Dagboek Van N Dork 3 Stories Van N Nie So Talentvolle Popster Afrikaans Edition Rachel Renée Russell Full Chapter Download PDF

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 57

Dagboek van n dork 3 Stories van n nie

so talentvolle popster Afrikaans Edition


Rachel Renée Russell
Visit to download the full and correct content document:
https://ebookstep.com/product/dagboek-van-n-dork-3-stories-van-n-nie-so-talentvolle-
popster-afrikaans-edition-rachel-renee-russell/
More products digital (pdf, epub, mobi) instant
download maybe you interests ...

Dagboek van n dork 4 Stories van n nie so elegante


ysprinses Afrikaans Edition Rachel Renée Russell

https://ebookstep.com/product/dagboek-van-n-dork-4-stories-van-n-
nie-so-elegante-ysprinses-afrikaans-edition-rachel-renee-russell/

Relationele databases 1st Edition N Van Vugt Hage J L C


Arkenbout

https://ebookstep.com/product/relationele-databases-1st-edition-
n-van-vugt-hage-j-l-c-arkenbout/

Relationele databases 1st Edition N Van Vugt Hage J L C


Arkenbout

https://ebookstep.com/product/relationele-databases-1st-edition-
n-van-vugt-hage-j-l-c-arkenbout-2/

n Tydreisigersgids vir Suid Afrika in 2030 Afrikaans


Edition Frans Cronje

https://ebookstep.com/product/n-tydreisigersgids-vir-suid-afrika-
in-2030-afrikaans-edition-frans-cronje/
Formele talen en automaten 1st Edition N Van Vugt Hage
J L C Arkenbout

https://ebookstep.com/product/formele-talen-en-automaten-1st-
edition-n-van-vugt-hage-j-l-c-arkenbout/

Biologi dan Perikanan Tuna Sirip Kuning N. N. Wiadnyana

https://ebookstep.com/product/biologi-dan-perikanan-tuna-sirip-
kuning-n-n-wiadnyana/

Frontière belge Commissaire Van der Valk 3 1st Edition


Nicolas Freeling

https://ebookstep.com/product/frontiere-belge-commissaire-van-
der-valk-3-1st-edition-nicolas-freeling-2/

Frontière belge Commissaire Van der Valk 3 1st Edition


Nicolas Freeling

https://ebookstep.com/product/frontiere-belge-commissaire-van-
der-valk-3-1st-edition-nicolas-freeling/

Competencias y habilidades profesionales para


universitarios 1st Edition Alarcón García María José
Hofstadt Roma N Carlos J Van Der Dir Gómez Gras José
María Dir
https://ebookstep.com/product/competencias-y-habilidades-
profesionales-para-universitarios-1st-edition-alarcon-garcia-
maria-jose-hofstadt-roma-n-carlos-j-van-der-dir-gomez-gras-jose-
In samewerking met

Nikki Russell Erin Russell

Human & Rousseau


HIERDIE DAGBOEK BEHOORT AAN:
_______________________________

Nikki J. Maxwell
_______________________________

PRIVAAT & VERTROULIK

As jy dit optel, bring dit vir MY

en kry ’n BELONING!

(LOER VERBODE!! )
Oor die uitleg en lettertipe

Die uitleg en lettertipe van hierdie digitale uitgawe van Dagboek vir ’n dork 3:
Stories van ’n nie-so-talentvolle popster mag verskil van dié van die gedrukte
uitgawe, afhangende van die instellings op u leestoestel. Die uitleg vertoon
optimaal indien die standaardinstelling op u leestoestel gebruik word. Lesers kan
egter eksperimenteer met die instellings vir verskillende perspektiewe. Die
lettertipe van hierdie digitale uitgawe is so gekies om so na as moontlik aan die
gedrukte uitgawe te bly.
Aan my ouma, Lillie Grimmett.
Geluk met die 90ste verjaardag!
Dankie vir my kinderdae met ’n nimmereindigende
voorraad potlode, papier, drukkies en drome.
VRYDAG, 1 NOVEMBER

SJOE!

Gister was tien teen een die BESTE dag van my hele lewe !!

Ek was nie net op ’n FANFLIPPENTASTIESE date met my crush,


Brandon, by die Halloween-dans nie, maar ek dink hy hou dalk van

my! JEIIIIIIIII!!!! !!
Met “hou van” bedoel ek soos van ’n BAIE goeie vriendin.

Definitief NIE soos van ’n ernstige meisie om mee uit te gaan of iets
nie. Ek’s seker DIT sal NOOIT in ’n miljoen jaar gebeur nie!

HOEKOM nie? Want ek’s die grootste DORK in die hele skool.

En met drie puisies, twee linkervoete, net een talent (teken) en geen
sosiale lewe of gewildheid nie, is ek nie regtig die soort meisie wat
eendag by die matriekafskeid as koningin gekroon sal word nie.

Maar weens my ernstige aanval van CRUSH-ITIS maak die effens-


lawwe-salig-smoorverliefde-slordige-sjiek beeld wat ek nóú het my
definitief ’n goeie kandidaat vir …
KONINGIN VAN DIE DORKE!

Die ding is, ek is NIE ’n etiketslaaf (ook bekend as ’n totaal


obsessiewe MODESNOB) nie.

En ek’s NIE hopeloos verslaaf daaraan om dubbel

soveel as die nasionale inkomste van ’n klein derde-wêreldse land op


die nuutste ontwerpersklere, -skoene, -juweliersware en -handsakke
uit te gee nie, net om een maand later te WEIER om die goed te
dra, want: “UGH! Dis meer ANTIEK as GISTER!!”

