Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 11

{Begrotings}

Wat is n begroting
Dit is n plan van geld wat ontvang gaan word en geld wat uitgebetaal gaan word in
die toekoms om sodoende vooruit te kan skat wat die bank se saldo sal wees.

• Maandeliks

Hoof doel van kontantbegroting


Om toekomstige kontant ontvangstes en kontantbetalings te projekteer om te
sien wat die bank se saldo sal wees.

Ander definisie van kontant begroting


‘n aanduiding of die invloei van kontant voldoende sal wees om die verwagte
uitgawes te kan betaal.

Waarom is dit belangrik om werklike syfers met begrote syfers te vergelyk?


• Om afwyking te identifiseer en te ondersoek
• Om te kyk of jou vooruitskatting realisties is
• Om toekomstige vooruitskattings te verbeter

Items wat nie in ‘n kontantbegroting kom nie


• Waardevermindering
• Oninbare skuld
• Korting toegestaan
• Korting ontvang
• Wins/Verlies met bate verkope

Hoe die tabel werk baie basically verduidelik


• Kontant ontvangstes – tel by mekaar by totale ontvangstes
• Kontant betalings – tel by mekaar by totale betalings
• Vir surplus/tekort – totale ontvangstes – totale betalings
• Vir eind saldo – vat surplus/tekort +/- die bank begin saldo
Formaat van kontantbegroting
Onthou elke onderneming verskil dus gaan dit nooit dieselfde lyk nie, die is net ‘n
basiese formaat om te wys wat alles moontlik kan inkom.

Kontant ontvangstes Maand 1 Maand 2


Kontantverkope
Vaste deposito
Rente op vaste deposito
Betalings ontvang vanaf debiteure
Huur inkomste
Ontvangste van verkoop van voertuig
Verkoop van toerusting
Kommissie inkomstes
Inkomste uit boedel
TOTALE ONTVANGSTES
Kontant betalings Maand 1 Maand 2
Kontant aankope van handelsvoorraad
Betalings aan krediteure
Diverse uitgawes
Salarisse en lone
Bonusse
Voertuig uitgawes
Rente op lening
Lening: Bank se naam
Telefoon
Advertensies
Versekering
Afleweringskoste
Onttrekkings
Vaste deposito belê
Voertuig deposito
Voertuig paaiemente
Toerusting
Bedryfsuitgawes
Vaste kontant uitgawes
Bemarking
Herstelwerk
Water en elektrisiteit
Salaris van bestuurder (drywer)
TOTALE BETALINGS
Kontant surplus/tekort
Bank saldo (begin)
Bank saldo (eind)
Definisie van debiteure invorderings skedule
Geskatte toekomstige ontvangstes vanaf kliënte word hier bereken (maandeliks)

Voorbeeld van debiteure invorderings skedule


• 30% van debiteure betaal in die maand van aankope
• 55% van debiteure betaal in die maand wat volg na aankope
• 12% van debiteure betaal 2 maande na aankope

So basically wat jy doen met die %, jy vat die krediet verkope x die % en there’s it

Maand (voorbeeld) Kredietverkope Augustus September


Junie Sê gewoonlik hoe
Julie om dit uit te werk
% x krediet verkope betrokke
Augustus vanaf heel
September verkope bedrag.
Totale ontvangstes Gaan kontant begroting toe

Krediteure betalings skedule


Werk basies dieselfde as ‘n debiteure invorderings skedule met die %s

Maand (voorbeeld) Kredietaankope Augustus September


Junie Sê gewoonlik hoe
Julie om dit uit te werk
% x krediet aankope betrokke
Augustus vanaf heel
September aankope bedrag.
Totale betalings Gaan kontant begroting toe

Geprojekteerde inkomste staat


Dit is ‘n inkomstestaat wat die geskatte of toekomstige inkomstes en uitgawes
vooruit skat om te sien wat die onderneming se toekomstige netto wins sal wees.

