Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

Werkkaart 5 TYD

1. Voltooi die aantal ure en/ of minute vanaf:


Voorbeeld: 09:30 tot 10:00 is 30 minute
a. 11:45 tot 12:00 is _____________________________
b. 12:00 tot 14:05 is _____________________________
c. 13:20 tot 18:50 is _____________________________
d. 08:25 tot 13:10 is _____________________________
e. 20:30 tot 01:15 is _____________________________
2. Bestudeer die tabel oor Francois se daaglikse aktiwiteite en beantwoord die vrae wat
volg.

Opstaan vir skool 06:00 Atletiekoefening 15:45


Ontbyt 06:45 Ry huis toe 16:45
Ry skool toe 07:15 Huiswerk 17:00
Skool begin 07:30 Aandete 18:00
Skool eindig 14:00 Stort 18:30
Middagete 14:15 Ontspanning 19:00
Rugbyoefening 14:30 Slaaptyd 20:00

a. Hoe lank neem dit vir Francois om klaar te maak vir ontbyt? __________________
b. Hoe lank vanaf skool begin tot skool eindig? __________________
c. Hoeveel tyd het Francois om sy middagete te eet voordat rugby begin? __________________
d. Hoe lank duur die rugbyoefening? __________________
e. Hoeveel tyd spandeer Francois altesaam aan sport? __________________
f. Hoeveel tyd spandeer Francois om sy huiswerk te voltooi? __________________
g. Hoe lank is Francois se dag vandat hy opstaan vir skool tot en met wanneer hy gaan slaap?
_______________________
h. Hoeveel ure se nagrus kry Francois in voordat hy weer moet opstaan vir skool? ____________

You might also like