ANDERS as party mense wat ek ken …


Met “mense” bedoel ek vlak, egosentriese meisies soos …

MACKENZIE HOLLISTER !!
Om MacKenzie ’n “mislike meisie” te noem is sag gestel. Sy’s ’n
RATELSLANG wat pienk lip gloss en enkelstewels dra.

Maar ek laat my NIE deur haar of enigiemand anders intimideer nie.


Ek bedoel, hoe kinderagtig sal DIT wees?!

Ek wonder nogal baie hoe kry meisies soos MacKenzie dit reg om
altyd so … ek weet nie …

PERFEK te wees.

Ek wens ek het iets wat MY met ’n vingerklap in my perfekte self kan


verander.

Dit moet die ongelooflike towerkrag van Aspoestertjie se towertante


hê, en maklik wees om te gebruik, en klein genoeg om in ’n handsak
of rugsak te pas.

Iets soos, ek weet nie, miskien …

MAXWELL SE TOWERLIP GLOSS


terwyl sy ’n nuwe broodrooster!!

My spesiale lip gloss sal alle meisies net so mooi aan die BUITEKANT
maak as wat hulle aan die BINNEKANT is!

Hoe COOL sal DIT wees?!


DEURSNEE- GAWE MEISIE (SOOS EK)

DEURSNEE- MISLIKE MEISIE


(SOOS MACKENZIE)
Nadat ek die moontlike wêreldwye impak van ’n fenomeen soos ’n
tower- lip gloss ure lank bestudeer het, was ek geskok en verbaas
oor my wetenskaplike bevindinge:

Tower- lip gloss lyk


NIE CUTE op ALMAL nie!
Jammer, MacKenzie !!
In elk geval, ek hoop regtig Brandon gaan my vandag bel.
As hy dit doen, sal ek heeltemal UITFREAK. Maar ek’s amper seker
hy sal nie. Wat my herinner aan hierdie BAIE belangrike vraag …

HOE IS JY VERONDERSTEL OM TE WEET WANNEER ’N OU VAN JOU


HOU AS HY NOOIT DIE MOEITE DOEN OM TE BEL NIE???!!!

CRUSH-IK-TOETS:
Bestudeer die volgende twee illustrasies noukeurig vir sestig
sekondes. Sien jy ENIGE VERSKIL tussen die twee?

’N CUTE CRUSH WAT VAN JOU HOU.

’N CUTE CRUSH WAT


NIE VAN JOU HOU NIE.
ANTWOORD:
Daar is GEEN VERSKIL NIE! Hierdie twee dudes is

IDENTIES!
Wat ongelukkig beteken dat jou crush jou basies IGNOREER, of hy
van jou HOU of NIE!

ARRRRRRGGGGGGGGGG!!!
(Dit was ek wat my hare uit frustrasie uitgetrek het!)

Gelukkig vir my is my BFF Chloe ’n ekspert met ouens en romanse.


Sy het alles wat sy weet, geleer uit die jongste tienertydskrifte en -
romans wat sy so verslind.

En my BFF Zoey is ’n menslike Wikipedia en ’n selfhelpghoeroe. Sy’s


basies ’n veertienjarige sielkundige wat lip gloss en hoepeloorbelle
dra.

Ons drie gaan môre winkels toe om jeans te koop. Ek kan nie wag
om met hulle oor ouens te gesels nie, want glo my, ek verstaan die
spul GLAD NIE!
SATERDAG, 2 NOVEMBER
Kan iemand ASSEBLIEF vir my sê HOEKOM my lewe so aaklig

PATETIES is ?!

Selfs wanneer iets UITEINDELIK REG uitwerk, loop iets anders


ALTYD gruwelik SKEEF!!!

My ma moes my vandag winkels toe neem om saam met Chloe en


Zoey uit te hang.

So ek was DIE DINGES IN toe sy vir my sê ek moet my stout


sesjarige sussie, Brianna, vir ’n driekwartier oppas terwyl sy ’n nuwe

broodrooster gaan soek om te koop !

Al het sy so ’n cute engelgesiggie en hou sy van pienk klere, is


Brianna eintlik ’n T-Rex op STEROÏEDE!

Ek weier om saam met my BFF’s uit te hang as sy agter ons aan


stertjie.

So toe het ek vir Chloe en Zoey gesê dat ek hulle sal ontmoet sodra
my ma klaar is met haar inkopies.

Ek’t ’n stil, gemaklike plek gekry waar ek rustig in my dagboek kon


skryf. Toe het ek vir Brianna gesê sy moet tjoepstil langs my op die
bank kom sit.
Ek’t skaars van Brianna vergeet en vir ’n minuut (of twee of drie) op
my dagboek gefokus toe ek agterkom dat sy in die winkelsentrum se
fontein geklim het om munte daaruit te haal!

Dankie tog die water was vlak!

Toe het ek die fout gemaak om vir Brianna te vra wat op aarde sy in
die fontein doen. Sy het haar hande op haar heupe gesit en my
ongeduldig aangegluur.

“Kan jy nie sien dis ’n noodgeval nie?! ’n Mislike ou heks het die
Suikerfeeprinses ontvoer. En juf. Penelope moet hierdie geld uit die
water haal sodat ons ’n regte, egte, lewendige eenhoringbaba by die
groentewinkel kan gaan koop. Hy moet met ons na die prinses toe
vlieg sodat ons haar kan red!”

Hei, as jy ’n SIMPEL vraag vra, kry jy ’n SIMPEL antwoord!

Ek’t haar by die fontein uitgesleep en haar gedwing om die hand vol
munte wat sy opgetel het dadelik terug te gooi.

Brianna was natuurlik superkwaad vir my omdat ek haar skattejag


bederf het.