• Gaan oor die geskatte inkomstes en uitgawes dus is dit die geskatte netto wins
• Maandeliks

Items wat nie in geprojekteerde inkomstestaat verskyn nie


• Ontvangstes vanaf debiteure • Vaste deposito belê of verval
• Betalings aan krediteure • Kontantaankope van HV
• Lening aangegaan of betaal • Aankope van bates

Verskil tussen kontantbegroting en geprojekteerde inkomstestaat


Kontantbegroting werk met verwagte kontant ontvangstes en kontantbetalings
om die bank se saldo aan die einde van ‘n maand te bereken, waar ‘n
geprojekteerde inkomste staat met verwagte inkomstes en uitgawes werk om
te kyk of die onderneming ‘n wins of verlies maak.
{Vervaardiging}
Direkte materiaal Vaste koste
Materiaal wat gebruik word in die Koste wat konstant bly ongeag die
finale/klaar produk hoeveelheid goedere wat geproduseer
is, bv. Versekering, salarisse
Direkte arbeid Vaste koste = fabrieksbokoste +
Die arbeidskoste van werkers wat te administratiewe koste
doen het met die maak van die
ADMIN KOSTE = skryfbehoeftes +
produk. Bv. Werker wat in beheer is
telefoon uitgawes + salaris van
van masjiene
kantoor

Primêre of prima koste Veranderlike koste


Direkte koste = direkte materiaal + Koste wat verander word saam met
direkte arbeid die aantal produkte vervaardig word

Veranderlike koste = Direkte


Indirekte materiaal
materiaal + direkte arbeid + verkoops
Verbruiksgoedere en verspreidings koste
Materiaal wat in die fabriek gebruik VERKOOPS EN VERSPREIDINGS KOSTE
word maar is nie deel van die = Advertensies + oninbare skuld +
vervaardiging van die produk nie. kommissie verkope (betaal) +
Bv. Skoonmaakmiddels, smeerolie, gewones soos huur ens. +
verpakkings materiaal Afleweringskoste van verkope +
salaris van verkoops personeel
Indirekte arbeid
Mense wat in die fabriek werk maar Totale produksie koste
hulle het nie te doen met die maak = Direkte materiaal + direkte arbeid +
van die produk nie – skoonmaker, fabrieksbokoste
fabriek voorman
Eenheidskoste
Fabrieksbokoste Verwys na koste per eenheid
Alle kostes wat te doen het met = Totale produksie koste ÷ aantal
fabriek, indirekte materiaal, indirekte eenhede
arbeid, ander uitgawes wat te doen
het met fabriek soos w&e ens.
Gelykbreekpunt
Hoeveel eenhede moet vervaardig word voor die onderneming begin ‘n wins maak

= Totale vaste koste ÷ (Verkoopsprys per eenheid – veranderlike koste per


eenheid) = x eenhede

Formules
Primêre koste = direkte materiaal + direkte arbeid

Fabrieksbokoste = indirekte materiaal + indirekte arbeid + ander uitgawes wat


te doen het met fabriek soos w&e ens.

Vaste koste = = fabrieksbokoste + administratiewe koste

Admin koste = skryfbehoeftes + telefoon uitgawes + salaris van kantoor

Veranderlike koste = Direkte materiaal + direkte arbeid + verkoops en


verspreidings koste

Verkoops en verspreidings koste = Advertensies + oninbare skuld + kommissie


verkope (betaal) + gewones soos huur ens. + Afleweringskoste van verkope +
salaris van verkoops personeel
Totale produksie koste = Direkte materiaal + direkte arbeid + fabrieksbokoste

Eenheids koste = Totale produksie koste ÷ aantal eenhede

Gelykbreekpunt = Totale vaste koste ÷ (Verkoopsprys per eenheid –


veranderlike koste per eenheid) = x eenhede

Hoe om kommentaar te lewer oor gelykbreekpunt


1. Hoeveel het hulle vervaardig
2. Hulle gelykbreekpunt
3. Wins/verlies met hul eenhede

Voorbeeld:

Die onderneming het 6150 eenhede vervaardig en hul gelykbreekpunt is 5580, dus
maak die onderneming ‘n wins van 570 met hul eenhede.
Wat die verandering in direkte materiaal per eenheid kan veroorsaak
• Handelskorting
• Goedkoper/nader verskaffer
• Koop in grootmaat
• Minder vermorsing

Watter effek sal dit op die vaste koste per eenheid en die gelykbreekpunt he
as die onderneming meer produkte vervaardig as die vorige jaar
Vaste koste per eenheid – Wanneer meer produkte vervaardig word sal die vaste
koste per eenheid verminder

Gelykbreekpunt – as veranderlike koste vermeerder of verminder sal die


gelykbreekpunt ook vermeerder of verminder

Waarom is dit belangrik om ‘n gelykbreekpunt te bereken


Dit is belangrik sodat die onderneming kan sien hoeveel eenhede hul moet maak
voordat die onderneming kan begin ‘n wins begin maak.

