Fiela Opsomming 1

You might also like

Download as doc, pdf, or txt
Download as doc, pdf, or txt
You are on page 1of 13

EERSTE BEDRYF TONEEL 1 (bl.

42-46)

EKSPOSISIE
Dit gee vir ons inligting oor die tyd, plek, atmosfeer en probleme waarmee die karakters te doene het.
Die omstandighede waaronder Lukas van Rooyen weggeraak het, word aan ons geskets.

Die drama begin met die woudtoneel. Elias se huis se dak lek en as gevolg van die mistigheid bly alles klam en nat
Daar is ʼn boshuis / Die huis lyk armoedig. binne die huis.
Dit dra by tot die mismoedige atmosfeer. Die kinders is permanent siek as gevolg van bg.
Die mis is dig en alles is klam en nat. Hulle snuif en hoes.
Sukkel met die vuur om kos gaar te kry.

Elias is baie lui.


Hy glo daaraan om sy kragte/sy liggaam te spaar as hy kan. Hy het nie geld vir ʼn geweer en
Hy glo eerder aan goeie planne en geluk as harde werk. koeëls nie.
Hy verkoop balke. Hy weet nie hoe hy verby die
Hy dink daaraan om ekstra hulp te kry sodat hy meer balke kan lewer WANT: houtkopers op die dorp gaan kom om
Barta het skoene nodig. die tande/ivoor aan die skepe te
Hy moet ekstra sinkplate kry om die lekkende dak reg te maak. verkoop nie.
Hy wil Krisjan Smal van Lelievleibos se oudste seun kry, MAAR: Net die houtkopers het ʼnlisensie
Hy het nie blyplek vir die seun nie. om aan die skepe te verkoop.
Elias se plek is te klein en die dak lek. Die skepe betaal die beste vir
Elias se eie kinders is nog te klein om hom te help. ivoor.
Hy weet hy moet ʼn geweer kry om olifante (grootvoete) vir hulle tande te
skiet, MAAR:

96
Tant Malie is ʼn doemprofeet – sy sien die ergste in alles.
Elias maak asof hy werk wanneer Barta met die koffie kom. * Haar vertellings verhoog die spanning.
Hy gryp sy handbyl.  Haar oorlede tante agter in Karatara se bos se kind het ook
weggeraak.
Barta is onrustig. o Sy het gedink hy was saam met die mans om vuurhout
Sy kry nie vir Lukas (3 jaar) nie. te gaan kap.
o Meer as ʼn week later het hulle sy verkluimde liggaam
Willem is 6 jaar.
gekry.
Kristoffel is 5 jaar.  Sy herinner hulle aan Flip Lourens wat ook weggeraak het.
Nina ‘n baba. o Mis was net so dik soos nou.
o Hulle het nooit sy lyk gekry nie.
Elias is half omgekrap want hy is besig om aan sy planne te o Hulle vermoed die grootvoete het hom getrap.
dink om geld te maak/hy wil nie gepla word nie.
Dalk moet hy in die nag tot by die skepe probeer kom. * Elias sê vir haar dat grootvoete nie kinders trap nie.

Hy beveel Willem om die kind by Tant Malie te gaan soek en


dan by Anna.
Barta was ook by Sofie om daar te soek.
* Die mans moet kom help soek.
Malie, Gertjie en Sofie daag daar op. * Elias kan nie die mans gaan roep nie want hy moet Barta ondersteun.
Hy beveel hulle almal om weer na hulle huise te gaan en onder * Anna sal hulle gaan roep.
die beddens (katels)/ orals te soek. Sy ken die voetpaaie.
Elias blameer Barta want sy moes na hom kyk.
Sy weet wat om te maak as daar grootvoete langs die pad is.
* Martiens gee bevele.
Sy het egter met die vuur gesukkel. Om nie te verdwaal nie, moet die mans elke honderd tree roep en op die
Die laaste keer wat Willem hom gesien het, was op die hoek tiende roep, moet hulle omdraai.
van die huis. * Dawid noem dat die grootvoete in Goena se Bos is, dus kan hulle met
gerustheid soek.
Hy het ‘n patat geëet.
* Vrouens het die lanterns aangeskakel.
Die laaste keer wat Kristoffel hom gesien het, was in die huis.
Hy het met sy klippe gespeel.
97
Tant Gertjie vergelyk ʼn kind met ʼn skilpad.
 Jy dink ʼn kind is stadig en jy is gerus maar ʼn kind kan net so vinnig verdwyn.

