Tyd1

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

Werkkaart 1 : TYD

1. Verbind die korrekte antwoord in Kolom B met die vraag in Kolom A deur ‘n reguit
liniaallyn te trek.

Kolom A Kolom B
skrikkeljaar = ____ dae 15
4 weke = ____ dae 300
Kwart-uur = ____ minute 6
3 jaar = ____ maande 366
5 ure = ____ minute 28
halfjaar = ____ maande 30
halfuur = ____ minute 36

2. Bestudeer die onderstaande kalender en beantwoord die vrae wat volg.

a. Watter maand het slegs 28 dae? __________________________

b. Erik verjaar op 18 Maart. Op watter dag val sy verjaarsdag? ____________________

c. Hoeveel Dinsdae is daar in Oktober? __________________________

d. Hoeveel Saterdae is daar in Mei? __________________________

e. Henry se verjaarsdag is op 13 Januarie. As Lara se verjaarsdag 15 dae vroeër is, wanneer is


haar verjaarsdag? __________________
3. Sê of die volgende waar of onwaar is. Indien jy dink dit is onwaar, verskaf ‘n rede.

a. 95 minute = 1 uur en 30 minute _______________________________________

b. 180 sekondes = 3 ure _______________________________________

c. ‘n skrikkeljaar = 13 maande _______________________________________

d. 2 jaar en 6 maande = 30 maande _______________________________________

e. As dit nou 11:00, sal dit oor 90 minute, half een wees. ____________________________

4. Kies die mees geskikte antwoord uit die blok hieronder om die sinne te voltooi.

a. Jy moet ongeveer ____________________ oud wees om Graad 1 toe te gaan.

b. ‘n Skooldag is ongeveer _____________________ lank.

c. Dit sal my ongeveer _______________________ neem om ‘n koppie koffie te maak.

You might also like