Produksie vlak
Verwys na aantal eenhede wat geproduseer was

Hoe om eenheidskoste van produksie te verminder


• kry nader/goedkoper verskaffer sonder om die kwaliteit van produk te
benadeel
• Betaal krediteure vroeër af om korting te ontvang
• Kyk na werkers en maak seker hulle werk tydens normale ure, om die onnodige
betaling van oortyd te voorkom

Wat moet onderneming in ag neem voordat hulle van verskaffers verander


• Maak seker kwaliteit is dieselfde of beter
• Korting was ontvang by vorige verskaffer, a.g.v. verhouding wat opgebou was
• Kliënte het gewoond geraak aan die kwaliteit van produkte, dus sal kliënte
ongelukkig word indien die kwaliteit verander.
Formate
+ Direkte materiaal -
| Jan 1 Saldo a/b Xxx A Des 31 KK KAJ Xxx
K Des 31 Bank KBJ Xxx N Des 31 GiB aj Xxx
N Des 31 KK KJ Xxx O Des 31 Saldo o/b Xxx
Xxx xxx
R Jan 1 Saldo a/b xxx

| materiaal wat oorgebly het van laasjaar

K Materiaal aangekoop gedurende die jaar met kontant (vraggeld +


doeanebelasting moet ingesluit word hier)

N Materiaal aangekoop op krediet (vraggeld + Doane belasting ingesluit)

R materiaal wat oorgebly het aan die einde van die jaar wat eers volgende jaar
gebruik gaan word

A terug sendings aan krediteure

N materiaal uitgereik na die fabriek wat gebruik gaan word in die produksie
proses

O materiaal oor aan die einde van die jaar wat eers volgende jaar gebruik gaan
word

- Klaar produkte voorraad +


| Jan 1 Saldo a/b Xxx A Des 31 KvV aj Xxx
Des 31 GiB aj Xxx N Saldo o/b Xxx
Xxx xxx
R Jan 1 Saldo a/b xxx
| Klaar produkte wat nie die vorige jaar verkoop was nie

R Eenhede wat die jaar klaar gemaak is en reg is vir verkope

A Klaar produkte wat hierdie jaar verkoop

N Klaar produkte wat nie die jaar verkoop het nie


+ Goedere in bewerking(GiB) -
| Jan 1 Saldo a/b Xxx A Des 31 KPV aj Xxx
Des 31 Direkte M aj Xxx
Des 31 Direkte A aj Xxx Des 31 Saldo o/b Xxx
Des 31 Fabrieks B aj Xxx
Xxx Xxx
R Jan 1 Saldo a/b xxx
| onvoltooide produkte nie gereed vir verkope aan die einde van die jaar nie

Alle kostes wat aangegaan is om die produk te maak

R onvoltooide produkte wat nie reg is vir verkope aan die einde van huidige jaar

A Finale klaar produkte aan die winkel gestuur, dit is nou reg vir verkope, dit is
wat die goed gekos het wat ons reeds reg het, koste van klaar produkte
vervaardig.

+ Fabrieksbokoste -
Des 31 indirekte M aj Xxx Des 31 GiB aj Xxx
Des 31 indirekte A aj Xxx
Des 31 huuruitg aj Xxx
Des 31 wvm aj Xxx
Des 31 versekering aj Xxx
Xxx Xxx
Al die uitgawes wat nie direk met die maak van die produk betrokke is nie