Tydsverloop word aangedui wanneer ligte in


die huis aangaan.
 Die mans wat later daar opdaag.
 Lanterns wat aangeskakel word.
Op die agtste dag sê die konstabel dat hulle moet aanvaar dat Lukas dood is.
Sewe maande na Lukas se verdwyning het die groot reëns gekom.
Die boswagter daag by die van Rooyens op en sê dat hulle ʼn kleinerige kind se geraamte Uit die gesprekke van die mense besef die
gekry het. leser dat die kanse maar skraal is om ʼn 3-
Hulle het dit by die Gounarivier tussen die opdrifsels gekry. jarige kind in die bos te vind met die digte
Hulle is nie ʼn 100% seker dat dit wel Lukas se geraamte is nie want dit kan ook ʼn mis.
bobbejaan s’n wees.
Die onsekerheid duur voort. Klank trek nie ver as gevolg van die mis nie.
 Hulle gaan sukkel om ʼn 3-jarige kind
Barta het verouder vandat Lukas verdwyn het. te hoor roep of huil.

Sy is opgehuil/kan nie meer huil nie en verslae oor die nuus. Grootvoete is ook ʼn gevaar.
Sy is in lanfer/swart geklee. (Rouklere)

Elias rol sy kop heen en weer soos een wat nie kan glo dat sy seun dood is nie.

98
EERSTE BEDRYF TONEEL 2 (DEEL 1 – bl. 46-48)

Eksposisiegedeelte: Die ruimte van Fiela se plaas in die Lange Kloof word aan ons voorgestel.
 Daar is die kinders se stemme wat ʼn volstruis aanjaag.
 Die atmosfeer is ligter – die kinders is vrolik.
 As verteller in die monolooggedeelte gee Fiela vir ons meer agtergrond oor die Lange Kloof.
 Ons raak ook bewus van haar sterk geloof.

Fiela en Selling is in gesprek (voer ʼn dialoog). Dit is ironies dat Selling die mans op die perdekar as
 Selling beskryf Benjamin as ʼn kind wat nie daarvan hou om agter te draf nie. predikers aansien want dit is uiteindelik dié mans wat
 Fiela se besorgdheid oor Benjamin kom ook na vore.
Fiela se grootste hartseer gaan veroorsaak wanneer
 Selling vertel Fiela ook van die perdekar wat hy al heel week in die Lange Kloof
sien rondry. hulle Benjamin van haar gaan kom wegneem.
 Fiela dink dit is smouse. * Dit is ook ironies dat sy noem dat die mans maar kan
 Selling moet vir hulle sê dat hulle met Rossinski deel. kom want sy is reg vir hulle MAAR min het sy geweet
 Daar is heelwat dasvelle en Fiela sê dat Selling dit kan smous vir niks wat wag op haar.
onder twee oulap ʼn vel nie.
o Ons kan sien Fiela is in beheer van die huishouding.
o Sterk persoonlikheid.
 Selling dink dat hulle predikers is wanneer hy hulle kleredrag opmerk.
 Uit hulle kleredrag kan ons aflei dat hulle besoek ʼn amptelike besoek is. Ons as lesers word voorberei op naderende
o Daar is ʼn lang man met skryfgoed in sy hande en hy dra ʼn bril. onheil/probleme wanneer Fiela die opmerking
o Die dikke is rooi in sy gesig. maak oor die valk wat haar mooiste kuiken
gevang het MAAR hy sal nie weer skade kan
aanrig nie want sy het haar kuikens
toegemaak/veilig gemaak.
? Benjamin is nie veilig nie.