Om haar aandag af te trek, het ek toe voorgestel dat ons gaan


rondloop deur die deel van die sentrum waar al die restaurante is en
kyk of ons VERNIET proehappies kan kry om aan te peusel. LEKKER!

Toe het Brianna by my begin kerm om haar na Pizza-pret te vat, die


pizzeria vir kinders wat haar gunsteling is.

Ek kan nie verstaan hoekom die kleintjies so mal is oor die plek nie.
Ek haat die yslike, opgestopte, robotagtige diere wat daar ronddans
en vals sing.

Ek gril my dood vir hoe hulle oë in hulle koppe rondrol en hulle


monde nooit regtig die woorde vorm wat hulle stemme sing nie.

Miskien is dit net ek, maar WIE wil eet in ’n restaurant waar ’n yslike
brandsiek ROT tussen die tafels rondhop? Al sing hy ook “Veels
geluk, liewe maatjie” en deel verniet ballonne uit!

Vir my is dit die ENIGSTE ding wat meer SKRIKWEKKEND is as die


bose hanswors wat onder my bed gebly het toe ek klein was.

My ouers het altyd gesê dis net my verbeelding. Maar ek’t hom met
my EIE OË gesien!
UGH! Ek was DOODBANG dat hy my enkels gaan gryp en my onder
die bed insleep en dat ek dan VIR EWIG daar gaan VASSIT.

Dankie tog ek’s nou ouer en wyser en GLAD NIE meer bang vir
simpel, kinderagtige goed soos bose hansworse nie.

Behalwe miskien op pikdonker nagte wanneer daar ’n donderstorm is


en ek vreemde skaduwees sien.

In elk geval! Ek was soos: “Jammer, Brianna! Ek het nie geld nie.
Ons sal moet wag tot Ma terugkom.”

“Maar ek kan daarvoor betaal!” het Brianna gekerm. “Met my geld


vir ’n eenhoringbaba wat ek uit die towerfontein gehaal het. Ek’s nou
’n ryk meisie! Ek wil gaan PIZZA eet! NOU!!”

Dis toe dat ek dit eers agterkom: Al Brianna se sakke was vol munte
uit die fontein gestop.

My sussie is ALLESBEHALWE “’n ryk meisie”.

Maar sy HET genoeg kleingeld gehad om vir ons ’n kinderpizza met


spek en twee koeldranke te koop.

WHOE-HOE!! !!
Die pizza was eintlik nogal lekker! In elk geval vir ’n kinderpizza.

Net mooi toe ons klaar geëet het, het ’n kelnerin ’n nommer uit ’n
glasbak getrek en opgewonde aangekondig dat die gaste by tafel
sewe die “gelukkige eendjies” is wat sy gaan nooi om op die
verhogie voor te kom staan en die “Ek lief Pizzapret”-liedjie te sing.
Ek was soos: “O, VREK!!” want ek en

Brianna het by tafel sewe gesit !! Ek kon nie glo dit gebeur
met my nie.

Daar was nie ’n MANIER dat ek op daai verhogie voor al daai mense
gaan staan om daai simpel liedjie te sing nie. En ek’t dit BAIE
duidelik vir die vriendelike kelnerin gemaak.

Dis natuurlik toe dat Brianna haar gewip en houding gegooi het.
Sy’t net daar in die restaurant ’n tantrum gegooi en – verbeel jou –

GEWEIER OM VIR ONS KOS TE


BETAAL!!!!
UGH!
Ek was nog nooit in my lewe SO
skaam nie!
Ek’t paniekerig geraak, want al wat ek in my sak gehad het, was
nege-en-dertig sent en ’n paar donsies.
Maar die ergste, ERGSTE deel was dat Brianna se simpelheid ons
ALBEI maklik in die TRONK kon laat beland!

En JA! ek’s bewus daarvan dat dit deesdae ’n nuwe mode onder al
die bedorwe jong celebs is om tronk toe te gaan. Jy weet mos wie
ek bedoel. Daai beroemde partytjiepoppe/modelle/aktrises wat dit
regkry om voor hulle een-en-twintig word ’n IKOON én ’n
TRONKVOËL te wees.

Die soort meisie wat dink sy’s bo die wet verhewe, want in haar
piepklein brein is die enigste WERKLIKE MISDADE teen die
mensdom:
1. Vervalste ontwerpershandsakke
2. VYANDINNE
3. Mense met sigbare oor- en neushare

So uit suiwer desperaatheid het ek gedoen wat ek moes doen.

En dit was om die “Ek lief Pizzapret”-liedjie saam met Brianna te


gaan sing om haar sover te kry om vir ons kos en koeldrank te
betaal.

Dankie tog die mense daar was meestal ouers en klein kindertjies.
Ek’t niemand van my skool gesien nie.

Toe ons op die verhogie gaan staan en ek oor my ergste skaamte en


effense naarheid (skaam van naarte en naar van skaamte) gekom
het, het ek dit nogal BAIE geniet om vir die mense te sing.
Dit het gelyk en geklink of die mense van ons hou, so ek en Brianna
het

LEKKER LAAT WAAI!


Ons het ’n paar van Beyoncé se danspassies nageaap en die gehoor
het ons opgewonde aangemoedig.

Maar toe tref die AAKLIGSTE, SKOKKENDSTE ding ons …

MACKENZIE HOLLISTER!
Sy en HAAR klein sussie, Amanda, en haar BFF, Jessica, het blykbaar
net mooi toe daar aangekom.

Jessica het na my beduie en gelag asof ek die grootste, snaaksste


grap in die hele, wye wêreld is.

En ek’t heeltemal
UITGEFREAK
toe ek besef dat MacKenzie haar selfoon uitgehaal het en besig was
om ’n foto of iets te neem.

