Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

(12x6=72)

REFLEKSIE
Skryf ʼn refleksie oor elke leereenheid.
(Leereenheid 1,2,3,4,5 en 6 op e-Fundi) Sluit die volgende in:
 ʼn Opsomming van die leerinhoud
 Wat was vir jou interessant in die leereenheid
 Wat was vir jou moeilik
 Waaroor is jy nog onseker.

LEEREENHEID: 1 TEMA: Hoe kinders leer lees


1. ʼn Opsomming van die leerinhoud
Ons het die grondslae van vroeë geletterdheid identifiseer en beskryf.
Ons het bewyse geevalueer en bevestig dat leesprobleme algemeen voorkom.
Die belangrikheid van teorieë in leesgeletterdheid was vir ons verduidelik sodat ons dit kon
verstaan.
Ons het geleer dat biologiese en omgewingsfaktore leesbemeestering beïnvloed.
Ons het die vyf wesenlike komponente van leesonderrig leer bespreek.
Sowel as om sleutelkenmerke van goeie en swak lesers te kan beskryf.
Die bestanddele van taal was aan ons geleer en toe ondersoek ons hoe dit in die
klaskamergedrag manifesteer.
Die belangrikste breinverwerkingstelsels wat by lees betrokke is was vir ons verduidelik.
Ons was ook geleer hoe om die progressie van vroeëleesontwikkeling te hersien.

2. Wat was vir jou interessant in die leereenheid?


Dit was vir my baie interessant om te leer hoe die kinders begin leer lees.
Byvoorbeeld al die stappe wat kinders moet volg om die klanke te leer en dan een woord en dan
om dit in sinne te plaas en te kan lees.

3. Wat was vir jou moeilik ?


Dit was vir mymoeilik om al die tipe fases te leer waardeur kinders gaan as hulle leer lees.
Byvoorbeeld hoe hulle eers begin as prealfabtiese fase en dan oor na gedeeltelike alfabetiese
fase.
4. Waaroor is jy nog onseker. ?
Ek is nog onseker om die verskil te toon tussen fonemiese bewustheid en fonologiese
Bewustheid.

You might also like