99
Uit Fiela se monoloog leer ons dat sy ʼn positiewe/optimistiese persoon
is met ʼn sterk persoonlikheid en sy is die “baas”. Fiela het vir Skopper, die volstruismannetjie, ʼn wyfie
(Pollie) gekry.
 Sy baklei met Skopper omdat hy nie eers opkyk
 Sy wys op die verskille tussen die Lange Kloof aan die een kant van
om te sien hoe mooi sy wyfie is nie.
die berg en die anderkant van die berg waar die Seekant is.
 Dit lyk asof hy nie in die wyfie
* Die berg skei die droë Lange Kloof en die nat woud aan die seekant.
belangstel nie.
Lange Kloof Seekant
1. Droog en baie warm. Reën baie/baie nat. Fiela het Pollie by Koos Wehmeyer gekoop.
2. Klippe en stof. Bos  Sy het haar vir ses karwatse en twee swepe
3. Renosterbos en aalwyn. Welige plantegroei. geruil.
 Sy is baie gelowig.
 Die Here was hulle genadig – hy het vir hulle die volstruis Ons leer ken ook Fiela Komoetie se ander
gegee. kinders.
 Hulle lewe goed – as dit reën is daar kos in oorvloed. Dawid = 13 jaar
 Hulle het skape/die bok gee melk. Tollie = 11
 Selling se hande kan nog velle brei, hy maak karwatse en Kittie = 14
swepe en skoene. Emma = 9
 Selling is swak – kan nie meer harde arbeid verrig nie.
 Fiela moet soms baie hard met hom praat/skel/raas om Selling te Benjamin klik oor Kittie wat amper deur die
kry om iets te doen. volstruiswyfie geskop is.
 Sy is streng/kwaai.  Kittie sê baie vinnig hy lieg want hulle
 Fiela se probleme word uitgelig : droogte/volstruise en smouse. weet dat Fiela streng is en met haar gaan
raas as sy onverskillig optree.

Benjamin word voorgestel as iemand wat nie daarvan hou om agter te loop nie
= hy is ʼn leier/sterk karakter/kan sy eie besluite neem.
 Selling is trots op hom.
 Hy hou homself besig met sy skuite op die water.
 Hy hol hout uit om skuite te maak.
 Dit is sy stokperdjie.

100
EERSTE BEDRYF TONEEL 2 (DEEL 2 – bl. 49-51)

Die besoek van die sensusopnemers kan as die Die verwikkeling = Die verdere verloop van die drama dra by tot die spanningslyn.
motoriese moment gesien word.  Ons raak bewus van Fiela se innerlike spanning en vrees wanneer sy as
 Hulle aankoms sit die handeling aan die gang.
verteller op band praat.
 Dit is die begin van die opbou van
Sy wou nie enige aandag op Benjamin vestig nie.
spanning.
Sy wens die volstruiswyfie breek uit sodat die kinders haar kan
o Hierdie spanningslyn bou op tot die
agternasit of dat
krisis en klimaks.
Benjamin se skuitjie sal wegdryf en hy moet daarna gaan soek
MAAR
Dan bid sy dat die Here vir Benjamin van die huis af moet weghou.
 Toe Benjamin wel sy verskyning maak en sy die uitdrukking
op die mans se gesig sien, was sy bereid om alles op te gee
solank sy net vir Benjamin kon hou.
Die sensusopnemers het hulleself nie aan Fiela-hulle Wanneer die mans vir Benjamin sien het die Lange sy bril afgeruk (kon nie glo toe
hy die wit kind sien wat Fiela wat bruin is “ma” noem nie) en
voorgestel nie.
 Die Dikke se mond het oopgeval (verbaas oor wat hy sien).
 Hulle staan bekend as die Lange en die Dikke.  Wanneer Fiela die sensusopnemers se vrae beantwoord, word nog inligting
 Hulle kyk neer op Fiela-hulle. aan ons bekend gemaak.
 Hulle spreek Fiela as “vrou” aan. Fiela kan (anders as die van Rooyens) lees en skryf.
Sy het haar kinders se geboortedatums in ʼn Familiebybel
 Hulle vra haar op ‘n spottende wyse tydens watter
aangeteken.
pes of ellende sy gebore is. Sy het grond van haar pa geërf.
 Die mans is rassisties en impliseer dat Hulle is nie pagters (huurders) of werfvolk (plaasarbeiders) nie.
Fiela-hulle ongeletterd is. Ons kry die name van Fiela se kinders en wanneer hulle gebore is.
* Kittie, Dawid, Tollie, Emma en Benjamin.
Wolwekraal behoort aan Fiela,
 Sy het dit van haar pa geërf.
 Hy het dit by ou meneer Wehmeyer gekry.
 Dit is 12 morge grond. Die Lang man wou weet wie se kind Benjamin was en Fiela het
 Die papiere is by meneer Cairncross op Uniondale. geantwoord dit was HAAR kind.
101
 Lang man glo haar nie want die kind is wit en sy is bruin.
EERSTE BEDRYF TONEEL 2 (DEEL 3 – bl. 52-57)