Ek het Brianna gegryp en haar basies van die verhogie af gesleep.

“NEEEEE! Los my!” het my sussie geskree. “Die liedjie is nog nie
klaar nie! Ons moet nog vir die mense soentjies blaas en –”

“Brianna! Dis tyd om te waai!” het ek uitasem gegil. “Ma wag seker
al vir ons by die fontein!”

Maar voor ons by die deur kon kom, het Amanda nadergestorm en ’n
pen en servet in Brianna se hand gestop. “Ek’t nog NOOIT ’n regte
popster ontmoet nie! Kan ek jou handtekening kry?” het sy gegil.

Brianna het gestraal. “JA! Jy kan


dit VERNIET kry!
En ek sal vir jou ’n prentjie van my regte, egte, lewendige
eenhoringbaba ook teken! Ek kan op hom ry net wanneer ek wil. Hy
vlieg doer hoog in die lug!”
Amanda se oë was so groot soos pierings. “Het JY ’n REGTE
eenhoringbaba?! Kan ek hom sien?!”

Ek kon nie GLO dat Brianna so lieg nie. Ek het haar ’n vuil kyk gegee
en sy’t vir my tong uitgesteek.

“Wel, ek het NOG NIE een nie. Maar ek gaan een by die winkel koop
sodra my ma met ons nuwe broodrooster terugkom. Want raai wat?!
’n Simpel idioot het lemoensap in ons ander een gegooi en die ding
het ontplof en ons huis in die lug opgeblaas.
KABOEM!”
“Brianna!” het ek gesis. “Maak gou! KOMAAN!!”

Ek was desperaat om haar by die deur uit te kry voor MacKenzie ons
sien. Maar dit was te laat.

“WOW!! Nikki! Jy was skreeusnaaks!” het MacKenzie gegil. “Jy’t


erger as die seuns se kleedkamer gestink!”

“Ja, dit moes baie moed gevat het om op die verhoog te klim en
jouself so voor die HELE wêreld te verneder!” het Jessica gesnork.

Ek het net my oë vir die twee gerol.

Ek weet ek’s nie ’n professionele sanger of danser nie, maar dit het
gelyk of die mense van ons gehou het. En van wanneer af is
MacKenzie en Jessica in elk geval kenners as dit by talent kom?

“Ag, asseblief! Julle twee sal nie iemand met talent kan raaksien nie,
selfs al het die een ’n etiket aan en stel haarself voor, én klap julle
deur die gesig!” het ek uitgeblaker.

MacKenzie en Jessica het my net aangegluur. Ek dink hulle was


effens verbaas, want gewoonlik ignoreer ek hulle of sê goed in my
kop waar niemand behalwe ek dit kan hoor nie.

Maar ’n mens kan ook net soveel


beledigings van iemand vat.
“En in elk geval,” het ek aangegaan, “daar’s skaars vyftig mense hier
binne. Dis beslis nie die HELE wêreld nie.”
“Wel, dit SAL WEES wanneer ek hierdie op YouTube laai,” het
MacKenzie gesê en haar foon smalend voor my gesig gewaai. “Nikki
Maxwell in LEWENDE LYWE by Pizzapret!! Jy gaan vir MY moet
dankie sê dat ek jou as ’n NIE-so-talentvolle popster aan die wêreld
bekend gestel het!”

Toe het MacKenzie en Jessica half histeries oor hulle flou grappie
gelag.

Ek’t net daar gestaan, stomgeslaan. Sal MacKenzie dit regtig aan my
doen?!

Is sy so … BOOS en so …
WALGLIK?!
Ek was skielik naar op my maag en het gorrelgeluide soos daardie
befoeterde sjokoladefontein by

MacKenzie se partytjie begin maak.

Dit het gevoel of ek ’n vuil LO-sokkie geëet het en dit met ’n groot
glas warm gepekelde sap afgesluk het.

Ek moes vinnig daar uitkom, anders sou MacKenzie en Jessica ’n


TWEEDE video hê om op YouTube te laai. Een van my wat stukkies
pizza en afgewaterde vrugtesap oor hulle peperduur ontwerperjeans
OPGOOI.

Toe ons uiteindelik by Ma kom, was sy verbaas dat ek so dringend


by die huis wou kom.

Ek’t net gesê ek voel nie lekker nie en het besluit om liewer nie meer
saam met Chloe en Zoey inkopies te doen nie.

So nou is ek in my kamer besig om oor al hierdie goed te skryf en te


probeer keer dat ek

UITFREAK!
Want as MacKenzie daardie Pizzapret-video op YouTube laai …

UGH!!!
Sal iemand asseblief die ambulans BEL, want ek gaan ’n massiewe
hartaanval kry en DOOD neerslaan!!

!!!
SONDAG, 3 NOVEMBER
Ek was só depro oor wat gister by Pizzapret gebeur het dat ek
myself vanoggend skaars uit die bed kon sleep.

Toe besluit ek … hoekom opstaan?

Ek’t net daar gelê en DIKBEK na die muur geSTAAR.

Om een of ander rede het dit my baie beter laat voel om myself so

geweldig jammer te kry !

Teen twaalfuur het ek uiteindelik opgestaan en die res van die dag
was ek besig om YouTube dop te hou. Ek het letterlik elke tien
minute gekyk of ek iets sien. Ek kon dit nie help nie. Dit was asof ek
obsessief is of iets.

Ek’t gehoop MacKenzie het net my been probeer trek met daardie
video.

Sy’s mos absoluut MAL daaroor om my so te martel.


Another random document with
no related content on Scribd:
Ilosinta, ihaninta,
Täällä Pohjolan perillä.

