe die eerste
selfone lyk.
12 Ek klik met ʼn muis die wêreld tot in my
huis,
13 die web [web] [web] is my werf en
Gumtree my boom.
14 ek is deel van ʼn boek [boek] [boek]waar
mense hul gesigte
Generasie 3: Dogter

15 gedeeltelik ontsluier en klankloos klets en


kuier. Dogter se
16 ek kan kennis onmiddellik op aanvraag leefruimte en
verkry leefwêreld
17 en met ʼn ieder en elk in verbinding bly.
(physical living
18 Die moontlikhede is duiselingwek-
space)
19 kend GROOT en die wêreld het so
20 klein geword dit pas in die
21 twaalf vierkante
22 meter van my
23 kamer
24 in.
BLOU : VERMAAK

SWART : RUIMTE

ROOI : KOMMUNIKASIE

GROEN : INFORMASIE / INLIGTING

GEEL : WOORD /TEGNIESE ASPEK MOET VERDUIDELIK WORD

Bladsy 2 | 2

You might also like