Fiela het die kind se aankoms op Wolwekraal probeer


aanmeld MAAR
Petrus Zondagh van grootplaas was agter by die see.
Fiela sê Benjamin is haar hanskind.
Daar was nie ‘n magistraat destyds op hulle dorp nie.
Sy het hom in die nag by haar agterdeur gekry. Sy het toe die veldkornet probeer sien maar
Sy het ‘n gehuil gehoor. Hy was die 1ste keer agter skaapdiewe aan en die
Toe sy die deur oopgemaak het, het hy daar gestaan. 2de keer by ‘n begrafnis.
Hy was skoon en netjies. Sy het nie weer probeer nie want toe was Benjamin te geheg
Sy glo sy ma het hom daar gelos. aan haar en wou haar nie los nie.
Fiela het nie die ma probeer opspoor nie want ‘n ooi wat sy
Dit was 9 jaar gelede. lam weggegooi het, draai nooit weer om nie.
Sy skat/raai hy was so 3 jaar oud.

Die sensusopnemers voel Fiela lieg vir hulle.


Volgens hulle was sy skelm.
Fiela sê sy het die kind van niemand gesteel
nie.
Sy kon die kind nie net daar buite gelos het nie.
Die Dikke het skielik iets onthou van ʼn kind wat destyds in Kom-se-Bos weggeraak het.
Die sensusopnemers is nie te gelukkig dat die Dit het 9 jaar gelede gebeur.
wit kind hulle “baas” noem nie. Was ook ʼn seun.
Hy is nooit gevind nie.
Fiela regverdig dit deurdat hy agter hulle
aanpraat.
Fiela beskuldig hulle dat hulle nou probeer visvang in ʼn emmer.
Benjamin kan onmoontlik daardie kind wees.
ʼn Kind van 3 jaar oud kan nie van agter die berge en deur die Bos tot by hulle loop nie.
102
Daar was geen pad nie en die berge is baie erg.
Die kind wat sy voor haar agterdeur gekry het, was skoon en netjies.
Die sensusopnemers wou Benjamin toe saam met hulle vat.
Fiela het geweier.
Hulle sou haar eers moes keel-af sny.
Hy is nou in die Goewermentsboek aangeteken as Benjamin Komoetie en dit sal so bly tot in lengte van dae.
Die Dikke het Benjamin se vertroue probeer wen.
Hy noem vir Benjamin dat hy ook van skuitjies hou.
Vra Benjamin om vir hom sy skuitjie te wys.
Hy probeer by Benjamin uitvind of hy iets van sy verlede kan onthou.
Die senusopnemers deel Fiela mee dat hulle die volgende dag Knysna toe gaan.
Hulle sal ‘n bietjie gaan probeer uitvind oor die ander kind.
Hulle sal terugkom.

Fiela besluit die volstruise moet veld toe gaan en die kinders moet hulle
gaan oppas.
 Benjamin mag nie saamgaan nie want hy bly aan die voorkant
Daar het 3 maande verloop vandat die van die volstruise.
sensusopnemers by Fiela was. o Hulle gaan hom oopskop.
 Dit is egter net ‘n verskoning.
Hulle was daar aan die begin van Februarie.
o Fiela wil Benjamin nie onder haar oë laat uitgaan nie.
Fiela word nie meer elke dag wakker en dink vandag o Bang die mans kom daar aan en vat hom.
is die dag wanneer hulle gaan terugkom nie.  Tollie wil Benjamin eerder saam hom hê want Kittie slaap
Die klip (vrees) word ligter. onder ‘n bos en dan moet hy alleen na die volstruise kyk.
o Fiela se strengheid kom weer na vore wanneer sy sê dat
Selling is ook doodseker hulle gaan nie meer
Kittie met die riem te doen sal kry as Fiela haar vang
terugkom nie. slaap.
Hulle gaan aan met hulle daaglikse take. Einde April kom Benjamin opgewonde ingehardloop en sê dat Pollie
dans.
 Sy is gereed om te broei.
 Fiela wil graag die geld in die trommel spaar sodat sy nog grond
kan koop.
103
 Fiela het gedink Skopper is te lui en te vet om vrou te vat.
Met Pollie wat dans lyk die toekoms blink.