Jo o'ot ammon maassa maannut,


Tuonen unta tuuvittanut;
Waan jos, Eukkomme eräinen,
Ylentäsit mullan alta
Pääsi hallavan, helevän,
Sukuasi silmimähän,
Toki moni muret kyynel
Putoasi poskiltasi,
Kun et tuntisi enämpi
Sukuasi, syntyäsi;
Kun et näkisi enämpi
Wanhan ikuista vakuutta,
Riemua ja rakkautta,
Pohjan kuulusan perällä;
Toki surisit syvästi,
Kunk' on kaikki muuttununna,
Uusi kansa, uudet menot,
Uudet tavat, uudet toimet,
Uudet hempiät elämät,
Wanhan vakuuden siassa.
Rohkenisko moni meistä
Käydä kättä antamahan
Sulle, suurelle isälle,
Käydä sulta kuulemahan
Sanomia sulosia,
Ilon mailta ijäisiltä?
Toki tätä katsellessa
Huutasit Manun mäellä:
"Avaa, Tuonela, ovesi!
Outo täällä on asua,
Kylmä Kalevan majoilla;
Emmä tunne omiani,
Eikä omani minua;
Ei tuu kukaan tervehtähän
Esi isäänsä ilolla,
Ei tuu kukaan kyselehen
Sanomia sulosia,
Ilon mailta iäisiltä;
Eikä harmajat hapenat
Täällä kunniaa tavoita."

Eikös tämä Äiän ääni


Herätäisi sua, Suomi,
Etsimähän arvoasi
Esi isäisi poluilla,
Etsimähän onneasi
Wiisauden visuilla teillä,
Taidon teillä tasasilla,
Hurskauden hyvillä teillä,
Rauhan teillä rakkahilla;
Että vanhat kulta ajat
Wielä maillamme vesoisit,
Että vuodet viljasimmat
Kyliämme kaunistaisit,
Että käkiä tuhansin
Kummuillamme kukkuisivat.
Niin sua, kevät käkönen,
Ehk' o'ot pieni lintusista,
Muistelen mä suosiolla
Muinen kerran kukkumasta,
Hyvän hetken liekkumasta,
Puun lehvältä lekkumasta,
Korvihin ukon Kalevan,
Kuuluvoille kulkevaisen j.n.e.

Muita paikkoja taitais sopia parantaa, että tulisivat värsyt:


"asunmaata arvaellen — korpimaita kauheita — kussa kankahat
katalat — näki maat, metsät ihanat — salot, saarimaat tuhannet —
etäämmäksi ennähytti — maa ihana arvattuna" kuulumaan tällä
taivalla: asunmaata mielitellen — korpimaita kamakoita — kussa
kankahat karusat -näki metsät, maat, ihanat — salot, saaristot,
tuhannet — avarammalle ehätti — maa ihana aivottuna. C.S.

K***sta 4 Joulukuuta 1835.

… Mitä anomukseesi koskee, minultakin Mehiläiseen apua


soahak, niin lähen jo päältäpäin sitä hyvillä (ut mihi videtur) neuvoilla
täyttämään. Tämä neuvo on, että koko aviisi ja liiatenkin Historian
suomentaminen kirjutetaan Savon puheen tapaan, joka neumo
perustaaksen seuraaviin syihin:

1:ksi. Omat kaikki vanhat runomme sillä puheella kirjutettuna, s.t.s.


sillä puheella ainoastaan on muinasaikansa elikkä juuri ja perustus,
jolla voi ijäti seisoa.
2:ksi. On verbum medium, jota ainahik piamme kielen hyvänä ja
kaunistuksena, ainoastaan Savon puheen omituinen.

3:ksi. On sama puhet korvien kuullak kauniimpi, soivampi,


ääneliäämpi.

4:ksi. On siinä puheessa Runon henki vielähik elävänä tavattava,


kaikissa muissa kuolleena.

5:ksi. Tulee Mehiläisellesi kuitennik enemmin Savon puheellisia,


kuin muita lukioita.

Muistuttamatahik tiiät, että Pohjan ja Karjalan Suomalaiset minulta


kielensä vuoksi luetaan Savolaisiksi.

Se nyt oli ensimmäinen neuvoni ja toinen on, että Historian


suomentamisessa olet niin tarkka ja huolellinen, kuin mahollisesti
olla taijat. Pane varmasti mieleesi se asia, sillä siitä on koko Aviisisi
onni seuraava ja epäilemätäk on Mehiläisesi lyhytikuinen, jos
huolettomasti Historian suomennusta toimittelet. Sentähenpä pitäis
sinun jo kauvan ennen, kuin painetaan, lähettää joka kuun osa
suomeksi käättynä tutkittavaksi tarkoilta, oppineilta ja tottuneilta
suomalaisilta Helsingissä, Oulussa ja ehkä täällähik, joss' on joukko
joutavia oman kielen ystäviä.

Kolmas neuvoni on, että painatat vähintähik 1000 kappaletta


Historiasta, jotta nehik, jotka tulevina vuosina pyytävät Mehiläistä,
saisivat alusta saakka. En kyllä luulekkaan sinun nyt esinnä saavan,
kuin 300 ottajata, taikka sillä paikoin, mutta jos kohta usiampia
ilmautuisi, niin pitää sen mukaan myös enemmin Historiaosasta
painattaa.
Muutoin ei sinun piä aviisissasi kenenkään mieliä kahtoak, vaan
ilman erotusta, niin paljon kuin laki ja asetukset suahtevat, riielläk ja
kamppaillak kaikkien kanssa, erinomattain toisten suomalaisten ja
ruohtalaistenkin maamme omasien aviisien. Sinun pitää kohta
syntyessä totuttaa Mehiläisesi sotaan ja riitoihin; näyttää, että tahot
niin kielessä kuin muissa saavuttaa jotahik uutta ja parempata, eikä
huolia siitä, jos välistä kuulet Mehiläisesi maalta manalaan
tuomittavaksi ja kaikillennik kirjotuksillesi peiaita piettäväksi. Waan
jos rupeat mieliä nouvattelemaan ja rauhaa ehtimään maassa, jossa
rauhaa ei olekkaan, niin sillä väleen laitat kuolinvuoteelle Mehiläisesi
ja siltä vuoteeltapa heän ei millonkaan ole nouseva. Aviisia, joka alti
riiassa elää, vihataan, noijutaan ja pelätään, vaan sen ohessa sitä —
luetaan. Ystäväsi ***.