Totale debiet = goedere in bewerking

{Mona se notes}

Tel alles bymekaar aan die debiet kant en sluit dit af in die Goedere in Bewerking
rekening.
{Voorraad stelsels}
Deurlopende voorraad stelsel
• Duurder = maak gebruik van skandeerders (scan barcodes)
• By elke transaksie m.a.w. deur ‘n tyd weet jy wat is die KP, VP en wins
• Dit word gedoen d.m.v. ‘n gesofistikeerde rekenaarstelsel wat die staafkode
(barcodes) op elke item skandeer
• Stelsel is baie duur en kan nie deur klein ondernemings gebruik word nie
• Koste van verkope word bereken met winsopslag
• In die voorraad stelsel word die koste van verkope aangeteken elke keer as ‘n
item verkoop word
• Fisiese voorraad opname is nodig om die voorraad op hande te bevestig
• Voorraad verliese kan maklik geïdentifiseer word
• Vraggeld op aankope verhoog die waarde van handelsvoorraad.

Periodieke voorraad stelsel


• Die koste van verkope kan nie bereken word by elke transaksie nie dit word
eers aan die einde van ‘n tydperk bereken
• Fisiese voorraad opnames is nodig om die koste van verkope te bereken.
• Koste van verkope word eers aan die einde van ‘n bepaalde tyd bereken
• Word hoofsaaklik gebruik wanneer groot volumes van lae koste items verkoop
word.
• Die koste van verkope word bereken soos volg:
Begin voorraad XXX
Netto aankope XXX
Vraggeld op aankope XXX
Doeanebelasting XXX
Kosprys van goedere beskikbaar vir verkope YYY
Eindvoorraad (XXX)
Koste van verkope YYY
Voordele van elk
Deurlopend Periodiek

• Weet presies hoeveel voorraad op • Stelsel is geskik vir ondernemings


die rakke moet wees aangesien wat klein items verkoop waarop ‘n
rekords gedurig bygewerk word staafkode nie gemerk kan word nie
• Aan die einde van die jaar kan bv. hardeware winkel
handelsvoorraad tekort akkuraat • Goedkoper om te gebruik, geen
bereken word rekenaarstelsel nodig nie
• Onderneming weet altyd wanneer • Vinnig en maklik om te gebruik met
daar weer voorraad aangekoop minimum administrasie
moet word
• Klante word vinnig gehelp by
kasregister a.g.v. hulle gebruik
maak van skandeerder
• Foute word nie gemaak by
kasregister nie a.g.v. pryse nie self
ingetik word nie
• Diefstal kan makliker opgespoor
word.

Nadele van elk


Deurlopend Periodiek

• Rekenaarstelsel is baie duur • Bestuur weet nie hoeveel voorraad


• Stelsel vereis gesofistikeerde op die rakke is nie en moet fisies na
rekenaarstelsel en skandeerder gaan om te sien wanneer voorraad
• Personeel moet opgelei word om bestel moet word
met die stelsel te kan werk • Kan net vasstel hoeveel diefstal
plaasgevind het gedurende die jaar,
aan die einde van jaar wanneer hulle
‘n fisiese voorraadopname doen
• Klante word stadiger gehelp by
kasregister aangesien pryse fisies
ingetik moet word
• Foute word gemaak by die intik van
pryse
Verskille
Deurlopend Periodieke
Aankoop van goedere

Handelsvoorraad -B Aankope -U
Bank Bank oKred afslag
KredK KredK

Vraggeld op aankope

Word by Bank/KredK by geplus Vraggeld op aankope - U


Handelsvoorraad -B Totaal a/b Handelsrek
Bank Bank KBJ
KredK KredK KJ

Terugsendings aan verskaffers


Kred K-L
Handelsvoorraad -B N
Bank KK KAJ
KredK Kred afslag
oaankope N
Handelsrekening
Handelsrekening
Beginvoorraad Verkope -DA
Handelsrekening
Aankope Eindvoorraad
KvV Verkope -DA
VoA
Wins & Verlies
Doeanebelasting
Wins & verlies
Volledige aankope rekening
Aankope - U
Totaal Kred afslag
Bank KBJ Onttrekkings
Kred K KJ Donasies
Handelsrekening
XXX XXX

Redes waarom winsopslag persentasie kan verminder


• Teveel korting toegestaan wanneer kliënte grootmaat gekoop het
• Verhoging in verskaffer se pryse
• Uitverkopings
• Swak beheer van handelsvoorraad lei tot diefstal

Bruto wins berekening


Verkope – koste van verkope

You might also like