EERSTE BEDRYF
Groot blydskap heers.
(Ironies) TONEEL 3 (bl. 57-59)

Elias het Bos toe gegaan om grootvoete te vang. Hy het vir hulle ʼn strik gestel.
HyElias
het ʼnhet
boomBosnaby ʼn afgrond
toe gegaan om so gekap datteas
grootvoete die grootvoet
vang. Hy het virhomself teen die
hulle ʼn strik boom skuur/druk, dan gaan hy by die
gestel.
afgrond aftuimel.
Hy het ʼn boom naby ʼn afgrond so gekap dat as die grootvoet homself teen die boom skuur/druk, dan gaan hy by die
Elias kan die
afgrond tande uitslag en aan die skepe verkoop. Dit was baie geld werd.
aftuimel.
Elias se plan het
Elias kan die tande misluk en die
uitslag enolifante
aan diehet homverkoop.
skepe gejaag. Dit was baie geld werd.
HyElias
was sebaie gelukkig
plan om weg
het misluk te kom
en die – soos
olifante het hy
homsê:gejaag.
God was hom genadig.
Elias moes die handbyl, kortsaag, osrieme en
Hy was baie gelukkig om weg te kom – soos hy sê: God kombers neergooi.
was hom genadig.
Barta baie ontsteld oor die kombers.
Elias moes die handbyl, kortsaag, osrieme en kombers neergooi.
Hulle hetbaie
Barta nie ontsteld
genoeg komberse vir almal nie.
oor die kombers.
NieHulle
geldhet
om nienoggenoeg
te koopkomberse
nie. vir almal nie.
DieNie
boswagter
geld om nog te koop nie. en Elias skrik.
het daar opgedaag
DieDie
boswagter
boswagter bring
het gewoonlik
daar opgedaagslegteennuus
Eliasofskrik.
hulle koms voorspel moeilikheid.
DieDie
boswagter deel Elias mee dat daar ʼn moontlikheid
boswagter bring gewoonlik slegte nuus of hulle koms is dat voorspel
Lukas wat 9 jaar gelede weggeraak het, gevind is en
moeilikheid.
lewend is.
Die boswagter deel Elias mee dat daar ʼn moontlikheid is dat Lukas wat 9 jaar gelede weggeraak het, gevind is en
Hylewend
is in die Lange
is. Kloof by bruin mense wat hom grootgemaak het.
Elias
Hy sukkel
is in die om dit teKloof
Lange glo. by bruin mense wat hom grootgemaak het.
Elias sukkel om dit te glo.

104
EERSTE BEDRYF TONEEL 4 (DEEL 1 – bl. 59-62)

Fiela en die kinders kan nie aalwee tap nie want die Noordwestewind waai te erg.
Fiela is soos ʼn diktator – sy vertel almal wat hulle moet doen – niemand mag ledig
wees nie. Die sensusopnemers daag weer daar op.
 Benjamin moet eers die werf vee en die hoenderhok skoonmaak.  Mister Goldsbury, die nuwe magistraat in Knysna,
 Daarna kan hy met sy skuitjies gaan speel.
wil Benjamin Vrydag by die hof hê.
 Kittie moet koffie maak.
 Emma moet seep wegvat na miss Baby toe en meel by die winkel gaan koop.  Die van Rooyens sal ook daar wees om die kind uit te
 Die seep lyk nie so goed nie en Kittie blameer Benjamin. ken.
o Hy het in die seeppot geroei i.p.v. geroer.  Wil die geheim nou opklaar.
o Benjamin blameer haar want sy het nie opgedaag toe dit haar Fiela voel die magistraat en bosvrou (soos sy Barta noem)
beurt was om te roer nie.
 Kittie aan die lui kant. kan Benjamin op Wolwekraal kom sien.
* Fiela sê sy sal Benjamin self Knysna toe vat.
Skielik besluit Fiela dat Pollie by Skopper ingejaag moet word.  Lange sê sy kan nie want dit is 2 dae te voet of langer
 Tollie se been is oopgeskop dus sal hy nie kan help nie. met die kind by haar en Benjamin moet Vrydag daar
 Hy moet in die huis bly.
wees.
Selling voel nie goed nie – die wêreld draai om hom.  Fiela nou opgeklits en wil weet hoe is dit dan
 Fiela gee hom bakbossietreksel met suiker daarin om te drink – ʼn ou moontlik dat hulle dink dat ‘n kind van 3 jaar alleen
boereraat. oor die berge kon kom tot by Wolwekraal maar nou
 Fiela voel hy kan nie nou sleg voel nie want
is dit te ver om Knysna toe te loop.
 Rossinski is op pad en Selling moet nog die karwatse en velle
klaarmaak. * Fiela wil saamry maar daar is nie plek op die perdekar vir
haar nie. 105

 Fiela het Benjamin belowe dat sy niemand sal toelaat


Die Lange het beweer dat Fiela die kind weggesteek het want
 sy het hom nie saam met die ander kinders skool toe gestuur nie en
 hy kom ook nie in die kerk nie.