*** 2 päivä Tammik. 1836.

— Olen yllytellyt ukkoja täällä Mehiläistäsi ottamaan ja luvannut


auttaa, postin kautta saamaan. Mutta ukot valittavat, että heillä
nykyjään on enemmin köyhyyttä, kuin rahoja liikenemään, ja ilmanki
ovat veltot ja hitaat kaikkiin kirjallisiin yrityksiin. Saapi nähä' jos
yhtään anojata täältä ilmautuu.

Wielä toivotan sinulle rauhaa, termeyttä ja hyvää uutta vuotta, joita


myös, jos ei ensimmäistä, niin kuitenkin jälkimmäisiä toivotan
Mehiläisellesi. Ei taitaisi haitata, jos välistä pikkusen siivellänsä
pyyhkäsisi meiän useinki heikkosilmäsiä eli sikisokioita,
kaikensäätysiä maamme miehiä! Ystämällisesti ***.

Helsingistä 22:na Tammikuuta 1836.


— Usein kylläkin on mieleeni pyörähtäny, joita kuita teillen täältä
kirjottaa, vaan ei hän tuo ennen ole saanu satuun. Opetellakseni
samalla, olen valinnut maamme kielen; hyvin tieten ellei tämä teillen
näytä sopimattomalta. Niin harvoin täällä vankka Suomen kieli
korvissa kaikkuu, että unehus jo tahtoo voitollen pyrkiä.

Ensiste tahon puheskella, missä arvossa Suomen kieli täällä


nykyjään asuu. Näyttää kyllä moni asia osottavan, että aika on läsnä,
jona kansa unestansa heränny jo pitää arvoonsa nostamaan omat
omaisuuksemme. Usiammalla palaa syämessä totinen rakkaus sille,
joka tämän kielen parannukseen ja korottamiseen koskee: ja kun se
kerran mieleen on ruvennu, kyllä se sieltä viimmen työhönki
työnnäksen. Tämän asian esikuvan saattaa siitäkin jo merkitä, että
usiammat Nationat ovat keskenänsä päätäneet eksaminata Suomen
kielessä ottaaksensa, ja moniaat jo tämän täyttäneetki. On myöskin
moniahta kirjanen nykyjään näyttäny silmiään, jotka mielestäni,
vaikka kylläkin käännöksiä, suomensa touoksi kuitenki ovat
kiitettäviä. Kalevata, josta ensimmäinen osa saatiin viimme jouluksi,
olen kaikkein kuullu kiittävän ja toivovan siitä hyvää Suomen kielelle
ja Suomen mielelleki. Warahinen taitaa olla vielä mitään Mehiläisestä
sanoa. Sitä olen kuullu usiamman moittivan, ettei ole meillä
kelvollista Suomalaista Sanakirjaa, joka johattaisi sisälläpion oikiaan
tuntemiseen. Kuuluu hän tuo *** uuen Sanakirjan *** ssa
pränttäyttävän, vaan hiiskuvat jo eräät, siitä ei paljo toivottavaa
olevan. Professori B***n myös sanotaan luvanneen parannetun
laitoksen Suomalaisesta Grammatikastaan, jossa erinomattain
kuuluu muuttavan deklinationiopin, pitäin ainoastansa kaksi
väännöstä. —

K***lta 13 Helmikuuta 1836.


Jo ammon olisin noudattanut aivan ystävällistä pyyntöäs
antaakseni joitaki hyödyllisiä tietoja tästä Seurakunnasta, mutta
moninaiset huolet ovat siitä minua estelleet; F***ki on kuusi viikkoa
aivan kovaa tautia sairastanut, vaan on nyt jo toki parannuksen tiellä.

Näistä ja muista huolista päästyäni tahdon aivan mielelläni


kirjoitan jotaki tämän Seurakunnan asioista Mehiläisen avuksi, jonka
edestä saan kiittää sinua. Siinä on kielemme rikas, mutta taitaa
usealle olla eräisempi. Kernaasti soisin sille saattavani antaa
hunajan aineita, vaan tuskin voimani siihen riittänevät. Nyt lähetän
Inkerin valituksen jos siltä näyttää.

Inkerin Walitus.

(Ruottista suomettu).

Syys on ja yö,
Aallot ne myrskynä laivoa lyö;
Kuitenki ois hupa huolla
Ulkona tuolla.

***

Kauvan ma näin
Purjehen — poikkesi läntehen päin;
Autuas hän kun on veillä
Frithion teillä!

***
Altonen, oh!
Ellys sä nouse, jo viet kovin joh!
Loistooten tähtyet taivon
Retkiä laivon!

***

Keväillä hei!
Jällen hän saapi, van Inkeri ei
Nää sitä, vastahan juokse
Kultansa luokse.

***

Mullasa maan
Raukk' on jo riutunut rakkauestaan,
Näin yhä kuihtuva kurja,
Weljien orja.

