Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 10

Afrikaans Huistaal

Projek
Graad 6
Kwartaal 3

Naam: __________
Navorsing Skryf
Graad 6: Roman – Taak 6
Jy het nodig:
10 30
➔ Platinum Leesboek
Lees: Bl. 110 - 124
‘n Ma moet soms jok - Rachelle Greeff

Navorsing: Om te jok…
• Vorm ‘n hipotese nadat jy die storie gelees het…regverdig
party situasies ‘n leuen?

Hipotese:
____________________________________________

• Jy het __________periodes om die navorsing te voltooi.

• Jy moet die werk op jou eie in die klas doen.

Vrae:
1. Noem die hoofkarakters in die roman. (2)
2. Skep ‘n storielyn van die gebeure in die roman. (2)
3. Wat is die tema van die roman? (2)
4. Maak ‘n karakterskets van die ma. (4)
Antwoorde:
1. Hoofkarakters:
___________________________________________________

________________________________________________ (1)
2. Storielyn:

(3)
3. Tema:
___________________________________________________
___________________________________________________
___________________________________________________
________________________________________________ (2)
4. Karakterskets:

(4)
Skryf
Skryf ‘n resensie van ongeveer 150 – 180 woorde oor die verhaal
en skep ‘n voorblad vir die roman. Jy moet die tema van die roman
in die resensie bespreek.
Jy gaan die stappe in die skryfproses moet volg, so beplan eers en
redigeer, voordat jy jou finale poging neerskryf. Die voorblad moet
kleurvol wees met illustrasies wat die oog sal trek.

Formaat: Resensie en voorblad

Kriteria Beskrywing
8 - 10 5-7 3–4 1-2
Korrekte Uitstekende Formaat word Formaat word Formaat word
formaat, nakoming van nagekom. gedeeltelik glad nie of
kleurvolle tipe formaat. Goeie gebruik nagekom. Nie gebrekkig
voorblad met Puik gebruik van kleur en baie goeie nagekom. Geen
van kleur en illustrasies. gebruik van kleur kleur of
illustrasies.
illustrasies. Lengte is in of illustrasies illustrasies.
Lengte van Lengte is goed. orde. nie. Lengte is Lengte
resensie. onvoldoende. heeltemal te
lank/kort.
8 - 10 5-7 3–4 1-2
Korrekte Baie toepaslike Grotendeels Gedeeltelik Gebrekkige
struktuur, en korrekte toepaslike en toepaslike struktuur en
toon, styl, struktuur en korrekte struktuur en toon. Baie taal-,
spelling, toon. struktuur en toon. spel- en
punktuasie Verskillende toon. Sinskonstruksie punktuasie-
sinstipes. Sinstrukture is kort aandag. foute. Breek
en Taalgebruik, in orde. Taal, Heelwat taal-, skryfstruktuur
taalgebruik spelling en spelling en spel- en af.
punktuasie is punktuasie is punktuasie-
hoofsaaklik meestal korrek foute. Doen
korrek en en ondersteun afbreek aan
ondersteun die meestal die skryfstruktuur.
skryfstruktuur. skryfstruktuur.
8 - 10 5-7 3–4 1-2
Gehoor is Volle gehoor Grotendeels Die onderwerp is Onderwerp is
gegee aan gegee aan die gehoor gegee gedeeltelik onvoldoende
tema van onderwerp. Die aan onderwerp. aangespreek, aangespreek en
roman. doel van die Doel van die maar bereik bereik dus nie
navorsing is navorsing is slegs gedeeltelik die
Inhoud is in
suksesvol bereik. die navorsingsdoel
lyn met bereik. navorsingsdoel. nie.
navorsing
Totaal: 30
Beplanning:
_________________________________________________

Resensie:

Voorblad:
Taak 7: Mondeling
Kyk weer na die tema van die roman. Lewer ‘n
Beredenerende toespraak waarin jy verduidelik hoekom
iemand soms mag jok/of nie mag jok nie.
Kriteria Beskrywers
4–5 3 2 1
Navorsingsinhoud Baie Goeie gebruik Gedeeltelike Onvoldoende
neem ‘n logiese indrukwekkende van bewys van voorbereiding.
argument aan gebruik van hulpbronne. navorsing. Minimale
hulpbronne. Struktuur en Struktuur en aandag is
Struktuur en styl styl is styl gegee aan
is puik. bevredigend. ondersteun struktuur en
Argumentering Argumentering nie die styl.
is logies en is logies en navorsing Argumente
gestruktureerd. gestruktureerd. nie. Baie onlogies en
min, die gehoor
deurdagte, word nie
logiese bereik nie.
argumente.
4–5 3 2 1
Gebruik van Lewendige, Goeie spreker Spreker met Ontoepaslike
stemvolume. oorspronklike met goeie gedeeltelike stembeheer;
Gebruik van aanbieding. stembeheer en stembeheer te hard/sag.
lyftaal Uitstekende lyftaal. en lyftaal. Gebruik geen
stembeheer en Toepaslike Taalgebruik lyftaal.
lyftaal. Puik taalgebruik. is gedeeltelik Onvanpaste
taalgebruik. toepaslik. taalgebruik.
4–5 3 2 1
Inagneming van Puik aanbieding Goeie Redelike Onseker
teikengehoor en effektiewe aanbieding en aanbieding aanbieding
terugvoering goeie en redelike met min/geen
van gehoor. terugvoering terugvoering terugvoer van
van gehoor. van gehoor. gehoor.
4–5 3 2 1
Gebruik van notas Baie effektiewe Goeie gebruik Soms Notas is
gebruik van van notas. afhanklik van oneffektief
notas. notas. gebruik.
Totaal: 20
Navorsing antwoorde:
1. Hoofkarakters: Ma en die tweeling (Klara en Karl) (1)
2. Storielyn moet chronologies in volgorde wees bv.
Die gesin gaan kamp → Bella raak weg → Soektog na Bella →
Ma se plan → Bella word gevind. (3 punte vir ‘n volledige
tydlyn. (3)
(Enige relevante antwoord soos bogenoemde.)
3. Tema: Soms jok mense om te kry wat hulle wil hê OF Soms
dink mense dis reg om te jok, solank niemand seerkry nie en
die saak ‘n goeie einde het OF Jy mag jok solank dit vir ‘n
goeie doel is. (Enige relevante tema) (2)
4. Die karakterskets van ma kan sleutelwoorde bevat met
afleidings wat gemaak word uit die storie. Ma se karakter
moet beskryf word, nie net hoe sy fisies lyk nie.
• Ma vat nie nonsense nie.
• Ma kan verskriklik kwaad word.
• Ma hou vreeslik baie van troeteldiere
• Ma verpes dit as mense vir haar jok.
• Sy sal enige iets doen om haar gesin te beskerm – selfs
jok!
(Enige ander relevante afleiding uit die roman uit) (4)

You might also like