Volgens Fiela was dit nie nodig vir Benjamin om skool of kerk toe te gaan nie.
 Dawid en Tollie het Benjamin alles geleer wat hulle in die skool geleer het.
 Hulle kon hom nie met somme help nie want hulle het ook gesukkel.
Miss Baby Stewart het hom 2 dae in die week somme geleer.
Benjamin het toe vir Dawid en Tollie somme geleer.
 Fiela het Benjamin van die Here geleer.

Die Lange dreig Fiela – hy raak nou ongeduldig met Fiela.


As Benjamin nie die volgende dag gereed is nie, vertrek hy sonder hom en dan kan die magistraat die konstabel stuur.

Fiela het geen keuse gehad nie.


 Almal voel bedremmeld en verslae.
 Fiela vra die Here wat om te doen – sy is baie gelowig.

Fiela waarsku die mans dat As dit nie vir die twee
Fiela waarsku die mans dat sensusopnemers was nie dan
grootmense besluit wat vir die kind die beste gaan wees en
grootmense besluit wat vir die kind die beste gaan wees en
as hulle die kind laat huil/swaarkry, gaan God die mens straf. het daar nooit so ʼn donker wolk
as hulle die kind laat huil/swaarkry, gaan God die mens straf.
oor Benjamin se toekoms 106
gehang nie.
EERSTE BEDRYF TONEEL 4 (DEEL 2 – bl. 63-66)
Fiela wil haar nie vir Benjamin skaam nie, daarom bad sy
Fiela wou Benjamin nie alleen saam met die sensusopnemers stuur nie, MAAR het homself in die sinkbad.
besef dat sy geen keuse gehad het nie.  Sy is ‘n trotse mens.
* Sy het daaraan gedink om hom in die fonteinkloof te gaan wegsteek, MAAR  Sy wil vir die magistraat ook wys hulle is nie
 Dit was te gevaarlik. kaalgat nie.
o ‘n Maand gelede het ‘n tier een van die Laghaans se maer skape daar  Benjamin moet vir die magistraat sê dat
gevang. Wolwekraal aan hulle behoort.
* Sy hou daaraan vas dat die sensusopnemers belowe het om Benjamin Saterdag terug  Sy gee ook vir hom 5 sjielings vir ingeval
te bring. hulle hom vra of hy geld aan hom het.
 Die magistraat se woord is wet.  Hy moet die magistraat “heer” noem.
* Sy spring aan die werk om Benjamin gereed te kry vir die tog Knysna toe.  Hy moet sê dat die Here hom aan sy ma toebetrou
 Dawid moet kortpad dorp toe oor Jan Koles se kop om vir Benjamin ‘n nuwe het.
hemp en nuwe skoene te koop.  Hy mag nie vir die magistraat noem dat Selling al
o Selling sal sy voetgrootte meet deur sy voet op ‘n stuk vel af te trek. in die tronk was nie.
 Tollie maak vuur buite.  Benjamin het dit by Tollie gehoor.
 Emma maak vuur binne die huis.  Fiela se hart het amper gaan staan toe sy
 Kittie kry die naaldwerkgoed reg om Benjamin se broek reg te maak. uitvind Benjamin weet daarvan.
 Selling voel Benjamin moet die magistraat
“Weledele heer” noem.
Benjamin is baie bang en Fiela sê hy moet die bang wegjaag.  Benjamin moet op sy mooiste lees en skryf as die
Fiela
Fiela kanhet 5 sjielings
nie saam onder
Knysna toe nie in die
want daar is nie trommel gesitvolgens
plek op die perdekar – toegeknoop in nie.
die sensusmanne
Dit
‘n gaan
lap. te lank vat vir haar om te loop want hulle moet die Vrydag in die hof wees sodat die magistraat en Bosvrou 107
hom kan sien.
- Benjamin mag dit nie vir kos gebruik nie. Dit is vir ingeval.
- As hy dit verloor, gaan sy hom foeter.
Sy pak sy klere netjies in ‘n trommel.
* Slaaphemp is onder.
* Sy beste broek en nuwe hemp is heelbo.
* Hy mag die hemp eers Vrydag aantrek wanneer hy
voor die magistraat verskyn en moet dit daarna weer
uittrek.
* Dawid leen vir Benjamin sy baadjie.

108

You might also like