***

Haukkanen, sun
Heittiki hän hymiäkseni mun.
Woi mitä antava oisin
Sulle nyt toisin.

***

Siipesi sai
Lemmetär muinen — ja lenteli vai
Sulhoaan etsien harras
Maailmoilta marras.
***

Ei mua vois
Siipesi pienoset kantoa pois;
Tuonelta lentimet oivat
Saan ma — ne voivat.

***

Kuoltuani
Frithioa tervehä lintuseni;
Ja aina kun itkeepi kulta,
Termehä multa.

C. S.

***sta 15 Maaliskuussa 1836.

Tässä saat ensimmäisen osan vanhoja kerätyitä muistelmiani. En


ole joutanut asioita paremmin valituilla sanoilla kaunistella, jos ne
ilman sen verosia olisivatki, että ansaitsisivat juhlapuvun. Waan eivät
taia olla. Ne koskevat erittäin näitä omia (Kajanin) seutuja, vaan
kolkko on täällä, niin mielen, kun maanki luonto. Sentähen kuitenki
lienevät jostai arvosta, että taitavat tulla ensimmäiseltä
Kajanilaiselta, joka hartaammalla halulla ja tunnolla muistelee
rakastettua ja kuitenki häneltä ihanaksi katsottua syntymämaatansa.

N:o 1.

Karhunsyöjä.
Karhut ei mähene meiän seuvuilla, vaan vähenevät karhuin
hävittäjät. Alinomaset huuot ja valitukset karhuin pahateoista
näyttänevät sen toeksi. Emme sentähen taia olla muistelematta ja
kiittämättä entisiä karhusankarejamme. Jos olisivat eläneet vanhoina
Greikalaisina aikoina, niin ehkä heitä nyt piettäisiin samassa arvossa
ja kunniassa, kun Herkulia ja muita heiän mainioimmia uroitansa.

Mainittavia entisiä karhunhävittäjiä täällä Kajanin läänissä oli


Juoseppi Tolonen Salmen emäkirkolla. Monta kymmentä karhua oli
hän kaatanut. Hänestä kuulin myös joku aika sitte seuraavan
lauseen.

Taasen kerta karhunajossa käyen löi karhu Tolosen allensa, repi ja


raateli pahasti sekä päätä, kasmoja että muuta ruumista. Häässään
rukoili Jumalata Tolonen. Monteskiö sanoo urhollisen häässänsä
olevan hirviän, sillä ensimmäisestä pelosta ja hämmästymästä sikiää
kauhia jalous ja voima. Niin kaiketi kävi Tolosen.
Ensisäikähyksissään ei voinut mitään karhulle, vaan rukoili Jumalata
sielunsa autuuen puolesta. Sitte sen tehnyt, ja ainaki viimmesen
hetken itsellänsä olevan luullen, kiljasi karhulle: "syö nyt, saatana, ja
syö pian." Mutta mikä lie karhulle tullut, liekö äänenki kiivautta
säikähtänyt, kun samassa laski saaliin hampaistansa. Mutta nyt tuli
Tolosen vuoro tehä karhulle, mitä karhu ei tehnyt hänelle.
Arvelematta sieppasi kirveen käteensä, juoksi karhun jälkiin ja lyöä
kamahuttain kirmeellä päähän huusi: "jo minunki päässäni aivot
näkyy, pitää sinunki päässäsi näkyä." Waikka karhu jo makasi
märjähtämättä, niin innossaan Tolonen vielä löi pyssynsä pääkalloon
poikki. Leikasi sitte, kun näki hengetönnä, palasen lihaa toisen
lämpimästä ruumiista ja pisti suuhunsa lausumalla: "kumpiko meistä
toisemma lihaa söi?" Wieläki on miehellä kasvonsa tästä tappelosta
merkittynä.
N:o 2.

Muistopuhe vainajalle talonpojalle.

Tämä vainaja, joka nyt ensikerran kuolemallansa pani kyynelet


vuotamaan ja murehen liikkeelle, on yheksänkymmentä vuotta ollut
ihmiskunnan ja erittäinki läheläistensä ilona ja onnistajana.
Isästänsä, joka myös hanki aikoinansa oli kiitettävä talonpoika, oppi
hän jo pienestä kyntämään ja kirvestä käyttämään. Hänen jälkiänsä
käveli hän pitkin vakoa, ennenkun hyväsesti vielä taisi yhestä vaosta
toiseen omin voiminensa astua. Paremmin vahvistuttaa sano hän
isällensä: "levätkää, kyllä minä menen." Ja siitä ajasta asti on
aurinko nostessansa joka aamu nähnyt hänen työssä, kyntämässä,
kylvämässä ja niittämässä. Uutta peltoa on hän tehnyt 120 tynnyrin
alaa ja niittyä siksi, että talossa nyt talven yli elätetään 70
lypsylehmää, vaikkei häntä ennen voitu pitää, kun vaimon viisitoista.
Nuo kauniit koivut, tuomet ja muut puut tuolla ihanassa laksossa,
joien varjossa usein istutta lastenne keskellä, kaikki ovat ne hänen
istuttamansa. Ei häntä ajanut ahneus työlle, vaan hän piti
tekeliäisyyen ihmisen suurimmana onnena, työttömyyen
suurimmana onnettomuutena. Hänellä oli tapana sanoa: "Jumala on
käskenyt ihmisen työlle ja työtä tehessä palvelemma ja
kunnioitamma Jumalata."

Jumala siunasi hänen avionsa seitsemällä pojalla ja viiellä


tyttärellä, jotka kaikki hän pienestä alkain totutti Jumalanpelkoin ja
opetti ymmärtäviksi, uutteroiksi ja töiseviksi ihmisiksi. Pojillensa
hankki hän taitavia, siviöitä, Jumalata pelkääväisiä emäntiä ja piti
huolen tyttäristänsä, että heki joutuivat hymiin naimisiin lähellä
asuvilla, viinanjuomattomilla, toimellisilla miehillä. Sama huoli oli
hänellä lastensaki lapsista ja kaikki tieättä te, kuinka hän näissä
huolissansa menesty; taikka onko kestänä heistä mitään pahaa
mainittu?

Syyttömissä ilomietteissä oli runot ja kantele hänen rakkahimmana


huvituksenansa. Kauneita runoja lauleli hän aina mielellään, mutta
riettoja, siivottomia loruja hän ei voinut kuulla toistenkan laulavan.
Mielellään haasteli hän myös lystillisiä tarinoita ja satuja, mutta
riitasia, panettelevaisia puheita vihasi han kovasti. Pyhää Raamattua
rakasti hän yli kaikkein muien hengellisten kirjain ja sitälähin
Wirsikirjaa ja Katekismusta. Kun välistä häneltä kysyttiin, mitä hän
muista hengellisistä kirjoista piti, vastasi hän: "minulla on
Raamatussa ollut tähän asti tarpeeksi lukemista, etten ole vielä
ennättänyt toisiin yhtyä." Kuitenki oli hän eläissään seitsemän kertaa
läpi Biblian lukenut.

Missä apua tarvittiin, siellä oli hän ensimmäisiä, taikka onko kukan
kuullut hänen kylmäkiskosesti avuntarvitsevia kohtelevan? Onko hän
ollut myöntymätön mihinkän neuvoon, josta toivoi parempata etua
syntymäpitäjällensä eli koko maalle? Eikö hän aina köyhinä aikoina
myönyt helpompaan eloa, kun muut, joilta ei ostettukan, niinkauan
kun hänellä löytyi.

Te otetta nähneet hänen semmoisenaki, kun hän vanhemmilla


päivillään oli, koska hänen jalkansa ei enää kyenneet pitkille
taipaleille. Kuitenki jalkaili hän lähellisellä ympäristöllä ja, itse
ajallansa paljo nähnyt ja kokenut, anto neuvoja sekä omasille että
vieraillenki nuoremmille työmiehille. Hänen
kaheksankymmenenmuotinen muistonsa oli paras almanakka
säienvaiheista, kylvynteoista ja muista senlaisista. Hän tiesi, mitä
muut eivät tienneet, muisti mitä muut olivat unohtaneet. Usein istu
hän iltasilla kuutamella ulkona ja tapahtui sillon toisinaan, kun olisi
joku ylhäsempi olento hänelle joita kuita tulevista asioista korvaan
kuiskannut. Niin tuli hän usein ulkoa huoneesen ja sano: "huomena
pitää sihen työhön ruveta" (jonka hän keralla nimitti), vaikka koko
työstä ei sitä ennen ollut mitään mainittu eli ajateltu. Ja aina nähtiin
jälkeenpäin, että sama työ oli varsin tarpeellinen. Niin tuli hän myös
viimmeisellä illallansa ennen kuolemata ulkoa tupaan ja lausu nämät
merkilliset sanat: "Lapseni! minä lähen nyt sen luoksi, josta kaikki
olemma kotosin. Woi jos aina täällä ajassa olisin voinut häntä oikein
kunnioittaa ja hänen käskynsä pitää! Epäilemättä olen useinki
erehtynyt ja ollut hänelle kuulematon. Kuitenki toivon, että hän on
minun tykönsä ottava. Huomen aamuna ette enää nää minua elossa,
mutta leikatkaa pelto päivällä ja hautukaa sitte minä illalla."

Nyt oletta leikanneet peltonne ja lähettä hautamaan häntä, jota


teiän, niinkun nyt lepoonsa seuratta, aina pitäisi elämässä seurata.
Waan vielä kerran, ennenkun lasketta hänen maanpoveen, katsokaa
hänen valkiata päätänsä, leppiätä muotoansa ja tuota suloista suuta,
josta lassa kuulitta niin monta huvittavaista satua ja sekä kasvaessa
että vanhempana saitta niin monta hyövyllistä oppia. Silmäilkää vielä
noita kouriaki, jotka niin kauvan ja uutterasti ovat uskollisesti työssä
vääntäneet.

N:o 3.

Kajanilaisen Talontytön vaate'omasuus.

(Otettu Kalunkirjotuksesta Talontytön Elsa Tervottaren jälkeen


Mieslahen kylästä N:o 17 sinä 21:nä Helmikuuta 1833).

P
a
p
e
r
i
r
a
h
a
a
R
u
p
l
a
K
o
p
.
1
m
u
s
t
a
s
i
l
k
k
i
n
e
n
v
a
a
t
e
'
k
e
r
t
a
(
l
e
n
n
i
n
k
i
)
2
0
1
9
u
s
i
a
m
p
i
l
a
a
t
u
i
s
a
h
a
m
e
i
t
a
2
5
9
r
ö
i
y
ä
6
1
m
u
s
t
a
n
s
i
n
i
n
e
n
k
a
p
o
t
t
i
7
1
p
i
t
k
ä
t
u
r
k
k
i
m
u
s
t
a
n
s
i
n
i
s
e
l
l
ä
p
ä
ä
l
l
i
s
e
l
l
ä
8
6
v
y
ö
l
i
n
a
a
3
1
0
u
s
i
a
m
p
i
l
a
a
t
u
s
i
a
h
u
i
v
i
a
1
8
3
t
y
k
k
i
l
a
k
k
i
a
(
m
y
s
s
y
ä
)
3
1
1
p
a

You might also like